• First Name:   
  • Last Name:   
Adriana TOL

Adriana TOL

Female 1656 - 1729  (73 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Adriana TOL was born in 1656 in Delft, Netherlands; was christened on 16 Jul 1656 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands (daughter of Jacob TOL OR THOL and Lijsbet Dircx VAN DER PIET); died on 15 Feb 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in 1652 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Alternative date: 29.7.1649

    Sy kom vanaf Delft Nederland

    From: HCV
    To:
    Subject: [GenForum] WINGERDGRIEP
    Date: 29 September 2001 04:48

    Beste Mark

    Dankie vir die verwysing. (Hier kom nou 'n paar geraamtes uit die kas....)
    Volgens Capensis 4/99 is die resolusies die eerste keer in 1825 in Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift gepubliseer. Ek haal aan uit Capensis:

    "Extract van het gepasseerde in die Kerkelyke Vergadering, gehouden aan Stellenbosch den 27 Sept. 1700.
    Geresolveerd om aanstaande Sondag, over veertien dagen, des H.H. Avondmaal te houden.
    In het leren bevonden en geresolveerd, dat Anna Maria Holst, haar dronkenschap zou scherpelyk voorgehouden worden, met bedryging, dat, indien volhard, haar te suspenderen, en 't Avondmaal te ontzeggen.
    Arriaantze Jans, over dronkenschap sou werden berispt. Wemmer Pasman en Cornelia Cempenaar, voor die laatste maal, ernstig zouden werden aangesproken over haar dronkenschap.
    Jan Janse Swart en zyne huisvrouw Grietze Clase Koen, over kwaad huishouden en dronkenschap gesuspendeerd tot beterschap toonen.
    Coenraad Cyffer, Jacobus van Driel en de vrouw van Andries de Noordman, aan te spreken.
    Aldus gedaan gen gepasseerd, dato als boven.

    Resolusie van 28 Maart 1701:

    "Is geresolveerd den 17 April den H.H. Avondmaal te houden.
    Wemmer Pasman en syn huis vrouw in 't suspens gecontinueerd.
    Arriantje Tol, in het suspens gecontinueerd.
    Jan Jansse Swart en Grietje Claasse Koen, in het suspens gecontinueerd.
    Aldus gedaan en gepasseerd in onze ordinaare Kerkelyke Vergaedering, dato als boven."

    Einde aanhaling. Dan volg die handtekeninge van Hercules van Loon, van der Byl TT, Jacob van der Heyde.

    In voetnotas gee die Capensis skrywer meer besonderhede oor die individûe:

    Anna Maria Holtst is waarskynlik die weduwee van Hans Jacob Huben/Huber.
    Arriaantze Jans is die vrou van Jan Smit, later x Andries Kuyper.
    Cornelia Cempenaar was die weduwee van Francois Villion; trou as weduwee met Wemmer Pasman.
    Jan Janse Swart was skynbaar afgedank as scriba (moontlik agv sy drankprobleem)
    Andries de Noordman was ook bekend as Andries Olofssen/Oelofsen.

    Groete
    Christo
    ----------------------
    Sy was Adriaantje Tol. Na haar man se dood het sy as rietkapper 'n inkomste verdien (De Wet se Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting p.84). Die kerk het haar onder sensuur geplaas oor haar misbruik van drank.
    -----------------
    Adriana Tol
    of Oudenlangendijck, Delft later, of Stellenbosch, Cape of Good Hope born 1656, Delft baptized 16 July 1656, Nieuwe Kerk, Delft died after 1722

    Notes:
    In the marriage entry in the Stellenbosch register for her later marriage to Andries Cuyper, she is described as being from or of Delft 'van Delft'. I have assumed that the Aryaentje Tol who was baptised on 16 July 1656 in the Nieuwe Kerk, Delft, is the same person as the Adriana Tol who, by 1688, was living in the Cape. I have not yet discovered any proof positive of this but for my reasoning see my notes <../notes/note_tol.htm>. On 22nd December 1685, named as Adriana Jacobsz. Tol, the wife of Johannes Smit, soldier, she appeared before the Delft Weeskamer and stated that she was now supported by her husband. She declared that her mother had raised and provided for her properly; she thanked her for her good care and freed her of any further obligation. From 1692 through to 1695 she is listed in the muster rolls as living in Stellenbosch with Jan Smit, but from 1696 she is listed as his widow. On the 29th June 1700, the Stellenbosch Church Meeting suspended her from church services for a year. The reason is not stated other than that she is admonished to live a better life. Unfortunately none of the earlier Stellenbosch Church Meeting minutes, which might have contained a previous warning, appear to have survived. A year later, on the 28th March 1701, her suspension was continued.

    married (1) 4 January 1682 at Schipluiden (this date is not certain)

    ( see notes <../notes/smit_sennen_note.htm> for circumstances surrounding their marriage)

    Johann Ahlers Databasis

    Drie jaar na haar man se dood het sy 'n dogter: Johanna, gedoop te Stellenbosch op 20 Julie 1700. die vader is onbekend. Sy trou op 11 Januarie 1705 met Andreas Kuyper van Nederland. Geen kinders.

