• First Name:   
  • Last Name:   
Beatrix LATEGAN, b2

Beatrix LATEGAN, b2

Female 1747 - 1809  (~ 61 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Beatrix LATEGAN, b2 was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa (daughter of Johann Herman LATEGAN, progenitor and Beatrix OLIVIER, a2b4c2); died on 20 May 1809 in Paarl, Cape, South Africa.

    Beatrix married Hendrik GREEFF, b2c1d4 on 22 Sep 1765. Hendrik (son of Matthys GREEFF, a1b2c1 and Susanna VAN DEN HEEVER, a1b1) was born in in Cape, South Africa; was christened on 9 Sep 1742; died on 23 Feb 1808. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Johann Herman LATEGAN, progenitor was born about 1716 in Billmerich, Westfalen, Germany; and died.

    Notes:

    Arrived 1735 aboard the Padmos as a soldier, burger in 1743, lived at Drakenstein. Lived on the farm 'Het Doolhof' after 1743

    De Waal Registera. 1735, as soldaat op Padmos, van Billmerich, Westfale, boerkneg van 1736, burger 1743, woon op die plaas Het Doolhof, Drakenstein.

    Ook bekend as Johann Hermann
    Aankoms 1735 vanaf Billmerick in Wesfale
    Boukneg en burger 1743
    Woon op "Het Doolhof" in Drakenstein
    He was Johann Hermaun, of Billerbeck in North-Rhine, Westphalia, Germany. Arrived at the Cape in 1735, adopted the name Jan Herman Lategaan.

    Arriveer as soldaat op die " Padmos" vanaf Billmerich, Wesfale. Boerkneg vanaf 1736. Word burger in 1743 en gaan woon op die plaas "Het Doolhof" in Drakenstein .

    Arrived 1735 aboard the Padmos as a soldier, burger in 1743, lived at Drakenstein. Lived on the farm 'Het Doolhof' after 1743

    De Waal Register
    a. 1735, as soldaat op Padmos, van Billmerich, Westfale, boerkneg van 1736, burger 1743, woon op die plaas Het Doolhof, Drakenstein.

    Ook bekend as Johann Hermann
    Aankoms 1735 vanaf Billmerick in Wesfale
    Boukneg en burger 1743
    Woon op "Het Doolhof" in Drakenstein

    He was Johann Hermaun, of Billerbeck in North-Rhine, Westphalia, Germany. Arrived at the Cape in 1735, adopted the name Jan Herman Lategaan.

    Aankoms 1735 as soldaat op die Padmos vanaf Billmerich, Wesfale, boerkneg vanaf 1736, word burger in 1743 en gaan woon op die plaas Het Doolhof inn Drakenstein.Van Billmerick, in Wesfale. Aankoms 1735, boukneg, burger 1743, woon dan op "Den Doolhof" in Drakenstein.

    Johann married Beatrix OLIVIER, a2b4c2 on 15 Jul 1762 in Paarl, Cape, South Africa. Beatrix (daughter of Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 and Helena BURGER, b4) was born about 1720; was christened in 1720; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Beatrix OLIVIER, a2b4c2 was born about 1720; was christened in 1720 (daughter of Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 and Helena BURGER, b4); and died.

    Notes:

    check date of birth conflicts with ANo

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Beatrix OLIVIER, a2b4c2 Date: 15 Jul 1742 Location: Paarl, Cape, South Africa

    Children:
    1. 1. Beatrix LATEGAN, b2 was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 20 May 1809 in Paarl, Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 6.  Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 was born in 1683; was christened on 7 Nov 1683 in Cape Town, Cape, South Africa (son of Hendrik Cornelizoon OLIVIER, a2 and Beatrix Gysberta (Gijsbertha) VERWEY (VERWEIJ), b1); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Farmer Drakenstein

    Jan married Helena BURGER, b4 on 18 Apr 1717 in Paarl, Cape, South Africa. Helena (daughter of Berndt (Barend) BURCHERDT(BURGER), progenitor and Maria (Marietje) VAN DER MERWE, b3) was born about 1701 in of Billmerich, North Rhine-Westphalia, Germany; was christened on 8 Jul 1701 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 7.  Helena BURGER, b4 was born about 1701 in of Billmerich, North Rhine-Westphalia, Germany; was christened on 8 Jul 1701 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (daughter of Berndt (Barend) BURCHERDT(BURGER), progenitor and Maria (Marietje) VAN DER MERWE, b3); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    AFN: NOTE Beide Andries en Helena word as b3 aangegee in Pama I p123.

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 Date: 18 Apr 1717 Location: Cape Town, Cape, South Africa

    Children:
    1. Martha OLIVIER, a2b4c1 was born about 1718; was christened on 13 Feb 1718 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    2. 3. Beatrix OLIVIER, a2b4c2 was born about 1720; was christened in 1720; and died.
    3. Hendrik OLIVIER, a2b4c3 was christened on 13 Jul 1721 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    4. Barend OLIVIER, a2b4c4 was christened on 2 Oct 1723 in Paarl, Cape, South Africa; died in Child in South Africa.
    5. Johannes Gysbert OLIVIER, a2b4c5 was christened on 8 Apr 1725 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    6. Okker OLIVIER, a2b4c6 was christened on 10 Aug 1727 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    7. Barend OLIVIER, a2b4c7 was born on 19 Oct 1729; was christened on 20 Nov 1729 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    8. Andries OLIVIER, a2b4c8 was christened on 3 Aug 1732 in Paarl, Cape, South Africa; and died.
    9. Barend OLIVIER was christened on 3 Aug 1732; and died.
    10. Beatrix OLIVIER was born about 1733; and died.
    11. Anna Hendrina Engela OLIVIER, a2b4c9 was born about 1735; was christened on 17 Jul 1735; died in in Cape, South Africa.
    12. Helena Aletta OLIVIER, a2b4c10 was born in 1737; was christened on 5 Jan 1738 in Paarl, Cape, South Africa; died after 1782 in Cape, South Africa.
    13. Gerrit Cornelis OLIVIER, a2b4c11 was born about 1740; was christened on 10 Apr 1740 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.


