• First Name:   
  • Last Name:   
Lambert M(E)(IJ)(Y)BURG(H), a1

Lambert M(E)(IJ)(Y)BURG(H), a1

Male Abt 1638 - 1673  (~ 35 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Lambert M(E)(IJ)(Y)BURG(H), a1 was born about 1638 in Broek, Amsterdam, Netherlands; died in 1673 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Arriveer in Kaap in 1667 vanaf Buiksloot met sy vrou en een kind.

    Arrived from Broeksloot, North Holland 1667 with his wife and one child.

    Arrived from Buiksloot 1667

    Lambert was the first Myburgh to arrive in South Africa. The surname is variously spelt as Meyburgh, Mijburgh, Myburgh.

    He arrived at the Cape 1665/1666 with wife Aletta, who came from the historical city of Purmerend on Lake Purmer near Amsterdam, and his son, Jan. They sailed from the port of Buicksloot in Holland.

    Lambert was in the employ of the Dutch East Indies Company. He bought a house and garden in the Tafel Valley from Jacob Rosendaal, in 1671.

    He died in early 1673, and his widow married their bachelor neighbour, Gerrit Janz,on29 Oct 1673. The couple had no children.

    Hy was van die klein Noord Nederlandse dorpie Broek, nou Broek in Waterland. Die Broekmeer is in 1624 "drooggemalen" en verdeel in klein plasies. Sy vrou was van die geskiedkundige ou stad Plumerend aan die Purmermeer, beide plekke naby Amsterdam. Dit is merkwaardig dat in die eerste vyftig jaar van die nedersetting daar net een ander vryburger van Broek gekom het naamlik Willem Schalk van der Merwe. Die hawe waarvan die ouerpaar met hulle oudste seuntjie die vaderland verlaat het was heel moontlik Buicksloot, ook naby Amsterdam.

    Later met die seun se tweede huwelik in 1699 word hy aangeteken as ,,van Buicksloot”. Die jaar van hul vertrek is onbekend, maar dit was wel tussen 1665 en 1669, want in 1669 was hul aan die Kaap met die geboorte van die tweede seun. Die ouer seun was in Nederland gebore omtrent 1665, daar hy in 1686 as mondige vir die eerste keer op die Monsterrol verskyn.

    Die huis en tuin wat Lambert Myburgh van Jacob Rosendaal in 1671 gekoop het was naby die Kasteel en erwe van twee bekende tìgure, die Sweed Olof Bergh en die Belg Francois Champelaar.
    (Eienaardig dat die Nederlandse amptenaar Bany skryf vir Bergh. Dr. Con de Villiers gee as verduideliking dat die Sweedse uitspraak van Bergh baie soos Barry klink.) Francois Champelaar sou etlike maande later die tweede word van die viertal ongelukkige mans van Tryn Ras (Catharina Ustinghs). Die eerste van die reeks is gedood deur ‘n leeu, Francois self deur die Hottentotte, die derde deur ‘n olifant, en die vierde was miskien die ongelukkigste, daar hy die langste saam met Tryn moes leef. Van die ander buurman van Lambert, Gerrit Janz, (bynaam d’ Boer) van Wynegom, is min bekend. In dieselfde jaar 1673 waarin Lambert oorlede is, trou hierdie Gerrit Janz d’Boer met sy weduwee.

    Hy moes hom van sy stiefvaderskap goed gekwyt het want sestien jaar later, in 1689, is hy getuie by die doop van Aletta, Jan Myburgh se eerste dogter, genoem na haar ouma, sy oorlede vrou.

    Die ander getuie was Adriaantje Sterreveld. Adriaantje en haar suster Neeltje was geboortig van Nieuw Amsterdam, die New York van vandag. Hierdie twee was dus ons eerste Amerikaanse immigrante. Nieuw Amsterdam was deur die Engelse oorgeneem in 1664 en herdoop deur James, Hertog van York. Dit sou mooi wees om iets goeds te kan sê van die Amerikaanse vriend van die Myburgh’s, maar dit kan nie. Volgens Dr. Anna Boeëseken was sy een van die grootste skinderbekke aan die Kaap van 250 jaar gelede. Haar stories omtrent Willem Adriaan van der Stel en die moeihkhede wat daaruit gespruit het is ‘n ander verhaal. ‘n Latere aankomeling van New York was Jan de Wit, Borchards volgens oorlewering ‘n lid van die bekende Engelse familie White Autobiogra- van Stanton White in Norfolk. Hoe lank het die Nederlandse nie phical onthou dat New York as Hollands gewees het me! In 1711 is Memoir Jan de Wit, nog altyd aangeteken as ,,van Nieuw Amsterdam.”

    Jacob Rosendaal se vrou ten tyde van sy onderhandeling met Lambert Myburgh was Catharina van den Berg. Na sy dood in 1675 is sy hertroud met Tobias Marquardt. Sy is in latere dokumente Catharhra Stuart genoem. Sy noem haar twee eerste dogters by Marquardt albei Regina.

    Daar is min in die ou geskrifte wat hg werp op die Myburgh’s. Hul moes blykbaar in daardie tyd nooit met die gereg gebots het nie; die grootste bronne van inligting, die Criminele Prosesstukke sê niks omtrent hul nie. Hul was maar arm want die inventaris van die boedel van Maria de Laar, die eerste vrou van die ouer broer Jan Lambert, gee maar ‘n kort lys van huishoudelike goedere. Die "11 Kleine schilderytjes”, 29 teepierintjes en 40 kopjes en waterjuk.

    Uit die twee huwelike van die ouer broer Jan Lambert Myburgh is daar geen manlike nakomelinge in ons land nie.

    Lambert married Aaltje (Aletta) ALBERTS(E) before 1657 in Netherlands. Aaltje was born about 1640 in Purmerend, North Holland, Netherlands; died after 1673 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Jan Lambrechts M(E)(IJ)(Y)BURG(H) and died.
    2. Jan Lambertz M(E)(IJ)(Y)BURG(H), b1 was born in 1665 in Buiksloot, North Holland, Netherlands; died on 19 Aug 1751 in Cape, South Africa.
    3. Albert Lambertz M(E)(IJ)(Y)BURG(H), b2 was born on 1 May 1669 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 19 Dec 1749 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info