8. | Friedrich BOTH (BOTHA), progenitor was born on 4 Mar 1653 in Wangenheim near Sachsen-Coburg-Gotha, Thuringen, Germany; was christened on 4 Mar 1653 in Wangenheim, Gotha, Germany (son of Michael BOTH (BOTHA) and Susanna SAULUS); died on 21 Jun 1717 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in Cape, South Africa. Notes:
Surname is Both. From 1686 was a "bywoner" of Jan Cornelisz. Signed his surname 1692 as Both, in 1699 as Botha. In the "opgafrolle" (census) the spelling Both, Boot and Botha are used. At the Cape it was common for a person to be called as so and so from the place overseas where they came from instead of their actual surname (ref Jan van Eeden, called Jan van Oldenburg, etc). It is possible that "Both" and "Gotha" resulted in "Botha" (refer Heese p. 360).
De Wet Info: Son of farmer Michael Both and Susanna Saulus, he is shown since 1685 at Stellenbosch as a burger and farmer "om die kwart" [for a quater] for Jan Cornelitz. From Old-Beyerland near Rotterdam.
Du Plooy.paf: He arrived in the Cape from Wangenheim near Gotha, Germany as a soldier in 1678. Five years later he achieved citizens rights. From 1686 was a "bywoner" of Jan Cornelisz (Sedert 168 5 kom hy voor op Stellenbosch as burger en "boer om die kwart" vir Jan Cornelisz van Oud-Beyerland). Signed his surname 1692 as Both, in 1699 as Botha. In the "opgafrolle" (census) the spelling Both, Boot and Botha are used. It appears, when one considers that a person was of then named for the place he came from, Friederich Both from Gotha became Friederich Botha (refer Heese p. 360). He is the ancestor of all the Botha's living in South Africa today. At the Cape it was common for a person to be called as so and so from the place overseas where the y came from instead of their actual surname (ref Jan van Eeden, called Jan van Oldenburg, etc ). It is possible that "Both" and "Gotha" resulted in "Botha" .
From Bazett Meyer To: Subject: Re: [GenForum] Weesmeisies (Kickers) Date: 09 December 2000 03:46
Hallo Johan,
Lees gerus weer die webwerf dan sal jy sien hoekom Jan Cornelisz ook gedink het :-( iets is nie reg nie ;-).
Groete Bazett
----- Original Message ----- From: "Johan Niemandt" To: Sent: Saturday, December 09, 2000 1:01 AM Subject: Re: [GenForum] Weesmeisies (Kickers)
Bazett en Piet,Ek het gou op die webwerf gaan loer, en daar gee hulle wel die troudatum aan as 21 Junie 1717, maar hulle oudste kind is gebore 1686, en die jongste 1702, so iets lyk nie reg vir my nie. Kan enige van die Botha eksperte dalk hier 'n helpende hand bysit asb.
BazettEk verwys jou na die Botha-genealogie by die volgende webwerf: http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html Piet
Hallo Johan,Ek dink nie ek kan jou reghelp nie heelwaarskynlik kan jy my reghelp of iemand anders kan ons reghelp! Die inligting wat ek het , het ek gekry in "Die Afrikaner Familienaamboek" saamgestel deur J. H. Redelinghuys in 1954. Die betrokke verwysing is as volg : Die naam van sy eerste vrou is onbekend, maar sy tweede, met wie hy op 21 Junie 1717 in die eg verbind is, was Maria Kickers van Amsterdam, die geskeide vrou van Jan Cornelisz.
Arrived as soldier and received burger rights 5 years later. From1686 worked for Jan Cornelisz.
From: Herman Labuschagne
To: GenForum@egroups. com
Subject: [GenForum] Weesmeisies
Date: 07 March 2001 04:57
Ons het vroeër vanjaar oor Maria Kickers gepraat. Hier kom weer iets na vore:
"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik."Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SERDaar word ook heelwat familiegeskiedenis in die boek opgeteken oor die vanne Wolmarans, Botha, De Kock, Serfontein, en andere.
Herman L
From: Joe Botha
To:
Subject: [GenForum] Botha
Date: 02 July 2001 07:15
Hi almal,Ons dink almal dat die Bothas wel uit Duitsland afkomstig is.
