4. | Willem VAN ZYL(ZUY)(ZIJL), progenitor was born in 1666 in Haarlem, Delft, Netherlands (son of Willem VAN ZIJL and Aeltgen Pieters VAN ADEGEEST); died on 8 Mar 1727 in Cape Town, Cape, South Africa. Notes:
(Research):Verkoop op 19 Oktober 1728 aan G. van der Byl.
Arrived 23 January 1699, with wife and 2 children, in the same convoy of ships that brought WA van der Stel.
He is mentioned as burger of Stellenbosch in 1692.
Willem is die stamvader van die van Zyl's in Suid Afrika.
Kom in 1698 aan die Kaap, as onderbaatuinier van die Hollandse Oos Indiese Kompanjie
From: "Wendy Perry"
To:
Sent: Wednesday, September 26, 2001 2:27 AM
Subject: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
Hallo almal,
Ek is 'n afstammeling van Albertus VAN ZYL en Martha VIVIERS (deur hul dogter Christina VAN ZYL x Andries HOUGH). Kan iemand my miskien help met die datums van Christina en haar ouers? Was haar ouers die stamvader en moeder?
Groete
Wendy
From: jean_leroux
To:
Subject: Re: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
Date: 28 September 2001 08:31
Wendy,
Die Van Zyl stamouers was Willem van Zyl en Christina van Loveren, Hulle kom in 1699 van Haarlem met twee kinders na die Kaap.Willem(1668-1727) was eers die V.O.C. se tuinier aan die Kaap, maar koop in 1702 Jacques de Savoye se plaas
Vrede-en-Lust in Simondium. Hul oudste seun Albertus is in 1797 in Holland gebore. Hy x 06.03 1729 te Drakenstein met Marthe Viviers=29.09.1711, dv.Abraham Vivier(1654-1713) en Jacquemine des Pres(1679-1715) Hul dogter Christina se doopinskrywing is nog nie opgespoor nie, maar wel haar troue op 01.09.1765 te Tulbagh met Andreas Hauk, kneg by Dawid van der Merwe.
Jean le Roux Paarl
From: Lucas Rinken
To:
Subject: RE: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
Date: 30 September 2001 08:06
Naand Jean,
Dankie vir jou antwoord en die verdere inligting. Ek het toe onthou van 'n inwoner hier in ons Oord wat vir my die van Zyl boek geleen het en waarvan ek al vergeet het. Ek het toe gou vir Willem van Zyl opgesoek en op bladsy 50 van die boek staan:
"Willem van Zijl, wat hom in 1698 na Suid-Afrika sou begewe om stamvader van 'n talryke familie te word, is in die jaar 1668 in Delft, Nederland, gebore.
Hy was die derde seun van Willem van Zijl, die tingieter, by sy tweede vrou, Aeltgen Pieters van Adegeest. Die vader was toe ongeveer 44 jaar oud en die moeder in haar dertigerjare."
Hoe dink jy, sou die moeder se van nou Pieters gewees het of dui dit op haar pa? Of is haar van, van Adegeest? Dit klink tog nie vir my na die naam van 'n plek nie.
Nogmaals dankie,
Groete,
Lucas.
From: Lucas Rinken
To:
Subject: RE: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
Date: 30 September 2001 08:06
Naand vriende en veral Jean,
Ek kon verder op bladsy 59 kry dat Willem van Zijl se vrou, Christina van Looveren op 7 Junie 1673 in die Oude Kerk, Amsterdam gedoop is as die dogter van Jan Juriaensz en Annetje Jans. Tien jaar vroeër op 10 Junie 1663, is Jan en Annetje in die Oude Kerk van Amsterdam getroud, nadat hulle op 27 Mei 1663 gebooie opgegee het. Bladsy 60 - Jan is uit die Oude Kerk begrawe op 1 Junie 1676 en Annetjie op 25 Oktober 1680.
Groete,
Lucas.
Waveren-boek suggereer dat hy in 1666 vanaf Delft aan die Kaap aangekom het...
Wendy,
Die Van Zyl stamouers was Willem van Zyl en Christina van Loveren, Hulle kom in 1699 van Haarlem met twee kinders na die Kaap.Willem(1668-1727) was eers die V.O.C. se tuinier aan die Kaap, maar koop in 1702 Jacques de Savoye se plaas Vrede-en-Lust in Simondium. Hul oudste seun Albertus is in 1797 in Holland gebore. Hy x 06.03 1729 te Drakenstein met Marthe Viviers=29.09.1711, dv.Abraham Vivier(1654-1713) en Jacquemine des Pres(1679-1715) Hul dogter Christina se doopinskrywing is nog nie opgespoor nie, maar wel haar troue op 01.09.1765 te Tulbagh met Andreas Hauk, kneg by Dawid van der Merwe.
Jean le Roux Paarl
Waveren-boek suggereer dat hy in 1666 vanaf Delft aan die Kaap aangekom het...
Willem married Christina VAN LOUWEREN(LOVEREN) on 28 Nov 1694 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands. Christina (daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS, daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS) was born in 1673 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 7 Jun 1673 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands; died on 2 Dec 1729 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]
|