• First Name:   
  • Last Name:   
Paul ROUX, progenitor

Paul ROUX, progenitor

Male 1665 - 1723  (58 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Paul ROUX, progenitor was born in 1665 in Orange, Vaucluse, France (son of Elizabeth JOUBERT, a1b3); died on 7 Feb 1723 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was buried in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).

    Notes:

    'pastor' van die Franse gemeenskap

    Arrived on the ship Berg China.

    According to John George, "The Hugenots of South Africa 1688-1988" by Pieter Coertzen gives his place of birth as Orange (Comtat-Venaissin).

    Arrived 1688 on "Berg China", appointed teacher 8.11.1688, "voorleser" [reader] and "sieketrooster" for French congregation, Drakenstein.

    Two other Roux's, Jean and Pierre came to the Cape but left no descendants; also two daughters Marie and Marguerite arrived here in 1688.

    From Comtat Venaissin, France, in 1688 on board Berg China, "voorleser" of Drakenstein congregation.

    Aankoms 1688 van Oranje, Frankryk.

    * Frankryk, waarskynlik in Orange omstreeks 1665. Hy trou met een van drie susters van Sain togne, Frankryk, wat hul in 1689 by die Stellenbosse gemeente aangesluit het. Uit die huweli k is sewe kinders gebore van wie net twee seuns en een dogter 'n nageslag het, xx na 1721 Elisabeth~~~~~~~, * Orleans 1676, we duwee van Josuf Cellier, ook van Orleans. Cellier en sy vrou het in 1700 met die Reygersdaa l na die Kaap gekom en op die plaas De Orleans in Dal Josafat geboer waar hy in Oktober I721 oorlede is. Paul Roux het as j ong man in 1688 in die Kaap aangekom. Omdat hy Frans en Hollands magtig was (waarskynlik he t hy �n geruime tyd in Holland gewoon voordat hy na die Kaap verhuis het), is hy op 8.11.168 8 as voorleser en as eerste onderwyser van die pasgestigte skool in Drakenstein aangestel. Sy maandelikse salaris was "vyftien guide en drie realen kostgeld". Hy was ook sieketrooster en het van Desember 1700 tot Desember I712 feitlik ononderbroke as diaken gedien. Na die vertrek van ds. Pierre Simond in 1702 was Paul ROUX verantwoordelik vir die geestelike bearbe iding van die Franssprekendes en vir die hou van die erediens. Die "Franse doopregister" (1694-l 713) van die gemeente Drakenstein is deur horn gehou. Na sy dood het die Politieke Raad besluit om nie weer 'n Franssprekende sieketrooster in sy plek aan te stel nie aangesien daar slegs 25 tot 26 lede van die gemeente was wat nie Nederlands magtig was nie. Dit was ook die bedoeling van die Here XVII dat die gods diens in die Nederduitse taal beoefen sou word sodat die Franssprekende ingesetenes gewoon da araan kon raak. Paul Roux was nie �n grondeienaar nie en hy het waarskynlik:in 'n huis wat aan die kerk behoort het, gewoon. Toe 'n nuwe kerk, min of meer waar die ou strooidakkerk (Paarl) tans staan, in Junie 1720 in gebruik geneem is. het hy ook daarheen verhuis. Twee en 'n half jaar daarna is hy oorlede. Volgens Nathan was hy "universally esteemed for character and ability".

    1. Prof. M. Baucher van Unisa wat met navorsing oar die Franse Hugenote besig is, is van mening dat dit met redelike sekerheid aanvaar kan word dat Paul Roux van Orange afkomstig was en dat hy soos baie ander Calviniste uit Orange, Daupline en Provence oor Switzerland na Nederland gegaan het. Die van Roux kom baie algemeen in Orange voor. Toe Frankryk na die herroeping van die Edik van Names in 1686 die provinsie Orange beset het, is van die troepe by 'n sekere Jeremic Roux ingekwartier en Prof. Baucher meen dat hy en Paul Roux aan mekaar verwant kan wees. I.v.m. Jeremic vewys hy na V.L. Bourrilly: Les Protestants de Provence et d'orange so us Louis XIV.
    2. Resolusies van die Politieke Raad. 8-11-1688 (Suid-Afrikaanse Argiefstukke Kaap Vol. 111 . p.196).
    3. SABW Ill. p.743.
    4. Resolusies van die Politieke Raad, 23.2.1723 (Suid-Afrikaanse Argiefstukke Kaap. vol. VI . p.274.)
    5. M. Nathan: The Huguenote in South Africa p.80.