Generation: 4

  1. 12.  Hendrik Cornelizoon OLIVIER, a2 was born between 1650 and 1657 in Ouwer-kerk, Schouwen-Duiveland, Netherkands. (son of Cornelis Corneliszoon OLIVIER and Pn NN); died about 1701 in Tygerberg, Bellville, Cape, South Africa.

    Notes:

    Henrik and his brother, Ockert were the progenitors (stamvaders) of Olivier family in South Africa. Their common second name indicates that their father's name was Cornelis.
    Hendrik arrived at the Cape in 1661 from Ouwerkerk in the Netherlands and in the same year he became a free burger.
    He was commended as being one of the best 10 farmers in the Cape on 1 Apr 1677. After this he was permitted to buy a slave.
    He was the owner of the farm "Tygerberg" at the Liesbeekrivier.
    When he died he left land described as "onbeboud" (not developed), a fram on the Tygerberg, cattle, sheep and nearly 10,000 gulden.

    Arrived 1661. On 1 Apr 1677 he was acknowledged to be one of the ten best farmers and was allowed to buy a slave. Owner of 'Tygerberg' on the Liesbeek River.

    Arrived 1671. Was not married to Maria Janse Visser but had two out of wedlock children with her
    m Ouwekerk in the Netherlands, arrived at the Cape 1661, vryburger and shown as one of the best ten farmers on 1.4.1677 after which he was allowed to buy a slave, owner of 'Tygerberg' on the Liiebeeck river.

    Volgens Pama II was hy afkomstig van Ouwerkerk in Nederland. Burger. Sy broer Ockert is die tweede Olivier stamvader.

    Van Ouwekerk in Nederland. Arriveer 1661, vryburger en word as een van die tien beste boere op 1 April 1677 aangewys, waarna hy toegelat word om 'n slaaf te koop. Eienaar van "Tygerpoort" aan die Liesbeeckrivier. Sterf omstreeks 1701. Trou in Kaapstad op 30 Mei 1677 Beatrix Guiberthe (Gysberta) Verwey. Sy is geore omstreeks 1656 van Woerden in Nederland. Na haar eggenoot se afsterwe in 1702 word die plaas "Clara Anna Fontein" huidiglik Bellville aan haar toegeken. In 1714 word die leenplaas "Louisklip" distrik Gouda in haar naam gerigistreer. Sy sterf in 1740 (MOOC 8/6 63) sy is die dogter van Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger van Milligen, Nederland.

    Afkomstig van Ouwerkerk in Nederland. (MOOC 8/1 65)


    KINDERS;
    b1 Gysbert gedoop 2 Mei 1678, nooit getroud, + 1730
    b2 Cornelis gedoop 19 Maart 1679, + 1713
    b3 Neeltje (Cornelia gedoop) 21 Sep 1681, X 2 Okt 1707 Cent Jantz, XX Christiaan Sprigt
    b4 Jan gedoop 7 Nov 1683, X 18 Apr 1717 Helena Burger
    b5 Aart (Arend) gedoop 9 Mei 1688, X 16 Apr 1730 Helena du Toit (wed van Ernst Frederik de Swart)
    b6 Annietie (Johanna) gedoop 10 Maart 1691, X Jan Cloete
    b7 Gerrit gedoop 31 Mei 1693, X 30 Mei 1730 Maria Magdalena van der Westhuizen
    b8 Ocker gedoop 3 Des 1696, sterwe voor 1718
    b9 Beatrix gedoop 9 Mei 1698, X 5 Sep 1721 Pieter van der Westhuizen

    Hendrik was die ouer broer van die ander stamvader Ockert Cornelisz Olivier (kyk ook onder hom). Hulle voorgeslagte is soos volg:

    Hierdie Oliviers was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, provinsie Zeeland. (Let wel nie Ouderkerk, nader aan Amsterdam, soos deur sekere bronne aangehaal nie).

    Ook bleik dit dat die Olivier familienaam eers in die 1600's 'n vaste tweede/laaste naam geword het.

    DIE OLIVIERS VAN OUWERKERK, PROVINSIE ZEELAND IS VERMOEDELIK SOOS VOLG:-

    Olivier Corneliszoon stamvader (in lewe mid tot laat 1500's met 4 kinders

    1.1 Cornelis Olivier (in lewe gedurende 1644 met 3 kinders)

    1.1.1 Marietje Cornelisdr. Olivier

    1.1.2 Cornelis Corneliszoon Olivier (sterf voor 29.8.1676 met 2 kinders)

    1.1.2.1 Hendrik Corneliszoon Olivier (SA stamvader)

    1.1.2.2 Ockert Corneliszoon Olivier (jonger SA stamvader)

    1.1.3 Olivier Corneliszoon (met 3 kinders)

    1.1.3.1 Gerrit Olivier

    1.1.3.2 Jan Olivier

    1.1.3.3 Pieter Olivier

    1.2 Jan Olivier (sterf voor 1629)

    1.3 Adriaentje Olivier

    1.4 Trijntje Olivier

    As bogenoemde inligting aanvaar word dan ontstaan die volgende weerlegbare afleidings/vermoedens.
    Die Olivier voorgeslagte het lank voor die Franse Hugenote (1688) al na Suid-wes Holland verkas en is hulle dan nie juis deel van die Franse Hugenote nie.

