• First Name:   
  • Last Name:   
Jacobus POTGIETER, b7c8

Jacobus POTGIETER, b7c8

Male Abt 1734 - 1815  (~ 81 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Jacobus POTGIETER, b7c8 was born about 1734 in Cape, South Africa; was christened on 14 Nov 1734 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa; died in 1815 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Burger Swellendam.Jacobus was 'n burger van dieSwellendam distrik. Die Potgieters was altyd aan die voorpunt van die uitbreiding van die beskawings-lyne. Harmen Jansz was een van die eerste inwoners aan die Eersterivier, lank voor die dorp Stellenbosch daar gestig is. Vyf generasies later sou Andries Hendrik die stigter van vele republieke word. Andries se Oupa, Jacobus was egter ook reeds meer as vyftig jaar voor hom besig om die grenslyne te verskuif.Op 1 Mei 1775 het PA Myburg 'n verslag op las van die companje opgestel oor die oos-grense van die Kaap kolonie. In sy verslag meld hy dat Louis Nel, Jacobus Potgieter, Frans Labuschagne, Willem Prinsloo, sen. Hendrik Kriegler, Claas Prinsloo, jun. Johannes (Hannes) Kloppers, Hendrik Kloppers en Johannes (Jan) Nortje, sen. wat tot die Swellendam behoort alreeds saam met hul families en vee aan die oorkant van De Bruins Hoogte (Bruintjieshoogte) gevestig het om goeie plase te vind wat weiding en water aan hul vee sou verskaf. Bruintjieshoogte is 'n bergreeks tussen Somerset East en Cradock. Later sou hierdie omgewing die Cradock distrik word (Moodey III,b48).Nadat die companje vestiging buite die grense verbied het het die burgers (en ook AKruger, Dirk Schalkwyk, Pieter Wllimsz Nel, Willem Prinsloo Jnr. en Hendrik Prinsloo)op 10 November 1774 hulle redes gegee hoekom hulle oorkant die grense moes vestig en toestemming gevra om daar te bly. Die burgers was almal arm en kon die plundery van hul vee deur die Hottentotte nie meer bekostig nie. (Moody III,b39)Ander burgers wat ook daar gevestig was in 1775 was Christoffel Botha, HelgaartMuller, Theunis Botha Cz, Cornelis Bezuidenhout Wz, Jan Oosthuizen sen, JanOosthuize jun. (van Sneeuberg). Die burgers wat aan die Sondagsrivier gevestig het was Willem Botha Fz, Frederik Botha sen., en Jan Du Plessis (van Swellendam). Coert Grobbelaar van Swellendam het aan die suidekant van De Bruins Hoogte gevestig (Moody III,b48). Baie van die burgers het in armoede daar gewoon en party het saam gewoon op 'n plaas.Op 1 April 1777 het kommandant Opperman verslag gegee dat die burgers, onder bevel van sersant AH Kruger sou weier om diens in die kommando te doen (Moody III,b66).Sommige van die ander persone wat vermeld word was familie van Jacobus; Louis Nel was getroud met Jacobus se oudste dogter Isabella en Frans Labuschagne was getroud met sy tweede dogter Cornelia. Hendrik Klopper se dogter, Geertruida sou later trou met Jacobus se seun Hermanus, die kommandant generaal se vader.Bronne: The Record, deur Donald Moody (AS Robertson, Kaapstad, 1838, herdruk AA Balkema, Amsterdam, 1959) Clara: Sy xx 13 Jun 1784 Christoph Otto van Sakse.Christoph het in 1764 in die Kaap aangekom as soldaat en werk later as boukneg. In
    1774 word hy burger aan die Kaap.

    Jacobus married Clara Isabella DU PREEZ, b6c4d5 on 11 Oct 1753 in Swellendam, Cape, South Africa. Clara was born about 1735 in Swellendam, Cape, South Africa; was christened on 23 Oct 1735; died in 1815 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    SAG 8 gives location as Tulbagh.
    Alternative data: Tulbagh 20.5.1753Alt Marriage: Jacobus POTGIETER b7c8 Date: 20 May 1753 Location: Tulbagh, Cape, South Africa

    Children:
    1. Jan Johannes POTGIETER, b7c8d8 was born about 1768; was christened on 6 Mar 1768; died in in Cape, South Africa.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info