12. | Louis FOURIE, progenitor was born in 1669 in Pontaix, Drome, Dauphin; died in 1750 in De Slangerivier, Wellington, Cape, South Africa; was buried in De Slangerivier, Wellington, Cape, South Africa. Notes:
Louis Fourie (ook Fleurij) is die stamvader van die Fouries in Suid-Afrika. Hy was een van die 150 Franse Hugenote wat vanaf Amsterdam, Holland, na die Kaap gekom het in 1689. Louis en sy broer David het Texel op die skip "Wapen van Alkmaar" op 27 Julie 1688 verlaat en in die Kaap aangekom op 27 Januarie 1689. n Ander moontlikheid is dat hulle met die "Borssenburg" uit Texel vertrek het op 6 Januarie 1688. Volgens die skip se rekords het dit "French Piedmontesåe" - n term wat gebruik is om mense afkomstig van die Franse Alpe te beskryf- aan boord gehad het.
Die plaas " Het Slangerivier" in die Wamakersvallei of le Val du Charron, wat later Wellington geword het, is aan hom toegeken.Die plaas is in 1750 , met sy dood, verkoop aan Gabriel Rossouw. Louis het ook die plaas "Zeekoeidrift" op die walle van die Gouritzrivier besit.
Louis is beskou as een van die rykste boere in die Swellendam area. Hy het 14 slawe gehad, 12 perde, 226 beeste en meer as 1000 skape.
Hy het 10 kinders gehad by sy eerste vrou en 11 by sy tweede vrou en was ook die Hugenoot met die meeste kinders.
Die van Fourie beteken voorsiener of verskaffer van hooi of voer en kom van die Latynse woord "furragium".
Boedelnomer KAB 8/7 no 55
Alternative date: 1669
Erasmus Register gives the location as Pointaax, Dauphine, France
Alternative location: Slange rivier, Wagenmakersvallei (Wellington)
Estate file KAB 8/7 No. 55 KAB MOOC 7/1/10 No. 9
After his flight from France, he became a member of the "Waalse" congregarion in Amsterdam. On 21 December 1687 he bid farewell to the congregation to come to South Africa in 1688. It is not sure on which ship he came. He became a farmer in the "Wagenmakersvallei, now Wellington and in 1699 he there owned the farm "Slange Rivier" [Snake River] in the congregation of Drakenstein where he lived to his death. In Drakenstein registers he is sometimes referred to as Florit. He also owned another farm "Zeekoeidrift" on the Gourits river.
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
From: OCKERT FOURIE
To:
Subject: RE: [GenForum] Louis Fourie
Date: 21 March 2001 04:42
Wendy & Alma:
Ek het die volgende inligting van die Hugenote Vereniging gekry oor die stamvader Louis Fourie en hoop dit voeg so bietjie meer inligtig by:
Al die Fourie's in Suid Afrika is afstammelinge van die Hugenoot Louis Fourie en sy twee vrouens Susanna Cordier en Anna Jourdan. Louis Fourie en sy eerste vrou Susanna Cordier was die ouers van 10 kinders en Louis Fourie en Anna Jourdan, sy tweede vrou, het 11 kinders gehad Louis Fourie is waarskynlik in die omgewing van Pontaix, in die provinsie Dauphine, Frankryk in 1669 gebore. Hy het kort na die Herroeping van die Edik van Nantes in 1685 uit Frankryk na Amsterdam, Nederland gevlug. Op 27 Julie 1688 vertrek hy uit die hawe Texel op die skip Wapen van Alkmaar na die Kaap van Goeie Hoop waar hy op 27 Januarie 1689 aan wal kom. Louis Fourie vestig homself op die plaas Slangerivier - op sy naam gerigistreer op 27 Feb 1699 - in die Wagenmakersvallei (die huidige Wellington).