    In 1687 het Hendrik en sy vrou met 'n paar andere geweier om kerkdienste by te woon weens die ergerlike lewe van die sieketrooster, Sybrand Mankapdan. Hendrik is aangekla op 22 September 1673 weens diefstal.

    Hendrik sterwe 1701 en hy het toe 'n onbebouwde plaas gehad aan de Ruyterstal valleij en 'n plaas by Tygerberg. Die plaas Clara Anna Fontein by Tygerberg word aan Beatrix toegeken. Sy ontvang ook weiland in 1706 in die Land van Waveren, sy kry hierdie plaas met 'n erfbrief in 1714, en is bekend as Louisenklip aan die Klein Berg rivier. Sy was bekend as die 'landbouweresse'. Beatrix sterwe 1740/1741.

    Bronne:
    Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986.
    M Cairns The Secluded Valley. Tulbagh: t' Land van Waveren 1700 - 1804
    de Villiers en Pama
    GC de Wet Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

    (Research):a. 1661 Vryburger en word as een van die beste tien boere op 1/4/1677 aangewys, waarna hy toegelaat was om 'n slaaf te koop, eienaar v. "Tygerberg" aan Liesbeekrivier.

    Volgens Pama II was hy afkomstig van Ouwerkerk in Nederland. Burger. Sy broer Ockert is die tweede Olivier stamvader.

    Hendrik Cornelisz OLIVIER was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, provinsie Zeeland. Hy kom in 1661 na die Kaap as vryburger. Hy word as een van die beste tien boere wat op 1 April 1677 aangewys en toegelaat om 'n slaaf te koop. Hy word 'n burger in 1701. Hy trou 30 Mei 1677 met Beatrix Gysberta VERWEY, sy was van Woerden, Nederland. Haar ouers is Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger, van Milligen, Nederland.

    KINDERS;
    b1 Gysbert gedoop 2 Mei 1678, nooit getroud, + 1730
    b2 Cornelis gedoop 19 Maart 1679, + 1713
    b3 Neeltje (Cornelia gedoop) 21 Sep 1681, X 2 Okt 1707 Cent Jantz, XX Christiaan Sprigt
    b4 Jan gedoop 7 Nov 1683, X 18 Apr 1717 Helena Burger
    b5 Aart (Arend) gedoop 9 Mei 1688, X 16 Apr 1730 Helena du Toit (wed van Ernst Frederik de Swart)
    b6 Annietie (Johanna) gedoop 10 Maart 1691, X Jan Cloete
    b7 Gerrit gedoop 31 Mei 1693, X 30 Mei 1730 Maria Magdalena van der Westhuizen
    b8 Ocker gedoop 3 Des 1696, sterwe voor 1718
    b9 Beatrix gedoop 9 Mei 1698, X 5 Sep 1721 Pieter van der Westhuizen

    Hendrik was die ouer broer van die ander stamvader Ockert Cornelisz Olivier (kyk ook onder hom). Hulle voorgeslagte is soos volg:

    Hierdie Oliviers was van Ouwerkerk, distrik Duiveland, provinsie Zeeland. (Let wel nie Ouderkerk, nader aan Amsterdam, soos deur sekere bronne aangehaal nie).

    Ook bleik dit dat die Olivier familienaam eers in die 1600's 'n vaste tweede/laaste naam geword het.

    DIE OLIVIERS VAN OUWERKERK, PROVINSIE ZEELAND IS VERMOEDELIK SOOS VOLG:-

    Olivier Corneliszoon stamvader (in lewe mid tot laat 1500's met 4 kinders

    1.1 Cornelis Olivier (in lewe gedurende 1644 met 3 kinders)

    1.1.1 Marietje Cornelisdr. Olivier

    1.1.2 Cornelis Corneliszoon Olivier (sterf voor 29.8.1676 met 2 kinders)

    1.1.2.1 Hendrik Corneliszoon Olivier (SA stamvader)

    1.1.2.2 Ockert Corneliszoon Olivier (jonger SA stamvader)

    1.1.3 Olivier Corneliszoon (met 3 kinders)

    1.1.3.1 Gerrit Olivier

    1.1.3.2 Jan Olivier

    1.1.3.3 Pieter Olivier

    1.2 Jan Olivier (sterf voor 1629)

    1.3 Adriaentje Olivier

    1.4 Trijntje Olivier

    As bogenoemde inligting aanvaar word dan ontstaan die volgende weerlegbare afleidings/vermoedens.
    Die Olivier voorgeslagte het lank voor die Franse Hugenote (1688) al na Suid-wes Holland verkas en is hulle dan nie juis deel van die Franse Hugenote nie.

    In 1687 het Hendrik en sy vrou met 'n paar andere geweier om kerkdienste by te woon weens die ergerlike lewe van die sieketrooster, Sybrand Mankapdan. Hendrik is aangekla op 22 September 1673 weens diefstal.

