• First Name:   
  • Last Name:   
Martha FOURIE, b6c9

Martha FOURIE, b6c9

Female 1745 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Martha FOURIE, b6c9 was christened on 12 Jun 1745 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (daughter of Louis FOURIE, b6 and Susanne LE RICHE, b1); died in in Cape, South Africa.

    Martha married Lourens DE JAGER, a3b9c3 on 27 Oct 1765 in Cape, South Africa. Lourens (son of Lourens DE JAGER, a3b9 and Maria Elisabeth STRYDOM, b3c5) was christened on 8 Mar 1744; died on 24 Jan 1816 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. Martha Hermina DE JAGER was born about Mar 1772 in Cape, South Africa; was christened on 17 Nov 1772; and died.
    2. Lourens DE JAGER, a3b9c3d4 was christened on 28 Mar 1773; died on 2 Feb 1816.

    Martha married Lourens DE JAGER on 27 Oct 1765. Lourens and died. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Louis FOURIE, b6 was born about 1703 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (son of Louis FOURIE, progenitor and Susanne CORDIER, b1); died about 1767 in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in Familie begraafplaas, Doomboom, Swellendam.

    Notes:

    Burger Drakenstein

    Op 15 Oktober 1733 het Louis Fourie die eienaar van Andries Gous se plaas "Doornboom", aan die Duivenhoksrivier aan die wagendrift, distrik Swellendam, geword. "Doornboom" het vir die volgende ongeveer 150 jaar in die besit van die Fourie-familie gebly. Hy het ook die plaas "De Tradouw", geleë aan die Buffelsjachtrivier in die distrik Swellendam besit. Louis Fourie het in 1730 saam met 12 ander kommandolede vier
    slawe, wat gedros het, gaan soek. Hulle is by die mond van die Palmietrivier (naby die huidige Stilbaai) gekry waar twee slawe doodgeskiet, een gewond is en een ontsnap het.
    Louis Fourie is in Januarie 1744 tot wagmeester van Swellendam se Dragonders bevorder. Hy was vanaf 1751 tot 1758 ook Heemraadslid vir die kolonie van Swellendam. Hy was 'n welaf boer. Louis se vader het "De Slangerivier" aan hom bemaak (op voorwaarde dat hy die ander kinders uitbetaal), maar toe Louis snr in 1750 oorlede is was Louis jnr reeds op "Doornboom" gevestig [1 STB 18/4]. Louis jnr het "De Slangerivier" in 1751 aan Gabriel Rossouw verkoop. In die lys van "Alphabeth van Eenlopen Persoonen" in Stellenbosch verskyn die naam as "Louis Fourie de Jonge". Burger van Drakenstein.
    Louis II sterf in 1767 op sy plaas "Doornboom" in die ouderdom van 64 jaar. Hy is by sy seun Pieter in die familie begraafplaas op die plaas begrawe.)
    Boedelnr. KAB 7/1/8 no.16
    MOOC 7/1/18 nr 16

    Louis married Susanne LE RICHE, b1 on 16 May 1728 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Susanne (daughter of Louis LE RICHE, progenitor and Susanna FOUCH(E)(, b7) was born about 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 22 Sep 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in Jun 1788 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Susanne LE RICHE, b1 was born about 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 22 Sep 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (daughter of Louis LE RICHE, progenitor and Susanna FOUCH(E)(, b7); died in Jun 1788 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa.

    Notes:

    Sy word in 1739 die eienaar van die plaas Buffeljachtsrivier. Besit ook van 1740-1747 die plaas Welgevonden aan die Klippedrift in Outeniqualand. Sy gee die plaas prys nadat Boesmans haar veewagters vermoor en 450 grootvee gesteel het. Susanna is in die Drakensteinse kerk deur Ds. J.G. d'Ailly gedoop. Sy is op 79 jaar oud oorlede en is langs haar man op die plaas "De Doornboom" begrawe waar sy tot haar dood gewoon het.)
    Boedelnr. KAB MOOC 7/1/32 nr. 88 en 89

    Christened:
    Ds J.G. d'Ailly

    Children:
    1. Johannes FOURIE, b6c3 was born in 1724; was christened on 29 Oct 1724 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died before 21 Sep 1776 in Cape, South Africa.
    2. Louis FOURIE, b6c1 was born in 1729; was christened on 10 Apr 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in 1796 in Cape, South Africa.
    3. Susanna FOURIE, b6c2 was christened on 11 Mar 1731 in Cape Town, Cape, South Africa; and died.
    4. Pieter FOURIE, b6c4 was christened on 16 Oct 1735; and died.
    5. Francina FOURIE, b6c5 was born in in Provinsie Dauphin; was christened on 13 Oct 1737 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in South Africa.
    6. Anna FOURIE, b6c6 was christened on 6 Sep 1739; died in in Cape, South Africa.
    7. Maria FOURIE, b6c7 was born about 1741; was christened on 2 Jul 1741 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    8. Jacobus FOURIE, b6c8 was born in in Cape, South Africa; was christened on 20 Oct 1743 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    9. 1. Martha FOURIE, b6c9 was christened on 12 Jun 1745 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    10. Joseph FOURIE, b6c10 was christened on 12 Oct 1747; and died.
    11. Petronella FOURIE, b6c11 was born about 1750; was christened on 25 Oct 1750 in Swellendam, Cape, South Africa; and died.
    12. Elizabeth FOURIE, b6c12 was christened on 2 Apr 1752 in 'Oude Kloof', Tulbagh, Cape, South Africa; died on 16 Mar 1852 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).


Generation: 3

  1. 4.  Louis FOURIE, progenitor was born in 1669 in Pontaix, Drome, Dauphin; died in 1750 in De Slangerivier, Wellington, Cape, South Africa; was buried in De Slangerivier, Wellington, Cape, South Africa.

    Notes:

    Louis Fourie (ook Fleurij) is die stamvader van die Fouries in Suid-Afrika. Hy was een van die 150 Franse Hugenote wat vanaf Amsterdam, Holland, na die Kaap gekom het in 1689. Louis en sy broer David het Texel op die skip "Wapen van Alkmaar" op 27 Julie 1688 verlaat en in die Kaap aangekom op 27 Januarie 1689. n Ander moontlikheid is dat hulle met die "Borssenburg" uit Texel vertrek het op 6 Januarie 1688. Volgens die skip se rekords het dit "French Piedmontesåe" - n term wat gebruik is om mense afkomstig van die Franse Alpe te beskryf- aan boord gehad het.

