• First Name:   
  • Last Name:   
Ettienne (Estienne) TERBLANCHE, progenitor

Ettienne (Estienne) TERBLANCHE, progenitor

Male 1670 - 1737  (66 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Ettienne (Estienne) TERBLANCHE, progenitor was born on 25 May 1670 in Toulon, Le Luc, France; died in 1737 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).

    Notes:

    Arrived ca 1699

    His name appears in the Church records of Drakenstein in 1703.

    Voor 1703 kom sy naam voor in die kerkboeke van Drakenstein. 2nd husband of Martha Le Febre.

    Volgens Pama II (p968) was hy van Toulon in Frankryk. Hy het 'n paar jaar na die hoofgroep van die Hugenote in die Kaap aangekom. In 1703 word hy genoem in die kerkboeke van die Drakensteinse gemeente.

    From: Annemarie van den Doel
    To:
    Subject: [GenForum] Etienne Terreblanche
    Date: 10 December 2001 09:01

    Sam,

    Die volgende inligting verskyn op die stamouerblad by http://www.geocities.com/sa_stamouers/ :

    Estienne TERREBLANCHE van Toulon was 'n Franse Hugenoot wat in 1703 reeds in die Kerklike opgawes verskyn. Hy is op 3 Des 1713 getroud met Martha le FEBRE, weduwee van Jacques Pinard. Hy kry die plaas Lustigaan, Klein Drakenstein op 3 Desember 1713 die vorige eienaar was Jacques Pinard die eerste man van Martha le Febre. Hy het die plaas Lustigaan tot 7 Julie 1725 gehad toe koop Louise le Riche die plaas. Hy kry ook die plaas Geelblomsvlei wat ook aan Pinard behoort, omdat hy met die weduwee le Febre, sy vrou verkoop die plaas in 1734 onder die naam Hartebeeskraal aan Heinrich Hop.
    Die oorspronklike Hartebeeskraal word in 1718 aan Francois Retief verkoop.

    Hulle het 2 seuns en 2 dogters gehad.

    1. Stephanus ~ 10 Maart 1715
    2. Geertruy ~ 5 Des 1717
    3. Martha ~ 5 Des 1717 x Ignatius Ferreira
    4. Pieter ~ 16 Nov 1721 + 27 Jan 1795 burger Swellendam x Drakenstein 25 Aug
    1748 Petronella Stevens Botma

    Ongelukkig sĂȘ hulle nie wanneer Martha le Febre oorlede is nie.

    Groete
    Annemarie

    Birth:
    Alternative location: Poulon, France

    Ettienne married Martha LE FEBRE, a2b3 on 3 Dec 1713 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Martha (daughter of Pierre LE FEBRE, a2 and Maria DE GRAVE) was born about 1684 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 30 Jul 1684 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died after 1734 in Cape Town, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Martha le FEBRE a2b3 Date: 3 Dec 1713 Location: Cape Town, Cape, South Africa


Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info