• First Name:   
  • Last Name:   
Jan LE ROUX, a1b3

Jan LE ROUX, a1b3

Male 1709 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Jan LE ROUX, a1b3 was born in 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 19 May 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (son of Jean LE ROUX, a1 and Jeanne MOUY, b2); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Dr Willem G. le Roux , OM AAN TE PROUX
    a1b3 Jan =19.4.1709 te Drakenstein. Ouers aangegee as Jan Roux(sic) en Jannetjie Moij (sic) ; X 1745 met 33 jarige weduwee Geertruy du Plessis(gebore van Deventer). Hy word stiefvader van 4 du Plessis-kinders wat wissel van 4 tot 13 jaar. Voor sy huwelik is hy blykbaar 'n veeboer op leenplase. In 1735 geregistreerde huurder van weiregte geleë te Modderfontein aan die grote Visrivierberg en later by Wemmershoek. Hy onderneem verskeie veldtogte na die binneland. Hy en Geertruy het 'n dogter gedoop in 1748 en ook 'n seun gedoop 26.7.1750. Teen 1750 is hulle gevestig iewers in Stellenbosch distrik en in 1752 toon die opgaafrol 20 beeste en 100 skape aan.. Sy eie dogter sowel as sy stiefdogter is later met Bredasdorpers getroud wat die vermoede laat dat Jan in sy latere lewe in daardie geweste as veeboer gevestig was.

    From: "Jean_leroux"
    To: Subject: Re: [GenForum] Pieter du PLESSIS x Geertruy VAN DEVENTER
    Date: 29 March 2003 07:29

    Louw,Jan le Roux was 'n verstokte oujongkerel van amper 40 toe hy op 14 Julie 1748 met Geertruida van Deventer getroud en hul oudste dogter Johanna is sewe dae later op Sondag 21 Julie 1748 gedoop. Dit bewys nog iets behalwe dat Sondag ook troudag was.!
    Vriendelike Groete,
    Jean le Roux Paarl

    Woon op die plaas Kaalruggens. Hy het verskeie veldtogte na die binneland onderneem, varal in 1744 saam met sy neef Abraham le Roux en Jan Roi. Hy het op 11.10.1736 alleen vertrek en eers op 5.8.1738 teruggekeer.

    Burger Drakenstein.

    Christened:
    Alternative date: 17.5.1709

    Jan married Geertruij VAN DEVENTER, b1c3 on 14 Jul 1745 in Cape, South Africa. Geertruij (daughter of Jan Gerritsz VAN DEVENTER, b1 and Magdalena BRIT(S)(Z), a1b1) was born on 30 Jun 1714 in Cape, South Africa; was christened on 20 Jul 1714; died about 1752 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Geertruij van DEVENTER b1c2 Date: 14 Jul 1748

    Children:
    1. Johanna LE ROUX, a1b3c1 was born in 1748 in Cape, South Africa; was christened on 21 Jul 1748; died in in Cape, South Africa.

Generation: 2

  1. 2.  Jean LE ROUX, a1 was born in 1667 in Blois, Orl; was christened in 1666 (son of Isaac LE ROUX); died in 1711 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Lived at Parys, Paarl. They received the titledeeds on 28.2.1699

    Jean le ROUX van Blois, gebore 1667, was die broer van Gabriel, en het as Franse Hugenoot op 13 April 1688 met die Voorschooten aangekom in Saldanhabaai. Hy verkry die plaas Parys langs die Bergrivier in Paarl in 1692.

    Hy het verdrink saam met sy broer Gabriel in die Berg- of Wildeperdsrivier omstreeks 1711. Jean was getroud 1703 met Jeanne MOUY sedert 1703 en het 3 seuns en 'n dogter gehad.

    Jeanne Mouy en haar suster Marie (Sy het getrou met Francois Retief) het met hulle vader Pierre Mouy by die Kaap aangekom in 1699 op die skip Donkervliet. Pierre Mouy het geboer op De Krakeelhoek, Wamakersvallei.

