• First Name:   
  • Last Name:   
Andries GOU(W)S, a1b6

Andries GOU(W)S, a1b6

Male 1698 - 1735  (37 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Andries GOU(W)S, a1b6 was born in 1698 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl) (son of Andre GAUCH, progenitor and Jeanne (Johanna-Jannetjie) DE CLERCQ (DE KLERK)); died in 1735 in Cape, South Africa.

    Notes:

    !SAG vol 2 page 495 b6
    Heese Lombard 2 D-G page 509

    Andries married Johanna CONTERMAN(N), b1 on 14 May 1719 in Cape, South Africa. Johanna (daughter of Hans Jacob CONTERMAN(N), progenitor and Anna Catharina CLEEF, b1) was born in 1701 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 23 Jun 1709; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Andries GOUS (GOUWS), a1b6 Date: 14 Apr 1719

    Children:
    1. Sara GOU(W)S, a1b6c3 was born about 1728; was christened on 7 Nov 1725; died in in Cape, South Africa.
    2. Hester GOU(W)S, b1c1d8 was christened on 22 Apr 1770; died in in Cape, South Africa.

Generation: 2

  1. 2.  Andre GAUCH, progenitor was born in 1664 in Le Pont-de-Montvert, Lanquedoc, France (son of Pierre GAUCH and Mrs Pierre GAUCH); died in Aug 1698 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Fled to Switzerland. Moved from Basel to Amsterdam and there became a member of the "Waalse Kerk" on 28.5.1690. Left 1691 on the Spierdyk to the Cape.

    Andre Gaucher, v. Languedoc in Frankryk. Aank. 1690 met die skip "Spierdyk". later smid en boer. Hy was een van die min Franse Vlugtelinge wat geen geldelike hulp nodig gehad het nie. Hy was 'n wewenaar. x 19.8.1691 Jeanne de Clercq. v. Serooskerke op Walcheren in Zeeland. d.v. Pieter de Clercq en Sara Cochet,

    Sy eerste twee kinders is in Europa gebore. Hy verhuis oor Basel na Amsterdam, word daar lidmaat van die Waalse kerk op 28.5.1690, vertrek in 1691 op die Spierdijk na die Kaap.

    Volgens SAG 2 is sy dogter Marie Gauch en sy vrou Jacqueline Deere in Europa oorlede.

    Hy is oorlede in Aug 1698 in die Kaap, vermoedelik vermoor deur Peter Becker.

    Hy kom van Le Pont-de-Monvert, Cevennes, Lanquedoc, Frankryk en woon later in Geneve, Switserland. Hy verhuis oor Basel na Amsterdam waar hy op 28.05.1690 lidmaat van die Waalse kerk word. Hy kom as wewenaar met een seun in 1691 met die skip Spierdijk na die Kaap.

    Beroep: smid en boer † 26.02.1698. Hy is onder misterieuse wyse dood. Hy is dood by die veekraal aangetref en die vermoede bestaan dat hy vermoor is terwyl hy na sy vee gaan kyk het, maar geen bewyse is gevind nie

    !BIRTH-MAR:Hendrik Jooste Registers;Gouws

    TROU:De Villiers Pama;Bls 253;A1 SAG vol 2 page 488

    !SAG vol 2 page 488

    Died:
    Alternative date: 26.2.1698

    Andre married Jeanne (Johanna-Jannetjie) DE CLERCQ (DE KLERK) on 19 Aug 1691 in Cape Town, Cape, South Africa. Jeanne (daughter of Pieter DE KLERK (CLERCQ), abrahamsz and Sara COCHET (COUCHET), Barentsz) was born on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died on 3 Feb 1767 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Jeanne (Johanna-Jannetjie) DE CLERCQ (DE KLERK) was born on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands (daughter of Pieter DE KLERK (CLERCQ), abrahamsz and Sara COCHET (COUCHET), Barentsz); died on 3 Feb 1767 in Cape, South Africa.

