• First Name:   
  • Last Name:   
Maria LOZEE(LOOSEE) V.D.K., vdK

Maria LOZEE(LOOSEE) V.D.K., vdK

Female Abt 1655 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Maria LOZEE(LOOSEE) V.D.K., vdK was born about 1655 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 1 Sep 1666; died in in South Africa.

    Notes:

    Sy het 'n kind Jacobus by 'n onbekende vader gehad voor sy met Douwe Steyn getroud is. Hy het later die van Steyn aangeneem en word deur Pama II as b1 aangedui.

    Sy is van onbekende herkoms. Sy trou in 1685 met DG Steyn en haar seun Jacobus wat in 1683 gedoop is het die van Steyn aangeneem.

    Widow of Douwe Gerbrand Steyn of Leeuwarden

    From: "Lorna"
    To:
    Subject: Re: [GenForum] Maria Lozee
    Date: 26 December 2002 03:50

    Beste Helena Garner,
    Jy haal Karel Schoeman nie heeltemal korrek aan nie. Louis en Domingo van Bengale en Maria Hansdogter was nie Steyn se vryswartes nie en word slegs as bure genoem. Teen die einde van die 17de eeu het al drie grond besit. Ek vermoed jy het jouself verspreek.
    Ek was nie bewus van Maria Lozee se vroedvrou status nie, maar sien Schoeman se informasie kom uit 'n lys van hoofde van huisgesinne, vryburgers, vryswartes en allenstaande vroue wat om en by 1730 vir Goew. De la Fontaine saamgestel is (p. 693). Schoeman noem o.a. (p.695): Maria Los[ee] (sic). Dit wil voorkom asof die persoon as Maria Los in lys verskyn en Schoeman dit verbeter tot Maria Los[ee]. Dit is sterk te betwyfel of dit Maria Losee was, want ek vermoed sy het reeds jare van te vore gesterf. Miskien weet iemand anders van beter!

    Groete,
    Lorna.

    Jy skryf. Ek stuur Lorna se boodskap aan vir algemene inligting. Die volgende kom voor in Karel Schoeman se "Armosyn van die Kaap ; die wêreld van 'n slavin, 1652-1733. Kaapstad : Human & Rousseau, 2001: Gedurende 1695 woon Douwe Gerbrantz Steyn en sy gekleurde vrou, Maria Lozee in die Tweede Bergdwarsstraat in die Kaapse Vlek langs Detlef Biebouw, vryburger chirurgyn. Lg. se huis was 'een huijs van kleij, seer slegt [armoedig]' Steyn se vryswartes, Louis en Domingo van Bengale en Maria Hansdochter, 'n vrygelate slavin het ook by hulle gewoon. Maria Lozee was 'n vroedvrou en sy kon hieruit 'n bestaan maak.

    Helena Garner.

    From: "Lorna"
    To:
    Subject: Re: [GenForum] Getuies by doop
    Date: 19 December 2002 04:46

    Helena Garner,
    Soos jy sal weet is Maria Lozee aan die Kaap gebore, maar wie haar moeder was, kan ek nie met sekerheid sê nie. Sy was die slavin van Alexandrina Maxwell (Sandrina) wat as getroude vrou met haar man Luitenant Johannes Coon 12.7.1664 in die Kaap aangekom het op die skip Walcheren (Joernaal). Alex. se tweede troue was op 29.7.1679 met Lodewijck Francois Bureau, jongman van Brussels. Beide die huwelike was kinderloos. Lodewijck het bedrog gepleeg en is gevonnis om verban te word, wat eers na Hendrik van Reede se besoek in 1685 uitgevoer is. Weereens is dit 'n geval waar daar geen aktes van vrystelling is nie.
    Johannes Coon het op 1 Mei 1665 'n Kaapse slavin genaamd Marie (geen ouderdom) vir 70 Rds van die edele heer Zacharias Wagenaer, kommandeur gekoop. Ander slawe transaksies van Johannes Coon was:- 9.4.1669 verkoop Komm. Borghorst aan Rijckloff van Goens Cathrijn van die Kus van Coromandel. Joh. Coon betaal egter die koopsom. 9.4.1669 verkoop Adm. Rijckloff van Goens vir Anna van Bengale, 'n swanger vrou, aan Joh. Coons 25.5.1669 verkoop Joh. Coons vir Anna van Bengale (geen melding van haar swangerskap nie) aan Jan van Cauwenburg, onderkoopman op die skip Alphen. 4.4.1679 Tobias Marquardt, vryburger, verkoop aan Alex. Maxwell, weduwee van manhafte Johannes Canin (sic), in lewe Luitenant, die slaaf Antony van die Kus van Coromandel (Sien Prof Hatting in Kronos en Anna Boeseken se verhandeling oor vrystellings van slawe).
    Maria Losee het dikwels as getuie by dope opgetree vir ouers uit 'n bree Kaapse sosiale spektrum. Omdat Alexandrina Maxwell geen kinders gehad het nie sou dit nie verbasend wees indien sy haar slawekinders soos haar eie groot gemaak het nie. Dis opvallend tot watter mate Maria deur haar samelewing aanvaar is. Dit is onmoontlik om te bespiegel wie die vader van haar seun Jacob was. Soms is na Alex. Maxwell verwys as Sandrina Jacobs. Het Maria miskien haar kind vernoem na haar eienaar se vader?
    Ek is jammer ek kan nie meer spesifiek oor Maria Lozee se herkoms wees nie... daar is te min wat bo twyfel is!
    Daar bestaan geen verband tussen Jan van Brienen en Maria Lozee nie behalwe dat hul saam as getuies opgetree het by die doop van Maria Vermeulen.- Volgens my notas het hy met die skip de Odijk as adelborst in die Kaap aangekom. Hy word burger op 8.5.1677. (Ek is baie jammer, maar ek nagelaat om my bronne te noteer!!!) Hy x 28.1.1680 met Catharina Cloete = 4.4.1660 dogter van Jacob Cloete en Sophia Raderootjes. 'n Inskrywing in die Kaapse lidmaat registers van 19.12.1681 sê hy was 'n kleremaker van beroep. Jan en Catharina het geen kinders gehad nie.