    Die plaas " Het Slangerivier" in die Wamakersvallei of le Val du Charron, wat later Wellington geword het, is aan hom toegeken.Die plaas is in 1750 , met sy dood, verkoop aan Gabriel Rossouw. Louis het ook die plaas "Zeekoeidrift" op die walle van die Gouritzrivier besit.

    Louis is beskou as een van die rykste boere in die Swellendam area. Hy het 14 slawe gehad, 12 perde, 226 beeste en meer as 1000 skape.
    Hy het 10 kinders gehad by sy eerste vrou en 11 by sy tweede vrou en was ook die Hugenoot met die meeste kinders.
    Die van Fourie beteken voorsiener of verskaffer van hooi of voer en kom van die Latynse woord "furragium".

    Boedelnomer KAB 8/7 no 55
    Alternative date: 1669
    Erasmus Register gives the location as Pointaax, Dauphine, France
    Alternative location: Slange rivier, Wagenmakersvallei (Wellington)

    Estate file KAB 8/7 No. 55 KAB MOOC 7/1/10 No. 9

    After his flight from France, he became a member of the "Waalse" congregarion in Amsterdam. On 21 December 1687 he bid farewell to the congregation to come to South Africa in 1688. It is not sure on which ship he came. He became a farmer in the "Wagenmakersvallei, now Wellington and in 1699 he there owned the farm "Slange Rivier" [Snake River] in the congregation of Drakenstein where he lived to his death. In Drakenstein registers he is sometimes referred to as Florit. He also owned another farm "Zeekoeidrift" on the Gourits river.

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    From: OCKERT FOURIE
    To:
    Subject: RE: [GenForum] Louis Fourie
    Date: 21 March 2001 04:42

    Wendy & Alma:

    Ek het die volgende inligting van die Hugenote Vereniging gekry oor die stamvader Louis Fourie en hoop dit voeg so bietjie meer inligtig by:

    Al die Fourie's in Suid Afrika is afstammelinge van die Hugenoot Louis Fourie en sy twee vrouens Susanna Cordier en Anna Jourdan. Louis Fourie en sy eerste vrou Susanna Cordier was die ouers van 10 kinders en Louis Fourie en Anna Jourdan, sy tweede vrou, het 11 kinders gehad Louis Fourie is waarskynlik in die omgewing van Pontaix, in die provinsie Dauphine, Frankryk in 1669 gebore. Hy het kort na die Herroeping van die Edik van Nantes in 1685 uit Frankryk na Amsterdam, Nederland gevlug. Op 27 Julie 1688 vertrek hy uit die hawe Texel op die skip Wapen van Alkmaar na die Kaap van Goeie Hoop waar hy op 27 Januarie 1689 aan wal kom. Louis Fourie vestig homself op die plaas Slangerivier - op sy naam gerigistreer op 27 Feb 1699 - in die Wagenmakersvallei (die huidige Wellington).
    Hy huur ook die plaas Zeekoedrift aan die Gouritz Rivier. Hy was 20 jaar oud toe hy in die Kaap aangekom het en is 62 jaar later op die rype ouderdom van 81 oorlede. Hy het albei sy vrouens oorleef en was die oupa van 102 kleinkinders. Susanna Cordier is in 1678 in Frankryk gebore en is in 1695 met Louis Fourie getroud. Sy is in November 1714 op die ouderdom van 36 jaar oorlede. Louis Fourie hertrou met Anna Jourdan in 1716. Sy is op 30 Desember 1698 gedoop.

    ockertfourie
    Kansas

    !Emmerentia van Rensburg Registers

    Lombard/Heese 2 D-G p 335.
    Louis was 30 jaar ouer as sy tweede eggenote.
    De Villiers/Pama p 227.
    Louis was 'n Franse vlugteling en sy aankoms aan die Kaap in 1688 was waarskynlik aan boord van die Borssenburg. Hy het boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington). In 1699 besit hy die plaas Slange Rivier waarop hy tot sy dood gewoon het. Hy het ook 'n ander plaas, Zeekoedrift aan die Gouritsrivier, besit.
    Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are p 59, 148, 155, 175, 183.
    Louis se oorspronklike herkoms was moontlik van Dauphine of Pontaix, Frankryk.
    Sy nege seuns het gesamentlik 66 kinders nagelaat.
    Heese/Lombard 2 D-G p 335. Louis Fourie gebore provinsie Dauphine, Frankryk. Na sy vlug uit Frankryk het hy lid geword van die Waalse gemeente in Amsterdam. Op 21 Desember 1687 het hy afskeid geneem van die gemeente om na die Kaap te kom.
    Dis nie seker met watter skip hy gekom het nie. Hy gaan woon aan die Slangrivier in die gemeente Drakenstein. In Drakenstein se registrs word hy soms as Florit aangee. Hy sterf 1750. Trou Susanna Cordier, oorlede 1715 en 'n tweede keer met Anna Jourdan (Pierre-dogter), oorlede 1698.
    Pama C.: Die Afrikaanse Familienaamboek p 122. Betekenis: Maaier of verkoper van hooi of voer.
    Redelinghuys J.H.: Die Afrikaner Familienaamboek p 86. Louis Fourie het as jong Hugenote-vlugteling in 1689 hier aan wal gestap. Kort daarna is hy in die huwelik bevestig met Susanna Cordier en na haar dood is hy hertroud met Anna Jourdaan.
    Hy het die geringe bevolking aan die Kaap destyds met twintig laat aanwas, en het behalwe twee seuns en twee dogters almal van Bybelse name voorsien.
    Goewerneur van der Stel het die plaas "Slangfontein" in die Wagenmakersvallei (tans Wellington) aan hom toegeken waar hy en sy groot gesin hulle gevestig het.
    Die van Fourie beteken voerman of voorsiener van voer, uit die Latynse furragium'.
    Onder die vroeere inwoners van Swellendam in 1762 was Louis Fourie, een van die rykste manne in Swellendam. Hy het veertien slawe, twaalf perde en baie stuks groot- en kleinvee besit, nl. 226 beeste en 1,000 skape in 1765 - groot getalle vir daardie dae. Hy het eens op 'n tyd gewoon op "Doornboom", waar die mooi dorp Heidelberg vandag staan en ook aan "De Duyvenshoks Rivier aan de Wagen Drift", wat nader aan die see lê. Hy was ook 'n Heemraaed.
    Daar was 'n aansienliek aantal Fouries onder die Trekkers uit die Kolonie. Een van hulle, Hermanus Foure, is saam met Piet Retief vermoor. Die enigste boer wat in die Bloedrivierslag gewond is, was Philip Fourie, wat 'n assegaaiwond in sy been opgedoen het.
    In die Tweede Vryheidsoorlog is generaal P.J. Fourie deur generaal C.R.de Wet beskou as een van die knapste manne op kommando. 'n Belangrike figuur, wat seker nie lig vergeet sal word nie, is Jopie Fourie, wat met die Rebellie in 1914 te Pretoria tereggestel is. Dr. H.C.M. Fourie was een van die amptelike vertalers van die Bybel in Afrikaans Die Fourie-afstammeling wat vandag oor die hele land verspreid is, speel 'n belangrike rol op byna elke gebied van ons volkslewe.
    Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are, p 59. Louis Fourie (1669-1750) was afkomstig van die destydse Franse provinsie Dauphine, vermoedelik ook van die omgewing van Pontaix. Aangesien hy op 21 Desember 1687 afskeid geneem het van die Waalse gemeente in Amsterdam en in 1688 al aan die Kaap was, het hy heel waarskynlik met die kamer van Amsterdam se skip "Borssenburg" na die Kaap gekom. Die inskrywing in die lidmateregister dat ene Louis Fourie op 18 Januarie 1688 nog in Amsterdam was, verwys vermoedelik na iemand anders. Die "Borssenburg" het reeds op 6 Januarie 1688 vertrek.
    Aan die Kaap boer Louis op die plaas Slangrivier in die Wamersvallei. Hy trou in 1695 met Suzanne Cordier (1678-1715), dogter van Louis Cordier en Francoise Martinet. Die huwelik was met tien kinders geseen. In 1716 trou hy met Anne Jourdan * 1699 as dogter van Pierre Jourdan en Anne Foucher. nog elf kindersword gebore. Hulle is oor Stellenbosch, Drakenstein, Caledon, Swellendam, Tulbagh en Graaff-Reinet versprei. Hierdie nege seuns het gesamentlik 66 kinders agtergelaat.

