• First Name:   
  • Last Name:   
Nesen Lambert POTGIETER

Nesen Lambert POTGIETER

Male - Yes, date unknown

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Nesen Lambert POTGIETER (son of Hermann (Nesen Hermann) POTTGETER and Tryne ARENTS); and died.

    Notes:

    He was the owner of a piece of land in Pottkamp, Adeldorf.


Generation: 2

  1. 2.  Hermann (Nesen Hermann) POTTGETER was born about 1590 (son of Kettel Hermann (or Kettelhermann) POTTGETER and Agnese (Or Nese Or Gese) SCHOLTEN); and died.

    Notes:

    In 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgemeester van Nordhorn. H y het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents . Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgilde.

    Hermann POTTGETER, hy word ook genoem Nesen Hermann, waarskynlik so vernoem na sy moeder, Nese (Agnese). Hermann is ongeveer 1590 gebore en in 1667 word sy naam in Nordhorn aangetref as Hermann Pottgeter, burgermeester van Nordhorn. Hy het reeds voor die dertigjarige oorlog getrou met Tryne, die stiefdogter van Gerdt Arents. Hermann was ook lid van die Nordhorn skoenmakersgulde.

    Hulle het vier kinders gehad; Nesen Lambert POTGIETER wat die eienaar van 'n stuk grond in Pottkamp, Adeldorf was, Gert POTGETER wat die eienaar van die "Faberhaus" in Schuttorf was, Hermann POTTGEITER wat in 1648 trou met 'n dogter van Swenne VON LODDEN, en Jan POTGIETER.

    Hermann married Tryne ARENTS. Tryne (daughter of Gerdt ARENTS) and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Tryne ARENTS (daughter of Gerdt ARENTS); and died.
    Children:
    1. 1. Nesen Lambert POTGIETER and died.
    2. Gert POTGETER and died.
    3. Hermann POTTGEITER and died.
    4. Jan (Or Johannes) POTGIETER was born about 1605 in Nordhorn, Wesfalen, Germany; died in in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 4.  Kettel Hermann (or Kettelhermann) POTTGETER (son of Bernd POTGEITER and Pn KETELER); and died.

    Notes:

    Lived at Ossenhoek, but in the wartime lived with his in laws on the Scholten farm
    Du Plooy.paf: Ook genoem Kettelhermann. Hulle woon op Ossenhoek, maar in die oorlogtyd woon hulle by sy sti efouers op die Scholten-boerdery.

    Kettel married Agnese (Or Nese Or Gese) SCHOLTEN. Agnese (daughter of Scholten VAN BIMOLTEN) and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Agnese (Or Nese Or Gese) SCHOLTEN (daughter of Scholten VAN BIMOLTEN); and died.

    Notes:

    Ook genoem Nese of Gese. Dogter van Scholten Von Bimolten.

    Children:
    1. 2. Hermann (Nesen Hermann) POTTGETER was born about 1590; and died.

  3. 6.  Gerdt ARENTS and died.
    Children:
    1. 3. Tryne ARENTS and died.


Generation: 4

  1. 8.  Bernd POTGEITER was born in in Essen, Germany (son of Diederik POTGEITER); and died.

    Notes:

    He came from Essen on the Ruhr to Nordhorn in the County Bentheim, Germany. In 1546 his name was entered there in the "Burgerboek" and in 1577 he is named in a deed.

    Du Plooy.paf: Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn wat in die Graafskap van Bentheim, Duitsland geleƩ is. In 1546 is sy naam in die Burgerboek daar ingeskryf en in 1577 word hy nog daar in 'n akte genoem. Essen (in Duitsland) is tot vandag toe nog beroemd vir die Ysterwerke en was daardie tyd ook reeds baie bekend vir die pot- en ketelgieters wat daarvandaan kom. Die feit gee waarskynlik vir ons 'n goeie leidraad na die oorsprong van die van Potgieter.
    Die POTGIETER voorouers is deur Patrick van Griethuisen en Dr Ludwich Edel nagevors en terug gevolg tot by Bernd POTGEITER wat trou met 'n dogter van Heinrich KETELER. Hy kom van Essen, op die Ruhr, na Nordhorn wat in die Graafskap van Bentheim, Duitsland geleƫ is. In 1546 is sy naam in die Burgerboek daar ingeskryf en in 1577 word hy nog daar in 'n akte genoem. Sy skoonpa, Hynrich Keteler, of ook Kettel Hinrik genoem, woon omstreeks 1500 tot 1537 in Ossenhoek.

    Dr Jordaan Potgieter volg die Potgieter naam selfs verder terug in sy navorsing tot by Hermann (1463), sy seun Gerhard (1493) en kleinseun Diederik (1541). Diederik sou dan ook die vader van Berndt hierbo wees.
    Essen (in Duitsland) is tot vandag toe nog beroemd vir die Ysterwerke en was daardie tyd ook reeds baie bekend vir die pot- en ketelgieters wat daarvandaan kom. Dit gee waarskynlik vir ons 'n goeie leidraad na die oorsprong van die van POTGIETER.

    Barend het sover bekend 3 kinders gehad. Kettel Hinrich POTGETER, of ook Kettelhinrich genoem, wat trou met Fenne HILLERINCK wat van Hesepe kom. Na wat bekend is het hulle het geen nageslag nagelaat nie. Sy tweede seun was Kettel Hermann POTGETER. Hulle enigste bekende dogter was Kettel Grete POTGETER wat getrou het met Albert ROLOWES.

    Bernd married Pn KETELER. Pn (daughter of Heinrich (Or Hynrich Or Kettel Hinrik) KETELER) and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Pn KETELER (daughter of Heinrich (Or Hynrich Or Kettel Hinrik) KETELER); and died.

    Notes:

    Dogter van Heinrich Keteler. Haar pa word ook Hynrich Keterler, of ook Kettel Hinrik genoem , woon 1500 tot 1537 in Ossenhoek.

    Children:
    1. Kettel Hinrich POTGETER and died.
    2. Kettel Hinrich (Or Kettelhinrich) POTGETER and died.
    3. 4. Kettel Hermann (or Kettelhermann) POTTGETER and died.
    4. Kettel Grete POTGETER and died.

  3. 10.  Scholten VAN BIMOLTEN was born in in Bimolten; and died.
    Children:
    1. 5. Agnese (Or Nese Or Gese) SCHOLTEN and died.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info