    "Daar vind ek die volgende:doop: Adriana Vader Jacob Tol Moeder Lijsbet Dircx Getuige: Pleunis van der Piet, Barbara van der Piet,Engelken Gijsenbiers. Plaats Delft Datum doop 29-07-1649 DTB Delft inv.nr.56 Doopboek Nieuwe Kerk, folio 164 v*** trou:Johannes Smits met Adriana Tol Plaats Delft Datum ondertrouw 25-10-1681 Datum trouwen 20-12-1681 Delft inv. nr.132 Ondertrouwboeken Gerecht Delft inv. nr.75 Trouwboek Nieuwe Kerk



    Na haar man se dood versprei die weduwee, Adriana, die woord dat Jan Cloete haar van haar man ontneem het. (Sy kon waarskynlik nie die feit aanvaar dat Cloete skotvry daarvan afgekom het nie). Die Cloete-ouers het nie met haar gerugte verlief geneem nie, en eindelik het Adriana na ‘n lang ondersoek ‘n dokument moes onderteken waarin sy die opregtheid van die Cloetes aanvaar en ook die onderneming gee om nooit weer sulke kwade gerugte te versprei nie. Sy het volgens die dokument self aanvaar dat Jacob Cloete nie vir haar man se dood verantwoordelik gehou kan word nie. (Of die volle waarheid geseëvier het, sal ons nooit met sekerheid weet nie. Feit is dat Adriana Smit – nou ‘n weduwee met ses kinders -- aanvanklik nie die nodige gemoedsrus aangaande die omstandighede rondom haar man se dood kon kry nie).

    Die droefheid van die familie eindig nie hier nie, want ongeveer drie jaar later raak die weduwee, Adriana, as ‘n ongehude vrou swanger. ‘n Dogtertjie, Johanna, word op 20 Junie 1700 in die kerk op Stellenbosch ten doop gebring. Die naam van die vader word nie in die doopregister ingevul nie. (Dit kan blote nalatigheid aan die kant van die persoon wat die doopregister ingevul het wees, maar moontlik was Adriana onwillig om die naam van die vader bekend te maak. Of sy toe reeds met Adriaan Kuiper -- haar latere tweede man -- ‘n verhouding gehad het, sal ons maar net kan raai).

    Voorts is die name van die twee getuies, ene Joggum sa sachs en Martha le Febre, in die doopregister ingeskryf. Die hele inskrywing is in die onderste regterhoek van die bladsy ingedruk. Waarskynlik as gevolg hiervan, word die moontlike tweede naam van Joggum slegs as sa geskryf. (‘n Ander moontlikheid is dat dit slegs ‘n eerste poging was om die van sachs te skryf). Joggum [Joachim] kon dus moontlik die tweede naam Salomon, Sacharias, Sarel of enige ander derglike tweede naam wat met die letters sa [Sa] begin het, gehad het. Die kombinasie Joachim Salomon kom redelik dikwels in Duitsland en ander lande voor, en hoewel daar nie ‘n Joachim Salomon Sachs onder die vroeë Duitse immigrante na die Kaap was nie, was daar wel ‘n Joachim Sachs wat in 1705 gedeporteer is. Was hierdie Joachim Sachs miskien die getuie?

    Dit is nie bekend of Johanna haar moeder (Adriana) se nooiensvan, Tol, of wel haar vader se van, Smit, gedra het nie. Voorts is daar onsekerheid, maar ook sterk twyfel of Johanna wel lank gelewe het, want tot en met Adriana se hertroue, en daarna, word daar geen verdere melding van Johanna in enige ander ou dokumente aan die Kaap gemaak nie.
    Adriana se probleme het nie met die geboorte en doop van haar kind, Johanna, tot ‘n einde gekom nie. Nege dae na die kind se doop op 29 Junie 1700, word sy ná ‘n vergadering van die Kerk in Stellenbosch onder kerklike tug geplaas. Sy word van haar regte ontneem om vir ‘n jaar lank enige kerkdienste by te woon. Die Kerk het haar ernstig versoek om ‘n “beter lewe” te lei (wat dit ook al mag beteken het). Bewyse bestaan dat haar tug op 28 Maart 1701 nog nie uitgedien of herroep was nie, maar ongelukkig het alle kerkdokumente wat verdere lig op die saak kon werp, verlore geraak.
    (Of dit ‘n vroeëre “toesmeer” van gebeure, of bloot net gebrekkige navorsing was, weet ons nie. Maar navorsing van die verlede beweer dat Jan Smit eers in 1704 oorlede is en dat die weduwee, Adriana, op 11.01.1705 met Andries Cuyper (Cuijper/ Kuyper/Kuiper) -- ‘n skeepsskrynwerker van Stettin, in Nederland -- op Stellenbosch getrou het. Hulle het geen kinders gehad nie en het gedurende Junie van 1705 in die omgewing van die huidige Jonkershoek gewoon. Volgens alle aanduidings is Andries Cuyper waarskynlik reeds voor die jaar 1722 oorlede.