    Janet's notes, '...van Dauphine, Franse vlugteling, na sy vlug uit Frankryk lid geword van Waalse gemeente in Amsterdam, op 21-12-1687 na Kaap gekom, aankoms 1688, boer op sy plaas 'Slange Rivier' in die Wagenmakersvallei, vandag Wellington, besit ook die plaas 'Zeekoedrift' aan die Gouritsrivier. In Drakenstein se registers word hy soms as Florit aangegee...'

    Franse vlugteling. Aankoms 1688. Hy het 'n boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington) en in 1699 besit hy daar die plaas "Slange Rivier" waarop hy tot sy dood gewoon het . Hy het nog 'n ander plaas "Zeekoeidrift" aan die Gouritsrivier besit.

    STAMVADER
    Louis FOURIE

    Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 175 0 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 11 van sy tweede huwelik gehad.

    1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
    2. Francois ~ 4/9/1696
    3. Maria ~ 26/10/1698
    4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
    5. Gideon * 27/8/1701
    6. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
    7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
    8. Elizabeth ~ 29/4/1708
    9. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
    10. Marcus ~ 14/5/1713
    11. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
    12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
    13. Maria ~ 8/12/1720
    14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus
    15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
    16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn
    17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
    18. Susanna ~ 7/5/1730
    19. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden
    20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan
    21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee va n Zacharias Arend Eelhof

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    !BIRTH-MAR-DEATH:Hendrik Jooste Registers;Fourie A1

    TROU-STERF:De Villiers Pama;Bls 227;



    After his flight from France, he became a member of the "Waalse" congregarion in Amsterdam. On 21 December 1687 he bid farewell to the congregation to come to South Africa in 1688. It is not sure on which ship he came. He became a farmer in the "Wagenmakersvallei, now Wellington and in 1699 he there owned the farm "Slange Rivier" [Snake River] in the congregation of Drakenstein where he lived to his death. In Drakenstein registers he is sometimes referred to as Florit. He also owned another farm "Zeekoeidrift" on the Gourits river.
    Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hugenoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' en later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 1750 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar dood in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 1 1 van sy tweede huwelik gehad.

    1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
    2. Francois ~ 4/9/1696
    3. Maria ~ 26/10/1698
    4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
    5. Gideon * 27/8/17016. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
    7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
    8. Elizabeth ~ 29/4/17089. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op C ralinge, Caledon.
    10. Marcus ~ 14/5/171311. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
    12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
    13. Maria ~ 8/12/1720


    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    From: OCKERT FOURIE
    To:
    Subject: RE: [GenForum] Louis Fourie
    Date: 21 March 2001 04:42

    Wendy & Alma:
    Ek het die volgende inligting van die Hugenote Vereniging gekry oor die stamvader Louis Fourie en hoop dit voeg so bietjie meer inligtig by:
    Al die Fourie's in Suid Afrika is afstammelinge van die Hugenoot Louis Fourie en sy twee vrouens Susanna Cordier en Anna Jourdan. Louis Fourie en sy eerste vrou Susanna Cordier was die ouers van 10 kinders en Louis Fourie en Anna Jourdan, sy tweede vrou, het 11 kinders gehad Louis Fourie is waarskynlik in die omgewing van Pontaix, in die provinsie Dauphine, Frankryk in 1669 gebore. Hy het kort na die Herroeping van die Edik van Nantes in 1685 uit Frankryk na Amsterdam, Nederland gevlug. Op 27 Julie 1688 vertrek hy uit die hawe Texel op die skip Wapen van Alkmaar na die Kaap van Goeie Hoop waar hy op 27 Januarie 1689 aan wal kom. Louis Fourie vestig homself op die plaas Slangerivier - op sy naam gerigistreer op 27 Feb 1699 - in die Wagenmakersvallei (die huidige Wellington).Hy huur ook die plaas Zeekoedrift aan die Gouritz Rivier. Hy was 20 jaar oud toe hy in die Kaap aangekom het en is 62 jaar later op die rype ouderdom van 81 oorlede. Hy het albei sy vrouens oorleef en was die oupa van 102 kleinkinders. Susanna Cordier is in 1678 in Frankryk gebore en is in 1695 met Louis Fourie getroud. Sy is in November 1714 op die ouderdom van 36 jaar oorlede. Louis Fourie hertrou met Anna Jourdan in 1716. Sy is op 30 Desember 1698 gedoop.