    Hendrik sterwe 1701 en hy het toe 'n onbebouwde plaas gehad aan de Ruyterstal valleij en 'n plaas by Tygerberg. Die plaas Clara Anna Fontein by Tygerberg word aan Beatrix toegeken. Sy ontvang ook weiland in 1706 in die Land van Waveren, sy kry hierdie plaas met 'n erfbrief in 1714, en is bekend as Louisenklip aan die Klein Berg rivier. Sy was bekend as die 'landbouweresse'. Beatrix sterwe 1740/1741.

    Bronne:
    Esme BULL "An Anomaly in the OLIVIER Family" Familia, Vol 23, No.3, 1986.
    M Cairns The Secluded Valley. Tulbagh: t' Land van Waveren 1700 - 1804
    de Villiers en Pama
    GC de Wet Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting

    Died:
    MOOC 8/1 65

    Hendrik married Beatrix Gysberta (Gijsbertha) VERWEY (VERWEIJ), b1 on 30 May 1677 in Cape Town, Cape, South Africa. Beatrix (daughter of Gysbert (Dirksz) VERWEY, progenitor and Catharina GANZEVANGER) was born between 1650 and 1657 in Woerden, Oude Rijn, Utrecht, Netherlands; died about 1740 in Stellenbosch, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 13.  Beatrix Gysberta (Gijsbertha) VERWEY (VERWEIJ), b1 was born between 1650 and 1657 in Woerden, Oude Rijn, Utrecht, Netherlands (daughter of Gysbert (Dirksz) VERWEY, progenitor and Catharina GANZEVANGER); died about 1740 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Van Woerden in Nederland. Na eggenoot se afsterwe in 1702 word die plaas "Clara Anna Fontein" huidiglik Bellville, aan haar toegeken. In 1714 word "Louisklip" distrik Gouda in haar naam geregistreer.

    MOOC 8/6 63

    After the death of her spouse, the farm "Clara Anna Fontein" currently Bellville, was allocated to her. In 1714 the loan farm "Louisklip", district Gouda was registered in her name.


    Beatrix and her sister married the Olivier progenitor brothers, Ockert and Hendrik.
    After her husband's death in 1702 she received the farm "Clara Anna Fontein " (currently the suburb of Bellville in Cape Town). She also received grazing rights in the Land van Waveren (Tulbagh) in 1708.
    In 1714 the loan farm "Louisklip" in the Gouda district was registered in her name.
    In addition to her bequests to her children Beatrix left 50 gulden to the poor of the town.

    (Research):v. Woerden in Nederland, na eggenoot se afsterwe in 1702 word die plaas "Clara Anna Fontein " huidiglik Bellville, aan haar toegeken, 1714 word leenplaats "Louisklip", dist. Gouda in haar naam geregistreer.

    Died:
    MOOC 8/6 63

    Children:
    1. Gijsbert OLIVIER died in in South Africa.
    2. Gysbert OLIVIER, a2b1 was christened on 2 May 1678 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1730 in Cape, South Africa.
    3. Gysbert OLIVIER, a1b1 was christened on 2 May 1678; died about 1730.
    4. Cornelis OLIVIER was christened on 19 Mar 1679 in Cape Town, Cape, South Africa; died about 1713 in Stellenbosch, Cape, South Africa.
    5. Cornelis OLIVIER, a2b2 was christened on 19 Mar 1679 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1713 in Stellenbosch, Cape, South Africa.
    6. Neeltje (Cornelia) OLIVIER was christened on 21 Sep 1681 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    7. Neeltje (Cornelia) OLIVIER, a2b3 was christened on 21 Sep 1681 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    8. Neeltjie (Cornelia) OLIVIER was christened on 21 Sep 1681 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1718 in Cape Town, Cape, South Africa.
    9. 6. Jan (Johannes) OLIVIER, a2b4 was born in 1683; was christened on 7 Nov 1683 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    10. Jan (Johannes) Andries OLIVIER was christened on 7 Nov 1683 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    11. Arend (Aart) OLIVIER, a1b4 was born in 1688; was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1737 in Cape Town, Cape, South Africa.
    12. Arend OLIVIER was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died about 1737.
    13. Arend (Aart) OLIVIER was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 15 Mar 1739.
    14. Aart (Arend) OLIVIER was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1737 in Cape Town, Cape, South Africa.
    15. Annietie (Johanna) OLIVIER was born on 10 Mar 1691 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 10 Mar 1691 in Cape Town, Cape, South Africa; died about 1716 in Cape, South Africa.
    16. Annietie (Johanna) OLIVIER was born on 10 Mar 1691 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 10 Mar 1691 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1716 in Cape Town, Cape, South Africa.
    17. Johanna OLIVIER, a1b5 was born in in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 10 Mar 1691 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1716 in Cape, South Africa.
    18. Gerrit OLIVIER, b7 was born about 1693; was christened on 31 May 1693 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1746 in Cape Town, Cape, South Africa.
    19. Gerrit OLIVIER, A1b6 was christened on 31 May 1693 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1746.
    20. Gerrit OLIVIER, a1b6 was christened on 31 May 1693 in Cape Town, Cape, South Africa; died in 1746.
    21. Ocker OLIVIER was christened on 3 Dec 1696; died before 1718.
    22. Ocker OLIVIER was christened on 3 Dec 1696; died before 1718.
    23. Ocker OLIVIER was christened on 3 Dec 1696 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 1718 in Cape Town, Cape, South Africa.
    24. Beatrix OLIVIER, a2b9 was born on 3 Dec 1696 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 9 May 1698 in Cape Town, Cape, South Africa; died before 1718 in Cape Town, Cape, South Africa.
    25. Beatrix OLIVIER was christened on 9 Nov 1698 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.