    Die vroeëre bewese gebeure rondom die dood van Jan Smit, die kerklike tug van Adriana, en die geboorte van Johanna, weerlê natuurlik geheel en al hierdie ander en meer “sagte” weergawe van die weduwee Adriana Smit se lewe na Jan Smit se tragiese en ontydige dood tussen 1 en 6 Oktober 1696).

    Die weduwee, Adriana Kuyper, sterf waarskynlik ‘n geruime tyd later as 1722, maar geen presiese datum kon tot dusver aan haar dood gekoppel word nie.

    Afkomstig van Delft. Trou op 11.1.1705 te Stellenbosch met Andreas KUYPER van Stettin.

    Christened:
    Alternative date: 29.7.1649

    Adriana married Jan SMIT, a4 on 20 Dec 1681 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands. Jan (son of Hans SMIDT and Anna SCHOUERMANS, son of Hans SMIDT and Anna SCHOUERMANS) was born about 1652 in Maastricht, Delft, Netherlands; died about 6 Oct 1696 in Stellenbosch, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    1687 in ander bronne?

    Children:
    1. Joannis(Johannes) SMIT, a4b1 was born in in Delft, Netherlands; was christened on 10 Jan 1683 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died on 19 Jul 1714 in Cape Town, Cape, South Africa.
    2. Christoffel SMIT, a4b2 was born about 1688; was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 11 Aug 1770 in Overberg, Cape, South Africa.
    3. Jacobus SMIT, a4b3 was born about 1689; was christened on 16 Oct 1689 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died about 1752 in Swartland, Cape, South Africa.
    4. Hilletje SMIT, a1b3 was born in 1691 in South Africa; was christened on 1 Apr 1691 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 16 Dec 1760 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    5. Alewijn (Alewyn) SMIT, a1b4 was born in 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 28 Sep 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died about 1774 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    6. Johanna SMIT, a1b5 was born in 1700; was christened on 20 Jun 1700 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    7. Francois SMIT was born about 1705 in Cape, South Africa; died about 1758 in Cape, South Africa.

    Adriana married Andreas KUYPER on 11 Jan 1705 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Andreas was born about 1665 in Stetten, Netherlands; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Jacob TOL OR THOL was born about 1622 in Langdijk, Delft, Netherlands (son of Alewijn TOL and Maritgen JOOSTEN); died before 10 Sep 1662 in Delft, Netherlands; was buried on 10 Sep 1662 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    From: Richard Ball
    To:
    Subject: [GenForum] Adriana Tol
    Date: 30 September 2001 12:31
    Hier volg die Tol familie van Delft soos ek dit bymekaar gemaak het van
    die Delft registers op die
    Digitale Stamboom, gemeentearchief, Delft
    http://www.archief.delft.nl/

    die volgende registers is daarop:

    Doopboeken vanaf 1616.
    (Onder-)Trouwboeken vanaf 1575.
    Begraafboeken vanaf 1593.
    Ek volg dit met die data waarvan ek gewerk het sodat julle wat belang stel kan self my gevolgtrekkings beoordeel. Julle aanmerkings en verbeterings word aub. versoek.
    Ek was bly om vandagse epos van Christo Viljoen - WINGERDGRIEP - te sien want hy gee 'n verwysing na Adriana Tol van die Stellenbosche Kerkraad soos volg:

    > Arriantje Tol, in het suspens gecontinueerd.
    want ek het alreeds besluit dat die vrou van Jan Smit, volgens my rekening, Aryaentje Tol, gedoop 1656, moet wees.
    Die hele ding hang af, soos ek vroeër geskryf het, van dat Adriana Tol wel van Delft gekom het. Dit sou veels beter wees as daar ander inligting, testamente, ens. was om my aannemings te kontroleer.

