• First Name:   
  • Last Name:   
Jacob KRUGER, a2

Jacob KRUGER, a2

Male 1690 - 1747  (57 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Jacob KRUGER, a2 was born on 28 Jul 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; was christened on 1 Aug 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany (son of Franz KRUGER (CRUGER) and Elizabeth PEMOLLER); died on 29 Oct 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Arrived 1713 as a soldier on board "Middelwout". 1714-1717 builders assistant for W. ten Damme, 1717 for Ernst Mostert, lost his hand in an accident. Burger 11.1.1718, became member of the N.G. Church, Cape Town 13.2.1716, later farmer in the Sandveld.

    Du Plooy.paf:
    Van Sandenbeck by Prignitz naby Berlyn, s.v. Franz Kruger oorl. 1710 en Elisabeth Pemoller of Hartwig oorl. 24.12.1747; arriveer 1713 aan boord van die skip Middelwout, 1714 - 17 boukneg vir W. ten Damme, 1717 vir Ernst Mostert, verloor sy hand in 'n ongeluk, burger 11. 01.1718 ; word lidmaat NG Kerk, Kaapstad 13.02.1716; boer in die Sandveld.

    "De oude Duitser van Duitsland"

    Kruger - volgens Pama Vol !
    Jacob Kriiger of Cruger, v.Sadenbeck i.d. Priegnitz, naby Berlyn. *28.7.1690. S.V. Franz Kriiger, + 1710 en Eilsabeth Hartwig. + 1747. Aank. 1713 n.b. skip eg. Burger 11.1.1718, later boer i.d. Sandveld. + 29.10.1719. x 1.5.1718 Johanna of Jannetjc Kemp, c Aug. 1696. + 27.10.1778. bl Jacob doop 17.7.1718, + 10.11.1778. x 25.10.1739 Christina Strang, 14.9.1721. d.v. Care1 Strang, v. Gotenburg en Anna~ Maria Swart, v. Stockholm
    b2 Frans, =20.X.1719, + 27.8.1181. x 1.3.1144 Judith Coetsee. + voor 26.9.1752. d.v. [Cornelius Coetsee en Geertruy Gerrlts: xx Maria Putter. = 15.10.1130, +voor [Mei, 1773, d.v. Johannes Lodewyk Putter en Anna van der Swaan; xxx Magdalena [Catharina Erasmus
    volgens Janet Melville: Kruger(Cruger),Jacob *28.07.1690 =01.08.1690 beck by Prignitz naby Berlyn, s.v. Franz Kruger oorl. 1710 en Elisabeth Pemoller of Hartwig oorl. 24.12.1747; ar. 1713 aan boord van die Middelwout, 1714 -- 17 boukneg vir W. ten Damme, 1717 vir Ernst Mostert, verloor sy hand in 'n ongeluk, burger 11. 01.1718; word lidmaat NG Kerk, Kaapstad 13.02.1716; boer in die Sandveld ±DU1713 [1710] Date:9 Dec 2001
    Volgens Pama I en SAG 4 was hy afkomstig van Sandenbeck, distrik Prignitz naby Berlyn. Volgens mnr. Artur Conrad Förste in Familia 1984 no 4 word ie van Kruger in die doopregisters as Kröger, Crüger, Cröger en Krüger gespel. Hierdie verskil in spelling is nie belangrik nie - die "niederdeutsche" vorm is Kröger en die "hochdeutsche" vorm is Krüger. Die mense van Prignitz het "niederdeustch" of "plattdeutsch" gepraat en doen dit vandag nog. Die predikante het egter "hochdeutsch" geskryf.
    Die dorp Sandenbeck lê op 'n hoogte met 'n riviertjie (beek of beck in Nederduits) wat suid van die dorp verbyvloei.
    Sy moeder word foutiewelik in Pama I as Elisabeth Hartwig aangee, maar was wel Elisabeth PemöIler. Die een doopgetuie (waarskynlik 'n peetoom was Hartwig PemöIler, wat 'n navorser dalk per abuis as die van aangesien het).
    As die Suid-Afrikaanse stamvader was hy die voorvader van president Paul Kruger.
    Jacob kom in 1713 aan die Kaap aan op die skip "Middelwout" as soldaat. Hy werk as boukneg van 1714 tot 1719 by Willem ten Damme en Ernst Mostert. Hy word lidmaat van die NG Kerk, Kaapstad op 13 Feb 1716. Hy verkry burgerskap in 1718. Hy boer later van tyd in die Sandveld.

