• First Name:   
  • Last Name:   
Helena (Laina) DU TOIT, a1b4

Helena (Laina) DU TOIT, a1b4

Female 1695 - 1781  (~ 85 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Helena (Laina) DU TOIT, a1b4 was born in in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 8 May 1695 in NG Church Drakenstein, Cape, South Africa (daughter of Francois DU TOIT, a1 and Suzanne SEUGNET); died in 1781 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Baptised 'Laina'
    Helena (Laina), ~ Drakenstein 8.5.1695; x Burgert Piertersz VAN DYK, from Ysenberg, Flandre, d. 1723. The owner of Leeuwenhoek, wid. o. Johanna Greeff; xx Ernst Frederik DE SWART, d. 1730, from Tiel, Guelderland,
    wid.o. Catharina Abrahamse; xxx Drakenstein 16.4.1730 Arend OLIVIER, ~ 9.5.1588, s.o. Hendrik Corneliszoon Olivier and Beatrix Gysberta Verwey; xxxx Johannes BOTHA, wid.o. Anna van der Merwe, s.o. Frederik
    Botha and Maria Kickers.

    Helena married Burgert Pieterz VAN DYK, a2 about 1710. Burgert (son of Jan Pietersz VAN DYK and Pn NN) was born in in Ysenberg, Flanders, Belgium; died in 1723 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Helena married Ernst Frederik DE SWART, a1 about 1723. Ernst was born about 1693 in Thiel, Gelderland; died in 1730 in South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Ernst Frederik de SWART a1 Date: 1716

    Helena married Arend OLIVIER, a1b4 on 16 Apr 1730 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa. Arend (son of Ockert Corneliszoon OLIVIER, a1 and Aletta VERWEY, b2, son of Hendrik Cornelizoon OLIVIER, a2 and Beatrix Gysberta (Gijsbertha) VERWEY (VERWEIJ), b1) was born in 1688; was christened on 9 May 1688; died in 1737 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Helena married Johannes BOTHA, b5 on 15 Mar 1739 in Paarl, Cape, South Africa. Johannes (son of Friedrich BOTH, progenitor and Maria KICKERS) was born in 1695; was christened on 1 May 1695; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    In Die Drakensteinse Huweliksregister trou Helena DU TOIT Wed Olivier met
    Johannes BOTHA op 15.03.1739
    Ek kon geen kinders vir Du Toit x Botha opspoor nie


Generation: 2

  1. 2.  Francois DU TOIT, a1 was born on 15 Sep 1664 in Assumed to be baptised on this date in the Church of Madeleine in Ryssel, Vlaanderen, France; was christened on 15 Sep 1664 in Lille; died on 22 Oct 1731 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa.

    Notes:

