• First Name:   
  • Last Name:   
Yvonne Janey RADFORD

Yvonne Janey RADFORD

Female 1951 -  (72 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Yvonne Janey RADFORD was born on 4 Oct 1951 (daughter of Albert David RADFORD and Cecilia Jacomina GREEFF).

Generation: 2

  1. 2.  Albert David RADFORD was born on 3 Apr 1929; was christened on 9 Nov 1929 in Plaas na by Kuibis in SWA (son of Thomas George RADFORD and Jaynie Meyer LEVIN).

    Notes:

    Getuies David Radford en A Phifer

    Getuies by doop Broer David Radford en A Pheifer gedoop deur W Peter Reod van die "Evangelischo Mission in SWA

    Albert married Cecilia Jacomina GREEFF on 10 Jan 1951 in Upington in die Noord Kaap. S.A. Cecilia (daughter of Louis Echbert (Lewies) GREEFF and Anna Catharina Maria DU TOIT) was born on 19 Nov 1931; was christened on 13 Apr 1932 in Keetmanshoop SWA. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Cecilia Jacomina GREEFF was born on 19 Nov 1931; was christened on 13 Apr 1932 in Keetmanshoop SWA (daughter of Louis Echbert (Lewies) GREEFF and Anna Catharina Maria DU TOIT).

    Notes:

    Gedoop in die NG Kerk Keetmanshoop. Getuies Petrus Jacobus Greeff broer van( Louis Echbert Greeff) en sy vrou Engela Greeff

    Children:
    1. 1. Yvonne Janey RADFORD was born on 4 Oct 1951.
    2. Louis Echbert (Boy) RADFORD was born on 15 Oct 1954; died on 9 Oct 1980.
    3. Thomas George (Tommy) RADFORD was born on 10 Aug 1956.
    4. Albert Hertzog (Berto) RADFORD was born on 22 Apr 1958.
    5. Andries Gerhardus (Andre) RADFORD was born on 9 Jun 1960.
    6. Charles Robert Swart (Poellie) RADFORD was born on 21 Sep 1961; died on 5 Sep 1981 in Boksburg SA.


Generation: 3

  1. 4.  Thomas George RADFORD (son of David RADFORD and Christina Jemima POWELL); died in in Oorlede ongeveer 1941 in die Hospitaal in Luderitz gebarste blindederm .

    Thomas married Jaynie Meyer LEVIN about 1928. Jaynie (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER) was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland ; died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington . [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Jaynie Meyer LEVIN was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER); died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington .

    Notes:

    Gedoop deur Edmond D Smith in die St Augustinis Kerk in O'Kiep Namakwaland op 3de Februarie 1914. Doop sertifikaat No 4328

    Children:
    1. Jack RADFORD
    2. Erens RADFORD
    3. Irene RADFORD
    4. 2. Albert David RADFORD was born on 3 Apr 1929; was christened on 9 Nov 1929 in Plaas na by Kuibis in SWA.
    5. Agnes Jane (Kleintjie) RADFORD was born on 12 Dec 1937 in Guibes in die Bethanie distrik in Namibia.

  3. 6.  Louis Echbert (Lewies) GREEFF was born on 23 Oct 1894 in Op die plaas Greeffsput in die Marydale Distrik Noord Kaap; was christened on 20 Jan 1895 in NG Kerk Prieska (son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN, son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN); died on 16 Jul 1969 in Upington Hospitaal Noord Kaap; was buried on 18 Jul 1969 in Sraussburg begrafplaas na by Upington .

    Notes:

    Gebore op die plaas Greef se Put naby Kleinbegin in die Prieska distrik Gedoop in die NG kerk Prieska op 20 Januarie 1895 Getuies J.J.S.D Greeff en A.C.J Greeff. Getroud met n nooi duToit ver huis na S.W.A (Namibia) koop plaas Volstruisvogelkloof in die Betanie distrik Vrou oorlede trou met Jaynie Meyer Radford (geb Levin) Verhuis na Onseepkans langs die Oranjerivier en later na Smitseiland. Uit die 1ste huwelik is 5 kinders gebore en die 2de huwelik 2 kinders.

    Francois,Baie dankie vir my stamboom wat op die Internet is ek is bly jy het dit so netjies regekry uit my warboel wat ek aan gestuur het daar is net n paar klein foutjies wat jy vir my kan regstel My oupa Jacob Jacobus GREEFF (Person ID l168)is nie gebore op 12 Apr 1869 nie dit is sy trou datum ek weet nie wanner hy gebore is nie sy sterfte datum weet ek ook nie die sterfte datum wat jy daar in het is die van my pa Loius Echbert GREEFF (Person ID l906) 16 Jul 1969
    Baie Dankie,
    Louis.