    Died:
    Alternative date: 29.10.1749

    Jacob married Johanna (Jannetje) KEMP, b1 on 1 May 1718 in Cape Town, Cape, South Africa. Johanna (daughter of Nicolaas (Johannes) KEMP and Cecilia SWERISSE) was born in Aug 1696 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 27 Oct 1778 in Roggeveld, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Jacobus KRUGER
    Sex: M

    Marriage(s):
    Spouse: Johanna KEMP
    Marriage: 1 May 1718
    Capetown, Cape, South Africa

    ----------------------------------------------------------------------
    ----------

    Source Information:
    ----------------------------------------------------------------------
    ----------

    Film Number: 458498
    Page Number:
    Reference Number:

    ______________________________________________________

    Children:
    1. Jacob KRUGER was christened on 13 Oct 1716 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    2. Jacob KRUGER, a2b1 was born in 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 17 Jul 1718 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 10 Nov 1778 in Cape, South Africa.
    3. Frans KRUGER, b3 was born in in Cape, South Africa; was christened on 20 Aug 1719 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 27 Aug 1781 in Cape, South Africa.
    4. Cecilia KRUGER was christened on 26 Jan 1721; and died.
    5. Johannes KRUGER, b4 was born in in Cape, South Africa; was christened on 13 Dec 1722; died before Apr 1779 in Cape, South Africa.
    6. Elisabeth KR, b5 was christened on 19 Feb 1723; died before 1779.
    7. Elizabeth KRUGER was christened on 19 Feb 1723; died about 1779.
    8. Hendrik KRUGER, b6 was born on 19 Dec 1723 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 8 Apr 1725 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; died about 1793 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa.
    9. Pieter Ernst KRUGER, b7 was born in in Cape, South Africa; was christened on 18 Aug 1726 in Cape Town, Cape, South Africa; died in Feb 1783 in Cape, South Africa.
    10. Catharina KR, b8 was christened on 1 Aug 1728; and died.

Generation: 2

  1. 2.  Franz KRUGER (CRUGER) died in 1710.

    Notes:

