Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
1. | Louis Echbert GREEFF was born on 26 Oct 1978 in Kemptonpark, Sa; was christened in in NG Kerk Bonaero Park (son of Louis Echbert GREEFF and Margrietha Johanna VAN WYK). |
2. | Louis Echbert GREEFF was born on 29 Jun 1954 in Smitseiland Benede Oranjerivier, Sa (son of Louis Echbert (Lewies) GREEFF and Jaynie Meyer LEVIN). Notes: Gebore op Smitseiland, verhuis na Karos langs die Oranjerivier 40km van Upington. Op Karos Laerskool Sub A en B, verhuis na Strassburg 10km van Upington Op Laerskool Fanie Malan en Voorpos. Hoerskool HT & HS Upington .Na skool begin Vakleerling skap 8 Januarie 1973 by Atlas Vliegtuig Korporasie Kempton Park nou Denel Aviation 34 jaar diens Louis married Margrietha Johanna VAN WYK on 18 Jan 1975 in Ng Kerk, Douglas, Sa. Margrietha (daughter of Adriaan Willem VAN WYK and Anna Arnolda PIETERS) was born on 10 Mar 1957. [Group Sheet] [Family Chart] |
3. | Margrietha Johanna VAN WYK was born on 10 Mar 1957 (daughter of Adriaan Willem VAN WYK and Anna Arnolda PIETERS).
|
4. | Louis Echbert (Lewies) GREEFF was born on 23 Oct 1894 in Op die plaas Greeffsput in die Marydale Distrik Noord Kaap; was christened on 20 Jan 1895 in NG Kerk Prieska (son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN, son of Jacob Jacobus GREEFF and Anna Catharina Jacomina HYMAN); died on 16 Jul 1969 in Upington Hospitaal Noord Kaap; was buried on 18 Jul 1969 in Sraussburg begrafplaas na by Upington . Notes: Gebore op die plaas Greef se Put naby Kleinbegin in die Prieska distrik Gedoop in die NG kerk Prieska op 20 Januarie 1895 Getuies J.J.S.D Greeff en A.C.J Greeff. Getroud met n nooi duToit ver huis na S.W.A (Namibia) koop plaas Volstruisvogelkloof in die Betanie distrik Vrou oorlede trou met Jaynie Meyer Radford (geb Levin) Verhuis na Onseepkans langs die Oranjerivier en later na Smitseiland. Uit die 1ste huwelik is 5 kinders gebore en die 2de huwelik 2 kinders. Louis married Jaynie Meyer LEVIN on 27 Apr 1944 in Ng Kerk, Pofadder, Kenhardt Distrik, Sa. Jaynie (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER) was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland ; died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington . [Group Sheet] [Family Chart] |
5. | Jaynie Meyer LEVIN was born on 10 Jan 1914; was christened on 3 Feb 1914 in St Augustinis kerk, O' Kiep Namakwaland (daughter of Myer LEVIN and Christina Louisa VISSER); died on 9 May 2001 in Herfsland Aftree Oord Kempton Park; was buried in Sraussburg begrafplaas na by Upington . Notes: Gedoop deur Edmond D Smith in die St Augustinis Kerk in O'Kiep Namakwaland op 3de Februarie 1914. Doop sertifikaat No 4328
|
6. | Adriaan Willem VAN WYK was born on 21 Apr 1907 (son of Jan Hendrik VAN WYK and Maria Magdalena POTGIETER); died on 13 Feb 1963 in Alheit na by Kakamas; was buried in Alheit na by Kakamas. Notes: Geboer op die plaas Springbok Oog in die Van Wyksvlei Distrik Adriaan married Anna Arnolda PIETERS. Anna was born on 27 Jan 1918 in Van Wyksvlei in die Noord Kaap; died on 17 Aug 1997 in Kempton Park; was buried in Bronkhorstspruit. [Group Sheet] [Family Chart] |
7. | Anna Arnolda PIETERS was born on 27 Jan 1918 in Van Wyksvlei in die Noord Kaap; died on 17 Aug 1997 in Kempton Park; was buried in Bronkhorstspruit.
|
8. | Jacob Jacobus GREEFF (son of Gabriel Pieter Jacobus GREEFF and Elizabeth Rachel MARAIS). Notes: Jacob Jacobus Greeff boer op die plaas Greeffsput wat hy van sy skoonpa Stephanus Johannes Hyman gekry het. Die plaas Greeffsput was deel van n groot plaas met die naam Blinkfontein van 32,000 morg wat aan sy skoonpa Hyman behoort het. Die plaas het hy toe weer onderverdeel aan sy seuns en dogters op die manier het my oupa Jacob Jacobus Greeff die plaas Greeffsput bekom. Die name van die plaase is na die onderverdeeling Bucklesgraaf, Rooilaagte, Vaalbult, Potdans, Pouwpan, Greeffsput & Swartkopspan. Greeffsput is n skaap plaas 3,600 hektar groot en is gelee op die pad van Marydale na Boegoebergdam, ongeveer 12km na jy van die hoofpad gedraai het tussen Upington en Marydale Jacob married Anna Catharina Jacomina HYMAN on 12 Apr 1869 in Victoria West, Sa. [Group Sheet] [Family Chart] |
9. | Anna Catharina Jacomina HYMAN (daughter of Stephanus Johannes HYMAN and Anna Catharina Jacomina LATSKY).
|
10. | Myer LEVIN Myer married Christina Louisa VISSER. Christina died on 6 Oct 1969 in Kaap. [Group Sheet] [Family Chart] |
11. | Christina Louisa VISSER died on 6 Oct 1969 in Kaap. Notes: Ek het nie my ouma se nooiens van nie die van Levin is haar getroude van.
|
12. | Jan Hendrik VAN WYK was born on 30 Aug 1872 (son of VAN WYK); died on 26 Nov 1960 in Kuruman in die Noord Kaap; was buried in op die plaas Springbok Oog in die Vanwyksvlei distrik in die Noord Kaap. Jan married Maria Magdalena POTGIETER. Maria was born in 1874; died on 3 Jan 1950 in Vanwyksvlei, in die Noord Kaap ; was buried in op die plaas Springbok Oog in die Vanwyksvlei distrik in die Noord Kaap. [Group Sheet] [Family Chart] |
13. | Maria Magdalena POTGIETER was born in 1874; died on 3 Jan 1950 in Vanwyksvlei, in die Noord Kaap ; was buried in op die plaas Springbok Oog in die Vanwyksvlei distrik in die Noord Kaap.
|