• First Name:   
  • Last Name:   
Stephanus Hermanus Edwin (Oupa Beentjieskraal of oupa Baard) KRIEL, b9c2d1e1f5g2

Stephanus Hermanus Edwin (Oupa Beentjieskraal of oupa Baard) KRIEL, b9c2d1e1f5g2

Male 1871 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Stephanus Hermanus Edwin (Oupa Beentjieskraal of oupa Baard) KRIEL, b9c2d1e1f5g2 was born on 7 Oct 1871 in Cape, South Africa; was buried in Klerksdorp Ou Begraafplaas.

    Notes:

    Faan moes vir sy lewe vlug toe hy tydens die Anglo-Boere-oorlog daarvan verdink is dat hy 'n kleurling doodgemaak het. Hy is voëlvry verklaar in die "Kolonie" en het, selfs na Uniewording, nooit weer sy voete in die Kaap gesit nie. Hy het vas geglo dat hulle hom sou doodskiet die oomblik dat hy oor die grens gaan.Hy was 'n Kaapse rebel wat in Vryburg-distrik gewoon het. Sy vrou was in die bed met die geboorte van hulle seun, Dirk Johannes Kriel b9c2d1e1f5g2h3. Hy groet sy vrou om in die Anglo-Boere-Oolog te gaan veg, sy hou hom vas maar hy maak hom los uit haar greep. By die deur kry sy hom aan die onderbaadjie beet, sy skop vas teen die kosyn. Sy onderbaadjie skeur en sy staan met die agterpant in haar hande.Net voor vredesluiting neem hy twee kleurlinge gevange. Die een probeer ontsnap en hy skiet hom dood. Met vredesluiting word die ander kleurling vrygelaat. Faan word van moord en hoogverraad aangekla. Gedurende 'n biduur vir sy bewaring verdwyn hy net. Uit vrees dat hy gevang sou word, loop hy gedurende die nag te voet vanaf Vryburg tot in Wolmaranstad waar sy vrou later by hom aangesluit het. Hy woon 'n rukkie daar. Sy seun
    Stephanus Hermanus word 17-9-1902 daar gebore.Sy broer Neelie? word vir die moord in hegtenis geneem. Net voor vonnisoplegging vra die kleurling om weer mooi na die beskuldigde te kyk, waarop hy se die oubaas wat ons gevang het lyk net soos die een maar hy het 'n pêrel op die oog waarna oom Neelie vrygespreek word. Faan was voëlvry verklaar in die kolonie, daarom het hy na Transvaal gevlug.Gedurende die oorlog, in 'n geveg met die Engelse raak die seun wat die perde moes oppas verboereerd, los die perde en vlug. Toe die bevel kom om terug te val sien hulle die perde loop skuins voor hulle. Hulle hardloop en vang die perde, maar met die omdraai skiet die Engelse hewig op hulle. 'n Koeël fluit by hulle verby en skroei faan se keelvel, waarop hy sê: Dit is die naaste wat 'n koeël aan my gekom het. Omdat hy 'n bietjie gehakkel het, was hy nooit baie spraaksaam nie.Na die oorlog weier hy om wapen neer te lê en slaan sy geweer op 'n klip stukkend.

    Stephanus married Cornelia Jacoba VAN DER BANK on 19 Dec 1892 in Vryburg, Cape, South Africa. Cornelia was born on 6 Mar 1876; was buried in Klerksdorp Ou Begraafplaas. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Op huweliksertifikaat, slegs Stephanus Hermanus Kriel.

    Hy is van "Kameeldoorn" sy van "Zodleef"? Vryburg.

    Children:
    1. Willem Jacobus KRIEL, b9c2d1e1f5g2h1 was born on 11 Nov 1894; and died.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info