    Richard

    ***

    1 Jacob Alewijnsz. Tol- 1662
    begrawe: 10 September 1662 Nieuwe Kerk, Delft
    .. x Lijsbet Dircx van der Piet (1626 - 1692)
    gedoop: 22 November 1626 Nieuwe Kerk, Delft
    begrawe: 18 Maart 1692 Nieuwe Kerk, Delft
    getroud: 3 Maart 1647 in Nieuwe Kerk, Delft
    vader: Dirck Tonisz. van der Piet
    moeder: Ariaentgen Pleunis
    .......2 Maria Tol (1647 - 1669)
    gedoop: 15 Desember 1647 Nieuwe Kerk, Delft
    begrawe: 12 Januarie 1669 Oude Kerk, Delft
    .......2 Adriana Tol (1649 - 1652)
    gedoop: 29 Julie 1649 Nieuwe Kerk, Delft begrawe: 1652 Oude Kerk, Delft (of 16-02-1652 of 14-09-1652)
    .......2 Elsje Tol (1651 - 1652)
    gedoop: 2 Maart 1651 Nieuwe Kerk, Delft begrawe: 1652 Oude Kerk, Delft (of 16-02-1652 of 14-09-1652)
    .......2 Alewijn Tol (1654 - 1674)
    gedoop: 8 Maart 1654 Nieuwe Kerk, Delft
    begrawe: 7 Maart 1674 Nieuwe Kerk, Delft
    .......2 Aryaentje Tol (1656 - )
    gedoop: 16 Julie 1656 Nieuwe Kerk, Delft.........x Jan Smit getroud: 20 Desember 1681 in Nieuwe Kerk, Delft
    ............3 Joannis Smit (1683 - )
    gedoop: 10 Januarie 1683 Nieuwe Kerk, Delft
    .......2 Dirck Tol (1658 -
    gedoop: 8 Desember 1658 Nieuwe Kerk, Delft
    .......2 Willem Tol (1660 - )
    gedoop: 9 Desember 1660 Nieuwe Kerk, Delft.........x Catarina Saxa getroud: 22 Februarie 1687 in Nieuwe Kerk,
    Delft............3 Marija Tol 1687 - gedoop: 27 Julie 1687 Nieuwe Kerk, Delft............3 Jacobus Tol 1688 - gedoop: 25 November 1688 Nieuwe Kerk,
    Delft............3 Fransijna Tol 1690 - gedoop: 13 Augustus 1690 Nieuwe Kerk,
    Delft............3 Elisabet Tol 1693 - gedoop: 1 Februarie 1693 Nieuwe Kerk,
    Delft

    ***
    Dis heel moontlik dat hierdie paar, Aelwyin Jacobs en Martigen Joosten,
    die ouers van Jacob Tol was:

    ***

    Overledene
    Aelewijn Jacobss
    Plaats Delft, Datum Begraven 05-07-1621 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.37, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***
    Jacob Gillisz. van Hassel, jongeman met Maritgen Joosten, weduwe van Alewijn Jacobsz. Tol
    Plaats Delft, Datum ondertrouw 18-12-1621
    Datum trouwen 02-01-1622
    Delft inv. nr.124, Ondertrouwboeken Gerecht
    Delft inv. nr.6, Trouwboek Nederduits-Gereformeerde Gemeente

    ***

    Jacob Thol, jongeman
    met
    Elijsabeth Pieters, jonge dochter
    Place Delft, Date license 02-16-1647
    Date marriage 03-03-1647
    Delft inv. no.71, Trouwboek Nieuwe Kerk

    ***

    Maria
    Father Jacob Tol
    Mother Lijsbet van der Piet
    Witness
    Arnout van Hasselt
    Elisabet Kist
    Adriana van der Piet
    Place Delft, Datum of baptism 12-15-1647
    Delft inv.no.56, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 144 v

    ***

    Adriana
    Vader Jacob Tol
    Moeder Lijsbet Dircx
    Getuige
    Pleunis van der Piet
    Barbara van der Piet
    Engelken Gijsenbiers
    Plaats Delft, Datum doop 29-07-1649
    Delft inv.nr.56, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 164 v

    **

    Elsje
    Vader Jacob Alewijnsz.
    Moeder Lijsbet Dircx van der Piet
    Getuige
    Jacob Tol
    Heyltje van der Tol
    Barbara van der Drift
    Plaats Delft. Datum doop 02-03-1651
    Delft inv.nr.57, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 16v

    ***

    Alewijn
    Father Jacob Tol
    Mother Lijsbet Dirckx
    Witness
    Dirck Theunisz.
    Barbar van der Drift
    Adrijana van der Piet
    Place Delft, Datum of baptism 03-08-1654
    Delft inv.no.57, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 59

    ***

    Aryaentje
    Father Jacob Tol
    Mother Elisabet van der Piet
    Witness
    Dirck van der Piet
    Aryaentje Tijsz.
    Elisabet Isaackx
    Place Delft, Datum of baptism 07-16-1656
    Delft inv.no.57, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 87 v