    Son of Pierre du Toit and Marie Rousel.Francois came to the Cape before 1690, in the ship Vrijheit, with his brother Guillaume. He married Susanne Seugnet in 1690 and in 1692 he was assigned the property "de Kleine Bos" at Daljosafat to farm. In 1695 he acquired it as his own property. He planted many oak trees on the property, some of which survived for more than a century. Reputedly Four men could hardly encircle the trunks.
    He and Susanne had nine children.Landed in the Cape amongst the early French Hugenots. Farmed on "De Kleyne Bos" in the Daljosafat district."Die ware spelling van deze naam is DU TOICT, betekende van 't dak.""Volgens overlevering heeft een der Stamvaders een maal den Koning van Frankrijk het leven gered door hem op zyn dak of zolder te versteken waarop de familie in den ADELSTAND verhefen is en in die Belgiese Adelstand erken word met de titel van BURGGRAAF." "De stamvader der familie in Zuid Afrika is vermoedelik in het jaar 1686 uitgekomen en is denklijk dezelfde die ten LEYDEN in Holland tijdelik gewoond heeft."The correct spelling of the name is DU TOICT, meaning from the roof. According to family legend, one of the earlier patriarchs saved the life of the French king by hiding him in the roof or loft of his house. The king rewarded him by elevating him to nobility and was naming him duToit. The name was recognised in the Belgian nobility with the title of Viscount. This happened in about 1310.The patriarch of the family in South Africa appears to have arrived in the year 1686 from Leyden in Holland(Lille{Flandre}) on the ship Vrijheit.His brothers Guillaume du Toit (the second Hugenot to land at the Cape ofGood Hope according to "Theal", Z.A. Tijschrift 1881) only had daughters.This makes Francois du Toit the main patriarch in S.A.He bought the farm KLEINBOSCH in Daljosaphat for 1000 gulden. At the time this was outside the borders of the Cape Colony as the border was the Berg river. The farm remained in the family and in 1882 "DE GEDENKSCHOOL DER HUGENOTEN" was built on the farm.He was the first person that went through DU TOITSKLOOF which laterbecame the road to Goudini, Worcester and other inland farms.The family name still exists in France, Belgium and Switzerland.According to family legend, in 1713, a San child (Bushman) arrived on the farm Kleinbosch in the Daljosafat district while everybody was busy. This child was very scared of the white people but was so hungry that he came to look for food. After Francois du Toit questioned the child he discovered that smallpox broke out in the kraal of the San and that everybody except the child died. The du Toit family reared the child and employed him once he was old enough. (It was more than likely a Khoi child instead of a San child but according to the family legend it was a San child.)We visited the farm Kleinbosch on 28 December 1999. Until recently, it belonged to Roger and Pauline Butterfield. The original farmhouse still exists and is used as an office and dwelling by the farm manager Francois Toerien. The homestead, a Cape Dutch style building has the date 1792 on the gable. Four ensuite bedrooms serve as accommodation on the Kleinbosch Guest Farm.De Wet Info: From Ryssel(Lille) in French Flanders. Arrived 1686 on ship Vrijheit together with his brotreh Guillaume. Farmed on his farm Kleinbosch in Dal Josaphat, later also Soetendal in Wamakersvallei [Wagon makers valley]; Heemraad and elder of Drakenstein congregation, burger Drakenstein.Du Plooy.paf: Die regte spelling is du Toict. Volgens die familie legende, het een van die voorsate, wat 'n grenswag was tussen Frankryk en Belgie, die lewe gered van die Franse koning. Hy het die koning in sy huis se dak versteek. Die koning het hom tot adelstand verhef, en hom DU TOICT genoem. Die naam is deur die Belgiese adelstand erken met die titel van Viscount. Dit het rondom die jaar 1310 gebeur.Guilliame was Francois se ouer broer en hulle het in 1686 van Leyden, Holland met die skip Vrijheit na Suid Afrika gekom. Dit was twee jaar voor die res van die Franse Hugenote. Francois het hom op die plaas Kleinbosch gevestig en in 1882 ' De Gedenkschool Hugenoten' op die plaas gebou. hy het ook die plase ''Schoongesicht' en 'Palmietvallie' in Daljosafat besit. In die Wagenmakersvallei (Wellington) het hy die plase 'Lemietrivier' en 'Soetendal' besit. Hy was ook verbonde aan die 'Heemraad' vir Drakenstein en ook 'Ritmeester' van die burghercommando tot 5 October 1723. Hy het weens ouderdom en gesondheid van die 'Heemraad' en 'Ritmeester' bedank. Hy het ook uit die Drakenstein Church Counciland bedank. Hy en sy broer het ook deelgeneem aan die vry burger opstand teen W A van der Stel. Hy is na Maurituis verban maar die vonnis is nooit uitgevoer nie. Die twee broers moes voor W A van der Stel verskyn om te verduidelik hoekom hulle ongelukkig was met die Administrasie van die Kaap.Gerhard Geldenhuys's article, recording only his year of death, gives this as 1734.Janet's notes read, '...van Ryssel(Lille) in Frans Vlaandere, aankoms 1686 met skip Vrijheit saam met sy broer Guillaume...'Janet's notes, '..boer op sy plaas Kleinbosch in Dal Josafat, later ook Soetendal in Wamakersvallei. Heemraad en ouderling van Drakenstein gemeente, burger Drakenstein...'Janet's notes read, '...van Ryssel(Lille) in Frans Vlaandere, aankoms 1686 met skip Vrijheit saam met sy broer Guillaume, boer op sy plaas Kleinbosch in Dal Josafat, later ook Soetendal in Wamakersvallei; Heemraad en ouderling van Drakenstein gemeente, burger Drakenstein..'FRANÇOIS DU TOIT, from Lille, Flandre, * circa 1664, d. 22.10.1731. Came in 1686 to the Cape on board the Vriheit. x 12.2.1690 Susanne SEUGNET, * Saintes, Saintonge, France 1673, d. 1762. She arrived at the Cape in 1689 to join her sisters Claudine and Jeanne.Hy was op die Heemraad van Drakenstein en duToitskloof is na hom vernoem.