Hy huur ook die plaas Zeekoedrift aan die Gouritz Rivier. Hy was 20 jaar oud toe hy in die Kaap aangekom het en is 62 jaar later op die rype ouderdom van 81 oorlede. Hy het albei sy vrouens oorleef en was die oupa van 102 kleinkinders. Susanna Cordier is in 1678 in Frankryk gebore en is in 1695 met Louis Fourie getroud. Sy is in November 1714 op die ouderdom van 36 jaar oorlede. Louis Fourie hertrou met Anna Jourdan in 1716. Sy is op 30 Desember 1698 gedoop.
ockertfourie
Kansas
!Emmerentia van Rensburg Registers
Lombard/Heese 2 D-G p 335.
Louis was 30 jaar ouer as sy tweede eggenote.
De Villiers/Pama p 227.
Louis was 'n Franse vlugteling en sy aankoms aan die Kaap in 1688 was waarskynlik aan boord van die Borssenburg. Hy het boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington). In 1699 besit hy die plaas Slange Rivier waarop hy tot sy dood gewoon het. Hy het ook 'n ander plaas, Zeekoedrift aan die Gouritsrivier, besit.
Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are p 59, 148, 155, 175, 183.
Louis se oorspronklike herkoms was moontlik van Dauphine of Pontaix, Frankryk.
Sy nege seuns het gesamentlik 66 kinders nagelaat.
Heese/Lombard 2 D-G p 335. Louis Fourie gebore provinsie Dauphine, Frankryk. Na sy vlug uit Frankryk het hy lid geword van die Waalse gemeente in Amsterdam. Op 21 Desember 1687 het hy afskeid geneem van die gemeente om na die Kaap te kom.
Dis nie seker met watter skip hy gekom het nie. Hy gaan woon aan die Slangrivier in die gemeente Drakenstein. In Drakenstein se registrs word hy soms as Florit aangee. Hy sterf 1750. Trou Susanna Cordier, oorlede 1715 en 'n tweede keer met Anna Jourdan (Pierre-dogter), oorlede 1698.
Pama C.: Die Afrikaanse Familienaamboek p 122. Betekenis: Maaier of verkoper van hooi of voer.
Redelinghuys J.H.: Die Afrikaner Familienaamboek p 86. Louis Fourie het as jong Hugenote-vlugteling in 1689 hier aan wal gestap. Kort daarna is hy in die huwelik bevestig met Susanna Cordier en na haar dood is hy hertroud met Anna Jourdaan.
Hy het die geringe bevolking aan die Kaap destyds met twintig laat aanwas, en het behalwe twee seuns en twee dogters almal van Bybelse name voorsien.
Goewerneur van der Stel het die plaas "Slangfontein" in die Wagenmakersvallei (tans Wellington) aan hom toegeken waar hy en sy groot gesin hulle gevestig het.
Die van Fourie beteken voerman of voorsiener van voer, uit die Latynse furragium'.
Onder die vroeere inwoners van Swellendam in 1762 was Louis Fourie, een van die rykste manne in Swellendam. Hy het veertien slawe, twaalf perde en baie stuks groot- en kleinvee besit, nl. 226 beeste en 1,000 skape in 1765 - groot getalle vir daardie dae. Hy het eens op 'n tyd gewoon op "Doornboom", waar die mooi dorp Heidelberg vandag staan en ook aan "De Duyvenshoks Rivier aan de Wagen Drift", wat nader aan die see lê. Hy was ook 'n Heemraaed.
Daar was 'n aansienliek aantal Fouries onder die Trekkers uit die Kolonie. Een van hulle, Hermanus Foure, is saam met Piet Retief vermoor. Die enigste boer wat in die Bloedrivierslag gewond is, was Philip Fourie, wat 'n assegaaiwond in sy been opgedoen het.
In die Tweede Vryheidsoorlog is generaal P.J. Fourie deur generaal C.R.de Wet beskou as een van die knapste manne op kommando. 'n Belangrike figuur, wat seker nie lig vergeet sal word nie, is Jopie Fourie, wat met die Rebellie in 1914 te Pretoria tereggestel is. Dr. H.C.M. Fourie was een van die amptelike vertalers van die Bybel in Afrikaans Die Fourie-afstammeling wat vandag oor die hele land verspreid is, speel 'n belangrike rol op byna elke gebied van ons volkslewe.
Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are, p 59. Louis Fourie (1669-1750) was afkomstig van die destydse Franse provinsie Dauphine, vermoedelik ook van die omgewing van Pontaix. Aangesien hy op 21 Desember 1687 afskeid geneem het van die Waalse gemeente in Amsterdam en in 1688 al aan die Kaap was, het hy heel waarskynlik met die kamer van Amsterdam se skip "Borssenburg" na die Kaap gekom. Die inskrywing in die lidmateregister dat ene Louis Fourie op 18 Januarie 1688 nog in Amsterdam was, verwys vermoedelik na iemand anders. Die "Borssenburg" het reeds op 6 Januarie 1688 vertrek.
Aan die Kaap boer Louis op die plaas Slangrivier in die Wamersvallei. Hy trou in 1695 met Suzanne Cordier (1678-1715), dogter van Louis Cordier en Francoise Martinet. Die huwelik was met tien kinders geseen. In 1716 trou hy met Anne Jourdan * 1699 as dogter van Pierre Jourdan en Anne Foucher. nog elf kindersword gebore. Hulle is oor Stellenbosch, Drakenstein, Caledon, Swellendam, Tulbagh en Graaff-Reinet versprei. Hierdie nege seuns het gesamentlik 66 kinders agtergelaat.
Janet's notes, '...van Dauphine, Franse vlugteling, na sy vlug uit Frankryk lid geword van Waalse gemeente in Amsterdam, op 21-12-1687 na Kaap gekom, aankoms 1688, boer op sy plaas 'Slange Rivier' in die Wagenmakersvallei, vandag Wellington, besit ook die plaas 'Zeekoedrift' aan die Gouritsrivier. In Drakenstein se registers word hy soms as Florit aangegee...'
Franse vlugteling. Aankoms 1688. Hy het 'n boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington) en in 1699 besit hy daar die plaas "Slange Rivier" waarop hy tot sy dood gewoon het . Hy het nog 'n ander plaas "Zeekoeidrift" aan die Gouritsrivier besit.
STAMVADER
Louis FOURIE
Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 175 0 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 11 van sy tweede huwelik gehad.
1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
2. Francois ~ 4/9/1696
3. Maria ~ 26/10/1698
4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
5. Gideon * 27/8/1701
6. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
8. Elizabeth ~ 29/4/1708
9. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
10. Marcus ~ 14/5/1713
11. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
13. Maria ~ 8/12/1720
14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus
15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn
17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
18. Susanna ~ 7/5/1730
19. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden
20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan
21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee va n Zacharias Arend Eelhof
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
!BIRTH-MAR-DEATH:Hendrik Jooste Registers;Fourie A1
TROU-STERF:De Villiers Pama;Bls 227;
After his flight from France, he became a member of the "Waalse" congregarion in Amsterdam. On 21 December 1687 he bid farewell to the congregation to come to South Africa in 1688. It is not sure on which ship he came. He became a farmer in the "Wagenmakersvallei, now Wellington and in 1699 he there owned the farm "Slange Rivier" [Snake River] in the congregation of Drakenstein where he lived to his death. In Drakenstein registers he is sometimes referred to as Florit. He also owned another farm "Zeekoeidrift" on the Gourits river.
Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 1750 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 1 1 van sy tweede huwelik gehad.
