• First Name:   
  • Last Name:   
Pierre CRONJE (CRONIER), progenitor

Pierre CRONJE (CRONIER), progenitor

Male 1671 - 1718  (47 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Pierre CRONJE (CRONIER), progenitor was born in 1671 in Normandy, France (son of Pn CRONJ(E)(); died on 2 Sep 1718 in South Africa.

    Notes:

    Aankoms 1698 met sy broer Estienne op die skip "Driebergen". Albei was van Normandie. Estienne was 'n boer en het die plase "Champagne" en "Olyvenhout" in die Wagenmakkersvallei besit. D ie bemaak hy aan die kinders van sy broer toe hy in 1724 sterf.

    Franse HugenootHet saam met sy broer, Estienne, en ander Franse Hugenote op die 'Driebergen' na die Kaap gekom. Hulle was Katolieke van Normandië wat Calviniste geword het kort voor hulle vertrek na die Kaap. Estienne is ongetroud oorlede en Pierre is dus die stamvader van al die Cronjé's.

    In 1707/1708 (Coertsen gee die datum as 1708, en De Wet gee dit as 1703) het Pierre twee hottentot vroue doodgeskiet op sy plaas, omdat hulle onwettig op sy plaas was. Hy was verban vir 25 jare maar hulle het hom later begenadig. Hy is oorlede op 2 September 1718. Susanna is dood in 1724.

    STAMVADER
    Pierre Cronje
    Pierre Cronier, gebore 1671, was 'n Franse Hugenoot (was Katoliek vorheen) wat met die Driebergen aangekom het in 1689. Hy was getroud in 1709 met Susanna Taillefert, dogter van die vlugteling Isaac Taillefert en weduwee van Jean Garde. (Sy broer Estienne was 'n landbouer en eienaar van Champagne en Olyfenhout in die Wamakersvallei. Hy is egter ongetroud oorlede in 1724 .) Pierre was gevestig in 1699 te Versailles in die Wamakersvallei, en is oorlede op 2/9/1718 . Hy het 2 seuns en 4 dogters gehad.

    1. Maria ~ 1/6/1710 x Jean du Buisson
    2. Elisabeth ~ 8/11/1711 x F Joubert3. Pierre ~ 24/9/1713, burger Drakenstein (van wie generaal Piet Cronje afstam), x 19/5/174 1 Susanna Roy.
    4. Anna ~ 27/1/1715 x Benjamin d'Ailly
    5. Izak ~ 31/5/1716
    6. Magdalena ~ 20/2/1718

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    Volgens Pama I arriveer Pierre in 1698 saam met sy broer Estienne op die skip ,"Driebergen”. Albei was van Normandie. Estienne was ‘n boer en het die plase “Champagne” en “Olyvenhout” in die Wagenmakersvallei (Wellington) besit.

    Aankoms 1698 met sy broer Estienne op die skip "Driebergen". Albei was van Normandie. Estienne was 'n boer en het die plase "Champagne" en "Olyvenhout" in die Wagenmakkersvallei besit. D ie bemaak hy aan die kinders van sy broer toe hy in 1724 sterf.

    Pierre married Suzanne TAILLEFER, b5 about 1709 in France. Suzanne (daughter of Isaac TAILLEFER, progenitor and Susanna BRIET) was born on 26 May 1685 in Chateau-Thierry, Champagne, France; was christened on 6 Feb 1687 in Nogental, Champagne, France; died on 13 Feb 1724 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Maria CRONJ(E)(, b1 was born in 1710 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 1 Jun 1710; died in 1768 in Swellendam, Cape, South Africa.
    2. Elisabeth CRONJ(E)(, b2 was born about 1711 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 8 Nov 1711; died in 1786 in Cape, South Africa.
    3. Pierre CRONJ(E)(, b3 was born in 1713 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 24 Sep 1713 in Paarl, Cape, South Africa; died in 1768 in Swellendam, Cape, South Africa.
    4. Anna CRONJ(E)(, b4 was born on 27 Jan 1715 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 27 Jan 1715; and died.
    5. Izaak CRONJE (CRONIER) was born in in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 31 May 1716; died in Infant.
    6. Izak CRONJ(E)(, b5 was christened on 31 May 1716; and died.
    7. Magdalena CRONJ(E)(, b6 was born on 20 Feb 1718 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened in 29.2.1718; died in Infant.

Generation: 2

  1. 2.  Pn CRONJ(E)( and died.
    Children:
    1. Estienne CRONIER and died.
    2. 1. Pierre CRONJE (CRONIER), progenitor was born in 1671 in Normandy, France; died on 2 Sep 1718 in South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info