    Notes:

    From Serooskerk on Walcheren, Zeeland. Widow of Andries Gous.

    See notes for Abraham de Clercq

    Meus Claessen and Jannetje Joos van Veurne sign as witnesses

    Janneken is probably an aunt of Sara Barentsz Cochet

    Erasmus:
    Soms gespel as Jeanne de Clerq, soms as Johanna de Klerk. Volgens Pama 1 van Middelburg afkomstig. Eben de Klerk wys egter daarop dat sy in die Serooskerk in Walcheren gedoop is, en later saam met haar moeder van daaraf na die Kaap kom op die skip "Oosterlandt" in 1688.

    Sy trou op agtienjarige ouderdom met Andries Gauche of Gouws, wat later vermoor word. Sy het vier kinders by hom gehad en is dus die stammoeder van die familie Gouws in Suid-Afrika. Sy trou die jaar na Gouws se dood met Peter Becker van Köningsberge. Na sy verbanning boer sy op haar eie voort. "Straatskerke" op de "Roode Zant Kloof" word op 8 Feb 1731 aan haar toegeken. Grond onder die naam is volgens Eben de Klerk in Familia 1989 No 1 vandag geleë aan die mond van die Tulbach-kloof. Die naam het bes moontlik betrekking op haar geboorteplek in Zeeland.

    Ook bekend as Jeanne of Jannetje
    Kom vanaf Middelburg Nederland
    Sy is op 19 Aug 1691 getroud met Andre Gauche (Andries Gous) wie vermoedelik vermoor is deur Jeanne en Pieter Bekker met wie sy toe later getroud is.

    !MAR:Hendrik Jooste Registers;Bekker

    HERKOMS:De Villiers Pama;Bls 398;A a2;
    TROU:De Villiers Pama;Bls 253;Andre Gouws;A
    TROU:De Villiers Pama;Bls 33;Pieter Bekker; A1

    !Marriage: De Villiers Pama; pg 33 A

    !SAG vol 2 page 488 wife of a1


    Andre GAUCH / GOUS van Languedoc, het as Franse Hugenoot in 1691 op die skip Spierdyk aangekom as wewenaar met een seun. Sy eerste huwelik was met Jacqueline DECRE in 1683. Hy was hoefsmid van 1692-1698, en landbouer en een van die min vlugtelinge wat nie in 1690 geldelike hulp nodig gehad het nie. Hy is op 19 Aug 1691 met Jeanne (Johanna) de KLERK, dogter van Pieter (Pierre) le Clercq en Sara Cochet, getroud. Johanna/Jannetje was die suster van Abraham de Klerk, hulle was van Straatskerk in Walcheren, hulle het op die Oosterland in 1688 uitgekom.
    In 1710, toe Pieter Bekker vir die tweede keer in hegternis geneem is, het Jannetjie alreeds nege kinders gehad terwyl sy die tiende een verwag het. Sy moes nou self vir haar en haar kinders sorg. Goewerneur Louis van Assenburg het op 12 Desember 1710 aan Jannetje 'n weilisensieverleen om vir 'n tydperk van ses maande haar vee te laat wei op die "Clooff van't Roode Zand". Die lisensie is op 19 Junie 1711 en weer op 20 Desember 1711vir 'n verdere ses maande verleng. Die weiplaas het later 'n leningsplaas geword en sedert 1731 verskyn die plaas in die rekords onder die naam Straatkerk,vernoem na Jannetje se geboorteplek. Jannetje was een van die min vroue aan wie 'n plaas gedurende die vroegste agtiende eeu toegeken is. Sy word in die Kompanjie se registers beskryf as 'n "landbouweresse".
    Sien boekie Stamvader reeks nr.3 genaamd 'Jannetjie de Klerk'.