Die volgende e-pos gee moontlik 'n ander beskouing:
Zeer Geachte Heer Botha,Als geinterresseerde in het Geslacht Botha, Both, Bot en Bode, kwam ik op internet uw pagina tegen hier begint u in ongeveer 1600 met een geslacht Both in Duitsland.Via de heer L.van der Meer in Nederland ben ik echter in het bezit gekomen van twee diverse stambomen n.l. die van Geert Moenszoon Bot, deze Geert is geboren in Streefkerk Holland ca. 1340 en de stamboom van Cornelis Both geboren ca. 1500 deze huwt ca. 1525 te Noordeloos ook in Zuid Holland.Ik ben nog op zoek naar een Frederik Bot(H) welke geboren zou zijn omstreeks 1050 in Holland.Het is mij bekend dat er ook in Duitsland veel Bot(h) en en Bode'n wonen, onde andere in Altenahr in Rheinland, deze man heb ik gesproken en die wist dat zijn voorouders uit Holland kwamen, met name uit Zuid Holland dat is rond Rotterdam.Hieruit concludeer ik dat de naam Both oorspronkelijk uit Holland komt met vertakkingen over de hele wereld, waaronder dus ook Duitland maar ook Zuid Afrika (Botha) alsmede wonen zij inmiddels in de U.S.A alsmede in Australie en Brazilie.Alleen al van de tak Cornelis Both, waartoe ik ook behoor zijn al meer dan 5000 nazaten bekend, Mijn verontschuldigingen dat ik in het Nederlands schrijf maar ik ga er vanuit dat het voor u wel te volgen is.Ik wens u dan ook veel succes in het navorsen van uw stamboom
Jan Both
"Groetnis", Joe Botha
Tuisblad - BOTHA in Suidelike Afrika
http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
Home Page - BOTHA is Southern Africa
http://home.mweb.co.za/el/elijo/index.html
From: jean_leroux jean_leroux@freemail.absa.co.za
To: GenForum@yahoogroups.com
Subject: Re: [GenForum] KICKERS en egskeidings
Date: 10 March 2002 12:27
Alet,Jan Cornelisse, ook bekend as Jan Bombam, was afkomstig van Oudbeijerland in Nederland. Friedrich Both darenteen was afkomstig van Wangenheim by Gotha in Duitsland. Hulle was dus nie broers nie. Both word in 1685 vryburger en gaan boer om die kwart vir Cornelisse. Teen 1700 was Cornelisse uit sy vrou en uit sy plaas en hoogbejaard. Hy dagvaar Maria Kickers vir egskeiding op grond van owerspel. Sy beken dat Both die vader van al haar kinders is. Geen verwysing na Appel of Visser nie. In haar verweer se sy dat Cornelisse haar daartoe aangemoedig het en self 'onbequaam' was. Sedert 1686 laat sy en Both gereeld hul kinders in die openbaar doop. Die feit dat Cornelisse haar eers 14 jaar later vir owerspel dagvaar laat mens wonder of daar nie rede vir haar verweer was nie. Let daarop dat Cornelisse die vader van drie kinders uit sy eerste huwelik was, gebore tussen 1675 en 1780. Sy onbekwaamheid was moontlik te wyte aan ouderdom. Maria se verhoudings met Appel en Visser is myns insiens nie bewys nie.
Vriendelike Groete,
Jean le Roux Paarl
Erasmus RegisterFriedrich Botha / FRIEDRICH BOTH is gebore op 4 Maart 1653 in Wangenheim, omtrent 8 kilometers (5 myl) noord-wes van Gotha (50.57° Breedtegraad, 10.41° Lengtegraad), in die Provinsie van Thuringia in die graafskap van Saxe-Coburg-Gotha
Voor 1652 Die betekenis van BOTH(A). Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.
