• First Name:   
  • Last Name:   
Gabriel LE ROUX, a2

Gabriel LE ROUX, a2

Male 1669 - 1711  (42 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Gabriel LE ROUX, a2 was born on 25 Jul 1669 in Blois, Orl; was christened on 28 Jul 1669 in Blois, Orl; died in Aug 1711 in Berg River (drowned); was buried on 31 Dec 1687.

    Notes:

    Description: Hy het saam met sy broer Jean verdrink in die Berg- of Wildepaardrivier

    Arrived in South Africa on 13th April 1688, with his brother Jean, in ship "De Voorschoten", after fleeing from Blois to Holland.

    Gabriel le ROUX, gebore 1671, van Blois was die broer van Jean, en het as Franse Hugenoot in 1688 met die Voorschooten aangekom. Hy was gevestig in 1689 te La Concorde langs die Bergrivier, Paarl. Hy het saam met sy broer Jean verdrink in die Berg- of Wildepaardrivier omstreeks 1711. Hy was getroud sedert 1701 met Maria Catharina le FEBRE, en het 4 seuns en 'n dogter gehad.

    1. Maria Magdalena ~ 12 Aug 1702 x Joseph Jordaan
    2. Pieter ~ omstreeks 1704, burger Drakenstein, x 12 Apr 1727 Francina Celliers
    3. Daniel ~ 30 Okt 1706
    4. Abraham ~ omstreeks 1709, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Petronella van Marseveen xx 20 Jul 1766 Cecilia du Preez
    5. Gabriel ~ 8 Nov 1711, gebore na sy pa se dood.

    Uit die Le Roux familie-boek sien ons dat ons voorouers nie altyd onberispelike gedrag gehandhaaf het nie: Uit die notule van die vergadering van die “Landdrost en Heemraden” van Stellenbosch van 24.03.17 10:

    Gabriel le Roux verskyn voor die raad op aanklag dat hy die kerkraad van Drakenstein vir esels uitgeskel het. Hy ontken dit nie, maar vra om verskoning - “‘t is my leet, ‘k versoek vergiffenis; ik ben dronken geweest”.

    Sy straf is 5 ryksdaalders aan die diakoniekas ten behoewe van Drakenstein armes en hy moet ook die kerkraad om verskoning vra.

    Died:
    Description: Hy het saam met sy broer Jean verdrink in die Berg- of Wildepaardrivier

    Gabriel married Maria Catharina LE FEBRE, a2b4 in 1701 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Maria (daughter of Pierre LE FEBRE, a2 and Maria DE GRAVE) was born in 1686 in Fleurbaai, Stellenbosch, Kaap de Goede Hoop, Zuid-Afrika; was christened on 13 Oct 1686; died on 1 Sep 1782 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Pieter LE ROUX, a2b2 was born about 1704; was christened about 1704; died on 24 Feb 1767 in La Terre de Luc, Drakenstein, Cape, South Africa.

Generation: 2

    Children:
    1. Jean LE ROUX, a1 was born in 1667 in Blois, Orl; was christened in 1666; died in 1711 in Cape, South Africa.
    2. 1. Gabriel LE ROUX, a2 was born on 25 Jul 1669 in Blois, Orl; was christened on 28 Jul 1669 in Blois, Orl; died in Aug 1711 in Berg River (drowned); was buried on 31 Dec 1687.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info