    Children:
    1. Ettiene GAUCH, a1b1 was born in 1684 in Celigny, Geneve, Switzerland; died in 1755 in Cape, South Africa.
    2. Pieter GOU(W)S, a1b3 was born in 1693 in Cape, South Africa; died in Sep 1790 in Cape, South Africa.
    3. Sara GOU(W)S, a1b4 was born in 1695 in Cape, South Africa; died in 1723 in Cape, South Africa.
    4. Jeanne GOU(W)S, a1b5 was born in in Swellendam, Cape, South Africa; was christened on 25 Sep 1695 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    5. 1. Andries GOU(W)S, a1b6 was born in 1698 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1735 in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 4.  Pierre GAUCH was born about 1640 in France; and died.

    Pierre married Mrs Pierre GAUCH about 1662 in France. Mrs was born about 1645 in France; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Mrs Pierre GAUCH was born about 1645 in France; and died.
    Children:
    1. 2. Andre GAUCH, progenitor was born in 1664 in Le Pont-de-Montvert, Lanquedoc, France; died in Aug 1698 in Cape, South Africa.

  3. 6.  Pieter DE KLERK (CLERCQ), abrahamsz was born on 2 Oct 1634 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 4 Oct 1643 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands (son of Pieter DE CLERCQ and Clasyna CORDIE); died in Jun 1678 in In The Netherlands Or At Sea..

    Notes:

    (Research):Doopgetuies was Jan Syx en Mari Jacobs.

    Alternative date: 4.10.1634

    Erasmus Register - Bet 16 Oct 1678 and 19 Jun 1682

    Van Serooskerke, in Zeeland. Sara is in 1678 'n weduwee, Pieter is dus of in Nederland of ter see oorlede.

    The article "Die herkoms van die de Klerks" by Eben de Klerk (Familia XXVI/1989 no 1 pg 2) includes a paragraph that the parents of Pieter de Clercq were Pieter de Clercq and Clasyna Cordie of Serooskerke. This was disproved in a reaction by CE Hulstaert, "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) based on research by HLJ van der Linden, of the Genealogische Werkgroep van Walcheren.

    In this article van Hulstaert furnishes conclusive evidence to the contrary, sourced from the actual Church register of Serooskerken.

    The author proves that Pieter Abrahams was the son of Abraham de Clercq and Adriaanken Joost Onoff of Serooskerken, and lists the children that were previously ascribed to Pieter de Clerck (sr) and Clasyna Cordie under the real parents.

    It must be noted that the middle name "Abrahams" is in actual fact a patronymic, meaning "son of Abraham". A system commonly used in the Netherlands up to as late as the 1900's

    If Pieter was indeed the son of Pieter de Clercq he would have been referred to as Pieter Pieters de Clercq

    Pieter was still alive when his son Joos was christened on 16/10/1678, but not mentioned when his wife is notedas having left for "de Kaap" on 19/5/1686. It is known that he was 44 years of age at the time of his death, from "het overlijdensregister" at Serooskerken, however, the actual book containing the date of his death was lost during WW2.(acc CEHulstaert)

    !MAR:Hendrik Jooste Registers;deKlerk
    SAG vol 4 page 306
    TROU:De Villiers Pama;Bls 395;A


    Een van tweeling

    Vind uit wie die regte ouers sou wees!

    Vind uit wie die regte ouers sou wees!

    Christened:
    Doopgetuies was Jan Syx en Mari Jacobs.

    Alternative date: 4.10.1634

    Died:
    Erasmus Register - Bet 16 Oct 1678 and 19 Jun 1682

    Pieter married Sara COCHET (COUCHET), Barentsz about 1670 in Netherlands. Sara (daughter of Barent Jansz COCH, Jansz and Jannetie Joosse VAN VOOREN) was born about 1665 in Oost-Souburgh, Walcheren, Netherlands; died in Apr 1714 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in Possibly Babylons Toren, Klapmuts. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Sara COCHET (COUCHET), Barentsz was born about 1665 in Oost-Souburgh, Walcheren, Netherlands (daughter of Barent Jansz COCH, Jansz and Jannetie Joosse VAN VOOREN); died in Apr 1714 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in Possibly Babylons Toren, Klapmuts.