Friedrich Both is op 4 Maart 1653 in Wangenheim in die Provinsie van Thuringia in Duitsland gebore. Hy sluit aan by die VOK en arriveer aan die Kaap as soldaat in 1678. In 1683, vyf jaar na sy aankoms, verkry hy burgerregte en beoefen sy oorspronklike beroep uit as 'n landbouer by verskillende boere as 'n bywoner, of soos hy dit gestel het, sy "gedoente" was toe "landbouer bij den een en den ander geweest te sijn". Vanaf 1686 is hy 'n bywoner by Jan Cornelisz waar hy " voor een vierde part met hem te zaaijen en te bouwen". Hierdie is dus die oudste voorbeeld van die Franse "métairie" stelsel wat in Suid-Afrika toegepas is. Hierdie métairie-stelsel is afkomstig van die leen- of pagstelsel wat waarskynlik deur die Romeine in Galilië ingevoer is (Colonus partiarius). Métayer uit medietatarium, van medietate, helfte, beteken oorspronklik: Hy wat om die helfte boer; dan setbaas op 'n plaas, klein boer, wat ons amper in Afrikaans kan vertaal met bywoner; métairie, die plaas self. Per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926.
Hy het die plaas Zandberg, wat later die naam Scholtzenhof gekry het, in 1689 uitgelê en dié het oorspronklik 64 morg beslaan. In 1694 is Zandberg van leningsplaas oorgedra op sy naam. Die plaas met sy strooidakhuis en sy wolfentgewels lê aan die regterkant op die pad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en die ligging word mooi aangetoon op die kaart van die kontrei. Daar word huidiglik wyn op die plaas produseer en die eienaar het ook 'n web werf en staan bekend as "Ken Forrester Vineyards". Die ou opstal is oorspronklik in 'n T-vorm gebou en die voorste mure is vandag nog omtrent 'n meter dik wat waarskynlik deur Botha self gebou is. Die huis het pragtige geelhoutplafonne met 'n brandsolder van klei van 'n voet dik bokant hulle. Later jare is die huis vergroot na 'n H-vorm en onlangs restoureer deur die argitek, G. Osler.
In 1692 teken Botha sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die "opgaafrolle" kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friedrich Both van Gotha verander het tot Friedrich Botha.
Aan die begin van die 1700's was veeboerdery die algemene bedryf van die meeste boere. Die vader het gewoonlik op 'n besondere plaas geboer en soos sy seuns hubare ouderdom bereik het, het hy vir hulle 'n aantal vee gegee. Waar die vader op die plaas aangebly het kan hy dus as 'n "Veeboer" geklassifiseer word. Die seuns moes nou weiding vir hulle eie vee soek en het dan verder in die "onbekende" ingetrek. Hulle kan dus as "Trekboere" geklassifiseer word. Die rigting van die trek was gewoonlik waar daar genoegsame water en weiding was. Die resultaat was dus 'n trek in 'n oostelike rigting langs die kus van Suid Afrika. Die trekbeweging het tot 'n einde gekom toe die trekboere die inheemse bevolking van die Oos Kaap ontmoet het, die Xhosa. Die tydvak is nie vasgestel nie, maar 'n aanduiding van die trek is ongeveer: 1652-1700 Migrasie beperk tot die omgewing van Kaapstad; 1735 Bereik Mosselbaai; 1744 Bereik Gamtoosrivier 1700 tot 1706
Al sy kinders word in die Doopregisters aangegee as kinders van Jan Cornelisz en Maria Kickers. By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):
Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:
"den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . "
"De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)
Fred. Botha en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706 f.47) Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706)
"The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."
In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.
Hy was getroud in Stellenbosch op 21 Junie 1717 met Maria KICKERS. Sy was 'n weesmeisie van Nederland en geskeie vrou van Jan Cornelisz.
KINDERS:b1 Theunis gedoop 15 April 1686, X 15 Des 1710 Maria Magdalena Snymanb2 Willem gedoop 2 Nov 1687, X Kaapstad 14 Jul 1709 Catharina Pylb3 Catharina gedoop 7 Mei 1690, X 31 Aug 1717 Hendrik Frederik Klopper
b4 Jacobus gedoop 24 Aug 1692, X 22 Okt 1713 Elsie Snymanb5 Johannes gedoop 1 Mei 1695, X 18 Mei 1721 Anna van der Merweb6 Maria gedoop 1 Mei 1695, X 13 Maart 1712 Coenraad Scheepers, XX 1 Jan 1730 Pieter Gerrit Bezuidenhout, XXX 3 Des 1741 Johan Jacob Breytenbachb7 Cornelia gedoop 6 Jan 1697, X 31 Maart 1720 Hans Jurgen Potgieter
b8 Anna gedoop Stellenbosch 19 Maart 1702
Die Ander Botha Stamvader
Samuel Friedrich BOTHA / BODE is in 1730 te Lüneburg in Duitsland gebore. Die familie het in 1766 in Hanover gebly en Samuel het toe na Amsterdam gegaan om by die VOC aan te sluit. Hy kom aan by die Kaap in Maart 1767.
