• First Name:   
  • Last Name:   
Lourens Jacobus ERASMUS, b3c9d1

Lourens Jacobus ERASMUS, b3c9d1

Male 1774 - 1851  (77 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Lourens Jacobus ERASMUS, b3c9d1 was born on 8 Mar 1774; was christened on 27 Mar 1774 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa; died on 2 Oct 1851 in Somerset East, Cape, South Africa.

    Notes:

    Van Bruintjieshoogte, Somerset. Visagie skryf dat dit nie voorheen bekend was nie datLourens Jacobus Erasmus (b3c8d1 =27/3/1774) en sy drie seuns, Jacob, Coert en Lourens, in Augustus 1835 op vertrek na oorkant die Koloniale grens gestaan het. Benewens die berigte oor Louis Tregardt, is die dokument oor die Erasmusse se planne die vroegste skriftelike verslag oor spesifieke persone wat beplan het om te emigreer.

    OJO Ferreira skryf in Historia:"Lourens Jacobus Erasmus en sy groot gesin moes mense van aansien in die wyk Bruintjieshoogte van die distrik Somerset gewees het. Hy en sy oudste seun, byvoorbeeld, het elkeen heelwat meer slawe as die gemiddelde slawe-eienaar van hul omgewing besit. Lourens sr. het 16 slawe en sy seun Jacob het agt slawe gehad. Daarby het hulle elkeen minstens een plaas besit, naamlik Doornkloof en Rietfontein. Albei plase was in die wyk Bruintjieshoogte gelee.Soos baie ander Afrikanergrensboere het Lourens Erasmus in die jare twintig en dertig van die 19de eeu sekerlik die benoudheid beleef om in die toenemende behoeftes van sy gesin te voorsien. Teen die middel van die jare dertig het sy gesin reeds uit 18 kinders bestaan. Uiteindelik het hy minstens 20 kinders gehad onder wie agt seuns. Teen ongeveer 1830 was vier van hierdie seuns volwasse mans, wat elkeen waarskynlik 'n plaas van hul eie begeer het.6 Maar teen Augustus 1835, dit wil sĂȘ op die vooraand van die Groot Trek, het blykbaar net twee seuns op hul eie grand geboer. Die oudste seun, Jacob Lourens Carolus Erasmus, het die plaas Rietfontein met die tweede oudste broer, Coert, gedeel. Veral by die seuns was daar 'n groat versugting na meer en goedkoop grond."

    Verder skryf hy ook:"Die gekompliseerdheid van die trekgedagte en die motivering daaragter blyk weer duidelik in die Erasmusse se geval. Ten spyte van Robert Hart se vertroudheid met die nuusgebeure van sy distrik en die gevoelens van sy bure, het die Erasmus-familie eers heelwat later vertrek en uiteindelik het dit geblyk dat Lourens Jacobus tuisgebly het en dat net sy drie oudste seuns geemigreer het.Individuele oorwegings en dryfvere is hier moeilik om te ontrafel, maar dit is moontlik dat die dood van Lourens Jacobus sr. se tweede vrou omstreeks 1835, 'n belangrike rol in sy besluit gespeel het. Hy is dan ook op 14 Mei 1836 vir die derde keer getroud, naamlik met Anna Margaretha Carolina de Villiers. Moontlik het sy derde vrou of haar familie horn oortuig om nie te verhuis nie. Lourens Jacobus het dus rustig op sy plaas bly woon en mettertyd na die dorp Somerset (later Somerset-Oos) verskuif waar hy op 2 Oktober 1851 oorlede is."



    Lourens Jacobus /Erasmus/

    Lourens married Louisa Catharina GROBBELAAR, b9c12 on 3 Feb 1796 in Cape, South Africa. Louisa was born on 4 Feb 1781 in 'Oude Kloof', Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 11 Feb 1781; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Lourens Jacobus ERASMUS b3c9d1 Date: 3 Jan 1796

    Children:
    1. Martha Francina ERASMUS was christened on 31 Mar 1805; and died.
    2. Willem Petrus ERASMUS was born on 24 Oct 1812 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa; was christened on 27 Dec 1812 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info