    ***

    Dirck
    Father Jacob Tol
    Mother Elisabet Dircx van der Piet
    Witness
    Dirck van der Piet
    Aryaentje Tijsz.
    Barbara van der Piet
    Place Delft, Datum of baptism 12-08-1658
    Delft inv.no.57, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 137

    ***

    Willem
    Father Jacob Tol
    Mother Elisabet van der Piet
    Witness
    Joan Heijton
    Pleunis van der Piet
    Josijna Tols
    Place Delft, Datum of baptism 12-09-1660
    Delft inv.no.57, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 175 v

    ***

    Johannes Smits
    met
    Adriana Tol
    Plaats Delft, Datum ondertrouw 25-10-1681
    Datum trouwen 20-12-1681
    Delft inv. nr.132, Ondertrouwboeken Gerecht
    Delft inv. nr.75, Trouwboek Nieuwe Kerk

    ***

    Joannis
    Vader Jan Smit, Moeder Adriana Tols
    Getuige
    Adriaan van der Piet
    Elijsabet Tols
    Wilmpie Pinerdas
    Plaats Delft, Datum doop 10-01-1683
    Delft inv.nr.59, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 1v

    ***

    Overledene
    Meester Jacob Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 29-10-1655 (Nieuwe Kerk)
    Delft inv. nr.39, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Jacob Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 10-09-1662 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.40, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Lijsbeth van der Piet
    Weduwe van Jacob Alewijns Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 18-03-1692 (Nieuwe Kerk)
    Delft inv. nr.45, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Kind van Jacob Alewijnsz. Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 16-02-1652 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.39, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Kind van Jacob Alewijnsz. Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 14-09-1652 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.39, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Maria Jacobs Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 12-01-1669 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.41, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Alewijn Jacobsz. Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven, 07-03-1674 (Nieuwe Kerk)
    DTB
    Delft inv. nr.42, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Willem Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 12-08-1683 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.44, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Willem Tol
    met
    Geertruit Schoormans
    Plaats Delft, Datum onderrouw 10-10-1682
    Delft inv. nr.76, Trouwboek Nieuwe Kerk

    ***

    Overledene
    Geertruijd. Schoonmans
    Huisvrouw van Willem Tol
    Plaats Delft, Datum Begraven 08-02-1683 (Oude Kerk)
    Delft inv. nr.44, Begraafboek Oude en Nieuwe Kerk

    ***

    Willem Tol
    met
    Catarina Saxa
    Plaats Delft, Datum onderrouw 22-02-1687
    Delft inv. nr.76, Trouwboek Nieuwe Kerk

    ***

    Marija
    Vader Willem Jacobsz. Tol
    Moeder Catarijna Tol
    Getuige
    Gerrit van der Piet
    Elijsabeth Tols
    Apollonia Jeremijas
    Plaats Delft, Datum doop 27-07-1687
    Delft inv.nr.59, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 69

    ***

    Jacobus
    Vader Willem Tol
    Moeder Katarijna Tols
    Getuige
    Elijsabeth Tols
    Plaats Delft, Datum doop 25-11-1688
    Delft inv.nr.59, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 87

    ***

    Franssijna
    Vader Willem Tol
    Moeder Catarijna Tol
    Getuige
    Fransijna Torrion
    Elisabet Tols
    Plaats Delft, Datum doop 13-08-1690
    Delft inv.nr.59, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 106 v

    ***

    Elisabet
    Vader Willem Jacobsz. Tol
    Moeder Katarijna Tol
    Getuige
    Aaltie Limburg
    Dievertie de Pon
    Plaats Delft, Datum doop 01-02-1693
    Delft inv.nr.59, Doopboek Nieuwe Kerk, folio 133

    ***




    Jacob Alewijnsz. Tol
    Clerk to the Secretary at Delft
    of De Snouck, Jacob Gerritsen Straet, Delft
    (in 1647 given as Oudenlangendijck)
    born circa 1607, (assumption)
    died September 1662, Delft
    buried 10 September 1662, St. Joris Kapel, Oude Kerk, Delft
    will dated 5 December 1624

    Notes:He made a will on 5th December 1624 in which he is described as a bachelor and the son of the late Alewijn Jacobs. He names his mother, Maritgen Joosten, as his heir. I am not sure at what age one was able to make a will, but I have assumed a birth date of circa 1607 based on this fact and the date of the marriage of his parents. In March 1626 he was clerk to the Delft notary Johan van Beest. On the 21st December 1663 his widow, Elisabeth van der Piet, appeared before the Weeskamer at Delft and reported that there were five children, Marij aged 16 years, Alewijn aged 9, Ariaentie, age 6 years, Dirck aged 4 years and Willem Jacobs Thol aged 2 years. The court appointed as their guardians, Willem van Assendelft , Mr Nicolaes van Assendelft Advoct. and Geerardt van Assendelft. There are two children of Jacob Alewijnsz. Tol of langendijck buried in the Oudekerk, Delft, one on the 16th February 1652 and the other on the 14th September 1652. The family lived in a house called 'de Snouck' on the north west corner of the Jacob Gerritsen straet and the Oude- langendijk, just off the main Market Square in Delft.