    ockertfourie
    Kansas

    !Emmerentia van Rensburg Registers

    Lombard/Heese 2 D-G p 335.
    Louis was 30 jaar ouer as sy tweede eggenote.
    De Villiers/Pama p 227.Louis was 'n Franse vlugteling en sy aankoms aan die Kaap in 1688 was waarskynlik aan boord van die Borssenburg. Hy het boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Wellington). In 1699 besit hy die plaas Slange Rivier waarop hy tot sy dood gewoon het. Hy het ook 'n ander plaas, Zeekoedrift aan die Gouritsrivier, besit.Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are p 59, 148, 155, 175, 183.Louis se oorspronklike herkoms was moontlik van Dauphine of Pontaix, Frankryk.
    Sy nege seuns het gesamentlik 66 kinders nagelaat.Heese/Lombard 2 D-G p 335. Louis Fourie gebore provinsie Dauphine, Frankryk. Na sy vlug uit Frankryk het hy lid geword van die Waalse gemeente in Amsterdam. Op 21 Desember 1687 het hy afskeid geneem van die gemeente om na die Kaap te kom.Dis nie seker met watter skip hy gekom het nie. Hy gaan woon aan die Slangrivier in die gemeente Drakenstein. In Drakenstein se registrs word hy soms as Florit aangee. Hy sterf 1750. Trou Susanna Cordier, oorlede 1715 en 'n tweede keer met Anna Jourdan (Pierre-dogter), oorlede 1698.Pama C.: Die Afrikaanse Familienaamboek p 122. Betekenis: Maaier of verkoper van hooi of voer.Redelinghuys J.H.: Die Afrikaner Familienaamboek p 86. Louis Fourie het as jong Hugenote-vlugteling in 1689 hier aan wal gestap. Kort daarna is hy in die huwelik bevestig met Susanna Cordier en na haar dood is hy hertroud met Anna Jourdaan.Hy het die geringe bevolking aan die Kaap destyds met twintig laat aanwas, en het behalwe twee seuns en twee dogters almal van Bybelse name voorsien.Goewerneur van der Stel het die plaas "Slangfontein" in die Wagenmakersvallei (tans Wellington) aan hom toegeken waar hy en sy groot gesin hulle gevestig het.Die van Fourie beteken voerman of voorsiener van voer, uit die Latynse
    furragium'.Onder die vroeere inwoners van Swellendam in 1762 was Louis Fourie, een van die rykste manne in Swellendam. Hy het veertien slawe, twaalf perde en baie stuks groot- en kleinvee besit, nl. 226 beeste en 1,000 skape in 1765 - groot getalle vir daardie dae. Hy het eens op 'n tyd gewoon op "Doornboom", waar die mooi dorp Heidelberg vandag staan en ook aan "De Duyvenshoks Rivier aan de Wagen Drift", wat nader aan die see le. Hy was ook 'n Heemraaed.Daar was 'n aansienliek aantal Fouries onder die Trekkers uit die Kolonie. Een van hulle, Hermanus Foure, is saam met Piet Retief vermoor. Die enigste boer wat in die Bloedrivierslag gewond is, was Philip Fourie, wat 'n assegaaiwond in sy been opgedoen het.In die Tweede Vryheidsoorlog is generaal P.J. Fourie deur generaal C.R.de Wet beskou as een van die knapste manne op kommando. 'n Belangrike figuur, wat seker nie lig vergeet sal word nie, is Jopie Fourie, wat met die Rebellie in 1914 te Pretoria tereggestel is. Dr. H.C.M. Fourie was een van die amptelike vertalers van die Bybel in Afrikaans Die Fourie-afstammeling wat vandag oor die hele land verspreid is, speel 'n belangrike rol op byna elke gebied van ons volkslewe.Le Roux/Lombard: Hugenotebloed in ons are, p 59. Louis Fourie (1669-1750) was afkomstig van die destydse Franse provinsie Dauphine, vermoedelik ook van die omgewing van Pontaix. Aangesien hy op 21 Desember 1687 afskeid geneem het van die Waalse gemeente in Amsterdam en in 1688 al aan die Kaap was, het hy heel waarskynlik met die kamer van Amsterdam se skip "Borssenburg" na die Kaapgekom. Die inskrywing in die lidmateregister dat ene Louis Fourie op 18 Januarie 1688 nog in Amsterdam was, verwys vermoedelik na iemand anders. Die "Borssenburg" het reeds op 6 Januarie 1688 vertrek.Aan die Kaap boer Louis op die plaas Slangrivier in die Wamersvallei. Hy trou in 1695 met Suzanne Cordier (1678-1715), dogter van Louis Cordier en Francoise Martinet. Die huwelik was met tien kinders geseen. In 1716 trou hy met Anne Jourdan * 1699 as dogter van Pierre Jourdan en Anne Foucher. nog elf kindersword gebore. Hulle is oor Stellenbosch, Drakenstein, Caledon, Swellendam, Tulbagh en Graaff-Reinet versprei. Hierdie nege seuns het gesamentlik 66 kinders agtergelaat.
    Janet's notes, '...van Dauphine, Franse vlugteling, na sy vlug uit Frankryk lid geword van Waalse gemeente in Amsterdam, op 21-12-1687 na Kaap gekom, aankoms 1688, boer op sy plaas 'Slange Rivier' in die Wagenmakersvallei, vandag Wellington, besit ook die plaas 'Zeekoedrift' aan die Gouritsrivier. In Drakenstein se registers word hy soms as Florit aangegee...'

    Franse vlugteling. Aankoms 1688. Hy het 'n boer geword in die Wagenmakersvallei (vandag Welli ngton) en in 1699 besit hy daar die plaas "Slange Rivier" waarop hy tot sy dood gewoon het . Hy het nog 'n ander plaas "Zeekoeidrift" aan die Gouritsrivier besit.