1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
2. Francois ~ 4/9/1696
3. Maria ~ 26/10/1698
4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
5. Gideon * 27/8/17016. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
8. Elizabeth ~ 29/4/17089. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op C ralinge, Caledon.
10. Marcus ~ 14/5/171311. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
13. Maria ~ 8/12/1720
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
From: OCKERT FOURIE
To:
Subject: RE: [GenForum] Louis Fourie
Date: 21 March 2001 04:42
Wendy & Alma:
Ek het die volgende inligting van die Hugenote Vereniging gekry oor die stamvader Louis Fourie en hoop dit voeg so bietjie meer inligtig by:
Al die Fourie's in Suid Afrika is afstammelinge van die Hugenoot Louis Fourie en sy twee vrouens Susanna Cordier en Anna Jourdan. Louis Fourie en sy eerste vrou Susanna Cordier was die ouers van 10 kinders en Louis Fourie en Anna Jourdan, sy tweede vrou, het 11 kinders gehad Louis Fourie is waarskynlik in die omgewing van Pontaix, in die provinsie Dauphine, Frankryk in 1669 gebore. Hy het kort na die Herroeping van die Edik van Nantes in 1685 uit Frankryk na Amsterdam, Nederland gevlug. Op 27 Julie 1688 vertrek hy uit die hawe Texel op die skip Wapen van Alkmaar na die Kaap van Goeie Hoop waar hy op 27 Januarie 1689 aan wal kom. Louis Fourie vestig homself op die plaas Slangerivier - op sy naam gerigistreer op 27 Feb 1699 - in die Wagenmakersvallei (die huidige Wellington).Hy huur ook die plaas Zeekoedrift aan die Gouritz Rivier. Hy was 20 jaar oud toe hy in die Kaap aangekom het en is 62 jaar later op die rype ouderdom van 81 oorlede. Hy het albei sy vrouens oorleef en was die oupa van 102 kleinkinders. Susanna Cordier is in 1678 in Frankryk gebore en is in 1695 met Louis Fourie getroud. Sy is in November 1714 op die ouderdom van 36 jaar oorlede. Louis Fourie hertrou met Anna Jourdan in 1716. Sy is op 30 Desember 1698 gedoop.
ockertfourie
Kansas
!Emmerentia van Rensburg Registers
Lombard/Heese 2 D-G p 335.
Louis was 30 jaar ouer as sy tweede eggenote.
De Villiers/Pama p 227.Louis was 'n Franse vlugteling en sy aankoms aan die Kaap in 1688 was waarskynlik aan boord van die Borssenburg. Hy het boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington). In 1699 besit hy die plaas Slange Rivier waarop hy tot sy dood gewoon het. Hy het ook 'n ander plaas, Zeekoedrift aan die Gouritsrivier, besit.Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are p 59, 148, 155, 175, 183.Louis se oorspronklike herkoms was moontlik van Dauphine of Pontaix, Frankryk.
Sy nege seuns het gesamentlik 66 kinders nagelaat.Heese/Lombard 2 D-G p 335. Louis Fourie gebore provinsie Dauphine, Frankryk. Na sy vlug uit Frankryk het hy lid geword van die Waalse gemeente in Amsterdam. Op 21 Desember 1687 het hy afskeid geneem van die gemeente om na die Kaap te kom.Dis nie seker met watter skip hy gekom het nie. Hy gaan woon aan die Slangrivier in die gemeente Drakenstein. In Drakenstein se registrs word hy soms as Florit aangee. Hy sterf 1750. Trou Susanna Cordier, oorlede 1715 en 'n tweede keer met Anna Jourdan (Pierre-dogter), oorlede 1698.Pama C.: Die Afrikaanse Familienaamboek p 122. Betekenis: Maaier of verkoper van hooi of voer.Redelinghuys J.H.: Die Afrikaner Familienaamboek p 86. Louis Fourie het as jong Hugenote-vlugteling in 1689 hier aan wal gestap. Kort daarna is hy in die huwelik bevestig met Susanna Cordier en na haar dood is hy hertroud met Anna Jourdaan.Hy het die geringe bevolking aan die Kaap destyds met twintig laat aanwas, en het behalwe twee seuns en twee dogters almal van Bybelse name voorsien.Goewerneur van der Stel het die plaas "Slangfontein" in die Wagenmakersvallei (tans Wellington) aan hom toegeken waar hy en sy groot gesin hulle gevestig het.Die van Fourie beteken voerman of voorsiener van voer, uit die Latynse