    Louis married Anna Catharina Maria DU TOIT. Anna (daughter of Andries Gerhardus DU TOIT and Cecilia VAN DEN BERG) died about 2 Feb 1941. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Anna Catharina Maria DU TOIT (daughter of Andries Gerhardus DU TOIT and Cecilia VAN DEN BERG); died about 2 Feb 1941.

    Notes:

    Oorlede 5 dae na die geboorte van haar laaste kind Johanna Maria Greeff. Die was n Tweeling maar een is ook oorlede by geboorte( Johanna Maria Greeff is gebore op n Woensdag en haar Ma is die Sondag oorlede)

    Children:
    1. Jacob Jacobus (Japie) GREEFF
    2. Andries Gerhardus GREEFF was born on 29 Mar 1927.
    3. 3. Cecilia Jacomina GREEFF was born on 19 Nov 1931; was christened on 13 Apr 1932 in Keetmanshoop SWA.
    4. Anna Catharina GREEFF was born on 29 Dec 1935; died on 23 Jun 1996 in Upington in die Noord Kaap. S.A; was buried in Matjiesfontein naby Karos (Upington) in die Noord Kaap S.A.
    5. Johanna Maria GREEFF was born on 29 Jan 1941 in Betanie Namibia; died on 26 May 2006 in Gobabis; was buried in As gestrooi op plaas Anibib in die Omaruru distrik.


Generation: 4

  1. 8.  David RADFORD

    Notes:

    Die Namas laat Engelse prospekteerders, soos die Great Namakwaland
    Mining Company – wie se konsessie in 1856 oorgeneem
    word deur die Phoenix Mining Company – net toe om
    langs die kus suid van Angra Pequena te prospekteer.
    Toe Adolf Lüderitz besef dat daar reeds ander is wat in die
    gebied belangstel, bespreek hy in Duitsland met Vogelsang en
    seekaptein Timpe die moontlikheid om in Groot-Namaland ’n
    kolonie vir Duitse setlaars te stig. Dan stuur hy vir Vogelsang om
    grond te gaan koop.
    Saam met Vogelsang en kaptein Timpe reis die Switser Pestalozzi
    en die Hollander De Jongh, asook twee handelaars,
    Franke en Lahnstein. Hulle vertrek met die skoener Tilly en land
    op 16 Januarie 1883 aan die Kaap.
    Vogelsang soek eers vir dr. Theophilus Hahn, ’n ou kenner
    van Namaland, op. Hy is die seun van Samuel Hahn, wat 35 jaar
    vantevore in Bethanie Namibia sendeling was en in Aus koring probeer
    plant het. Dr. Hahn vertel vir Vogelsang dat kanse vir handeldryf
    taamlik skraal is, maar hy reken dat as damme gebou kan word
    om reënwater op te vang, hulle diere soos byvoorbeeld muile sou
    kon teel.
    Nadat hulle ’n rukkie in die Kaap vertoef het, seil hulle na
    Angra Pequena, waar hulle in April l883 aanland. Daar tref hulle
    onder andere vir David Radford aan, na wie Radfordbaai in Namibia vernoem
    is. Radford en sy vrou Christina Jemima, gebore Powell,
    woon al sedert 1879 in Angra Pequena. Radford dryf handel met
    die Boesmans en Namas vir die De Pas Maatskappy.
    Die Radfords se beskeie huisie is uit dryfhout en balke van
    gestrande skepe gebou en hulle boer met sowat 20 bokke en ’n
    paar beeste. Christina het as een van die heel eerste Europese
    vroue die land binnegekom. Sy is ’n gerespekteerde vrou wat
    baie vir die Namas en Boesmans doen. Op haar innemende manier
    laat sy ook vir Vogelsang-hulle in haar eenvoudige huisie
    welkom voel.

    David married Christina Jemima POWELL. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Christina Jemima POWELL

    Notes:

    Christina Jemima Powell kan van St Helena afkomstig wees.

