Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
1. | Douw Gerbrandt STEYN, a1 was born in in Leeuwaarden, Friesland, Netherlands (son of Arie STEYN and Anna Elizabeth PAULSEN); died in Mar 1700 in Cape Town, Cape, South Africa. Notes: Van Leeuwarden, aank omstreeks 1672, messelaar in diens van die HOIK. 1686 "opsiener van die kerkhof in Stellenbosch" 1697 opvolger van Oldeland as stadsingenieur. Hy was in Nederland getroud en sy seun Age is 11 Oktober 1661 in Leuuwarden gedoop. Hierdie seun het nooit na SA gekom nie. Hy sterf Maart of April 1700. Hy hertrou 19 Augustus 1685 Maria Lozee van onbekende herkoms. Sy hertrou 27 Februarie 1701 met Paul Heyns. Voor haar huwelik met Douw het sy 'n seun Jacobus gehad, vader onbekend wat later die van Steyn aanneem. Hy was egter nie 'n seun van Douw nie. Net Anna was 'n kind van hom. Family/Spouse: N N. N and died. [Group Sheet] [Family Chart] Douw married Maria LOZEE(LOOSEE) V.D.K., vdK on 19 Aug 1685 in Cape Town, Cape, South Africa. Maria was born about 1655 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 1 Sep 1666; died in in South Africa. [Group Sheet] [Family Chart] Children:
|
2. | Arie STEYN was born in in Aalsmeer, The Netherlands; and died. Arie married Anna Elizabeth PAULSEN on 24 Feb 1788. Anna and died. [Group Sheet] [Family Chart] |
3. | Anna Elizabeth PAULSEN and died.
|