    STAMVADER
    Paul ROUX

    Paul Roux gebore omstreeks 1665, van Oranje, was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 na SA gekom h et op die Berg China. Hy was gevestig in Drakenstein en was die eerste onderwyser (aangeste l 8/11/1688) sieketrooster en voorleser van die Franse gemeente. Hy was in 1689 getroud met C laudine Seugnet van Saintonge, en na haar dood in 1717 met Elizabeth Couvret, weduwee van Jos hue Cilliers. Paul het nie finansieele bystand nodig gehad nie, en het sedert 1719 die plaa s Nantes, Paarl besit. Hy is oorlede op 7/2/1723. Hy het 5 seuns en 2 dogters gehad:

    1. Paul * omstreeks 1689, boer op Nantes, Paarl. X 21/5/1719 Elisabeth Joubert weduwee van Gu illaume Loret
    2. Pieter * omstreeks 1692, x 9/1/1718 Susanna de Villiers, d/v Jacob, + 1771.
    3. Anne ~ 1/12/1694
    4. Joseph ~ 14/10/1696
    5. Jeremia ~ 1/10/1697
    6. Jean ~ 22/4/1699
    7. Hester x Jan Hendrik Melius

    Verwysings:
    De Villiers/Pama
    Heese/Lombard
    Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek
    Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

    Janet's notes, '...van Orange, Frankryk, aankoms 1688 met 'Berg China', 16881108 as onderwyser aangestel, voorleser en sieketrooster vir Franse gemeente, Drakenstein..'

    Paul Roux was probably born in Orange, France, in 1665. It is thought that after the revocation of the Edict of Nantes, Paul fled from France, across to Switserland and on to the Netherlands.

    As a young man he arrived in the Cape on 4 August 1688 aboard the Berg China, which had a terrible crossing and which claimed the lives of many passengers during the voyage. Because Paul could speak both French and Dutch fluently, he was appointed as the first teacher of the new school in Drakenstein on 8 November 1688. His mothly salary was fifteen Guilders and "drie realen kostgeld". He was also the sickness comforter and served as a church deacon (Afr = "diaken") from December 1700 to December 1712. After the departure of the deacon, Pierre Simond, in 1702, Paul Roux was responsible for taking care of the spiritual needs of the French speaking members of the congregation and also for conducting the sermons. The French baptism register (1694 - 1713) for the Drakenstein congregation was maintained by him.

    Paul Roux was married twice. His first marriage was to Claudine Seugnet in 1690. She was one of three sisters from Saintogne in France, and they joined the Stellenbosch congregation in 1689. Paul and Claudine had seven children, of which only two sons and one daughter had any descendants (see Family Tree). His second marriage in 1721 was to Elisabeth Couvert. Elisabeth was born in Orleans in 1676, and was the widow of Josué Cellier, also from Orleans. Cellier and his wife came to the Cape in 1700 aboard the Reygersdaal. They farmed on De Orleans, in Dal Josafat, where Josué died in October 1721.

    Paul Roux never owned any land and probably lived in a house which belonged to the church. In 1720 he moved to the premises of the new church (approximately where the old grass thatch church (Afr = "Ou strooidakkerk") stands today). He died two and a half years later on 7 February 1723 in Paarl. In his book, The Huguenots in South Africa, M. Nathan refers to Paul Roux as someone "universally esteemed for character and ability."