    Hy het die volgende plase gehad in die Kaap:

    * Kleinbosch
    * Schoongezicht
    * Zoetendal
    * Limietrivier in die land van Waveren

    Francois du ToitTwee broers, met name Francois en Guillaume du Toit, het na Suid- Afrika gekom. Beide was afkomstig van Ryssel (Lille). Melding word ook gemaak van 'n broer, Bruno, en 'n suster, dog dihet Suid-Afrika nooit bereik nie. In 1690 het die broers 'n toelaag ontvang uit die Bataafse Fonds.Waar Francois hom aanvanklik bevind het, weet ons nie. Moontlik het hy sy broer met die boerdery gehelp. In 1692 is De Kleine Bos (Kleinbosch) in Daljosafat aan hom toegesê en in 1695 het hy dit as vaste eiendom verkry. In 1690 is hy getroud met 'n Hugenotemeisie, Susanne Seugnet, wat met haar twee susters, Claudine en Jeanne, in 1689 in die Kaap aangekom het. Hy het dus De Kleine Bos kort na sy troue verkry. (Die Hugenote Gedenkskool is in 1883 op Kleinbosch in gebruik geneem). Hy het baie eikebome daarop geplant. Honderd jaar later was daar nog van die bome te sien. Hulle was so dik dat vier mans dit nouiiks kon omvat.Op die 12de Februarie 1690 is Francois in die huwelik bevestig met Susanna Seugnet, van St. Onge. Die egpaar het op die plaas Soetendal gewoon, en van hom word vertel dat hy die Goewerneur gevra het om die Dal (wat tans bekend is as Dal Josaphat) aan hom te verkoop,maar omdat oorkant die Bergrivier baie Boesman en Hottentotkrale was, het die Goewerneur geweier en gesê dat Du Toit vermoor sou word. Hy het egter volgehou en die Goewerneur het dit eindelik afgestaan, met die woorde "Jy moet jouself verdedig, ek staan nie borg vir jou veiligheid nie."Die Boesmans het Du Toit vreeslik gepla en bitterheid veroorsaak deur voortdurend sy vee te steel. Dikwels het hy en sy bure die rowers agternagesit. Die manne was gewoonlik in twee klompe verdeel en het dan die klowe ingesteek. Wie eerste by die groot bos kom, moes gewoonlik 'n trompetter blaas. Die plek het later bekend geword as Trompettersbos. Omdat die Du Toits die eerste was wat Du Toitskloof deurgegaan het, het dit later dié naam gekry. Terwyl die mense op die plaas op 'n dag besig was, het 'n klein Boesmantjie daar aangestap gekom. Die Boesmans was baie bevrees vir die witmense, maar die een was deur honger gedryf om kos te kom soek. By nader ondersoek is bevind dat pokkies in die kraal van die Boesmans uitgebreek het en dat almal behalwe die kind daaraan oorlede is. Die gesin het die Boesmantjie gevang, mak gemaak en in hul diens gebruik.Soos sy broer Guillaume het hy 'n belangrike rol in die gemeenskap gespeel. Hy was 'n sterk opponent van goewerneur W. A. van der Stel. Hy was ook 'n heemraad vir Stellenbosch en Drakenstein. Met sy boerdery het dit blykbaar heel voorspoedig gegaan, want hy was uiteindelik die eienaar vandrie phase, De Kleine Bos, Zoetendal in Wagenmakersvahlei (Wellington) en Limiet Rivier aangrensend aan Zoetendal. Hy was een van die suksesvolste graan- en wingerdboere aan die Kaap. Hy is in Oktober 1731 oorlede.Was Guillaume en Francois du Toit werklik Hugenote? Of was hulle afstammelinge van Hugenote? Ons weet reeds dat daar vanaf 1605 Du Toits in Leiden was. Is die broers nie maar net die nageslag van hierdie familie nie? As ons die lys van toekennings aan Hugenote hierbo genoem vergelyk, is dit duidelik dat sowel Guillaume as Francois wel finansiële ondersteuning as Hugenote ontvang het.Francois was spoedig 'n vername boer en is benoem tot Heemraad van Drakenstein. Daarby was hy ook ouderling van die gemeente. Hy en Guillaume het 'n lewendige rol gespeel in die opstootjie wat daar geskied het tussen die Goewerneur en die Koloniste oor die klagbrief van Adam Tas. Onder datum van die 20ste Des. 1706 vertel Tas dat hy daardie dag by Francois du Toit die ete geniet het. Dieselfde nag is hy gewek deur die geklop van Abraham Bleusei, wat van Drakenstein gery het ("trouwhartig stuk," meld Tas), om Tas mee te deel dat vyftien Franse daardie dag aan die huis van Du Toit was en dat die Landdros besig was om die boere te beweeg om 'n geskrif te laat teken ten gunste van die Goewerneur. Eers is hulle met beloftes toegespreek, meld Bleusei, naderhand met dreigemente, maar hulle kon Du Toit nie beweeg nie. Eindelik was dieLanddros so "ervloekt gram dat hy besurf in sy tronie en bevende 't schrift voorlas." Ook is die deur gesluit en iemand daar gestel om dit op te pas. Niemand wou egter teken nie, en Tas voeg daarby: "Ik wil wel hoopen die lompen sehoft opmeer plaatsen so sal vaaren."Sowel Guillaume as Francois is gevolglik gelas om voor die geregshof te verskyn in verband met die ondertekening van die klagbrief, maar hulle het geweier om aan die versoek te voldoen en het saam met sewe ander burgers na die Vier-en-twintig Riviere gevlug. In hul afwesigheid is die vonnis uitgespreek, nl. dat hulle vir 5 jaar na Mauritius verban word. Elkeen is ook 'n boete opgelê en verbied om ooit weer 'n militêre o politieke pos te beklee.Die Goewerneur het alles in sy vermoë gedoen om die manne terug te kry, maar tevergeefs. Guillaume en Francois het, na dit blyk, vriende gehad onder die dienaars van die Goewerneur en dié het die Du Toits in 'n brief wat hulle aan die manne geskryf het, aangeraai om nie terug te keer nie.Bronne: Kannemeyer, AJJ: Hugenote-familieboek, 1940 en Coertzen, P: Die Hugenote van Suid-Afrika 1688-1988,1988
    Die regte spelling is du Toict. Volgens die familie legende, het een van die voorsate, wat 'n grenswag was tussen Frankryk en Belgie, die lewe gered van die Franse koning. Hy het die koning in sy huis se dak versteek. Die koning het hom tot adelstand verhef, en hom DU TOICT genoem. Die naam is deur die Belgiese adelstand erken met die titel van Viscount. Dit het rondom die jaar 1310 gebeur.Guilliame was Francois se ouer broer en hulle het in 1686 van Leyden, Holland met die skip Vrijheit na Suid Afrika gekom. Dit was twee jaar voor die res van die Franse Hugenote. Francois het hom op die plaas Kleinbosch gevestig en in 1882 ' De Gedenkschool Hugenoten' op die plaas gebou. hy het ook die plase ''Schoongesicht' en 'Palmietvallie' in Daljosafat besit. In die Wagenmakersvallei (Wellington) het hy die plase 'Lemietrivier' en 'Soetendal' besit. Hy was ook verbonde aan die 'Heemraad' vir Drakenstein en ook 'Ritmeester' van die burghercommando tot 5 October 1723. Hy het weens ouderdom en gesondheid van die 'Heemraad' en 'Ritmeester' bedank. Hy het ook uit die Drakenstein Church Counciland bedank. Hy en sy broer het ook deelgeneem aan die vry burger opstand teen W A van der Stel. Hy is na Maurituis verban maar die vonnis is nooit uitgevoer nie. Die twee broers moes voor W A van der Stel verskyn om te verduidelik hoekom hulle ongelukkig was met die Administrasie van die Kaap.