Hy trou op 21 Januarie 1776 met Anna Elisabeth DELPORT. Sy was die wed van Johann Friedrich Stackman.
Die betekenis van BOTH(A)
Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.
Verwysings:
Saamgestel deur:
Joe Botha elijo@mweb.co.za
BOTHABLAD http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.htmlSedert 1685 kom hy voor op Stellenbosch as burger en boer om die kwart vir Jan Cornelisz c6Friedrich Both (later Botha) * Duitsland 4.3.1653 S.V. Michael Both en Susanna Saulus arriveer aan die Kaap vanaf Wangenheim naby Gotha, as soldaat in 1678. Vyf jaar later verkry hy burgerregte en vanaf 1686 is hy bywoner by Jan Cornelist. In 1692 teken hy sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die opgaafrolle kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gocha kom, kon moontlik daartoe bygedta het dat Friedrich Both van Gorha verander her tot Friedrich Botha.
(Sien verder oar die Stamvader: Hoge se Personaha en J.L.M.Franken se Hugenote aan die Kaap, p. 53) x Stellenbosch 21.6.1717 Maria KICKERS, weesmeisie uit Nederland en geskeie
vrou van Jan Cornelisz.
Arriveer aan die Kaap vanaf Wangenheim naby Gotha, as soldaat in 1678. Vyf jaar later verkry hy burgerregte en vanaf 1686 is hy bywoner by Jan Cornelisz. In 1692 teken hy sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die opgaafrollekom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die pek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg eers Nicolaas Jansz. Die feit datFriedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friederich Both van Gotha verander het tot Friederich Botha.
BOTHA, FRIEDRICH (S Both in 1692, Botha in 1699) . -Wangenhcim
near Gotha . * 4.3 .1653 son of Michael Both and Susann aSaulus (W. Schmidt, p . 68). Since 1685 burgher at Stellenbosch
boer om die kwart " for Jan Cornelisz of Oud-Beyerland .
ti 21 .6.1717 Maria Kickers of Amsterdam, divorced wife o f
Jan Cornelisz of Oud-Beyerland . 8 children: Theunis(15 .4.1686), Willem (2 .11 .1687), Catharina (7 .5 .1690), Jacobu s(24.8.1692), Johannes, Maria (1 .5 .1695), Cornelia (6.1 .1697) , Anna, bapt. 1702 . (Baptismal Reg. 1696-1732, behind the date 19 .3 .1702.) (MR. Vryc Lieden of 1685 ; CJ 1121 under3 .12 .1692 ; Test. CJ 1067, p . 351 ff. ; CJ 1598 under 22 .1 .1700 ;CJ 1599, p. 47 ; CJ 972 nr. 68-70 ; Attestations of 13.5 .168 9and 14.8.1690 in Stellenbosch Arch ., vol . 620 ; Attestatio nof 24.8 .1706 in Stellenbosch Arch ., vol . 624 ; see further an article about Botha by J. L. M. Franken in Die Huisgenoot
of 16 .7 .1926, pp . 35 ff. ; G.R. nr . 50. )
Charlie Els.ged
Arrived from Wangenheim, near Gotha (20 km south of Leibzig) as a soldier in 1678. Becomes Burgher in 1683. From 1686 he is sub-farmer with Jan Cornelisz. He signs as Both in 1692, but as Botha for her husband, Jan Cornelisz. All her children were fathered by Friedrich and
Surname is Both. From 1686 was a "bywoner" of Jan Cornelisz. Signed his surname 1692 as Both, in 1699 as Botha. In the "opgafrolle" (census) the spelling Both, Boot and Botha are used. At the Cape it was common for a person to be called as so and so from the place overseas where they came from instead of their actual surname (ref Jan van Eeden, called Jan van Oldenburg, etc). It is possible that "Both" and "Gotha" resulted in "Botha" (refer Heese p. 360).