    Notes:

    Arrived at Cape 1688.

    du Plooy.paf:Sara was van Oost-Souburg op die eiland Walcheren afkomstig en haar eerste man was Pieter de Klerk. Sy is in 1687 'n weduwee, lidmaat van die Kaapse Kerk. Sy hertrou 16.5.1688 met Guillaume du Toit.

    Juna Malherbe:Sara Cochet was 'n dogter van Barent Jansz Coché (Cousiee) en Jannetie Joosse van Vooren. Sara Cochet moes 'n merkwaardige vrou gewees het wat haar nie sommer van stryk laat bring het nie. Dit blyk onder andere uit haar optrede tydens die koloniste se stryd teen die korrupte heerskappy van goewerneur WA van der Stel. Vyftien soldate is in Desember 1707 na Guillaume du Toit en Sara Cochet se huis gestuur om hom in hegtenis te neem, maar Sara wou hulle nie toelaat om in die huis te kom nie en hulle is druipstert terug na hul basis. In die nag van 3 op 4 Maart 1707 het die soldate meer sukses behaal toe hulle die deur afgebreek het, Sara Cochet se arms pimpel en pers geknyp het en haar vir 'n "donderheks" uitgeskel en gedreig het om haar kop met 'n geweer (roer) in te slaan as sy nie gou genoeg lig verskaf nie. Sy het toegegee en Guillaume du Toit is in hegtenis geneem. Ek het al van 'n heks gehoor, maar nog nie van 'n donderheks nie. Ek wonder of sy 'n harde stem gehad het of net baie lawaai kon maak.
    Volgens Pama II was sy van Oost-Soubergh op Walcheren afkomstig. Meeste bronne lys haar net as Sara Cochet. Sy word volgens Hulstaert in Familia 1989 No 3 p63 op 5 April 1670 ingeskryf in die lidmaatskapboek van die Serooskerke: "Is aengecomen met goede attestatie van Oostsouburgh Sarah Barentsz. Zij is de dochter van Barent Jansz Coché (Cousiee) en Jannetie Joosse van Vooren."
    Sy en Pieter de Clercq, haar eerste man het vyf kinders in die Serooskerke in Walcheren gedoop. In Familia (1989, No 1) beskryf Eben de Klerk verder hoe sy na die dood van haar man in Junie 1678 op die ou end besluit om haar verloofde, die hubare Guillaume du Toit in 1688 na Suid-Afrika toe te volg. Sy neem haar de Clercq kinders met haar mee op die skip "Oosterlandt", wat vir hierdie dae in besondere voorspoedige reis van net 3 maande was.
    Sy trou 'n week nadat sy lidmaat geword het van die Kaapse gemeente met Guillaume op 16 Mei 1688 - sy was toe reeds 36 jaar oud en 10 jaar lank 'n weduwee. Uit hierdie huwelik word 3 dogters gebore.
    Sy staan haar man sterk by toe hy in opstand kom teen goewerneur Willem Adriaan van der Stel . Op die nag van 17 April 1706 probeer landdros de Meurs met 14 man om vir Guillaume te verras. Sara weier egter volstrek om die deur oop te maak. Amper twee jaar later op 2 Maart 1708 skop ses soldate twee deur af en neem hom gevange. Hulle het haar arms "bond en blaauw" geknyp en skel haar uit vir "een ou donderhex".
    Na haar man se dood in 1710 op hulle plaas "Aan't Pad" verhuis sy na Stellenbosch waar sy op erf F in Bo-Dorp straat woon. Die huis Eendrag is later op hierdie perseel gebou.
    Sara is in 1714 oorlede en in alle waarskynlikheid in die Hugenote begrafplaas op Babylons Toren, tussen Simondium en Klapmuts begrawe.
    Sourced from: "Die herkoms van die de Klerks" by Eben de Klerk (Familia XXVI/1989 no 1 pg 2)
    with additional information from "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) by CE Hulstaert
    On 19/5/1686 Sara Couchet is listed in the Church register as "Na de Kaap".