    (Research):Sien volledige artikel in Hugenote-Bulletin pdf p.1525 en verder.

    Birth:
    Alternative location" Lille, French-Flanders, Belgium

    Died:
    Alternate date: 20.10.1731

    Francois married Suzanne SEUGNET on 12 Feb 1690 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa. Suzanne was born about 1673 in Semussac, Charente Maritime, France; died in 1762 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Suzanne SEUGNET was born about 1673 in Semussac, Charente Maritime, France; died in 1762 in Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa.

    Notes:

    De Wet File: From Saintongedu Plooy.paf: She arrived at the Cape in 1689 to join her sisters Claudine and Jeanne.Alternative 1655 or 1673 Saintes, Saint Onge (Saintonge), France

    1762 uit 'n ander bron?She was a Huguenot who went first to Holland and from there to the Cape with her sisters Claude and Jeanne. She married Francois DU TOIT and they had two sons, Andries DU TOIT (married Martha Roussouw 1717)and Stephanus DU TOIT (marriedDebora Marais).

    Birth:
    Alternative 1655 or 1673 Saintes, Saint Onge (Saintonge), France

    Died:
    1762 uit 'n ander bron?

    Notes:

    Married:
    Alternative 1689

    Children:
    1. 1. Helena (Laina) DU TOIT, a1b4 was born in in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 8 May 1695 in NG Church Drakenstein, Cape, South Africa; died in 1781 in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info