Welcome to Our Family Site
Welcome to Our Family Site
1. | Jan LATSKY was born in 1792 (son of Michael LATSKY and Anna); died on 18 Dec 1866 in op die plaas Celeryfontein nie ver van Carnavon in die Noord Kaap. Notes: Mchael en Anna Latsky het in latoue,(Letaue) Pole gewoon. Hulle seun Jan Latsky(ook gespel Lasetes) gebore 17-07-1766. Hy veg teen Napoleon se leer. Na die oorlog sluit hy aan by die Britse leer en word lid van die 60ste regliment en word na die Kaap gestuur. Op 13-01-1817 ontavng hy ontslag uit die leer en kry verlof om in die Kaap aan te bly. Hy word n handelaar en onderneem handelstogte na die binneland. In 1827 word hy eienaar van die plaas Celderyfontein in die Groot Karoo. Hy is in Worcester met Lucia Claudina Buys getroud op 04-06-1827. Hy word 100 jr 5 m en 11 dae en sterf op die plaas van sy seun Stefanus Latsky (Hierdie inligting is verskaf deur Rina Greeff in Namibia +264813381833 dit stryk nie heeltemal met die van Heese en Lombaard maar ek plaas dit tog tot latere verifikasie van korrektheid.) Jan married Lucia Claudina BUYS on 4 Jun 1827 in Worcester. Lucia (daughter of Stefanus Johannes BUYS and Anna Catharina Jachemir DU BUISON) was born on 6 Sep 1805 in Worcester op die plaas Bovenland; was christened on 11 May 1806; died on 17 Feb 1877 in Op die plaas Celderyfontein in die Groot Karoo. [Group Sheet] [Family Chart] Children:
|
2. | Michael LATSKY Michael married Anna. [Group Sheet] [Family Chart] |
3. | Anna
|