    STAMVADER
    Louis FOURIE
    Louis Fourie, gebore 1669, van Pointaix, Dauphine, wat aangekom het in 1698 was 'n Franse Hug enoot wat 'n landbouer in die Wamakersvallei was sedert 1699 op die plaas 'Slange Rivier' e n later Zeekoeidrift aan die Goudritsrivier. Eersgenoemde plaas is na sy dood omstreeks 175 0 gekoop deur Gabriel Rousseau. Louis was getroud met Suzanne Cordier d/v Louis en na haar do od in 1715 met Anna Jourdan d/v Pierre Jourdan. Hy het 10 kinders van sy eerste huwelik, en 1 1 van sy tweede huwelik gehad.

    1. Susanna ~ 1694 x Jan Nel xx CE Schutte
    2. Francois ~ 4/9/1696
    3. Maria ~ 26/10/1698
    4. Martha ~ 27/3/1701 x Pieter Lombard
    5. Gideon * 27/8/17016. Louis * 1703 burger Drakenstein x 16/5/1728 Susanna le Riche
    7. Sara ~ 29/11/1705 x Adriaan van Wyk
    8. Elizabeth ~ 29/4/17089. Jacobus ~ 1/1/1710 + voor 1756 x 9/8/1739 Elisabeth Minnaar, woon op Cralinge, Caledon.
    10. Marcus ~ 14/5/171311. Pieter ~ 7/2/1717 burger Swellendam x 22/2/1767 Isabella Steyn
    12. Anna ~ 5/6/1716 x Pieter Jacobs
    13. Maria ~ 8/12/1720
    14. David ~ 27/9/1722 x 16/5/1751 Louisa Erasmus15. Johannes ~ 29/10/1724 x 9/3/1760 Cecilia Johanna du Preez
    16. Petrus ~ 8/9/1726 x 22/2/1767 Isabella Steyn17. Marcus Anthonius ~ 11/7/1728 x 25/4/1762 Catharina Bezuidenhout
    18. Susanna ~ 7/5/173019. Joseph ~ 2/3/1732 burger Swellendam + 14/4/1811 x 24/10/1759 Elsie van Eeden20. Stephanus ~ 17/10/1734 burger Drakenstein x 5/2/1764 Helena Geertruy Lategaan21. Jonathan ~ 8/6/1738 burger Stellenbosch x 13/5/1781 Martha Sophia du Plessis weduwee va n Zacharias Arend Eelhof

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    Boedelnommer KAB 8/7 no 55

    Birth:
    Alternative date: 1669
    Erasmus Register gives the location as Pointaax, Dauphine, France

    Died:
    Alternative location: Slange rivier, Wagenmakersvallei (Wellington)

    Estate file KAB 8/7 No. 55 KAB MOOC 7/1/10 No. 9

    Louis married Susanne CORDIER, b1 in 1692 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Susanne (daughter of Louis CORDIER(CORTJE), progenitor and Francoise MARTINET) was born in 1678 in Champagne, France; was christened in 1679; died in Nov 1714 in Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Susanne CORDIER, b1 was born in 1678 in Champagne, France; was christened in 1679 (daughter of Louis CORDIER(CORTJE), progenitor and Francoise MARTINET); died in Nov 1714 in Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa.

    Notes:

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    LE ROUX LOMBARD.Hugenotebloed in ons are, p.59,63,148 DOOP: De Villiers/Pama p 158
    TROU: De Villiers/Pama p 227
    10 Kinders by Louis Fourie. Dogter van Louis Cordier

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    LE ROUX LOMBARD.Hugenotebloed in ons are, p.59,63,148 DOOP: De Villiers/Pama p 158

    !MAR:Hendrik Jooste Registers;Fourie

    Children:
    1. Susanna FOURIE, b1 was born in 1694 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 6 Sep 1694; died on 29 Apr 1762 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).
    2. Francoise FOURIE, b2 was born on 4 Sep 1696; was christened on 6 Sep 1696 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in Vroeg.
    3. Maria FOURIE, b3 was born in 1698; was christened on 20 Oct 1698 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1714.
    4. Martha FOURIE, b4 was born in 1701; was christened on 27 Mar 1701 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1735 in Cape, South Africa.
    5. Gideon FOURIE, b5 was born on 27 Aug 1701; died in 1714.
    6. 2. Louis FOURIE, b6 was born about 1703 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died about 1767 in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in Familie begraafplaas, Doomboom, Swellendam.
    7. Sara FOURIE, b7 was born about 1705; was christened on 29 Nov 1705 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died about 1771 in Cape, South Africa.
    8. Elizabeth FOURIE, b8 was born in 1708; was christened on 29 Apr 1708; died in 1714.
    9. Jacobus FOURIE, b9 was born in 1709; was christened on 1 Jan 1710; died on 8 Apr 1752 in 'Cralingen', Caledon, Cape, South Africa.
    10. Marcus FOURIE, b10 was born in 1713; was christened on 14 May 1713 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1714.

  3. 6.  Louis LE RICHE, progenitor was born about 1677 in France; died on 8 Oct 1732 in 'Groene Fonteine' Drakenstein Western Cape South Africa.

    Notes:

    Died on his farm "Groene Fontein, Drakenstein

    French refugee arrived 1698 aboard the "Driebergen". Received the farm 'Kromrivier' at Wellington in1699

    Died:
    Died on his farm "Groene Fontein, Drakenstein

    Louis married Susanna FOUCH(E)(, b7 about 1708 in Paarl, Cape, South Africa. Susanna (daughter of Philippe FOUCH(E)(, progenitor and Anna SOUCHAY) was born about 1689 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Susanna FOUCH(E)(, b7 was born about 1689 in Cape, South Africa (daughter of Philippe FOUCH(E)(, progenitor and Anna SOUCHAY); died in in Cape, South Africa.
    Children:
    1. 3. Susanne LE RICHE, b1 was born about 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 22 Sep 1709 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in Jun 1788 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa.
    2. Pierre LE RICHE, b2 was christened on 13 Nov 1712 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    3. Anna LE RICHE, b3 was christened on 14 Jul 1715; died in in Cape, South Africa.
    4. Maria LE RICHE, b4 was born about 1717 in Paarl, Cape, South Africa; died about 1749 in Cape, South Africa.
    5. Joseph LE RICHE, b5 was christened on 13 Sep 1772; died in in Cape, South Africa.