Frederik was the progenitor (stamvader) of Botha family in South Africa. He was born about 8 kilometers (5 miles) northwest of Gotha in the province of Thuringia, Saxe-Coburg-Gotha. He joined the VOC and arrived in the Cape in 1678 as soldier from Wangenheim near Gotha.
Five years after arriving in the Cape, he obtained burgher rights and became a free burgher to pursue his original occupation, as a farm hand on various farms.
From 1685 he he worked on the farm of Jan Cornelisz in Stellenbosch ("boer hy om die kwart"). He laid out the 64 morgen farm "Zandberg" (later renamed "Scholtzenhof") in 1689. In 1694 this farm was transferred to his name.
He fathered no fewer than eight children out of wedlock. Had an adulterous affair with Maria Kickers while she was still married to Jan Cornelisz. Maria was an orphan from Holland and after an ugly courtroom battle she admitted that Both was teh father of her children. As a result all her children with her were noted in the registers as having Maria and Cornelisz as their parents. Botha and Kickers were convicted of adultery, assault of Claas Das and possession of livestock. They were forced to live seperately - he was banned to Mauritius for 10 years and she was banned to St Helena to keep them spearated.
Note: the surname "Both" is derived from the Friesian name "Botho" (or Bote), which means leader or commander. The "a" at the end also means "son of".
>>>>>>>>>>>
Friedrich Botha / FRIEDRICH BOTH is gebore op 4 Maart 1653 in Wangenheim, omtrent 8 kilometers (5 myl) noord-wes van Gotha (50.57° Breedtegraad, 10.41° Lengtegraad), in die Provinsie van Thuringia in die graafskap van Saxe-Coburg-Gotha
Voor 1652 Die betekenis van BOTH(A). Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.
Friedrich Both is op 4 Maart 1653 in Wangenheim in die Provinsie van Thuringia in Duitsland gebore. Hy sluit aan by die VOK en arriveer aan die Kaap as soldaat in 1678. In 1683, vyf jaar na sy aankoms, verkry hy burgerregte en beoefen sy oorspronklike beroep uit as 'n landbouer by verskillende boere as 'n bywoner, of soos hy dit gestel het, sy "gedoente" was toe "landbouer bij den een en den ander geweest te sijn". Vanaf 1686 is hy 'n bywoner by Jan Cornelisz waar hy " voor een vierde part met hem te zaaijen en te bouwen". Hierdie is dus die oudste voorbeeld van die Franse "métairie" stelsel wat in Suid-Afrika toegepas is. Hierdie métairie-stelsel is afkomstig van die leen- of pagstelsel wat waarskynlik deur die Romeine in Galilië ingevoer is (Colonus partiarius). Métayer uit medietatarium, van medietate, helfte, beteken oorspronklik: Hy wat om die helfte boer; dan setbaas op 'n plaas, klein boer, wat ons amper in Afrikaans kan vertaal met bywoner; métairie, die plaas self. Per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926.
Hy het die plaas Zandberg, wat later die naam Scholtzenhof gekry het, in 1689 uitgelê en dié het oorspronklik 64 morg beslaan. In 1694 is Zandberg van leningsplaas oorgedra op sy naam. Die plaas met sy strooidakhuis en sy wolfentgewels lê aan die regterkant op die pad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en die ligging word mooi aangetoon op die kaart van die kontrei. Daar word huidiglik wyn op die plaas produseer en die eienaar het ook 'n web werf en staan bekend as "Ken Forrester Vineyards". Die ou opstal is oorspronklik in 'n T-vorm gebou en die voorste mure is vandag nog omtrent 'n meter dik wat waarskynlik deur Botha self gebou is. Die huis het pragtige geelhoutplafonne met 'n brandsolder van klei van 'n voet dik bokant hulle. Later jare is die huis vergroot na 'n H-vorm en onlangs restoureer deur die argitek, G. Osler.
In 1692 teken Botha sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die "opgaafrolle" kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friedrich Both van Gotha verander het tot Friedrich Botha.