    married 3 March 1647 at Nieuwe Kerk, Delft

    Lijsbet Dircx van der Piet
    1626-1692
    of Zusterslane bij Hoff, Delft

    Jacob married Lijsbet Dircx VAN DER PIET on 3 Mar 1646 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands. Lijsbet (daughter of Dirck VAN DER PIET and Ariaentgen PLEUNIS) was born on 22 Nov 1626 in Cooremarct, Delft, Zuid-Holland, Netherlands; was christened on 22 Nov 1626 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in Mar 1692 in Delft, Netherlands; was buried on 18 Mar 1692 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Lijsbet Dircx VAN DER PIET was born on 22 Nov 1626 in Cooremarct, Delft, Zuid-Holland, Netherlands; was christened on 22 Nov 1626 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands (daughter of Dirck VAN DER PIET and Ariaentgen PLEUNIS); died in Mar 1692 in Delft, Netherlands; was buried on 18 Mar 1692 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Lijsbet Dircx van der Piet
    of Zusterslane bij Hoff, Delft
    born 1626, Delft
    baptized 22 November 1626, Nieuwe Kerk, Delft
    died March 1692, Delft
    buried 18 March 1692, Nieuwe Kerk, Delft

    Notes: On the 21st December 1663, as the widow of Jacob Alewijnsz Tol, she appeared before the Weeskamer at Delft and reported that she had five children left without a father: Marij aged 16 years, Alewijn aged 9, Ariaentie, age 6 years, Dirck aged 4 years and Willem Jacobs Thol aged 2 years. From the Weeskamer records she seems to have brought up her family in the house called 'de Snouck' on the northwest corner of Jacob Gerrit- sen Straat in Delft, the same house her parents-in-law had lived in, but at the time of her death her address is given as 'Zusterslane bi hoff' in the Church burial books.

    married 3 March 1647 at Nieuwe Kerk, Delft

    Jacob Alewijnsz. Tol
    circa 1607-1662
    Clerk to the Secretary at Delft
    of De Snouck, Jacob Gerritsen Straet, Delft
    (in 1647 given as Oudenlangendijck)

    Christened:
    Alternative: 23.12.1628 Cooremarct, Delft, Netherlands

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Elysabeth van der PIET Date: 3 Mar 1647 Location: Nieuwe Kerk, Delft

    Children:
    1. Alewyn TOL and died.
    2. Maria TOL was christened on 15 Dec 1647 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in 1669; was buried on 12 Jan 1669 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    3. Elsje TOL was christened on 2 Mar 1651 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in 1652; was buried in 1652 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    4. Alewijn TOL was christened on 8 Mar 1654 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in 1674; was buried on 7 Mar 1674 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.
    5. 1. Adriana TOL was born in 1656 in Delft, Netherlands; was christened on 16 Jul 1656 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died on 15 Feb 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in 1652 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    6. Dirck TOL was christened on 8 Dec 1658 in ni; and died.
    7. Willem TOL was christened on 9 Dec 1660 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; and died.


Generation: 3

  1. 4.  Alewijn TOL (son of Jacob ALEWIJNSZ and Pn NN); died in 1621; was buried on 5 Jul 1621 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Alewijn Jacobsz.
    of De Snook, hoek van Jacob Gerritsen Straat
    died 1621
    buried 5 July 1621, Oude Kerk, Delft
    will dated 18 April 1621

    Notes: In his joint will with his wife, Maritgen Joosten, dated 18th April 1621, he is called just Alewijn Jacobs and he signs himself as such. On the occasion of his burial in the Oude Kerk, he is also recorded as just Alewijn Jacobsz. The surname Tol seems only to have been applied to him in the Church Register record of Maritgen Joosten's second marriage in January 1622 when she is described as: Maritgen Joosten wedu' van Alewyn Jacobsz tol. When Alewijn Jacobs was married in 1606 he was living in the 'Grooten Snouck' , and when he was buried in 1621, his address was 'de Snouck' in the Jacob Gerritsen Street (inde Snoock opde houck van Jacob gerritsz [straat]) and his widow continued to live in that house through her two subsequent marriages, finally being buried from there herself in 1644.

    married 20 August 1606 at Delft

    Maritgen Joosten
    died 1644
    of De Snouck, on the corner of Jacob Gerritsz Straet

    Alewijn married Maritgen JOOSTEN on 20 Aug 1606 in Delft, Netherlands. Maritgen died in 1644. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Maritgen JOOSTEN died in 1644.
    Children:
    1. 2. Jacob TOL OR THOL was born about 1622 in Langdijk, Delft, Netherlands; died before 10 Sep 1662 in Delft, Netherlands; was buried on 10 Sep 1662 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.

