• First Name:   
  • Last Name:   
Hester VAN ZYL, b6

Hester VAN ZYL, b6

Female 1708 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Hester VAN ZYL, b6 was born in 1708; was christened on 20 Apr 1709 in Cape, South Africa (daughter of Willem VAN ZYL(ZUY)(ZIJL), progenitor and Christina VAN LOUWEREN(LOVEREN)); died in in Cape, South Africa.

    Hester married Hendrik (Hinrich) NUSSER on 28 Nov 1723 in Cape Town, Cape, South Africa. Hendrik was born in 1696 in H; died in 1733 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Hester married Barend SMIT on 15 Nov 1733. Barend and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Hester married Barend SMIT on 15 Nov 1733. Barend and died. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Willem VAN ZYL(ZUY)(ZIJL), progenitor was born in 1666 in Haarlem, Delft, Netherlands (son of Willem VAN ZIJL and Aeltgen Pieters VAN ADEGEEST); died on 8 Mar 1727 in Cape Town, Cape, South Africa.

    Notes:

    (Research):Verkoop op 19 Oktober 1728 aan G. van der Byl.

    Arrived 23 January 1699, with wife and 2 children, in the same convoy of ships that brought WA van der Stel.

    He is mentioned as burger of Stellenbosch in 1692.
    Willem is die stamvader van die van Zyl's in Suid Afrika.

    Kom in 1698 aan die Kaap, as onderbaatuinier van die Hollandse Oos Indiese Kompanjie


    From: "Wendy Perry"
    To:
    Sent: Wednesday, September 26, 2001 2:27 AM
    Subject: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS

    Hallo almal,
    Ek is 'n afstammeling van Albertus VAN ZYL en Martha VIVIERS (deur hul dogter Christina VAN ZYL x Andries HOUGH). Kan iemand my miskien help met die datums van Christina en haar ouers? Was haar ouers die stamvader en moeder?

    Groete
    Wendy

    From: jean_leroux
    To:
    Subject: Re: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
    Date: 28 September 2001 08:31

    Wendy,
    Die Van Zyl stamouers was Willem van Zyl en Christina van Loveren, Hulle kom in 1699 van Haarlem met twee kinders na die Kaap.Willem(1668-1727) was eers die V.O.C. se tuinier aan die Kaap, maar koop in 1702 Jacques de Savoye se plaas
    Vrede-en-Lust in Simondium. Hul oudste seun Albertus is in 1797 in Holland gebore. Hy x 06.03 1729 te Drakenstein met Marthe Viviers=29.09.1711, dv.Abraham Vivier(1654-1713) en Jacquemine des Pres(1679-1715) Hul dogter Christina se doopinskrywing is nog nie opgespoor nie, maar wel haar troue op 01.09.1765 te Tulbagh met Andreas Hauk, kneg by Dawid van der Merwe.
    Jean le Roux Paarl

    From: Lucas Rinken
    To:
    Subject: RE: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
    Date: 30 September 2001 08:06

    Naand Jean,
    Dankie vir jou antwoord en die verdere inligting. Ek het toe onthou van 'n inwoner hier in ons Oord wat vir my die van Zyl boek geleen het en waarvan ek al vergeet het. Ek het toe gou vir Willem van Zyl opgesoek en op bladsy 50 van die boek staan:
    "Willem van Zijl, wat hom in 1698 na Suid-Afrika sou begewe om stamvader van 'n talryke familie te word, is in die jaar 1668 in Delft, Nederland, gebore.
    Hy was die derde seun van Willem van Zijl, die tingieter, by sy tweede vrou, Aeltgen Pieters van Adegeest. Die vader was toe ongeveer 44 jaar oud en die moeder in haar dertigerjare."
    Hoe dink jy, sou die moeder se van nou Pieters gewees het of dui dit op haar pa? Of is haar van, van Adegeest? Dit klink tog nie vir my na die naam van 'n plek nie.

    Nogmaals dankie,

    Groete,

    Lucas.

    From: Lucas Rinken
    To:
    Subject: RE: [GenForum] Albertus VAN ZYL x Martha VIVIERS
    Date: 30 September 2001 08:06

    Naand vriende en veral Jean,
    Ek kon verder op bladsy 59 kry dat Willem van Zijl se vrou, Christina van Looveren op 7 Junie 1673 in die Oude Kerk, Amsterdam gedoop is as die dogter van Jan Juriaensz en Annetje Jans. Tien jaar vroeër op 10 Junie 1663, is Jan en Annetje in die Oude Kerk van Amsterdam getroud, nadat hulle op 27 Mei 1663 gebooie opgegee het. Bladsy 60 - Jan is uit die Oude Kerk begrawe op 1 Junie 1676 en Annetjie op 25 Oktober 1680.

    Groete,

    Lucas.

    Waveren-boek suggereer dat hy in 1666 vanaf Delft aan die Kaap aangekom het...

    Wendy,
    Die Van Zyl stamouers was Willem van Zyl en Christina van Loveren, Hulle kom in 1699 van Haarlem met twee kinders na die Kaap.Willem(1668-1727) was eers die V.O.C. se tuinier aan die Kaap, maar koop in 1702 Jacques de Savoye se plaas Vrede-en-Lust in Simondium. Hul oudste seun Albertus is in 1797 in Holland gebore. Hy x 06.03 1729 te Drakenstein met Marthe Viviers=29.09.1711, dv.Abraham Vivier(1654-1713) en Jacquemine des Pres(1679-1715) Hul dogter Christina se doopinskrywing is nog nie opgespoor nie, maar wel haar troue op 01.09.1765 te Tulbagh met Andreas Hauk, kneg by Dawid van der Merwe.
    Jean le Roux Paarl

    Waveren-boek suggereer dat hy in 1666 vanaf Delft aan die Kaap aangekom het...