  3. 14.  Berndt (Barend) BURCHERDT(BURGER), progenitor was born in 1668 in Lubeck, Schleswig-Holstein, Germany; died in Jun 1705 in Paarl, Cape, South Africa.

    Notes:

    Blacksmith

    Berndt Burcherdt BURGER het as 'n smit na SA gekom.
    Van Lübeck, smid, burger 1691, woon in 1693 in Drakenstein en later daar kaptein van die burger-dragonders.
    Janet's notes, '...van Lubeck, Duitsland; 1691 burger en smid; 1693 woon in Drakenstein, later kaptein v.d. burger-dragonders; ontvang in 1692 die plaas Leeuwenjacht, Agter-Paarl...'

    Smid volgens SAG 1. Van Lubeck afkomstig. Had 5 kinders.

    Burger(Burcherdt),Barend(Berndt) +1705 :van Lubeck, Duitsland; 1691 burger en smid; 1693 woon in Drakenstein, later kaptein v.d. burger-dragonders; ontvang in 1692 die plaas Leeuwenjacht, Agter-Paarl x 1690 Van der Merwe,Maria(Marietje) =Kaapstad 29.12.1675

    Barend BURGER is gebore c a 1668 in Lübeck, naby Hamburg in Sleeswyk-Holstein, Duitsland en is oorlede 1705. ‘ Ander naam vir Barend was Berndt BURCHERDT

    Barend Burger (Barent Burgert oorspronklik Berndt Burcherdt. In die Kompanjie se boeke kom die van voor as Bürghert, Burghart, Borhert, asook Barend Burgaart in 'n Politieke Raad notule van 18 Desember 1700. Later wysig die van tot Burgert en finaal tot Burger, soms Burgers.) Tydens die Hollandse bewind aan die Kaap het sowat 4000 Duitssprekendes, meestal enkellopende jong mans, in diens van die Kompanie, of as soldate, na die Kaap emigreer. Hulle het hier onder die bestaande bevolking van die tyd ingetrou. Hulle het van oral uit die Duitssprekende dele van Europa gekom. Baie Duitsers, veral dié uit die noorde van Duitsland, se huistaal, Laagduits (Plattdeutsch), was baie na aan die Nederlandse taal en kon hulle maklik inskakel by die Hollandse gemeenskap. Berndt is gebore in 1668 in Lübeck, Noordduitsland, onafhanklike hawestad naby Hamburg in Sleeswyk-Holstein. Hy word opgeteken as vrye smid in diens van die Kompanie van 1688 tot 1704. Op 31 Maart 1688 word Berndt aangekla weens oproerige gedrag! Barent Borgert word die eerste keer in 1690 in die opgaafrolle vermeld. Word 'n burger ongeveer 1690/1. Hy trou ongeveer 1690 met Maria of Marietje van der Merwe, dogter van Willem Schalkzoon van der Merwe en Elsje Cloete. In 1692 (J183 Stellenbosch) word hy vermeld as getroud met Maria Schalk en een kind (dogter) en waarskynlik woonagtig in Stellenbosch. Sy oudste bekende kind was egter 'n seun en sy vrou 'n dogter van Willem! Hy vestig hom teen 1693 in Drakenstein nog altyd met een kind, en word daar later kaptein van die burger-dragonders. In 1698 word hy vermeld met drie kinders.

    Die plaas Dekkersvlei was op 6 Augustus 1692 toegestaan aan Herman Barend van der Schyff. Die Drakenberge was aan die suide en ooste, met die eiendomme van Jean Imbert ten weste en die heuwel aan die noordekant. Die oorspronklike erfbrief is in 1693 uitgereik. Berndt Burcherdt koop dit in 1695, oordrag geregistreer op 30 Oktober 1695. Hy verkoop die plaas in 1699 (Oordrag registrasie op 1 April 1699) aan Philippe des Prez, wat ook 'n swaer was van Schalk van der Merwe van De Hoop, asook 'n swaer van Jaques Therond van Minie. (Ons Drakensteinse Erfgrond, Klein Drakenstein, JG le Roux en WG le Roux, 2002, Versprei deur GISA, Posbus 3033, Matieland, 7602)

    Die plaas Landskroon (Wyk Agter Paarl Distrik Drakenstein) is in 1691 toegesê aan 'n sekere Jan Holsmit, van wie niks verder bekend is nie. Dit is die volgende jaar opgemeet en behoorlik op Holsmit se naam geregistreer op 1692-09-17. In 1695 word dit oorgedra aan Gottfried Meyhuizen van Magdeburg, destyds in Brandenburg-Sakse 1695-12-05. Sy eiendom word verbeurd verklaar weens mishandeling van 'n slaaf, en Landskroon word verkoop aan Berndt Burcherdt, 'n swaer van Jan Schöpping van Hoogstede (x Jacoba vd Merwe). Oordrag registreer op 1697-08-29. Burcherdt se weduwee trou met Lambert Smit, vir wie sy oorleef en die plaas word uit haar boedel (MOOC 13/1/1, 26) verkoop aan Jan Meendert Cruywagen.

    Die plaas Leeuwenjagt (Wyk Agter Paarl Distrik Drakenstein) se eerste eienaar was Johann Jacob Huber, algemeen bekend as Jan Hoboer, oordrag 1693-02-28. Hy was reeds in 1684 aan die Kaap en vermoedelik 'n Switser. Na sy dood in 1699 word die plaas die eiendom van Berndt Burcherdt. Hierdie plaas word ook uit sy weduwee se boedel, na sy Lambert Smit oorleef het, verkoop aan Theunis van Schalkwyk van Paarl Diamant.

