2. | Pieter LABUSCHAGNE, a1 was born about 1678 in Enkhuizen, Netherlands (son of Estienne LABUSCAIGNE and Suzanne FREDET); died in in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Notes:
Aankoms Augustus 1710 vanaf Enkhuizen, onderwyser 1711 - 1717, koster te Drakenstein 1721, ook bode. In 1717 kom ook sy vrou met hulle drie kinders na die Kaap vanaf Leeuwaarden, Nederland.
STAMVADER
Pierre LABUSCHAGNE
Pierre Labuschagne van Pontacq het via Enckhuizen in Nederland in die Kaap aangekom as tromme laar in 1710. Hy het vir 'n aantal jare as plaasonderwyser gewerk (1711-1717) en allerlei ander take onderneem bv. Koster van Drakenstein en Bode in 1721. Hy het ook begin boer op Pontacq, Paarl in 1712. Hy was getroud met Anna Maria Bacat, wat eers in 1717 na die Kaap gekom het met hulle 3 kinders
1. Jean (Jan) * Nederland + 17/11/1753 x Paarl 11/11/1731 Maria Besselaar van Amsterdam xx 11 /10/1739 Gesina Steenkamp
2. Frans * Nederland + 1730
3. Johanna Barendina * Nederland x Jan Maritz
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Volgens SAG 5 arriveer hy in 1710 aan die Kaap vanaf Enkhuizen in Nederland. Hy werk as onderwyser van 1711 tot 1717. Eers in 1717 reis sy vrou Anna Maria Bacot en drie kinders uit Leeuwaarden, Nederland om hulle by hom in die Kaap aan te sluit.
Hy werk as koster te Drakenstein in 1721, ook as bode.
Pieter married Anna Maria BACOT about 1702 in Enkhuizen, Netherlands. Anna (daughter of Francois BACOT and Josine HULSCHER) was born in in Enkhuizen, Netherlands; was christened on 2 Mar 1680; and died. [Group Sheet] [Family Chart]
|