    1. Marie ~ 18 Okt 1704, sy sterwe 1727 x 1724 Jean(Johannes) Nortjé
    2. Pierre ~ 12 Des 1706, hy sterwe 1771, burger Drakenstein, x 29 Apr 1736 Magdalena Cilliers
    3. Jan ~ 19 Mei 1709, burger Drakenstein, x Geertruy van Deventer, weduwee van Pieter du Plessis
    4. Daniel ~ 8 Nov 1711 gebore na sy pa se dood, jonk oorlede.

    Jean het heelwat skuld gehad: aan Pieter Rossouw f100, Pieter van der Byl f300, Jan Sichere F300, Pieter Moeij (sic) f400. Die twee le Roux weduwees het elk'n seun laat doop op 8 Nov 1711. Beide moes ondersteuning kry van die diakonie. Nadat haar man verdrink het trou Jeanne weer met Philippe Mesnard (Minnaar) op 7 Mei 1712.

    Died:
    Drowned together with his brother Gabriel.

    Jean married Jeanne MOUY, b2 in 1703 in Cape, South Africa. Jeanne (daughter of Pierre MOUY and Mrs MOUY) was born in 1686 in Saint Amand, Calais, France; was christened in 1688 in France; died in 1711 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Jeanne MOUY, b2 was born in 1686 in Saint Amand, Calais, France; was christened in 1688 in France (daughter of Pierre MOUY and Mrs MOUY); died in 1711 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Alternative location: St. Armand, Flanders

    She was a Duchess. Arrived at the Cape in 1699 on the "Donkervliet" together with her sister Marie and father Pierre.

    SAG spel haar van soms MOVY !?

    Jeanne's first husband was Jean le Roux, born 1667, who arrived at the Cape in1688 on the 'Voorschoten'. He drowned in the Bergriver together with his brother Gabriel, in 1711. Jeanne and Jean le Roux had three sons and a daughter.

    Birth:
    Alternative location: St. Armand, Flanders

    Children:
    1. Marie LE ROUX, a1b1 was born in in Cape, South Africa; was christened on 18 Oct 1704; died in 1727 in Cape, South Africa.
    2. Pierre LE ROUX, a1b2 was born in 1706; was christened on 12 Dec 1706 in Paarl, Cape, South Africa; died on 26 Apr 1771 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).
    3. 1. Jan LE ROUX, a1b3 was born in 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 19 May 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    4. Daniel LE ROUX, a1b4 was christened on 8 Nov 1711; died in Young in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 4.  Isaac LE ROUX was christened in 1615 (son of ? LE ROUX); died in 1686.
    Children:
    1. 2. Jean LE ROUX, a1 was born in 1667 in Blois, Orl; was christened in 1666; died in 1711 in Cape, South Africa.

  2. 6.  Pierre MOUY was born about 1658 in Saint-Armand, Flanders (son of Mr MOUY and Mrs MOUY); died on 31 Jul 1735.

    Notes:

    Janet's notes, '...van St Amant, aankoms 1699 as wewenaar met twee dogters aan boord van die Donkervliet'; vestig hulle op die plaas Krakeelhoek in die Wamakersvallei..'
    v St Amant, Frankryk a.1699

    Pierre married Mrs MOUY about 1680 in St. Armand, Antwerp, Belgium. Mrs was born about 1662; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  3. 7.  Mrs MOUY was born about 1662; and died.
    Children:
    1. Maria MOUY, b1 was born on 15 May 1685 in St.Armand, Antwerp, Belgium; died on 21 Sep 1758 in South Africa.
    2. 3. Jeanne MOUY, b2 was born in 1686 in Saint Amand, Calais, France; was christened in 1688 in France; died in 1711 in Cape, South Africa.


Generation: 4

  1. 8.  ? LE ROUX (son of Jehan LE ROUX and Marie DUTENS); and died.
    Children:
    1. 4. Isaac LE ROUX was christened in 1615; died in 1686.

  2. 12.  Mr MOUY was born about 1630 in Belgium; and died.

    Mr married Mrs MOUY. Mrs was born about 1635 in Belgium; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  3. 13.  Mrs MOUY was born about 1635 in Belgium; and died.
    Children:
    1. 6. Pierre MOUY was born about 1658 in Saint-Armand, Flanders; died on 31 Jul 1735.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info