• First Name:   
  • Last Name:   
Kallie STEENKAMP

Kallie STEENKAMP

Male

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Kallie STEENKAMP (son of STEENKAMP and Irene RADFORD).

Generation: 2

  1. 2.  STEENKAMP

    married Irene RADFORD. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Irene RADFORD (daughter of Thomas George RADFORD and Jaynie Meyer LEVIN).
    Children:
    1. 1. Kallie STEENKAMP
    2. Tittie STEENKAMP
    3. Wanda STEENKAMP
    4. Koerie STEENKAMP
    5. STEENKAMP


Generation: 3

  1. 6.  Thomas George RADFORD (son of David RADFORD and Christina Jemima POWELL); died in in Oorlede ongeveer 1941 in die Hospitaal in Luderitz gebarste blindederm .

    Thomas married Jaynie Meyer LEVIN about 1928. Jaynie (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER) was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland ; died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington . [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 7.  Jaynie Meyer LEVIN was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER); died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington .

    Notes:

    Gedoop deur Edmond D Smith in die St Augustinis Kerk in O'Kiep Namakwaland op 3de Februarie 1914. Doop sertifikaat No 4328

    Children:
    1. Jack RADFORD
    2. Erens RADFORD
    3. 3. Irene RADFORD
    4. Albert David RADFORD was born on 3 Apr 1929; was christened on 9 Nov 1929 in Plaas na by Kuibis in SWA.
    5. Agnes Jane (Kleintjie) RADFORD was born on 12 Dec 1937 in Guibes in die Bethanie distrik in Namibia.


Generation: 4

  1. 12.  David RADFORD

    Notes:

    Die Namas laat Engelse prospekteerders, soos die Great Namakwaland
    Mining Company – wie se konsessie in 1856 oorgeneem
    word deur die Phoenix Mining Company – net toe om
    langs die kus suid van Angra Pequena te prospekteer.
    Toe Adolf Lüderitz besef dat daar reeds ander is wat in die
    gebied belangstel, bespreek hy in Duitsland met Vogelsang en
    seekaptein Timpe die moontlikheid om in Groot-Namaland ’n
    kolonie vir Duitse setlaars te stig. Dan stuur hy vir Vogelsang om
    grond te gaan koop.
    Saam met Vogelsang en kaptein Timpe reis die Switser Pestalozzi
    en die Hollander De Jongh, asook twee handelaars,
    Franke en Lahnstein. Hulle vertrek met die skoener Tilly en land
    op 16 Januarie 1883 aan die Kaap.
    Vogelsang soek eers vir dr. Theophilus Hahn, ’n ou kenner
    van Namaland, op. Hy is die seun van Samuel Hahn, wat 35 jaar
    vantevore in Bethanie Namibia sendeling was en in Aus koring probeer
    plant het. Dr. Hahn vertel vir Vogelsang dat kanse vir handeldryf
    taamlik skraal is, maar hy reken dat as damme gebou kan word
    om reënwater op te vang, hulle diere soos byvoorbeeld muile sou
    kon teel.
    Nadat hulle ’n rukkie in die Kaap vertoef het, seil hulle na
    Angra Pequena, waar hulle in April l883 aanland. Daar tref hulle
    onder andere vir David Radford aan, na wie Radfordbaai in Namibia vernoem
    is. Radford en sy vrou Christina Jemima, gebore Powell,
    woon al sedert 1879 in Angra Pequena. Radford dryf handel met
    die Boesmans en Namas vir die De Pas Maatskappy.
    Die Radfords se beskeie huisie is uit dryfhout en balke van
    gestrande skepe gebou en hulle boer met sowat 20 bokke en ’n
    paar beeste. Christina het as een van die heel eerste Europese
    vroue die land binnegekom. Sy is ’n gerespekteerde vrou wat
    baie vir die Namas en Boesmans doen. Op haar innemende manier
    laat sy ook vir Vogelsang-hulle in haar eenvoudige huisie
    welkom voel.

    David married Christina Jemima POWELL. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 13.  Christina Jemima POWELL

    Notes:

    Christina Jemima Powell kan van St Helena afkomstig wees.

    Die Namas laat Engelse prospekteerders, soos die Great Namakwaland
    Mining Company - wie se konsessie in 1856 oorgeneem
    word deur die Phoenix Mining Company - net toe om
    langs die kus suid van Angra Pequena te prospekteer.
    Toe Adolf Lüderitz besef dat daar reeds ander is wat in die
    gebied belangstel, bespreek hy in Duitsland met Vogelsang en
    seekaptein Timpe die moontlikheid om in Groot-Namaland ’n
    kolonie vir Duitse setlaars te stig. Dan stuur hy vir Vogelsang om
    grond te gaan koop.
    Saam met Vogelsang en kaptein Timpe reis die Switser Pestalozzi
    en die Hollander De Jongh, asook twee handelaars,
    Franke en Lahnstein. Hulle vertrek met die skoener Tilly en land
    op 16 Januarie 1883 aan die Kaap.
    Vogelsang soek eers vir dr. Theophilus Hahn, ’n ou kenner
    van Namaland, op. Hy is die seun van Samuel Hahn, wat 35 jaar
    vantevore in Bethanie Namibia sendeling was en in Aus koring probeer
    plant het. Dr. Hahn vertel vir Vogelsang dat kanse vir handeldryf
    taamlik skraal is, maar hy reken dat as damme gebou kan word
    om reënwater op te vang, hulle diere soos byvoorbeeld muile sou
    kon teel.
    Nadat hulle ’n rukkie in die Kaap vertoef het, seil hulle na
    Angra Pequena, waar hulle in April l883 aanland. Daar tref hulle
    onder andere vir David Radford aan, na wie Radfordbaai in Namibia vernoem
    is. Radford en sy vrou Christina Jemima, gebore Powell,
    woon al sedert 1879 in Angra Pequena. Radford dryf handel met
    die Boesmans en Namas vir die De Pas Maatskappy.
    Die Radfords se beskeie huisie is uit dryfhout en balke van
    gestrande skepe gebou en hulle boer met sowat 20 bokke en ’n
    paar beeste. Christina het as een van die heel eerste Europese
    vroue die land binnegekom. Sy is ’n gerespekteerde vrou wat
    baie vir die Namas en Boesmans doen. Op haar innemende manier
    laat sy ook vir Vogelsang-hulle in haar eenvoudige huisie

    Children:
    1. 6. Thomas George RADFORD died in in Oorlede ongeveer 1941 in die Hospitaal in Luderitz gebarste blindederm .
    2. David RADFORD

  3. 14.  Myer LEVIN

    Myer married Christina Louisa VISSER. Christina died on 6 Oct 1969 in Kaap. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 15.  Christina Louisa VISSER died on 6 Oct 1969 in Kaap.

    Notes:

    Ek het nie my ouma se nooiens van nie die van Levin is haar getroude van.

    Children:
    1. David LEVIN
    2. 7. Jaynie Meyer LEVIN was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland ; died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington .


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info