1. | Wynand Leenderts BEZUIDENHOUT, progenitor was born in 1639 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 15 Nov 1684 in Cape Town, Cape, South Africa (son of Leenders BEZUIDENHOUT, Van Zevenhuizen and Mrs Leenders BEZUIDENHOUT); died in 1675 in Cape Town, Cape, South Africa. Notes:
Baas tuinier van die Kaap
Alternative location: Vollenhove, Overijsel, Netherlands
Van Nederland, baas-tuinier aan die Kaap.
Also known as Wynand Leendertz Bezuyerhout.And Wynand Wynands Bezuidenhout. C.T. Mds. G1 1/1
Wijnand BEZUIDENHOUT, afkomstig van Holland, het voor die einde van die 17e eeu in Suid-Afrika aangekom, waar hy hom as baastuinier in die Kaap gevestig het. Op 23 September 1668 is hy in die eg verbind met Jannetje GERRITS van Amsterdam. Vier kinders is uit die huwelik gebore:
(1) Helena (1669), getroud met Johannes WESSELS, die stamvader van die Wessels familie in Suid-Afrika.
(2) Geertruij (1671), getroud met 'n VAN ENGELEN.
(3) Izaak (1673), jonk oorlede.
(4) Wijnand (1673), van wie die hele Bezuidenhout-geslag afstam, is vir die tweede maal getroud met Gerbrecht BOSHOUWER op 18 Desember 1717 (sy was die dogter van Pieter Boshouwer en Adriaentje VAN CATHRYN (en Adriaentje was die dogter van Catrijn van Malabar en stiefdogter van Cornelis Claasen). Hy trou weer op 10 Oktober 1728 met Johanna Catharina BOTHA; 16 kinders.
Bronne:
"Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA" (1955) saamgestel deur J.H Redelinghuys
M Upham, "Claas van Malabar" in N Claassen, & GH Claassen, Die Claas(s)en afstammelinge in Suid-Afrika, Centurion, Outeurs, 2001.
Saamgestel deur:
AM van Rensburg
Birth:
Alternative location: Vollenhove, Overijsel, Netherlands
Wynand married Jannetje GERRITS on 23 Sep 1668 in Cape Town, Cape, South Africa. Jannetje was born about 1642 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]
Notes:
Married:
Alternative location: Vollenhove, Overijsel, Netherlands
Children:
- Helena BEZUIDENHOUT, b1 was christened on 23 Jun 1669 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1713.
- Geertruyd BEZUIDENHOUT, b2 was christened on 10 May 1671; and died.
- Isaak BEZUIDENHOUT, b3 was christened on 19 Mar 1673; died in Young.
- Wynand BEZUIDENHOUT, b4 was born on 1 Jul 1674 in Cape, South Africa; was christened on 1 Jul 1674; died before 23 Oct 1724 in Cape Town, Cape, South Africa.
|