furragium'.Onder die vroeere inwoners van Swellendam in 1762 was Louis Fourie, een van die rykste manne in Swellendam. Hy het veertien slawe, twaalf perde en baie stuks groot- en kleinvee besit, nl. 226 beeste en 1,000 skape in 1765 - groot getalle vir daardie dae. Hy het eens op 'n tyd gewoon op "Doornboom", waar die mooi dorp Heidelberg vandag staan en ook aan "De Duyvenshoks Rivier aan de Wagen Drift", wat nader aan die see le. Hy was ook 'n Heemraaed.Daar was 'n aansienliek aantal Fouries onder die Trekkers uit die Kolonie. Een van hulle, Hermanus Foure, is saam met Piet Retief vermoor. Die enigste boer wat in die Bloedrivierslag gewond is, was Philip Fourie, wat 'n assegaaiwond in sy been opgedoen het.In die Tweede Vryheidsoorlog is generaal P.J. Fourie deur generaal C.R.de Wet beskou as een van die knapste manne op kommando. 'n Belangrike figuur, wat seker nie lig vergeet sal word nie, is Jopie Fourie, wat met die Rebellie in 1914 te Pretoria tereggestel is. Dr. H.C.M. Fourie was een van die amptelike vertalers van die Bybel in Afrikaans Die Fourie-afstammeling wat vandag oor die hele land verspreid is, speel 'n belangrike rol op byna elke gebied van ons volkslewe.Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are, p 59. Louis Fourie (1669-1750) was afkomstig van die destydse Franse provinsie Dauphine, vermoedelik ook van die omgewing van Pontaix. Aangesien hy op 21 Desember 1687 afskeid geneem het van die Waalse gemeente in Amsterdam en in 1688 al aan die Kaap was, het hy heel waarskynlik met die kamer van Amsterdam se skip "Borssenburg" na die Kaapgekom. Die inskrywing in die lidmateregister dat ene Louis Fourie op 18 Januarie 1688 nog in Amsterdam was, verwys vermoedelik na iemand anders. Die "Borssenburg" het reeds op 6 Januarie 1688 vertrek.Aan die Kaap boer Louis op die plaas Slangrivier in die Wamersvallei. Hy trou in 1695 met Suzanne Cordier (1678-1715), dogter van Louis Cordier en Francoise Martinet. Die huwelik was met tien kinders geseen. In 1716 trou hy met Anne Jourdan * 1699 as dogter van Pierre Jourdan en Anne Foucher. nog elf kindersword gebore. Hulle is oor Stellenbosch, Drakenstein, Caledon, Swellendam, Tulbagh en Graaff-Reinet versprei. Hierdie nege seuns het gesamentlik 66 kinders agtergelaat.
Janet's notes, '...van Dauphine, Franse vlugteling, na sy vlug uit Frankryk lid geword van Waalse gemeente in Amsterdam, op 21-12-1687 na Kaap gekom, aankoms 1688, boer op sy plaas 'Slange Rivier' in die Wagenmakersvallei, vandag Wellington, besit ook die plaas 'Zeekoedrift' aan die Gouritsrivier. In Drakenstein se registers word hy soms as Florit aangegee...'
Franse vlugteling. Aankoms 1688. Hy het 'n boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Welli ngton) en in 1699 besit hy daar die plaas "Slange Rivier" waarop hy tot sy dood gewoon het . Hy het nog 'n ander plaas "Zeekoeidrift" aan die Gouritsrivier besit.
STAMVADER
Louis FOURIE
Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hug enoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' e n later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 175 0 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar do od in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 1 1 van sy tweede huwelik gehad.
1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
2. Francois ~ 4/9/1696
3. Maria ~ 26/10/1698
4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
5. Gideon * 27/8/17016. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
8. Elizabeth ~ 29/4/17089. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
10. Marcus ~ 14/5/171311. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
13. Maria ~ 8/12/1720
14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
18. Susanna ~ 7/5/173019. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee va n Zacharias Arend Eelhof
Verwysings:
De Villiers/Pama
Heese/Lombard
Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
Boedelnommer KAB 8/7 no 55
Birth:
Alternative date: 1669
Erasmus Register gives the location as Pointaax, Dauphine, France
Died:
Alternative location: Slange rivier, Wagenmakersvallei (Wellington)
Estate file KAB 8/7 No. 55 KAB MOOC 7/1/10 No. 9
Louis married Susanne CORDIER, b1 in 1692 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Susanne (daughter of Louis CORDIER(CORTJE), progenitor and Francoise MARTINET) was born in 1678 in Champagne, France; was christened in 1679; died in Nov 1714 in Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]
|