  3. 6.  Dirck VAN DER PIET was born about 1582 in Delft, Zuid-Holland, Netherlands (son of Tonis Symonsz VAN DER PIET and Lysbetge DIRCX); died in Dec 1660 in Delft, Netherlands; was buried on 1 Jan 1661 in St.Joriskapel, Oude Kerk, Delft.

    Notes:

    Dirck Tonisz. van der Piet
    blacksmith (1619)
    of Molslaen, Delft
    and 1655-1661 in the Coornmaart
    died December 1660, Delft
    buried 1 January 1661, Oude Kerk, Delft
    will dated 9 June 1658

    Notes:In his will, dated 15th June 1658, he names his children as: Pleunis, Gerrit, Anthonij, Elisabeth married to Jacob Alewijnsz Tol, Engeltgen and Arijaantgen van der Piet. He owned a grave in the St. Joris Kapel of the Oude Kerk, Delft. These graves could take several bodies. When necessary, the bones of the existing inmates were removed from their coffins and rehoused in small coffins, so that room was made for the new arrivals. When this grave was closed in 1714 it had had at least 8 people buried in it. On the 15th February 1716 this grave was left to the church by the current Van der Piet, who is described as the City Blacksmith.

    married (1) 22 December 1619 at Delft

    Ariaentgen Pleunis
    died 1655
    of the Market Place, Delft at the time of her marriage
    on the Coormarckt, Delft at her burial

    Dirck married Ariaentgen PLEUNIS on 22 Dec 1619 in Delft, Netherlands. Ariaentgen (daughter of Pleunis JOOSTEN and Engeltgen ARIENTS) was born about 1590 in Delft, Netherlands; died in Nov 1655; was buried on 26 Nov 1655 in Oude Kerk, Delft, Netherlands. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Ariaentgen PLEUNIS was born about 1590 in Delft, Netherlands (daughter of Pleunis JOOSTEN and Engeltgen ARIENTS); died in Nov 1655; was buried on 26 Nov 1655 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Ariaentgen Pleunis
    of the Market Place, Delft at the time of her marriage
    on the Coormarckt, Delft at her burial
    died November 1655
    buried 26 November 1655, Oude Kerk, Delft
    will dated 24 March 1651
    and filed 16 May 1656
    with the the Weeskamer, Delft

    married 22 December 1619 at Delft

    Dirck Tonisz. van der Piet
    died 1660
    blacksmith (1619)
    of Molslaen, Delft
    and 1655-1661 in the Coornmaart

    Notes:

    Married:
    Alt. Marriage: Dirck van der PIET Date: 10 Jun 1607 Location: Delft, Zuid-Holland, Netherlands

    Children:
    1. Engeltje VAN DER PIET was born in 1620; was christened on 6 Dec 1620 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in Apr 1699 in Delft, Netherlands; was buried on 29 Apr 1699 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.
    2. Pleunis VAN DER PIET was born in 1623; was christened on 19 Feb 1623 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in Aug 1669 in Delft, Netherlands; was buried on 21 Aug 1669 in Sint Joris Kapel, Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    3. Applonia VAN DER PIET was born in 1624; was christened on 26 Jul 1624 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; and died.
    4. 3. Lijsbet Dircx VAN DER PIET was born on 22 Nov 1626 in Cooremarct, Delft, Zuid-Holland, Netherlands; was christened on 22 Nov 1626 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in Mar 1692 in Delft, Netherlands; was buried on 18 Mar 1692 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.
    5. Gerrit VAN DER PIET was born in 1632; was christened on 12 Apr 1632 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died in Sep 1701 in Delft, Netherlands; was buried on 27 Sep 1701 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    6. Grietge VAN DER PIET was born in 1634; was christened on 29 Oct 1634 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died before 1658 in Delft, Netherlands.
    7. Anthonij VAN DER PIET was born in 1636; was christened on 13 Jan 1636 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; and died.
    8. Arrijantgen VAN DER PIET was born about 1640; and died.