    Berndt Burcherdt was die dryfkrag agter die oprigting van die Drakenstein se meul. Hy is einde 1698 aangewys as een van die Heemrade van Drakenstein en was op daardie stadium ook eienaar van Leeuwenjagt in die Agter Paarl. Die distrikte Drakenstein en Stellenbosch het elk sy eie Heemrade gehad, maar as besparingsmaatreël het hulle dieselfde landdros gedeel. Die landdros was 'n betaalde amptenaar, maar Heemrade was vooraanstaande burgers wat deur die Goewerneur aangewys is om sonder vergoeding die belange van die inwoners van 'n bepaalde distrik te behartig. Hulle moes, onder andere, geskille tussen inwoners probeer skik en aanbevelings daaroor an die “Collegie van Landdrost en Heemraden van Stellenbosch en Drakenstein” doen.

    Die Kompanie het an die “Collegie” 3000 gulde teen ses persent rente geleen vir die bou van 'n meul. Heemraad Burcherdt is in Januarie 1699 deur die “Collegie” aangewys as kollektant, wat beteken dat hy die werk sou organiseer, uitgawes magtig en maalfooie invorder. Die meul sou gebou word langs 'n standhoudende waterstroom op die onbeboude deel van Jacobus van der Heiden se plaas teen die hang van die Paarlberg. Bouwerk het in Februarie 1699 begin en die terrein was gou 'n miernes van bedrywighede. Hout is aangery van Houtbaai en Paradys, die blyplek van baashoutkapper Jan Vosloo (vgl Vosloo & Fechter van Knysna). Karweiers, klipkappers, messelaar, smid, dekker (dak), is aangestel, en voedsel en verblyf en organiseer. Die eerste meel is in November 1700 gemaal. Die meulwiel was baie groot. Die speke was elk so lank dat hulle die nok van 'n dubbelverdieping huis kon bereik van die grond af. Die water is met 'n hout geut op stelte tot bo-op die wiel gelig. Die plaas waarop die meul gebou was, is op 22 Februarie 1702 deur Burcherdt gekoop. Op die oordrag word duidelik vermeld dat die grond waarop die meul geleë is van die plaas afgetrek moet word, maar dit is eers in 1807 gedoen.

    Goewerneur WA van der Stel was ontevrede dat Barend Burchard alleen die meul se sake bedryf het, en gelas dat dit jaarliks op 'n rotasie basis onder die heemrade sal wissel. (Brief 24 Mei 1703). Met sy uittrede as Heemraad oorhandig Burcherdt op 15 Desember 1702 sy boeke aan die Landdros en Heemrade. Sy totale uitgawe om die meul te bou en tot op die datum te bedryf was 5005 gulde en 8 stuiwers, en sy inkomste meer as 2458 gulde. Behalwe vir die skuld van 3000 gulde aan die kompanie waarop die rente betaal is, was daar nog 452 gulde en 12 stuiwers in die kas oor. Burcherdt is in 1705 oorlede. Die inventaris van sy boedel is gedateer 5 Okt 1705 (MOOC 8/2, 3). Die plaas waarop die meul geleë is word in Burcherdt se boedelinventaris Koringmeul genoem. Sy weduwee Maria trou toe in 1706 met Lambert Smit. Indertyd was dit die gebruik dat die vaste eiendom van 'n weduwee met haar hertroue oorgaan op die naam van haar nuwe man. Lambert Smit verkoop die plaas in 1709 aan Guillaume Loree. Loree noem die plaas Nantes na sy plek van herkoms. (JG le Roux, Drakenstein se Meul, 2002, Versprei deur GISA, Posbus 3033, Matieland, 7602). Lambert Smit is oorlede voor sy vrou.

    Marritje Schalks Willemsdr (van der Merwe) is oorlede c 1709, sy word vermeld as oorlede in Johannes Bocklenbergh se boedelrekening gedateer 15 Oktober 1709. Die vroegste datum in haar eie rekening is Februarie 1710 (MOOC 13/1/1, 26)

    Uit die notule van die Politieke Raad: “Saturdag den 18n December ao. 1700. Present d' Ede.Hr.Gouverneur et omnibus, dempto dencassier Henricus Munkerus.....

    Staande de vergaderinge, soo zijn op de ingebragte nominatie van de respective kerckelijke als andere collegien, na de jaarlijkse gewoonte, , in plaatse van de afgaande leeden weder nieuwe geëligeerd geworden, excepto van de civiele kleijne saaken dewelke voor dezen jaare werden gecontinueert, te weten:....... In 't collegie van heemraaden aan Drakensteijn is Barend Burgaart [6] als heemraad gecontinueert”

    [6] Sien handtekening in C.J.2872: Contractenboek, 1694-1698, no. 54 en C.J.2873: Contractenboek, 1698-1 703, nos. 154 en 204. In die Kompanjie se boeke kom die van voor as Bürghert, Burghart, Borhert. Later is dit gewysig tot Burgert en Burger. In die kontrak van 31 Maart 1695 word Barent Burghert vrysmit genoem. In die kontrak van 16 April 1700 soek hy na 'n kneg wat hom in Drakenstein kan dien as Molenaar, terwyl hy in die kontrak van 29 Augustus 1701 'n kneg “als moolenschrijver” aanneem. Volgens sy handtekening Berndt Borherdt. Verwysing: C. 24, pp. 44-49.
    Research Notes: MOOC 8/2, 3

