• First Name:   
  • Last Name:   
Coenraad Jacob SCHEEPERS, progenitor

Coenraad Jacob SCHEEPERS, progenitor

Male Abt 1678 - 1729  (~ 51 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Coenraad Jacob SCHEEPERS, progenitor was born about 1678 in Gelderland (Gulderland), Rotterdam, Holland (son of Izak SCHEEPERS and Maria HAPEIR); died in 1729 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).

    Notes:

    Van Gelderland. Aankoms 1699 of 1700 met sy vrou en hul seun Jacob. Landbouer te Drakenstein op die eiendomsplaas "De Liefde" langs die Breederivier naby huidige Wolseley. Sterf tussen 1723 en 1729) (Jacob-sn)

    Die van Scheepers beteken skaapherder.

    Stamvader Coenraad Scheepers (a1) van Gelderland (nie Rotterdam nie, volgens sy testament in 1723 gemaak) arriveer met sy vrou Teuntje Gysberts en sy seun Jacob in die Kaap in 1699 of 1700, want hy word nie gelys in die 1699 sensus nie, terwyl sy tweede seun Gerrit gedoop word aan die Kaap op 5 September 1700. Na Teuntje se dood trou hy met Maria Botha (dogter van Friedrich Both, stamvader van die Bothas).

    (Die ander stamvaders was Izaak Scheepers (a2), gebore in Rotterdam (Nederland) wat in 1712 hier aankom as skeepsoffisier in diens van die V.O.C. aan boord van die Grimmesteyn en wie se nageslag na een geslag uitgesterf het, en Hendrikus Josephus Schepers van Zutphen (a3), wat in 1854 eers in die Vrystaat aangekom het en heelwat nasate gelaat het).

    Sy eerste twee seuns word in ouer bronne foutief aangedui as sy broers, maar J.J. Scheepers het in Familia No.4 1967 gewys daarop dat die doopinskrywing van sy seun Gerrit verwys na die vadersnaam as "Koenrd Jacobsz Scheeper" en die moedersnaam as "Teuntje Gysberts". Verder erf Gerrit saam met sy ouer broer Jacob hulle wetlike deel volgens hul vader se testament, waar hy na hulle verwys as "...aan zijn twee mondige zoonen met namen Jacob en Gerrit Scheepers in zijn vorigh huwelik geteelt..."

    Coenraad was 'n boer in die Drakenstein area so vroeg soos 1702 volgens die opgaafrolle van daardie jaar (wat in die argiewe van die HOIK in Holland bewaar word), en waar na hom verwys word as "Coenraad Jacobse de Schepert" en ook sy vrou Teuntje Gysberts noem. Volgens JJ Scheepers sê Leibbrandt se Precis of Requesten en Memorien 1715-1806, no. 3 van 1723 dat hy op die plaas "De Liefde" op die oewer van die Breede Rivier in dieselfde distrik boer sedert 1706. Dis ongeveer 8 km vanaf Wolseley in die huidige distrik Tulbach en die grond was amptelik aan hom toegeken deur Goewerneur Mauritz Pasques de Chavonnes op 16 Februarie 1723.

    Na sy dood het die plaas "De Liefde" oorgegaan na Jacobus Burger, man van sy dogter Geertruij - aangesien sy seuns Gerrit en Frederik na die Oosgrens van die Kolonie gegaan het.

    Arrived about 1699 with his wife Teuntje Gysberts and their son Jacob. Farmed in Drakenstein until 1706 when he moved to the farm "DeLiefde" next to the Breede River about 10km from the town of Wolseley. He remarried Maria Botha in 1712,



    Stamvader Coenraad SCHEEPERS was from Gelderland, son of Jacob Scheepers. He arrived in S A in 1699/1700 with his wife Teuntjie GYSBERTS and son Jacob. Coenraad was a farmer and farmed on the farm De Liefde at Drakenstein. He married Maria Botha on 13 March 1712, she was the daughter of Friedrich Botha and Maria Kickers.
    CHILDREN
    b1 Jacob
    b2 Gerrit baptised 5 Sep 1700, X Susanna Bruwel
    Sources:
    Genealogies of old S A Families - de Villiers/Pama - 1981
    Thanks to research by:
    Thanks to submission by:
    Mark Barker mabarker@mweb.co.za
    André van Rensburg

    Arriveer 1700 van Gelderland met vrou en seun. Vrkry in 1723 die eiendomsplaas "De Liefde" naby huidige Wolseley.

    Coenraad married Teuntje GYSBERTS about 1697 in Gelderland (Gulderland), Rotterdam, Holland. Teuntje was born about 1680 in Gelderland (Gulderland), Rotterdam, Holland; died in 1711 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Jacob SCHEEPERS, b1 was born in 1698 in Gelderland (Gulderland), Rotterdam, Holland; died in in Cape, South Africa.
    2. Gerrit SCHEEPERS, a1b2 was born on 5 Sep 1700 in Cape, South Africa; was christened on 5 Sep 1700 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    3. Frederik SCHEEPERS, a1b5 was born about 1715; was christened on 19 May 1715; died in in Cape, South Africa.

    Coenraad married Maria BOTHA, b6 on 13 Mar 1712 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Maria (daughter of Jan CORNELISZ and Maria KICKERS, daughter of Friedrich BOTH (BOTHA), progenitor and Maria KICKERS) was born on 5 Jan 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 1 May 1695; died before 5 Oct 1749 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Maria BOTHA b6 Date: 13 Mar 1712 Location: Rotterdam, Zuid Holland, Netherlands

    Children:
    1. Geertruida SCHEEPERS, b3 was born est 1710; was christened on 25 Nov 1712 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    2. Maria SCHEEPERS, b4 was christened on 5 Mar 1713 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died before Apr 1744 in Cape, South Africa.
    3. Frederik SCHEEPERS, a1b5 was born about 1715; was christened on 19 May 1715; died in in Cape, South Africa.
    4. Anna SCHEEPERS, b6 was christened on 29 Aug 1717; died in in Cape, South Africa.
    5. Sophia Maria SCHEEPERS, b7 was christened on 29 Mar 1722 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    6. Christina SCHEEPERS, b8 was born about 5 Dec 1722 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 5 Dec 1723 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

Generation: 2

  1. 2.  Izak SCHEEPERS was born about 1655 in Rotterdam, Zuid Holland, Netherlands; and died.

    Notes:

    Description: Birth date is estimated from marriage date.

    Baie dokumente oor die stamvader Coenraad (a1) verwys na hom as Coenraad Jacobsz (Jacob's zoon), wat dui daarop dat sy vader 'n Jacob Scheepers was.

    He had a second wife, "also in Holland unknown". Ouer bronne dui hom aan as die vader van Coenraad Scheepers (a1), maar JJ Scheepers debatteer daarteen in Familia.

    Birth:
    Description: Birth date is estimated from marriage date.

    Izak married Maria HAPEIR in 1687 in Holland, Netherlands. Maria was born about 1660 in Holland, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Maria HAPEIR was born about 1660 in Holland, Netherlands; and died.
    Children:
    1. 1. Coenraad Jacob SCHEEPERS, progenitor was born about 1678 in Gelderland (Gulderland), Rotterdam, Holland; died in 1729 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).
    2. Izak SCHEEPERS was born about 1688 in Rotterdam, Zuid Holland, Netherlands; and died.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info