Generation: 4

  1. 8.  Jacob ALEWIJNSZ was buried on 10 Jan 1608 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Jacob Alewijnsz
    speldemaker (1593)
    of north west corner of the Jacob Geritsen Straet
    buried 10 January 1608, Oude Kerk, Delft

    Notes: In 1593 a Jacob Alewijnsz Speldemaker (surname or occupation?) obtained permission to build a warehouse for his house on the north west corner of the Jaep Gerritsstaet (Delftgemeentearchief, Consent boek 1 f.40, 23 Sept. 1593) On the 10th January 'Jacob Alewynsz inde Snoock, oude langendijck' was buried from the Oude Kerk. Of the five children that I have assumed are his, Alewijn and Willem are certainly brothers, since Josina Tol, daughter of the latter, refers to Jacob, the son of the former, as her cousin in her will of 1663; Sara Jacobsdr Tol, in the Weeskamer records dated 1663, is referred to as the aunt of Jacob Alewijns Tol; In 1633 Maria Jacobsdr. Tol refers to 'Elsgen Willems, daughter of her brother'; in her will dated 1630, Jannetgen Jacobsdr mentions the children of her late brother, Willem Jacobsz. (Many thanks to Bob Kernkamp for the extra information provided from the Delft archives on this family)

    Jacob married Pn NN. Pn and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Pn NN and died.
    Children:
    1. 4. Alewijn TOL died in 1621; was buried on 5 Jul 1621 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

  3. 12.  Tonis Symonsz VAN DER PIET died in Aug 1636 in Delft, Netherlands; was buried on 6 Aug 1636 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.

    Tonis married Lysbetge DIRCX on 5 Jul 1586 in Delft, Netherlands. Lysbetge and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 13.  Lysbetge DIRCX and died.
    Children:
    1. Simon Tonisz VAN DER PIET and died.
    2. Davit Tonisz VAN DER PIET died in 1667 in Delft, Netherlands; was buried on 12 Jan 1667 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands.
    3. Bastiaen Antonisz VAN DER PIET and died.
    4. Willempge Teunis VAN DER PIET and died.
    5. Maertge Tonisdochter VAN DER PIET and died.
    6. 6. Dirck VAN DER PIET was born about 1582 in Delft, Zuid-Holland, Netherlands; died in Dec 1660 in Delft, Netherlands; was buried on 1 Jan 1661 in St.Joriskapel, Oude Kerk, Delft.

  5. 14.  Pleunis JOOSTEN was born in 1567 in Rotterdam, Zuid Holland, Netherlands; died in Jun 1618 in Delft, Netherlands; was buried on 26 Jun 1618 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Pleunis Joosten
    tinsmith (between 1587 - 1618)
    of the Market Square, Delft
    born Rotterdam
    died June 1618, Delft
    buried 26 June 1618, Oude Kerk, Delft

    Notes:
    This is a conjectural reconstruction of this family using the Delft church and municipal registers. Pleunis Joosten and Gerrit Pleunisz. Fijck were both 'tinnegieters' and both lived on the Marktveld, Delft, as also did Arieaentge Pleunis at the time of her marriage to Dirck Tonisz. van der Piet. Gerrit Pleunisz. and his wife, Aeffken Ariens, were two of the wit- nesses at the baptism of Engeltje, the first child of Ariaentge Pleunis and Dirck Thonisz. van der Piet at the Nieuwe Kerk, Delft, 6th December 1620. And on 12th April 1632, Aeffge Ariens and her second husband, Dirck van der Mast, were witnesses at the baptism of the same couple's son Gerrit, no doubt named after Ariaentge's brother, Gerrit, the first husband of Aeffge Ariens van den Berg.

    married (1) 4 April 1587 at Delft

    Engeltgen Arients died 1601

    Pleunis married Engeltgen ARIENTS on 4 Apr 1587 in Delft, Netherlands. Engeltgen died in Oct 1601 in Delft, Netherlands; was buried on 10 Oct 1601 in Oude Kerk, Delft, Netherlands. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Engeltgen ARIENTS died in Oct 1601 in Delft, Netherlands; was buried on 10 Oct 1601 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Engeltgen Arients
    died October 1601, Delft
    buried 10 October 1601, Oude Kerk, Delft

    Notes: I have assumed that she was the mother of the two children rather than Trijntgen Wijbrandts, the second wife, since this makes the children a rather more realistic age on marriage and Ariantgen named her first daughter Engeltge as well as herself possibly being named after her grandfather Arien.

    married 4 April 1587 at Delft

    Pleunis Joosten
    died 1618
    tinsmith (between 1587 - 1618)
    of the Market Square, Delft

    Children:
    1. Gerrit Pleunisz FIJCK died in May 1628 in Delft, Netherlands; was buried on 5 May 1628 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.
    2. 7. Ariaentgen PLEUNIS was born about 1590 in Delft, Netherlands; died in Nov 1655; was buried on 26 Nov 1655 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info