    Die Namas laat Engelse prospekteerders, soos die Great Namakwaland
    Mining Company - wie se konsessie in 1856 oorgeneem
    word deur die Phoenix Mining Company - net toe om
    langs die kus suid van Angra Pequena te prospekteer.
    Toe Adolf Lüderitz besef dat daar reeds ander is wat in die
    gebied belangstel, bespreek hy in Duitsland met Vogelsang en
    seekaptein Timpe die moontlikheid om in Groot-Namaland ’n
    kolonie vir Duitse setlaars te stig. Dan stuur hy vir Vogelsang om
    grond te gaan koop.
    Saam met Vogelsang en kaptein Timpe reis die Switser Pestalozzi
    en die Hollander De Jongh, asook twee handelaars,
    Franke en Lahnstein. Hulle vertrek met die skoener Tilly en land
    op 16 Januarie 1883 aan die Kaap.
    Vogelsang soek eers vir dr. Theophilus Hahn, ’n ou kenner
    van Namaland, op. Hy is die seun van Samuel Hahn, wat 35 jaar
    vantevore in Bethanie Namibia sendeling was en in Aus koring probeer
    plant het. Dr. Hahn vertel vir Vogelsang dat kanse vir handeldryf
    taamlik skraal is, maar hy reken dat as damme gebou kan word
    om reënwater op te vang, hulle diere soos byvoorbeeld muile sou
    kon teel.
    Nadat hulle ’n rukkie in die Kaap vertoef het, seil hulle na
    Angra Pequena, waar hulle in April l883 aanland. Daar tref hulle
    onder andere vir David Radford aan, na wie Radfordbaai in Namibia vernoem
    is. Radford en sy vrou Christina Jemima, gebore Powell,
    woon al sedert 1879 in Angra Pequena. Radford dryf handel met
    die Boesmans en Namas vir die De Pas Maatskappy.
    Die Radfords se beskeie huisie is uit dryfhout en balke van
    gestrande skepe gebou en hulle boer met sowat 20 bokke en ’n
    paar beeste. Christina het as een van die heel eerste Europese
    vroue die land binnegekom. Sy is ’n gerespekteerde vrou wat
    baie vir die Namas en Boesmans doen. Op haar innemende manier
    laat sy ook vir Vogelsang-hulle in haar eenvoudige huisie

    Children:
    1. 4. Thomas George RADFORD died in in Oorlede ongeveer 1941 in die Hospitaal in Luderitz gebarste blindederm .
    2. David RADFORD

  3. 10.  Myer LEVIN

    Myer married Christina Louisa VISSER. Christina died on 6 Oct 1969 in Kaap. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Christina Louisa VISSER died on 6 Oct 1969 in Kaap.

    Notes:

    Ek het nie my ouma se nooiens van nie die van Levin is haar getroude van.

    Children:
    1. David LEVIN
    2. 5. Jaynie Meyer LEVIN was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland ; died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington .

  5. 12.  Jacob Jacobus GREEFF (son of Gabriel Pieter Jacobus GREEFF and Elizabeth Rachel MARAIS).

    Notes:

    Jacob Jacobus Greeff boer op die plaas Greeffsput wat hy van sy skoonpa Stephanus Johannes Hyman gekry het. Die plaas Greeffsput was deel van n groot plaas met die naam Blinkfontein van 32,000 morg wat aan sy skoonpa Hyman behoort het. Die plaas het hy toe weer onderverdeel aan sy seuns en dogters op die manier het my oupa Jacob Jacobus Greeff die plaas Greeffsput bekom. Die name van die plaase is na die onderverdeeling Bucklesgraaf, Rooilaagte, Vaalbult, Potdans, Pouwpan, Greeffsput & Swartkopspan. Greeffsput is n skaap plaas 3,600 hektar groot en is gelee op die pad van Marydale na Boegoebergdam, ongeveer 12km na jy van die hoofpad gedraai het tussen Upington en Marydale

    Jacob married Anna Catharina Jacomina HYMAN on 12 Apr 1869 in Victoria West, Sa. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 13.  Anna Catharina Jacomina HYMAN (daughter of Stephanus Johannes HYMAN and Anna Catharina Jacomina LATSKY).
    Children:
    1. Stefanus (Sakkie) GREEFF
    2. Isak GREEFF
    3. Gawie GREEFF
    4. David GREEFF
    5. Jacob Jacobus (Japie) GREEFF
    6. Betha (bettie) GREEFF
    7. Anna Catharina Jacomina GREEFF
    8. Boet Sakkie GREEFF
    9. Johannes Nicolaas (Jannie) GREEFF was born on 1 Sep 1881; died on 25 Aug 1959; was buried in Betanie Namibia.
    10. Petrus (Piet) Jacobus GREEFF was born on 29 Mar 1892 in Greeffsput; died on 12 Aug 1969; was buried in Marydale.
    11. 6. Louis Echbert (Lewies) GREEFF was born on 23 Oct 1894 in Op die plaas Greeffsput in die Marydale Distrik Noord Kaap; was christened on 20 Jan 1895 in NG Kerk Prieska ; died on 16 Jul 1969 in Upington Hospitaal Noord Kaap; was buried on 18 Jul 1969 in Sraussburg begrafplaas na by Upington .

  7. 14.  Andries Gerhardus DU TOIT

    Andries married Cecilia VAN DEN BERG. [Group Sheet] [Family Chart]


  8. 15.  Cecilia VAN DEN BERG

    Notes:

    Oupa Van Den Berg het vermis geraak in die Anglo Boere Oorlog

    Children:
    1. 7. Anna Catharina Maria DU TOIT died about 2 Feb 1941.
    2. Andries Gerhardus DU TOIT


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info