    Arriveer 26 Apr 1688 met drie kinders aan die Kaap.

    Sien Al laggende en Pratende van J C Pretorius Bls 24 - 30
    Sourced from: "Die herkoms van die de Klerks" by Eben de Klerk (Familia XXVI/1989 no 1 pg 2)
    with additional information from "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) by CE Hulstaert
    On 19/5/1686 Sara Couchet is listed in the Church register as "Na de Kaap".

    Arriveer 26 Apr 1688 met drie kinders aan die Kaap.

    Sien Al laggende en Pratende van J C Pretorius Bls 24 - 30


    Sara se kinders uit haar vorige huwelik was Abraham, Jeanne en Joost.

    Children:
    1. Jannetjie DE CLERCQ and died.
    2. Jooste DE KLERK and died.
    3. Abraham DE CLERCQ was born on 7 May 1670 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 18 May 1670 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died in 1670 in Netherlands.
    4. Abraham DE KLERK (CLERCQ), a1 was born on 7 May 1670 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 11 Oct 1671 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died in 1745 in Cape, South Africa.
    5. Barend DE CLERCQ was christened on 14 Jan 1674 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; and died.
    6. 3. Jeanne (Johanna-Jannetjie) DE CLERCQ (DE KLERK) was born on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 3 May 1676 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died on 3 Feb 1767 in Cape, South Africa.
    7. Joost DE KLERK (CLERCQ), Progenitor a2 was born in in Netherlands; was christened on 16 Oct 1678 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died in 1713 in Cape, South Africa.


Generation: 4

  1. 12.  Pieter DE CLERCQ was born about 1605 in France.

    Pieter married Clasyna CORDIE. Clasyna was born about 1610 in France. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 13.  Clasyna CORDIE was born about 1610 in France.

    Notes:

    One of twins.

    Children:
    1. 6. Pieter DE KLERK (CLERCQ), abrahamsz was born on 2 Oct 1634 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; was christened on 4 Oct 1643 in Serooskerke, Walcheren, Zeeland, Netherlands; died in Jun 1678 in In The Netherlands Or At Sea..

  3. 14.  Barent Jansz COCH, Jansz was born est 1626; and died.

    Notes:

    "Reacties en aanvullings op Die herkoms van die de Klerks" (Familia XXVI/1989 no 3 pg 63) CE van Hulstaert

    They christened two children in Oostsouburg, but the book that would contain their daughter Sara's christening seems to have been lostaccording to van Hulstaert.

    Erasmus Register
    Afgelei van naam "Sara Barendsz Cochet" op p3 van Eben de Klerk se artikel in Familia 1989 No 1. Hulstaert gee 'n akkurater beskrywing in Familia 1989 No 3 p63. Sy en haar man het twee kinders in Oostsouburgh gedoop in 1653 en 1655, maar die doopinskrywing vir hulle dogter Sara ontbreek.

    Barent married Jannetie Joosse VAN VOOREN. Jannetie (daughter of Johannes VAN VOORN and Geertruijd VAN ROOIJ) was born est 1626; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 15.  Jannetie Joosse VAN VOOREN was born est 1626 (daughter of Johannes VAN VOORN and Geertruijd VAN ROOIJ); and died.

    Notes:

    See Barent Jansz Cochet van Vooren probably means van Veurne, a placename

    Children:
    1. 7. Sara COCHET (COUCHET), Barentsz was born about 1665 in Oost-Souburgh, Walcheren, Netherlands; died in Apr 1714 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in Possibly Babylons Toren, Klapmuts.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info