    Barend is getroud met Marritje (Maria) Willems VAN DER MERWE {b3} dv Willem Schalksz VAN DER MERWE {a1} en Elsje CLOETE, in 1690. Marritje is gedoop 29 Des 1675 in Kaapstad. Ook genoem Marietje.

    b1Barend gedoop 7 Sep 1692.b2Willem , gedoop 28 Mei 1696 in die Paarl en oorlede circa 1731.
    b3Andries gedoop in 1698 en oorlede 16 Des 1749.b4Helena BURGER gedoop 8 Jul 1701getroud met Jan (Johannes) OLIVIER seun van Hendrik Corneliszoon OLIVIER {a2} en Beatrix Guiberthe VERWEY, 18 Apr 1717. Jan is gedoop 7 Nov 1683 in Kaapstad.
    b5Jacobus , gedoop 3 Apr 1704.

    Sien webwerf van Burger op mweb (onder 'shortcuts')

    Sien nota's van Karel Schoeman, p.243
    Berndt BURGER was die stamvader van hierdie familie. Sy oorspronklike van was Burcherdt. Hy was van die onafhanklike hawestad Lübeck. Hy was alreeds voor 1690 by die Kaap. Hy het as 'n smid gewerk van 1688 tot 1704. Op 31 Maart 1688 word Berndt aangekla weens oproerige gedrag. Hy het vier slawe en een perd besit. 1699 - 1700 dien hy as 'n lid van die Heemraad.
    Hulle het die volgende plase gehad:Gottfried Meyhuizen het die plaas Landskroon (Agter Paarl)besit maar weens sy mishandeling van 'n slaaf word hierdie eiendom hom ontein. Toe in 1697 koop Burger die plaas Landskroon (Agter Paarl). In 1699 kry hy ook die plaas Leeuwenjagt (Agter Paarl).Hy was getroud met Maria van der MERWE, dogter van Willem Schalk van der Merwe en Elsje Cloete. Hulle het die volgende kinders gehad:

    b1 Barend gedoop 7 Sep 1692, X Margaretha Pasman
    b2 Willem gedoop 28 Mei 1696, X Elsie van der Merwe
    b3 Andries, X 14 Apr 1720 Maria van der Merwe, XX 12 Jan 1727 Martha Mouton
    b4 Helena gedoop 8 Jul 1701, X 31 Jul 1730 Jan Olivier
    b5 Jacobus gedoop 3 Apr 1704, X 31 Jul 1730 Geertruida ScheepersBerndt Burger sterwe in 1705 en sy vrou, Maria van der Merwe trou toe met Lambert Smit.

    Bronne:
    Heese en LombardJG le Roux & WG le Roux Ons Drakensteinse Erfgrond: Agter PaarlGC de Wet Die Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting
    Saamgestel deur:
    AM van Rensburg

    Vanaf Richard BALL se webwerf:

    Barend Burger, blacksmith, farmer at Drakenstein of Leeuwensjagt and Landeskroon, Paarl Diamant Heemraad at Drakenstein (between 1699 and 1701)
    died before 5 October 1705
    Inventory of Estate dated at 5 october 1705
    Notes: There are several examples of his signature extant - I cannot decide if he signs his name Barendt or Berndt. His surname he consistenly signs as Borghert or Borchert. Since his children all signed their surname as 'Burger' and the Dutch records always give his name as Barend, I have comprimised and use the form of his name above. He first appears in the muster rolls and the Opgaaf (tax) rolls of 1688 living in the Cape district as a single man. He continues in the Cape throught 1690 and 1691 but in these years no wives were listed and then in 1692 we find him with his wife, named as Maria Schalk and one child. In the opgaaf rolls of 1692, he is also listed together with his wife and one child, still living in the Cape District. From 1693 they appear to be living in Drakenstein, still with one child in that year, with two sons in 1695. In 1698 they have three chldren and in 1700 four sons. In the muster rolls dated 23 January 1701, they have 5 children. The Opgaaf of 1705, usually in December, lists the widowed Marretie with five sons and one daughter, and the Inventory drawn up after in October 1705, after the death of Barend, confirms that their were six children then living. The children are given here as traditionally attributed to this couple and in the traditional order. I have tried to find what evidence exists and feel that that this construction of the family is probably correct. Much of the evidence is, however, slender or conjectural. Please see my notes ../notes/Burger_siblings.htm on this subject.
    (circa 1691-1692)

    Marritie Willemsdr Schalk
    1675-circa 1709
    BURCFIERDT, BERNDT (S) .-? Free smith. Maria v .d. Merwe .5 children. 1705 . (CJ 1122 under 2 .4.1694 ; CJ 1123 : 50 ; Letters desp . of 12 .5 .1705 ; G .R. nr. 69 under Burger.)

    In die Generale Monster Rolle der Cavallerije en Infanterije vanStellenbosch en Drakenstein van den Jare 1705' is den E[dele] Capiteijn Barent Burgert' se naam deurgehaal en vervang met dié van Hercules des Pres. Langsaan is geëndosseer
    Obiit in de maand Junij 1705' - Johan van Breda


    Barend was the progenitor (stamvader) of the Burger family in South Africa. He was from Burcherdt - the independant port city of Lübeck in West Germany. He arrived in the Cape before 1690 and became a burgher in 1691.
    In 1693 he was living in Drakenstein and later became the Captain of its "Burgher Dragonders".
    He worked as a smith from 1688 to 1704. From 1699 to 1700 he was a member of the Heemraad.
    He bought the farm "Landskroon" in Paarl in 1697. This farm was owned by Gottfried Meyhuizen, but his farm was repossessed because he mistreated a slave. In 1699 he also acquired the farm "Leeuwenjagt" in Paarl.
    Janet's notes, '...van Lubeck, Duitsland; 1691 burger en smid; 1693 woon in Drakenstein, later kaptein v.d. burger-dragonders; ontvang in 1692 die plaas Leeuwenjacht, Agter-Paarl...'

