10. | Louis Echbert (Lewies) GREEFF was born on 23 Oct 1894 in Op die plaas Greeffsput in die Marydale Distrik Noord Kaap; was christened on 20 Jan 1895 in NG Kerk Prieska (son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN, son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN); died on 16 Jul 1969 in Upington Hospitaal Noord Kaap; was buried on 18 Jul 1969 in Sraussburg begrafplaas na by Upington . Notes:
Gebore op die plaas Greef se Put naby Kleinbegin in die Prieska distrik Gedoop in die NG kerk Prieska op 20 Januarie 1895 Getuies J.J.S.D Greeff en A.C.J Greeff. Getroud met n nooi duToit ver huis na S.W.A (Namibia) koop plaas Volstruisvogelkloof in die Betanie distrik Vrou oorlede trou met Jaynie Meyer Radford (geb Levin) Verhuis na Onseepkans langs die Oranjerivier en later na Smitseiland. Uit die 1ste huwelik is 5 kinders gebore en die 2de huwelik 2 kinders.
Francois,Baie dankie vir my stamboom wat op die Internet is ek is bly jy het dit so netjies regekry uit my warboel wat ek aan gestuur het daar is net n paar klein foutjies wat jy vir my kan regstel My oupa Jacob Jacobus GREEFF (Person ID l168)is nie gebore op 12 Apr 1869 nie dit is sy trou datum ek weet nie wanner hy gebore is nie sy sterfte datum weet ek ook nie die sterfte datum wat jy daar in het is die van my pa Loius Echbert GREEFF (Person ID l906) 16 Jul 1969
Baie Dankie,
Louis.
Louis married Anna Catharina Maria DU TOIT. Anna (daughter of Andries Gerhardus DU TOIT and Cecilia VAN DEN BERG) died about 2 Feb 1941. [Group Sheet] [Family Chart]
|