• First Name:   
  • Last Name:   
Francois JOUBERT, b10

Francois JOUBERT, b10

Male Abt 1706 - 1758  (~ 52 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Francois JOUBERT, b10 was born about 1706 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa; was christened on 28 Nov 1706 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa; died in 1758 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Burger DrakensteinLandbouer Roosmaryn. Hulle het geen kinders gehad nie. Sy tweede vrou se Franse van is Cronier gespel. Dit is nie bekend hoe en wanneer die van na die Cronjé verander is nie. Behalwe die plaas Roosmaryn, het hy ook die volgende plase besit: Vleysbank geleë aan die Bergrivier (op 5.11.1727 van Jacobus Botha gekoop en 1731 verkoop), De Soete Inval, Kruijshof, Nabijgelegen, Standvastigheid (op 24.4.1733 van sy ma gekoop), Bellingham (op 10.2.1742 uit sy ma se boedel gekoop en op dieselfde dag aan Jan du Buisson verkoop), L'Ormarins (op 10.2.1742 uit sy ma se boedel gekoop) en La Provence (op 10.2.1742 uit sy ma se boedel gekoop en op 8.5.1742 aan Lucas Marthinus Maree verkoop). Hy het ook die plaas Palmiet Vallei, oorkant die Breërivier , gehuur.


    Nota van Karel Schoeman, p.313.Franqois (=Drakenstein 28.11.1706 - 1761); x Drakenstein 6.1 1.1729 Geesje (Gesina) VAN DEVENTER (=18.8.1707), d.v. Gerrit Jansz van Deventer en Arriaenje Jacobs. xx Kaapstad 18.2.173 1 Elisabeth CRONJE (8.11.1711 - 1795). Sy boer op 'n leningsplaas, geleë aan die Doornrivier oorkant die Hottentots-Holland-berge, dogter van Pierre Cronier en Susanna c6 Taillefer.Francois Joubert boer op Rosemaryn. Hy was ook eienaar van die volgende plase: Vleysbank aan die Bergrivier, Drakenstein(gekoop op 5.1 I. 1727 van Jacobus Botha; verkoop die plaas in 1731 en koop De Soeten Inval), Kruijshof, en Nahijgelegen. Op 24.4.1733 koop hy Standvastigheid (van sy moeder), in 1739 Bartholomeusklip, en na sy moeder se dood koop hy op 10.2.1742 die volgende drie plase uit haar boedel: Bellingham, Drakenstein, L' Ormarins, Drakenstein, La Provence, Franschhoek.Hy het die plaas Bellingham op 10.2.1742 aan Jan Du Buisson verkoop en La Provence op 8.5.1742 aan Lucas Marthinus Maree. Hy het die veepos De Palmiet vallei oorkant die Breerivier vanaf 1739 tot 1749 gehuur.

    Christened:
    Alt Christening: 28 Nov 1706 Paarl

    Died:
    Juna Malherbe: 1761

    Francois married Elisabeth CRONJ, b2 on 18 Feb 1731 in Cape Town, Cape, South Africa. Elisabeth was born about 1711 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa; was christened on 8 Nov 1711; died in 1786 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Maria Magdalena JOUBERT, b10c7 was born in in Cape, South Africa; was christened on 30 Oct 1746; died in in Cape, South Africa.
    2. Izak Jacob JOUBERT, b10c9 was born in in Cape, South Africa; was christened on 9 May 1751; and died.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info