    Translated and adapted by André Roux from "Die Familie Roux" as written by Johannes vd Bijl and published in 1978 by the South African Human Sciences Research Council (HSRC).

    Die peil van onderwys aan die Kaap was laag en Paul Roux, met wie Elisabeth na Josué se dood sou trou, word as onderwyser van die Franse gemeenskap in die Paarl aangestel. Huismeesters is ook deur sommige gesinne in diens geneem en hul vergoeding het meestal bestaan uit 8 tot 14 gulden per maand, 1 tot 2 pond tabak, voedsel, drank, goeie huisvesting en soms klere aan die einde van die jaar. Jacob Naudé wat in 1718 as matroos in die Kaap aangekom het, was eers huismeester by Pierre Joubert teen 10 gulden en n halwe pond tabak per maand en vanaf 1719 tot 1720 huismeester by Josué Cellier teen 10 gulden en een pond tabak per maand.

    Elisabeth hertrou in ongeveer 1722 met die 57-jarige wewenaar Paul Roux. Hul presiese huweliksdatum is onbekend aangesien die Paarl se huweliksregisters vir hierdie tydperk verlore is. Paul en Elisabeth kon nie baie lank getroud gewees het nie aangesien hy op 7 Februarie 1723 oorlede is, sestien maande na haar eerste man. Na Paul se dood het Elisabeth nie weer hertrou nie.

    Paul Roux was n bekwame man wat kort na sy aankoms in die Kaap in 1688 aangestel is as onderwyser, voorleser en sieketrooster vir die Franse gemeenskap in die Paarl, poste wat hy tot sy dood toe beklee het. Saam met Pierre Simond was hy gereken as een van die grootste stryders vir die gebruik en behoud van die Franse taal aan die Kaap. Teen die tyd dat hy en Elisabeth getroud is, was die kinders uit sy eerste huwelik almal reeds mondig. Hy het 'n kleinerige plasie Oranje, 2 morg 250 vk roede, in die Paarl besit wat na sy dood na sy seun Jeremie Roux gegaan het.Vir meer inligting kyk ook onder stamvader Paul Roux.

    Paul (I) most likely stayed a long time in Netherlands as he was able to speak both French and Hollands.

    Birth:
    According to John George, "The Hugenots of South Africa 1688-1988" by Pieter Coertzen gives his place of birth as Orange (Comtat-Venaissin).

    Paul married in 1689 in Saint Georges de Charente Maritime, France. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Unknown Date: 1689 Location: Drakenstein(Paarl), Cape, South Africa

    Children:
    1. Paul ROUX, b1 was born in 1689 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened in 1690; died before 1742 in Paarl, Cape, South Africa.
    2. Jeremia ROUX, b6 was born in 1697 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 1 Oct 1697 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.

    Paul married Elisabeth COUVRET after 1717. Elisabeth (daughter of Pn COUVRET) was born about 1676 in Orleans, Loiret, France; died in 1766 in Paarl, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Elizabeth was a widow when she married Paul (I)


Generation: 2

  1. 3.  Elizabeth JOUBERT, a1b3 was born in 1692 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened in in Cape, South Africa (daughter of Pierre JOUBERT and Elizabeth RICHARD, daughter of Pierre (Or David) JOUBERT (JAUBERT), progenitor and Isabeau RICHARDE); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Sy was die weduwee van Guillaume Loret. Loret het in 1709 die plaas Nantes (Noorder Paarl ) gekoop, en Paul Roux het na sy huwelik daar geboer.

    Children:
    1. 1. Paul ROUX, progenitor was born in 1665 in Orange, Vaucluse, France; died on 7 Feb 1723 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was buried in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).


Generation: 3

  1. 6.  Pierre JOUBERT and died.

    Pierre married Elizabeth RICHARD. Elizabeth and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 7.  Elizabeth RICHARD and died.
    Children:
    1. 3. Elizabeth JOUBERT, a1b3 was born in 1692 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened in in Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info