Generation: 4

  1. 10.  Louis CORDIER(CORTJE), progenitor was born on 29 Mar 1656 in Orleanais, France; was christened in 1659 in Guines, Pas-DE-Calais, France (son of Louis CORDIER and Jeanne BLESSEBOIS); died in 1702 in Paarl, Cape, South Africa.

    Notes:

    French fugetive, arrived 1688 on "Zuid Bevelandt" with his wife and 4 children. Farmer and one of the first elders of the French Congregation of Drakenstein. In 1692 he had the farm "Bethel" (now Nantes), at Paarl Mountain and his surname was spelt Cortje.

    du Plooy.paf: Louis Cordier was 'n Franse Hugenoot van Orleans wat aangekom het in 1688 met sy vrou Francoi se Martinet en 4 kinders. Hy was 'n landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Frans e gemeente Drakenstein, waar hy in 1689 te Bethel, Paarl gevestig was. Hy het finansieele hulp ontvang in 1690 en is is oorlede in 1702. Hy het 3 seuns en 4 dogters gehad - 4 van hulle in Europa gebore.

    KINDERS - also in Hysler.cft
    1. Susanna x Louis Fourie
    2. Louisa x Daniel Jacobs xx Jacob Pienaar
    3. Maria x Francois du Preez
    4. Jean x 24 Apr 1712 Jeanne Terrier
    5. Jeanne x Matttheus Frachas
    6. Jacobus (Jacques) ~ 23 Okt 1689, boer op De Vondeling, Wagenmakersvallei.
    7. Philippus ~ 26 Okt 1698 x Elisabeth Malherbe

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    CORDIER of CORTJE

    Cordier(Cortje),Louis Aankoms 1688 op "Zuid Bevelandt'' met sy vrou en vier kinders, landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse Gemeente vanDrakenstein, in 1692 het hy die plaas Bethel'' (tans Nantes''), by die Paarl-berg, gekry en sy van word nou Cortje gespel FR1688 [1725] Martinet,Francoise :Franse vlugteling, aankoms c. 1688 saam met haar man en vier kinders FR [1749]

    Arrived in 1688 as a fugitive from France. In 1692 he owned the farm"Bethel" (today "Nantes") near Paarlberg. He and his wife, FrancoiseMartinet had 7 children.

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    De Villiers/Pama p 158. Louis Cordier, Franse vlugteling. Aankoms omstreeks 1688 met sy vrou Francoise Martinet en vier kinders. Landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse Gemeente van Drakenstein. In 1692 het hy die plaas "Bethel" (tans Nantes') by die Paarlberg gekry. Die van word nou Cortje gespel.
    C.Pama: Die Groot Afrikaanse Familienaamboek p 82. Betekenis: Touslaer of handelaar in toue.
    J.G. le Roux: Hugenotebloed in ons are, p 62. Louis Cordier het in 1688 met sy vrou Francoise Martinet en vier kinders aan boord van die "Zuid-Bevelandt" na die Kaap gekom. Die plaas Bethel (tans Nantes) in die Paarl word aan hulle toegeken. Louis was een van die eerste ouderlinge van die gemeente Drakenstein.
    Hy is in 1702 oorlede.
    Die kinders van Louis Cordier en Francois Martinet was: 1. Suzanne (1678) x Louis Fourie
    2. Jeanne (l680) x Matthieu Frachas
    3. Jean (l683) x Jeanne Terrier
    4. Louise (l685) x Daniel Jacobs xx Jacques Pienaar 5. Jacques (1689) x Esther Marais
    6. Marie (1691) x Francois Des Prez
    7. Philippe (1698) x Isabeau Malherbe
    Van slegs twee van die stamouers se kinders het ons die werklike doopdatums, te wete die seuns Jacques en Philippe. In die geval van die ander kinders, veral die dogters, is die geboortedatums afgelei deur in ag te neem wanneer hul oudste en jongste kinders gebore is.
    Jacques Cordier, gebore 1689, se huwelik was kinderloos. Sy broer Jean (1683-1713) was die vader van slegs een dogter, Sara, gebore 1713 en getroud met Roelof Oelofse en na sy dood met Nicolaas Prinsloo. Jeanne Terrier trou in 1714 met Pierre Pienaar en word moeder van nog sewe kinders.
    Philippe Cordier, gebore 1698, trou in 1715 met Isabeau Malherbe (1683-1783), dogter van Gedeon Malherbe en Marie Grillon. Hulle het aanvanklik in die Drakenstein geboer, maar verhuis in 1725 na die distrik Swellendam.
    Philippe en Isabeau was die ouers van twaalf kinders:
    1. Louis (1716) ongetroud
    2. Gideon (1718) x Maria Nortje
    3. Jacobus (1720) x Maria Gertruida Beyers
    4. Francina (1723) x Heinrich Teszner (Tessenaar)
    5. Johannes (1725) x Anna Maria Voortman
    6. Margaretha (1727) ongetroud
    7. Anna Maria (1729) x Johannes Casparus Koen
    8. Jurgen Pieter (1731) x Susanna Voortman
    9. Susanna (1734) x Dirk Human xx Pieter van Vuuren 10. Martha Maria (1736) x Guillaume Henri Bossau (Boshoff) 11. Pieter (1738) ongetroud
    12. Elisabeth (1741) x Jan Loots
    Philippe Cordier is in 1746 aangestel as heemraad vir Swellendam.
    Die familie Cortje is baie klein, maar die bloed van die stamouers vloei in die are van vele nakomelinge, onder andere alle Tessenaars, Koens, Boshoffs en Lootse, asook baie Fouries, Pienaars, Erasmusse, Oelofses en Van Vuurens.


    Janet's notes, '...s.v. Louis Cordier en Jeanne Blessebois Franse vlugteling, aankoms 1688 op 'Zuid Bevelandt' met sy vrou en vier kinders, landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse Gemeente van Drakenstein, in 1692 het hy die plaas 'Bethel' (tans 'Nantes'), by die Paarl-berg, gekry en sy van word nou Cortje gespel...'

