• First Name:   
  • Last Name:   
Guillaume LORET (LAURET), a1

Guillaume LORET (LAURET), a1

Male 1671 - 1718  (47 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Guillaume LORET (LAURET), a1 was born in 1671 in Nantes, Loire Atlantique, France; died on 5 Jan 1718 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).

    Notes:

    From Nantes. Arrived 1695. Served as deacon in Drakenstein congregation and was appointed heemraad for Stellenbosch and Drakenstein in 1715. It is not clear whether Nantes refers to his place of origin or the farm in Paarl where he farmed. He bought the farm Nantes in 1709.

    Du Plooy.paf: He came from Nantes in Brittany and settled on the farm "Nantes" near Paarl, arriving in 1695 . He was deacon in the Drakenstein church congregation and was appointed councillor for Stellenbosch and Drakenstein in 1715. The family name LORET died out in South Africa in the next generation.

    From Nantes, France. He arrived in 1695 and worked from 1697 as assistant to the Jouberts. Later farmed on the farm Nantes in the Paarl.

    Hierdie inligting kom alles uit Pieter Coertzen se Hugenote van Suid Afrika 1688-1988: Guillaume Loret 1671-1718 het in 1795 in SA aangekom bl. 119: Die plaas Nantes by die Paarl is in 1709 oor gedra aan Guillaume Lore of Loret, van Nantesaan die Loire in Frankryk. Heel waarskynlik is hierdie naam deur Loret aan die plaas gegee. In 1719 het Paul Roux die plaas gekry. bl 106: Oor Isabeau Richard, vrou van Pierre Joubert van die plaas La Provence, was daar die kwade gerug dat syonbetaamlike omgang gehad het met met Guillaume Loret, voordat hy op 23 Jan 1707 met haar dogter in die huwelik getree het. So erg was die toestand dat ds Beck ten tyde van die huweliksbevestiging nie die gebruiklike formulier gelees het nie. Hy en sy vrou Isabeau het twee seuns en 'n dogter gehad. bl 99-100: Die optrede van Guillaume Lorée, van Franse boer van Drakenstein, wat vroeër Rooms-katoliek was, maar onder leiding van Pierre Simond Protestants geword het, was onder sensuurvir sluikhandel. (Die skrywer sê hier nog heelwat meer i.v.m. Loret) Hoop dit help! Groete Alta

    There were rumours that Isabeau Richard and her future son-in-law Guillaume Loret of Nantes committed adultery. The minister Henricus Beck implemented church discipline as a result in 1707.

    From: "Hugenoot Museum"
    To:
    Subject: [SA-Gen] Familia 42 navraag
    Date: Friday, September 09, 2005 9:22 AM

    Janet,

    Elisabeth JOUBERT en Guillaume LORET is op 23.1.1707 in Drakenstein getroud.

    Guillaume LORET was 'n jong Katolieke Fransman afkomstig uit Nantes. Hy was nie 'n Hugenote Vlugteling nie, maar het ongeveer twee jaar nadat hy aan die Kaap geland het tot die Gereformeerde Geloof oorgegaan. Hy het egter nie 'n voorbeeldige lewe gelei nie en is deur ds Pierre Simond en die kerkraad onder sensuur geplaas. Hy was een van die vryburgers wat onwettig vee van die Khoikhoi geruil het.

    Vanaf 1697 het Loret as kneg vir Pierre Joubert op sy plaas La Provence by Olifantshoek (die huidige Franschhoek) gewerk. Gerugte het die rondte gedoen dat Loret en Isabeau Richarde, Pierre Jouberts se vrou, 'n verhouding gehad het. Loret is deur ds Simond en later deur ds Henricus Beck aangeraai om ander werk te soek, maar alhoewel beide Abraham de Villiers en Pierre Rousseau hom werk aangebied het, het hy na die Jouberts en La Provence teruggekeer met die verskoning dat hy geen ander werk kon kry nie en dat hy begerig was om met Elisabeth te trou, hy het net gewag dat sy 'n hubare ouderdom bereik (toe hy is 1697 by die Jouberts begin werk het was Elisabeth slegs vyf jaar oud). Toe hulle op 23.1.1707 getroud is was sy vyftien. Pierre Joubert en Guillaume Loret was ontevrede met die voltrekking van die huwelik omdat die huweliksformulier nie behoorlik gelees is nie. Hulle het 'n petisie teen ds Beck opgestel. Die petisie is deur die kerkraad afgewys omdat Pierre Joubert volgens hulle "spiteful" was.

    b4 Pierre se vrou Susanna DE VILLIERS is oorlede met die geboorte van haar vierde kind, Rachel. Pierre self is ongeveer vyf maande na Susanna oorlede en klein Rachel in September 1731.

    Die CD waarna ek vernoem het handel nie slegs oor die Joubert-familie nie, maar bevat al die artikels wat sedert 1963 in die Bulletins van die Hugenote-Vereniging van SA gepubliseer is. Die Bulletins en die CD is by die kantoor van die Hugenote-Vereniging van SA op Franschhoek beskikbaar. Hul e-pos adres is hugenoot@new.co.za

    Vriendelike groete,

    Juna Malherbe
    Franschhoek

    Died:
    Alternative date: 5.1.1717

    Guillaume married Elizabeth JOUBERT, a1b3 on 23 Jan 1717 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Elizabeth (daughter of Pierre JOUBERT and Elizabeth RICHARD, daughter of Pierre (Or David) JOUBERT (JAUBERT), progenitor and Isabeau RICHARDE) was born in 1692 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened in in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alternative date according to Juna Malherbe advised in email from Dennis Pretorius: 23.1.1707

    Children:
    1. Pierre LAURET (LORET), a1b1 was christened on 27 Oct 1710; died in in South Africa.
    2. Elizabeth (Isabeau) LAURET (LORET), a1b2 was born about 1714 in Cape Town, Cape, South Africa; was christened on 30 Sep 1713 in Paarl, Cape, South Africa; died on 22 Oct 1760 in Tulbagh, Cape, South Africa.
    3. Pieter LORET (LAURET), a1b3 was christened on 4 Apr 1717; died in 1774 in South Africa.

Generation: 2


    Webmaster Message

    • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info