    Groete

    Lorna. Ek vind hierdie inligting van jou baie interressant. Maria Lozee was die moeder van Jacobus Steyn x Maria Jans, vader van Maria Steyn x Hermanus Kriel. Dis onbekend wie Jacobus se vader was. Jacobus het die van Steyn aangeneem. Het jy dalk meer inligting oor Maria Lozee?
    Weet jy meer van Jan van Brienen? Ek weet Maria Lozee was getroud met Douw Gerbrandts Steyn en met Paul Heyns, maar het nie van Jan van Brienen geweet nie.
    The origin of Maria Lozee (or Lossee) is uncertain. The surname Lozee is unknown. The slave quarters in the Cape was known as the slawe lozee, so it is quite likely that Maria was a slave (see eg HF Heese Kronos 1979 Vol 1). Two presidents (Kruger and Steyn) of the old South African states are descendents of this slave girl. In Governor van der Stel's time about half the children born in the slave quarters were of mixed blood, which means that the European settlers frequented the quarters as often as other slaves within the quarters. Whether Douwe Gerbens visited Maria there is not known. It is also not known whether he married her as slave or as free person. It is further not known who the father of her son Jacobus was.

    Douwe Gerbrandts Steyn and Maria Lozee married on 1685.08.19. After Douwe's death in 1700 she married Paul Heyns. Douwe Gerbrandts Steyn and Maria Lozee had one child: Anna, baptised 16 92.08.24, who married Marthinus Prins.

    Van onbekende afkoms.

    Birth:
    "Dit is byna so goed as seker dat Maria die dogter van 'n lid van die garnisoen aan die Kaap was. Sy was stellig van goeie stand, hoog geag in kerklike en burgerlike kringe en was verskeie male peettante vir die kinders van gesinne wat sedert welbekend en selfs beroemd in die geskiedenis van Suid-Afrika geword het."

    Family/Spouse: Nn NN. Nn and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Oudste register van die kerk.
    "Die peettante van haar dogter Anna was niemand anders as die eggenote van die bekende eerw. J. Overney, predikant van Kaapstad en stigter van die gemeente Stellenbosch, wat in 1687 oorlede is. Dit is byna seker dat hy Jacobus gedoop het en die huwelike tussen Douwe Gerbrants en sy vrou volstrek het. As mens terug reken vanaf die doop van Jacobus in 1683, dan is die datum van die geboorte van Maria Lozee aan die Kaap ongeveer 1660-5."Alt Marriage: Maria LOZEE(LOOSEE) v.d.K. vdK Date: 9 Aug 1685 Location: South Africa

    Children:
    1. Jacobus STEYN, a1b2 was born in 1683 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 29 Aug 1683 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

    Maria married Douw Gerbrandt STEYN, a1 on 19 Aug 1685 in Cape Town, Cape, South Africa. Douw (son of Arie STEYN and Anna Elizabeth PAULSEN) was born in in Leeuwaarden, Friesland, Netherlands; died in Mar 1700 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Jacobus STEYN, a1b2 was born in 1683 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 29 Aug 1683 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    2. Anna STEYN, b2 was born in in South Africa; was christened on 24 Aug 1692; died in in South Africa.

    Maria married Paul HEYNS, a5 on 27 Feb 1701 in Cape Town, Cape, South Africa. Paul was born in 1655 in Leipzig, Sachsen, Germany; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Huwelike, Kaap: 27-2-1701 - Heyns, Paul van Leypsig, wedunaar met Maria Lose van de Caap, weduwe

    Alternative date: 23.9.1696

    Children:
    1. Michiel Africanus HEYNS, a5b5 was born on 26 Mar 1697 in Cape, South Africa; died on 21 May 1735 in Cape, South Africa.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info