    Louis CORDIER was 'n Franse Hugenoot van Orleans wat aangekom het in 1688 met sy vrou Francoise MARTINET en 4 kinders. Hy was 'n landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse gemeente Drakenstein, waar hy in 1 Januarie 1689 te Bethel, Paarl gevestig was. Hy het finansieele hulp ontvang in 1690 en is is oorlede in 1702. Hy het 3 seuns en 4 dogters gehad - 4 van hulle in Europa gebore.
    KINDERS
    1. Susanna x Louis Fourie
    2. Louisa x Daniel Jacobs xx Jacob Pienaar
    3. Maria x Francois du Preez
    4. Jean x 24 Apr 1712 Jeanne Terrier
    5. Jeanne x Matttheus Frachas
    6. Jacobus (Jacques) ~ 23 Okt 1689, boer op De Vondeling, Wagenmakersvallei.
    7. Philippus ~ 26 Okt 1698 x Elisabeth Malherbe
    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
    Saamgestel deur:
    Martina Louw (nee van Breda)
    Kennethl@xtra.co.nz

    Louis Cordier was 'n Franse vlugteling en bereik die Kaap in 1688. Sy plaas was Bethal (Nantes) aan die Paarlberg. Hy is aangestel as ouderling van Drakenstein gemeente 30.12.1691 (Resolusies). Beide Louis en sy vrou Fransina Martinet was reeds oorlede teen 1702, want Matthieu Frachasse en Louis Fourie versoek toestemming van die Weesmeester om hulle skoonvader se bedoel oor te neem en beloof om die minderjarige kinders Louisa, Jacob, Maria, Jan, Martha en Philip Cordier daaruit te onderhou. (MOOC 5/1 gedateer 1.9.1702)

    (Research):Louis CORDIER was 'n Franse Hugenoot van Orleans wat aangekom het in 1688 met sy vrou Francoise MARTINET en 4 kinders. Hy was 'n landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse gemeente Drakenstein, waar hy in 1 Januarie 1689 te Bethel, Paarl gevestig was. Hy het finansieele hulp ontvang in 1690 en is is oorlede in 1702. Hy het 3 seuns en 4 dogters gehad - 4 van hulle in Europa gebore.

    KINDERS - also in Hysler.cft
    1. Susanna x Louis Fourie
    2. Louisa x Daniel Jacobs xx Jacob Pienaar
    3. Maria x Francois du Preez
    4. Jean x 24 Apr 1712 Jeanne Terrier
    5. Jeanne x Matttheus Frachas
    6. Jacobus (Jacques) ~ 23 Okt 1689, boer op De Vondeling, Wagenmakersvallei.
    7. Philippus ~ 26 Okt 1698 x Elisabeth Malherbe

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek


    Saamgestel deur:
    Martina Louw (nee van Breda)
    Kennethl@xtra.co.nz

    Louis married Francoise MARTINET about 1678 in France. Francoise was born about 1659 in Orleanais, France; died after 1698 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 11.  Francoise MARTINET was born about 1659 in Orleanais, France; died after 1698 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Alternative location: Champagne, France

    French fugetive arrived 1688 on "Zuid Bevelandt" together with husband and 4 children.

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    LE ROUX LOMBARD. Hugenotebloed in ons are, p.62, 163 + na 1698
    a. 1688 met eggenoot en 4 kinders
    x Louis Cordier (Cortje)
    Nageslag: s.3,d.4
    De Villiers/Pama p 158
    Sien notas by haar man Louis Cordier.

    Francoise was a French Huguenot from Champagne. She arrived in the Cape about 1688.
    Arriveer teen ongeveer 1688 aan die Kaap saam met man en 4 kinders.

    Birth:
    Alternative location: Champagne, France

    Children:
    1. Phillippus CORDIER, b8 was born about 1659 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 26 Oct 1698 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1783 in Swellendam, Cape, South Africa.
    2. 5. Susanne CORDIER, b1 was born in 1678 in Champagne, France; was christened in 1679; died in Nov 1714 in Heidelberg, Cape, South Africa; was buried in 'Doornboom', District Heidelberg, Cape, South Africa.
    3. Susanna CORDIER was born in 1678 in France; died about 1715.
    4. Marie CORDIER was born in 1682 in France; died in in Cape, South Africa.
    5. Louisa CORDIER, b3 was born in 1685 in Guisnes, Pas-de-Calais, France; was christened about 1685; died on 22 Nov 1774 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).
    6. Jean CORDIER, b4 was born in 1685 in Guisnes, Pas-de-Calais, France; was christened about 1686; died in in Cape, South Africa.
    7. Maria CORDIER, b5 was born about 1680 (1691) in Guines, Pas-DE-Calais, France; was christened in 1685 in Guines, Pas-DE-Calais, France; died in in Cape, South Africa.
    8. Jeanette CORDIER, b2 was born about 1687 in of Orleanais, France; was christened in 1688 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    9. Jean CORDIER was born about 1687 in Gu; died in in Cape, South Africa.
    10. Jeanne CORDIER was born in 1687 in Champagne, France; and died.
    11. Jeanne CORDIER was born about 1688.
    12. Jacques CORDIER was born about 1689; was christened on 23 Oct 1689.
    13. Maarten CORDIER, b7 was christened about 1691; and died.
    14. Jacobus CORDIER, b6 was born about 1698 in Cape, South Africa; was christened on 23 Oct 1689 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    15. Philippe CORDIER was born in 1698 in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 26 Oct 1698 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1783 in Swellendam, Cape, South Africa.
    16. Sara CORDIER was christened on 28 Jan 1713 in Paarl, Cape, South Africa; and died.

  3. 14.  Philippe FOUCH(E)(, progenitor was born in 1656 (son of Bernard FOUCHER and Anne BRUERE); died before 4 Dec 1708.

    Notes:

    Grew up on the farm La Bruslée, near Suèvres. After his marriage he lived on the farm La Luandiere in the congregation Saint-Lubin de Suèevres.

    Arrived at the Cape in 1688.


    du Plooy.paf:
    Fouche meaning one from the Army. The progenitor of the family Fouche in South Africa was Philippe Foucher who came from Suévres, which was near Ménars in the Loire Valley in France. Philippe was the son of the farmer Bernard Foucher who was born in 1617 and who died in 1674, from the farm "La Bruslée" which was near Suévres, and his wife Anne Bruére. Philippe married on the 7 June 1677 at Scoffier, France with Anna Souchay, daughter of Paul Souchay and Anne Paillevert from Aunay, and they had four children. He and his family arrived at the Cape in 1688 aboard the "Voorschoten," as French refugees and settled on the farm, "De Wilde Paardenjacht" east of the Berg River in Drakenstein, in 1699.