Aan die begin van die 1700's was veeboerdery die algemene bedryf van die meeste boere. Die vader het gewoonlik op 'n besondere plaas geboer en soos sy seuns hubare ouderdom bereik het, het hy vir hulle 'n aantal vee gegee. Waar die vader op die plaas aangebly het kan hy dus as 'n "Veeboer" geklassifiseer word. Die seuns moes nou weiding vir hulle eie vee soek en het dan verder in die "onbekende" ingetrek. Hulle kan dus as "Trekboere" geklassifiseer word. Die rigting van die trek was gewoonlik waar daar genoegsame water en weiding was. Die resultaat was dus 'n trek in 'n oostelike rigting langs die kus van Suid Afrika. Die trekbeweging het tot 'n einde gekom toe die trekboere die inheemse bevolking van die Oos Kaap ontmoet het, die Xhosa. Die tydvak is nie vasgestel nie, maar 'n aanduiding van die trek is ongeveer: 1652-1700 Migrasie beperk tot die omgewing van Kaapstad; 1735 Bereik Mosselbaai; 1744 Bereik Gamtoosrivier 1700 tot 1706
Al sy kinders word in die Doopregisters aangegee as kinders van Jan Cornelisz en Maria Kickers. By die egskeiding word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota): Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers: "den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . " "De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77) Fred. Botha en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706): The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court. In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel.
Hy was getroud in Stellenbosch op 21 Junie 1717 met Maria KICKERS. Sy was 'n weesmeisie van Nederland en geskeie vrou van Jan Cornelisz.
KINDERS:
b1 Theunis gedoop 15 April 1686, X 15 Des 1710 Maria Magdalena Snyman
b2 Willem gedoop 2 Nov 1687, X Kaapstad 14 Jul 1709 Catharina Pyl
b3 Catharina gedoop 7 Mei 1690, X 31 Aug 1717 Hendrik Frederik Klopper
b4 Jacobus gedoop 24 Aug 1692, X 22 Okt 1713 Elsie Snyman
b5 Johannes gedoop 1 Mei 1695, X 18 Mei 1721 Anna van der Merwe
b6 Maria gedoop 1 Mei 1695, X 13 Maart 1712 Coenraad Scheepers, XX 1 Jan 1730 Pieter Gerrit Bezuidenhout, XXX 3 Des 1741 Johan Jacob Breytenbach
b7 Cornelia gedoop 6 Jan 1697, X 31 Maart 1720 Hans Jurgen Potgieter
b8 Anna gedoop Stellenbosch 19 Maart 1702
Verwysings:
Saamgestel deur:
Joe Botha elijo@mweb.co.za
BOTHABLAD http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
(Research):Friedrich Botha / FRIEDRICH BOTH is gebore op 4 Maart 1653 in Wangenheim, omtrent 8 kilometers (5 myl) noord-wes van Gotha (50.57° Breedtegraad, 10.41° Lengtegraad), in die Provinsie van Thuringia in die graafskap van Saxe-Coburg-Gotha
Friedrich Both is op 4 Maart 1653 in Wangenheim in die Provinsie van Thuringia in Duitsland gebore. Hy sluit aan by die VOK en arriveer aan die Kaap as soldaat in 1678. In 1683, vyf jaar na sy aankoms, verkry hy burgerregte en beoefen sy oorspronklike beroep uit as 'n landbouer by verskillende boere as 'n bywoner, of soos hy dit gestel het, sy "gedoente" was toe "landbouer bij den een en den ander geweest te sijn". Vanaf 1686 is hy 'n bywoner by Jan Cornelisz waar hy " voor een vierde part met hem te zaaijen en te bouwen". Hierdie is dus die oudste voorbeeld van die Franse "métairie" stelsel wat in Suid-Afrika toegepas is. Hierdie métairie-stelsel is afkomstig van die leen- of pagstelsel wat waarskynlik deur die Romeine in Galilië ingevoer is (Colonus partiarius). Métayer uit medietatarium, van medietate, helfte, beteken oorspronklik: Hy wat om die helfte boer; dan setbaas op 'n plaas, klein boer, wat ons amper in Afrikaans kan vertaal met bywoner; métairie, die plaas self. Per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926.