    Willem married Christina VAN LOUWEREN(LOVEREN) on 28 Nov 1694 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands. Christina (daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS, daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS) was born in 1673 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 7 Jun 1673 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands; died on 2 Dec 1729 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Christina VAN LOUWEREN(LOVEREN) was born in 1673 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 7 Jun 1673 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands (daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS, daughter of Jan Juriansz VAN LOUWEREN and Annetje JANS); died on 2 Dec 1729 in Cape Town, Cape, South Africa.

    Notes:

    Van Amsterdam in Nederland.

    From: "Rina Kroes"
    To:
    Subject: [GenForum] Re: VAN LOVEREN
    Date: Friday, April 18, 2003 6:08 PM

    Baie dankie, Richard!

    Christina van Loveren van Amsterdam (1675 - 1728) was my 7de oumagrootjie, getroud met Willem van Zijl van Delft (1666-1726).

    Dit wil my voorkom asof hulle in Delft getroud was en saam in die Kaap aangekom het rondom 1698. Ek kan egter nog nie vasstel op watter van die skepe hulle gekom het nie.

    Groetnis
    Rina

    In GenForum@yahoogroups.com, "Richard Y Ford"
    wrote:

    Hallo Rina Kroes...

    Hier's jou vertaling:

    "Aan die oewer van die Breede-rivier, 160 km oos van Kaapstad, was daar 'n groot volstruisplaas genaamd Goudmyn. Soos bepaal deur 'n testament moes die plaas verkoop word. In 1937 koop Nicolaas RETIEF 28 hektaar vir sy seun Hennie en noem dit Goudmyn F. (F=Farm?=plaas). Hierdie onoorspronklike naam het Hennie se vrou, Jean, nie geval nie en sy het in haar geskiedenis gesoek vir 'n meer passende naam.

    Jean se voorvader, Guillame VAN ZYL en sy bruid Christina VAN LOVEREN, het in 1699 in Kaapstad aangekom. Aangesien Jean die pragtige mahonie-kis waarin Christina haar besittings na Suid-Afrika gebring het van Christina geërf en as 'n kosbare besitting beskou het, oortuig sy haar man om die nuwe plaas na die oorspronklike eienaar van die kis te vernoem. Jean het oor die jare 'n verskeidenheid bome om die kelder geplant. Gevolglik bestaan daar vandag 'n heerlike, skaduryke, park. Veel van die bome is spesiaal aangeplant ter verering van gewone burgers sowel as politici, nie net ter herinnering aan seuns en kleinkinders nie,maar ook in herinnering aan spesiale geleenthede soos die einde van die tweede wêreldoorlog en toe Nelson Mandela verkies is as staatspresident van Suid-Afrika."

    Van Loveren is natuurlik steeds in besit van die RETIEF familie. Een van my gunsteling besoeke wanneer ek in die Kaap kuier maar ek verstaan veel skade is daar aangerig gedurende die onlangse vloede in die omgewing.

    Groetnis...

    Richard Y Ford
    PO Box 794 Randpark Ridge 2156
    Tel/fax 011-791-5058
    Cell 073-250-6208

    Children:
    1. Hendrina VAN ZYL died in in South Africa.
    2. Albertus VAN ZYL, b2 was born in 1698 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    3. Wilhelmina VAN ZYL, a1b1 was born about 1699 in Haarlem, North Holland, Netherlands; was christened on 21 Oct 1695 in 'Stasie St. Anna', Haarlem, Netherlands; died in Aug 1778 in Cape, South Africa.
    4. Johannes VAN ZYL, b3 was christened on 4 Jul 1700 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    5. Gideon VAN ZYL, b4 was born in in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 9 Dec 1703 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in South Africa.
    6. Pieter VAN ZYL(ZIJL), b5 was born before 12 Dec 1706 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 12 Dec 1706 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    7. 1. Hester VAN ZYL, b6 was born in 1708; was christened on 20 Apr 1709 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    8. Christina VAN ZYL, b7 was born in 1709 in Cape, South Africa; was christened on 14 Sep 1709 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    9. Johanna VAN ZYL, b8 was born in 1718; was christened on 11 Dec 1718 in Cape, South Africa; and died.


Generation: 3

  1. 4.  Willem VAN ZIJL was born about 1624; and died.

    Willem married Aeltgen Pieters VAN ADEGEEST. Aeltgen was born about 1638 in Adegeest; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Aeltgen Pieters VAN ADEGEEST was born about 1638 in Adegeest; and died.

    Notes:

    van Adegeest

    Children:
    1. 2. Willem VAN ZYL(ZUY)(ZIJL), progenitor was born in 1666 in Haarlem, Delft, Netherlands; died on 8 Mar 1727 in Cape Town, Cape, South Africa.

  3. 6.  Jan Juriansz VAN LOUWEREN was buried on 1 Jun 1676 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands.

    Jan married Annetje JANS on 10 Jun 1663 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands. Annetje was buried on 25 Oct 1680 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Annetje JANS was buried on 25 Oct 1680 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands.
    Children:
    1. 3. Christina VAN LOUWEREN(LOVEREN) was born in 1673 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 7 Jun 1673 in De Oude Kerk, Amsterdam, Netherlands; died on 2 Dec 1729 in Cape Town, Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info