    Hy was van Suevres in Frankryk afkomstig en arriveer 1688 in die Kaap as 'n Franse Hugenoot met sy vrou op die Voorschooten. Hy was gevestig in 1692 te De Wildepaardenjacht, Paarl, en is in 1708 oorlede. Hy het 3 seuns en 3 dogters gehad. Twee kinders is egter jonk in Europa reeds oorlede.

    Volgende inligting uit S A G Vol 2 p 329

    FOUCHE
    Philippe Fouche word groot op die plaas La Bruslée, naby Sutvres.
    Na sy huwelik woon hy op die plaas La Luandiere in die gemeente Saint-Lubin de Suevres, S.V. Bernard Foucher (* Maart 1617 + 5.4.1674) en Anne Bruere (Dawid-dg) + voor 4.12.1708 x Mer, Frankryk 7.6.1677 Anna SOUCHAY d.v. Paul Souchay en Anne Pailleverts

    Philippe married Anna SOUCHAY on 7 Jun 1677 in Mer near Blois, France ( Orleans-Mer). Anna (daughter of Paul SOUCHAY and Anne PAILLEVERT) was born about 1645 in Mer , France; died after 1708. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 15.  Anna SOUCHAY was born about 1645 in Mer , France (daughter of Paul SOUCHAY and Anne PAILLEVERT); died after 1708.

    Notes:

    a 1688 in Kaap

    Arrived at the Cape 1688

    Had 4 kinders.
    From: Andre van Rensburg
    To:
    Subject: [GenForum] Anna Fouche
    Date: 16 June 2002 08:56

    Hallo Alma,
    SAG vol 2 p 329 dogter van Paul Souchay en Anne Pailevert
    Groete
    André van Rensburg

    >
    > From: "Alma Smyth"
    >Subject: Re: Marie Jordaan
    >
    >Beste Andre,
    >
    >Wie was Anna FOUCHE x 1697 Pierre JORDAAN getroud was se ouers ?.
    >
    >Groete
    >Alma

    Children:
    1. Ester FOUCH(E)(, b4 and died.
    2. Anna FOUCH(E)(, b3 was born between 1660 and 1678 in France; was christened on 14 Nov 1681 in France; died in 1713 in Cape, South Africa.
    3. Philippe FOUCH(E)(, b1 was born on 8 May 1679; died in Young.
    4. Philippe FOUCH(E)(, b2 was born on 26 Sep 1680; and died.
    5. Anne FOUCH(E)( was christened on 14 Nov 1681 in France; and died.
    6. Esther FOUCH(E)( was born in 1683; died in 1689.
    7. Jacques FOUCH(E)(, b5 was born in 1685; died in 1689.
    8. 7. Susanna FOUCH(E)(, b7 was born about 1689 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    9. Suzanne FOUCH(E)( was born in 1689; and died.
    10. Estienne (Stephen) FOUCH(E)( was born in 1691; and died.
    11. Philippe FOUCH(E)( was born in 1693; and died.
    12. Steven FOUCH(E)(, b6 was born about 1699 in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.


Generation: 5

  1. 20.  Louis CORDIER was born in 1624 in Orleanais, France; was christened on 29 Mar 1656 in Orlienas, Rhone, France; and died.

    Notes:

    CORDIER of CORTJE

    Cordier(Cortje),Louis aankoms 1688 op "Zuid Bevelandt'' met sy vrou en vier kinders, landbouer en een van die eerste ouderlinge van die Franse Gemeente vanDrakenstein, in 1692 het hy die plaas Bethel'' (tans Nantes''), by die Paarl-berg, gekry en sy van word nou Cortje gespel FR1688 [1725] Martinet,Francoise :Franse vlugteling, aankoms c. 1688 saam met haar man en vier kinders FR [1749]

    Van slegs twee van die stamouers se kinders het ons die werklike doopdatums, te wete die seuns Jacques en Philippe. In die geval van die ander kinders, veral die dogters is die geboortedatums afgelei deur in ag te neem wanneer hulle oudste en jongste kinders gebore is.

    Die familie Cortjé is baie klein, maar die bloed van die stamouers vloei in die are van vele nakomelinge, onder andere alle Tessenaars, Koens, Boshoffs en Lootse, asook baie Fouries, Pienaars, Erasmusse, Oelofses en VanVuurens".

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    TROU: Upegis, Vader van Louis Cordier [1725]

    Louis married Jeanne BLESSEBOIS in 1664. Jeanne was born in 1628 in Orleanais, France; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 21.  Jeanne BLESSEBOIS was born in 1628 in Orleanais, France; and died.

    Notes:

    !Emmerentia van Rensburg Registers
    TROU:Upegis, Moeder van Louis Cordier [1725]

    Children:
    1. 10. Louis CORDIER(CORTJE), progenitor was born on 29 Mar 1656 in Orleanais, France; was christened in 1659 in Guines, Pas-DE-Calais, France; died in 1702 in Paarl, Cape, South Africa.

  3. 28.  Bernard FOUCHER was born in Mar 1617 in La Bruslee, Seuvres, France; died on 5 Apr 1674 in France.

    Bernard married Anne BRUERE in 1642. Anne (daughter of David BRUERE, daughter of David BRUERE and Pn NN, daughter of David BRUERE and Pn NN) was born in 1620 in France; died in 1699 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 29.  Anne BRUERE was born in 1620 in France (daughter of David BRUERE, daughter of David BRUERE and Pn NN, daughter of David BRUERE and Pn NN); died in 1699 in Cape, South Africa.
    Children:
    1. 14. Philippe FOUCH(E)(, progenitor was born in 1656; died before 4 Dec 1708.
    2. Esther FOUCHER was born in 1666 in Su; died in 1698 in Franschhoek, Cape, South Africa.

  5. 30.  Paul SOUCHAY and died.

    Paul married Anne PAILLEVERT. Anne and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 31.  Anne PAILLEVERT and died.

    Notes:

    CHRISTENING: Van Aunay.

    Children:
    1. 15. Anna SOUCHAY was born about 1645 in Mer , France; died after 1708.


Generation: 6

  1. 58.  David BRUERE was born about 1608 in Mer near Blois, France ( Orleans-Mer) (son of David BRUERE and Pn NN); and died.

    Notes:

    Alt Name: David BRUÉRE

    Children:
    1. 29. Anne BRUERE was born in 1620 in France; died in 1699 in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info