Hy het die plaas Zandberg, wat later die naam Scholtzenhof gekry het, in 1689 uitgelê en dié het oorspronklik 64 morg beslaan. In 1694 is Zandberg van leningsplaas oorgedra op sy naam. Die plaas met sy strooidakhuis en sy wolfentgewels lê aan die regterkant op die pad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en die ligging word mooi aangetoon op die kaart van die kontrei. Daar word huidiglik wyn op die plaas produseer en die eienaar het ook 'n web werf en staan bekend as "Ken Forrester Vineyards". Die ou opstal is oorspronklik in 'n T-vorm gebou en die voorste mure is vandag nog omtrent 'n meter dik wat waarskynlik deur Botha self gebou is. Die huis het pragtige geelhoutplafonne met 'n brandsolder van klei van 'n voet dik bokant hulle. Later jare is die huis vergroot na 'n H-vorm en onlangs restoureer deur die argitek, G. Osler.
In 1692 teken Botha sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die "opgaafrolle" kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friedrich Both van Gotha verander het tot Friedrich Botha.
Aan die begin van die 1700's was veeboerdery die algemene bedryf van die meeste boere. Die vader het gewoonlik op 'n besondere plaas geboer en soos sy seuns hubare ouderdom bereik het, het hy vir hulle 'n aantal vee gegee. Waar die vader op die plaas aangebly het kan hy dus as 'n "Veeboer" geklassifiseer word. Die seuns moes nou weiding vir hulle eie vee soek en het dan verder in die "onbekende" ingetrek. Hulle kan dus as "Trekboere" geklassifiseer word. Die rigting van die trek was gewoonlik waar daar genoegsame water en weiding was. Die resultaat was dus 'n trek in 'n oostelike rigting langs die kus van Suid Afrika. Die trekbeweging het tot 'n einde gekom toe die trekboere die inheemse bevolking van die Oos Kaap ontmoet het, die Xhosa. Die tydvak is nie vasgestel nie, maar 'n aanduiding van die trek is ongeveer: 1652-1700 Migrasie beperk tot die omgewing van Kaapstad; 1735 Bereik Mosselbaai; 1744 Bereik Gamtoosrivier 1700 tot 1706
Al sy kinders word in die Doopregisters aangegee as kinders van Jan Cornelisz en Maria Kickers. By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):
Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:
"den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . "
"De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)
Fred. Botha en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706):
"The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."
In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.
Hy was getroud in Stellenbosch op 21 Junie 1717 met Maria KICKERS. Sy was 'n weesmeisie van Nederland en geskeie vrou van Jan Cornelisz.
KINDERS:
b1 Theunis gedoop 15 April 1686, X 15 Des 1710 Maria Magdalena Snyman
b2 Willem gedoop 2 Nov 1687, X Kaapstad 14 Jul 1709 Catharina Pyl
b3 Catharina gedoop 7 Mei 1690, X 31 Aug 1717 Hendrik Frederik Klopper
b4 Jacobus gedoop 24 Aug 1692, X 22 Okt 1713 Elsie Snyman
b5 Johannes gedoop 1 Mei 1695, X 18 Mei 1721 Anna van der Merwe
b6 Maria gedoop 1 Mei 1695, X 13 Maart 1712 Coenraad Scheepers, XX 1 Jan 1730 Pieter Gerrit Bezuidenhout, XXX 3 Des 1741 Johan Jacob Breytenbach
b7 Cornelia gedoop 6 Jan 1697, X 31 Maart 1720 Hans Jurgen Potgieter
b8 Anna gedoop Stellenbosch 19 Maart 1702
Die Ander Botha Stamvader
Samuel Friedrich BOTHA / BODE is in 1730 te Lüneburg in Duitsland gebore. Die familie het in 1766 in Hanover gebly en Samuel het toe na Amsterdam gegaan om by die VOC aan te sluit. Hy kom aan by die Kaap in Maart 1767.
Hy trou op 21 Januarie 1776 met Anna Elisabeth DELPORT. Sy was die wed van Johann Friedrich Stackman.
Die betekenis van BOTH(A)
Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.
Verwysings:
Saamgestel deur:
Joe Botha elijo@mweb.co.za
BOTHABLAD http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
Died:
Op die ouderdom van 64
Friedrich married Maria KICKERS on 21 Jun 1717 in NG Church Stellenbosch, Cape, South Africa. Maria (daughter of Jan Corneliusz KIEKERS and PN NN) was born between 1650 and 1660 in Oude Beyerland, Amsterdam, North Holland, Netherland; died on 2 Dec 1723 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]
|