    Berndt married Maria (Marietje) VAN DER MERWE, b3 in 1690 in Cape Town, Cape, South Africa. Maria (daughter of Willem Schalkzoon VAN DER MERWE, progenitor and Slavin VAN DIE KAAP, daughter of Willem Schalkzoon VAN DER MERWE, progenitor and Elsie CLOETE, b1) was born in 1675 in Kompanjieskuur, Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 29 Dec 1675 in Cape Town, Cape, South Africa; died about Oct 1709 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 15.  Maria (Marietje) VAN DER MERWE, b3 was born in 1675 in Kompanjieskuur, Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 29 Dec 1675 in Cape Town, Cape, South Africa (daughter of Willem Schalkzoon VAN DER MERWE, progenitor and Slavin VAN DIE KAAP, daughter of Willem Schalkzoon VAN DER MERWE, progenitor and Elsie CLOETE, b1); died about Oct 1709 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Marriage date[2] shown as 27/07/1706 in Gloria Fourie's record. 3C3r p561

    Sy was 'n onwetigge dogter van Willem Schalk van der Merwe

    Vrystelling versoek gedurende 1679
    1. Die stamvader Paul HEYNS wat met Maria Schalk getrou het (Sy was die buite egtelike kind van Willem Schalk van der Merwe, haar moeder is nog nie geidentifseer nie), noem hulle vierde kind wat gedoop was 26 Mar 1697 Michiel Africanus HEYNS ( A M van Rensburg - Genforum)
    Burger(Burcherdt),Barend(Berndt) 1705 :van Lubeck, Duitsland; 1691 burger en smid; 1693 woon in Drakenstein, later kaptein v.d. burger-dragonders; ontvang in 1692 die plaas Leeuwenjacht, Agter-Paarl ±DU [4011] 1690 Van der Merwe,Maria(Marietje) =Kaapstad 29.12.1675 [4010]
    Alt Name: Marritje Maria Willems van der MERWE

    !BIRTH-CHR-MAR:Hendrik Jooste Registers;vdMerwe

    DOOP:De Villiers Pama;Bls 568;A1 b3
    TROU:De Villiers Pama;Bls 119;A

    She comes from an "adelijk geslacht" (aristocratic heritage)Van de Merwede. (adellijsten teruggevoerd tot 1277)= (aristocratic pedigrees traced back to 1277)
    !Paul HEYNS was gebore in Leipzig in 1655. Hy was in die diens van die Kompanie van 1679. Hy word 'n sersant in in 1693, en later word hy 'n burger. Hy trou die 23 September 1696 met Maria SCHALK. Sy was die buiteeglike kind van Willem Schalk van der Merwe en 'n Kompanie slavin. Maria se moeder was 'n slavin wat Simon van der Stel aan Willem Schalk van der Merwe geskenk het en sy was in 1686 vrygestel (Attestasie 1664 in C 326 pp 478-9, p 6 en 27).Hy trou weer 'n tweede maal 27 Februarie 1701 met Maria LOZEE VAN DE KAAP. Sy was die weduwee van Douwe Gerbrandt Steyn. Maria was 'n vorige slavin.

    Sy was Maria =29.12.1675 d/v Willem Schalks van der Merwe en Elsje Cloete. Sy word dikwels
    Martha' in dokumente genoem soos in die monsterrolle van 1696. Moontlik was dit om haar te onderskei van al die ander Maria Willemse van daardie tydperk. Sy x Barend Burger van Lubeck
    Alt Name: Marritje (Maria) Willemsdr van der MERWE
    Sy was 'bont en blaauw geslagen' en 'zo swaar door haar man toegetakeld dat aan herstel getwijfeld werd'.

    Sien Karel Schoeman p.244

    Sy was Maria =29.12.1675 d/v Willem Schalks van der Merwe en Elsje Cloete. Sy word dikwels
    Martha' in dokumente genoem soos in die monsterrolle van 1696. Moontlik was dit om haar te onderskei van al die ander Maria Willemse van daardie tydperk. Sy x Barend Burger van Lubeck

    Vermoedelik hier gebore.

    Marriage date[2] shown as 27/07/1706 in Gloria Fourie's record.

    Sy was 'n onwetigge dogter van Willem Schalk van der Merwe

    Later getroud met Lambert Smit van Brabant.

    Birth:
    Vermoedelik hier gebore.

    Children:
    1. Barend BURGER, b1 was born in in Cape, South Africa; was christened on 7 Sep 1692; died in in Cape, South Africa.
    2. Willem BURGER, b2 was born about 1696 in Houd Constant, Paarl, Cape, South Africa; was christened on 28 May 1696 in Paarl, Cape, South Africa; died in 1731 in Cape, South Africa.
    3. Andries BURGER, b3 was born about 1698 in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 14 Apr 1720; died on 16 Dec 1749 in Cape, South Africa.
    4. 7. Helena BURGER, b4 was born about 1701 in of Billmerich, North Rhine-Westphalia, Germany; was christened on 8 Jul 1701 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    5. Jacobus BURGER, b5 was christened on 3 Apr 1704; died in in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info