    FRANTZ KRÜGER (KRmGER) DIE STAMVADER VAN DIE KRUGER-FAMILIE IN S.A.
    Onderstaande is ‘n verkorte weergawe van ‘n brief wat mnr. Artur Conrad Förste, van Moisburg in West-Duitsland, aan die R.G.N. geskryf het.
    Sy brief was in Afrikaans.
    Ek was onlangs in die kommunistiese gedeelte van ons vaderland om daar in die kerkargiewe navorsing oor my eie familie te doen. By hierdie geleentheid het ek die idee gekry om in die kerkregisters van Sandenbeck in die Prignitz (Mark Brandenburg) te kyk of ek enige inligting oor Jacob Krq/4ger, die voorvader van pres. Paul Kruger, kon kry. Hy is in 1690 in Sandenbeck (die naam word Sandenbeek uitgespreek) gebore. Ek het egter gevind dat die register van Sandenbeck nie meer daar gehuisves word nie, maar wel in die Domstiftarchiv Brandenburg, Burghof 11. Die pastorie in Sandenbeck was vir etlike jare onbewoon en ter wille van veilige bewaring, is die registers na Brandenburg geneem.
    My reis na Sandenbeck was dus te vergeefs, maar dit was nogtans lekker om die dorp te leer ken waarvandaan die stamvader Jacob Krq/4ger gekom het. Tot my verbasing moes ek vind dat die dorp nie in ‘n vallei lê nie, maar op ‘n redelike hoogte. Die woord beek (beek) in Nederduits beteken ‘n klein riviertjie. Die mense het my vertel dat die rivier, Sandenbeek, suid van die dorp verbyvloei. Sandenbeck is dus die dorp aan die ‘Sandenbeekᾨtm).
    Die volgende dag is ek na Brandenburg en het al die kerkregisters van Sandenbeck tot 1750 deurgegaan. Die doopregister begin in 1676 en die huweliksregister en sterfteregister in 1698. Ek het gevind dat Jacob Krq/4ger wel op 28 Julie 1690 gebore en op 1 Augustus gedoop is, soos wat dit in boeke in Suid-Afrika aangegee word. Sy vader word as Frantz Kröger aangegee. In die registers van Sandenbeck word die van Krq/4ger op verskillende maniere gespel: in 1686, 1690 en 1693 is dit Kröger, 1688 Crq/4ger, 1695 Cröger, 1698 Kröger, 1700, 1705 en 1708 Cröger, 1736 Kröger, 1740, 1742 en 1745 Krq/4ger. Hierdie verskil in spelling is nie belangrik nie. Die ‘niederdeutscheᾨtm) vorm is Kröger en die hoogduitse vorm Krq/4ger. Die volk in die Prignitz (nie Priegnitz of Preignitz nie) het ‘niederdeutschᾨtm) of ‘plattdeutschᾨtm) gepraat en doen dit vandag nog. Die predikante het egter hoogduits geskryf.
    Die enigste fout wat ek in die Suid-Afrikaanse publikasies (D. F. du T. Malherbe, J. Hoge en C. C. de Villiers) gekry het, was by die van van Jacob Krq/4ger se moeder. Haar van was nie Hartwig nie, maar wel Pemöller. Die aantekening oor haar dood lui soos volg:
    1747 7. Den ZL! Dec. Elisabeth Pemöllers, Frantz Krugers Wittwe 82 Jahr alt gestorben u. den 31 begaben cum conc. funebr.
    In Afrikaans sal dit soos volg lui:
    Nr. 7. Die 24ste Desember Elisabeth Pemöllers (genitief van die van Pemöller), weduwee van Frantz Kriiger, 82 jaar oud, oorlede, en beFuwe 31 Des. met lyksrede. (cum conc. funebr. = cum concione funebre = met lyksrede)
    Die nooiensvan van die stamvader Jacob Krq/4ger, se moeder was dus Pemöller en nie Hartwig nie! Die fout met haar van kan maklik soos volg verklaar word: Met die doop van Frantz en Elisabeth se sesde kind, Lisebet, in 1698 was die eerste doopgetuie (peetoom) ‘n sekere Hartwig Pemöller, waarskynlik ‘n familielid van die moeder. ‘n Navorser kon makhk die voornaam ‘Hartwigᾨtm) vir die moeder se van gelees het.
    Frantz Krq/4ger se beroep word nêrens aangegee nie, maar dit is niks buitengewoon nie. ‘n Boer se beroep is gewoonlik nie aangegee nie. Ek twyfel dus nie daaraan dat Frantz Krq/4ger ‘n boer van beroep was nie. Frantz Krq/4ger en Elisabeth Pemöller het agt kinders gehad.
    1. Ann Maria ged. 9.8.1686
    2. Margareta ged. 26.2.1688
    3. Jacob * 28.7.1690 ged. 1.8.1690; Suid-Afrikaanse stamvader
    4. Hinrich * 18.2.1693 ged. 19.2.1693
    5. Jochim * 12.10.1695 ged. 16.10.1695
    6. Lisebet ged. 2.3.1698
    7. Peter * 22.7.1700 ged. 23.7.1700
    Hy was twee keer getroud, eers in 1736 en weer in 1741. Hy het dogters en een seun (Caspar Joachim) gehad. Nog ‘n dogter is dood gebore. Die verdere lot van sy nakomelinge kon nie opgespoor word nie.
    8. Anna Catrin * 17.11.1705 ged. 22.11.1705
    Daar was nog ander Krq/4gers in die omgewing van Sandenbeck wat by die doop van Frantz en Elisabeth Krq/4ger se kinders as doopgetuies opgetree het.
    R. T. J. Lombard

    Franz married Elizabeth PEMOLLER. Elizabeth was born about 1665; died on 24 Dec 1747; was buried on 31 Dec 1747. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Elizabeth PEMOLLER was born about 1665; died on 24 Dec 1747; was buried on 31 Dec 1747.
    Children:
    1. Anna Maria KRUGER was christened on 9 Aug 1686 in Sadenbeck; and died.
    2. Margareta KRUGER was christened on 26 Feb 1688 in Sadenbeck; and died.
    3. 1. Jacob KRUGER, a2 was born on 28 Jul 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; was christened on 1 Aug 1690 in Sandenbeck In The Priegnitz, Near Berlin, Germany; died on 29 Oct 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa.
    4. Hinrich KRUGER was born on 18 Feb 1693; was christened on 19 Feb 1693 in Sadenbeck; and died.
    5. Jochim KRUGER was born on 12 Oct 1695; was christened on 16 Oct 1695 in Sadenbeck; and died.
    6. Lisebet KRUGER was christened on 2 Mar 1698 in Sadenbeck; and died.
    7. Peter KRUGER was born on 22 Jul 1700; was christened on 23 Jul 1700 in Sadenbeck; and died.
    8. Anna Catrin KRUGER was born on 17 Nov 1705; was christened on 22 Nov 1705 in Sadenbeck; and died.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info