• First Name:   
  • Last Name:   
Andries Albertus GREEFF

Andries Albertus GREEFF

Male 1777 - 1832  (55 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Andries Albertus GREEFFAndries Albertus GREEFF was born in 1777; was christened on 22 Jul 1777 in Stellenbosch, South Africa. (son of Hendrik GREEFF and Beatrix LATEGAN); died in Jan 1832.

    Notes:

    Reference no.: MOOC8/73.23aTestator(s): Andries Albertus Greeff Beatrix Alettha Lategan 1 February 1832Staat en invantaris, mitsgaders taxatie des boedels van wylen Andries Albertus Greeff overleden den 23 January 1832 ab intestato en na gelatene weduwe, Beatrix Alettha Lateghan, geformeerd door de ondergetekenden op heden den 1 February 1832 en getaxeerd door den ondergeekendens, ten eynden te kunnen vinden het geen de w:d: als in gemeenschap van goederen gehuwd geweest en de kinderen van gezegde Greef, genaamdAndries Gabriel Greef oud zes en twintig jaar Beatrix Zusanna Greef oud 19 jaar [born on the 30 May 1808] Zusanna Hendrieka Greef oud 17 jaar [born 15 September 1811] Johannes Gerhardus Greef oud 15 jaar [born 11 October 1813]
    Hendrika Zusanna Greef oud 13 jaar [born 4 March 1816]
    Maria Zusanna Greef oud 12 jaar [born 13 July 1818] Aletha Geertruyda Greef oud 10 jaar [born 13 Decb:r 1820] Elisabetha Wilhelmina Greef oud 8 jaar [born 22 August 1823]
    Johannes Andreas Greef oud 6 jaar [born 25 Septe:r 1826]
    competeren.
    Bestaande de getaxeerde goederen als volgt
    Rd:s
    een half versleten osse wagen met zyn toebehoren 200:--
    twaalf trek ossen 240:--
    een bul 12:--
    twee reij-paarden 30:--
    een merrie paard 10:-- dertig aanteel schapen 30:-- een bet reets vesleten, met vier kussens en kombaars 25:--
    een ordinaar tafel 3:--
    twee zit-stoelen 5:--
    drie pikken en twee graven half gesleten 5:--
    een wijn legger 10:--
    twe eysere kook potten waar van een geheel defect is 5:--
    twaalf witten aarde borden 1:4
    een witten aarde sop kom defect 0:4
    zes eysere forken en twaalf lepels 2:--
    een katel 2:--
    een wagen kist 12:--
    een oude blikken comvoor en ketel 1:--
    Rd:s594:--
    the half Rd:s297:-- Notha bene: Er bevinden zig genen uidstaande geld of pretentieen in den boedel, nog is den boedel aan iemand iets verschuldigd. De begrafvenis kosten, heeft de w:duwe btaald, uit omtrend 25 ryks:s, die in den boedel contand is gevonden Aldus geinventariseerd en getaxeerd op de plaats Moederas Rivier, aan Matthijs Hijns in het distrixt George gelegen en waar de overledene heeft gewoond.
    Hendrik Joh:s Nieuwstad
    J:J: SwartVoor de op en aangafe namens de weduwe: A:G: GreefHendrik Johannes Nieuwstad and Jacobus Johannes Swart maketh oath and sayeth that they have carefully and truly appraised the estate and effects above set forth and that to the best of their knowledge and skill the true value thereof at the time is, as above specified.
    Hend:k Joh:s NieuwstadJ:J: SwartSworn before me in George Town this 4th day of February 1832.W:A: Wentzel, Just: of the Peace__________________________________________________________________
    Reference no.: MOOC8/73.23bTestator(s): Andries Albertus Greeff Beatrix Alettha Lategan 1 February 1832
    De nalatenschap van den overleden Andries Albertus Greef
    Een osse wagen met sijn toebehoor half sleet
    twaalf ossen
    1 bul
    twee reij paarden
    een merrie paart
    dertig aan teel en slag schapen
    een bet met sjn toebehoor
    een tafel en twee stoele
    drie pikke en twee graven half sleet
    een legger
    twee kook potte
    twaalf borden witte aarde
    een aarde sop kom
    ses vorken, twalef lepels
    een katel
    een wagen kist een komvoor en ketel Dese is door de outste soon self op gegeven en met sijn weten niets meer is.
    Als getuigen: J:H: Raubenheimer, Jan Jacobus LateganAndrias G: Greefmyn soon Andrias Gabriel Greeff is gebooren 27 Augustus 1804 myn dogter Beatrix Susanna is gebooren den 30 May ano 1808 myn dogter Susanna Hendrica is gebooren den 15 September ano 1811 myn zoon Gerhardus Johannes is gebooren den 11 October ano 1813 myn dogter Hendrica Susanna is gebooren den 4 Maart ano 1816 myn dogter Maria Catarina is gebooren den 13 July ano 1818 myn dogter Aletta Geertruyda is gebooren den 13 Deesember ano 1820 myn dogter Elisabeth Wilhelmina is gebooren den 22 Augustus ano 1823 myn zoon Johannes Andrias is gebooren den 25 September 1826 Lategans Vlay den 18 Juny 1832Myn heer en goede vrind, Johnson, ik send U:Ed: de lijst van myne kenderen haarlij ouderdom.
    Seyt gegroet U:Ed: vrienddinB: Greeff weduweNB/ ook maakt ik u bekend dat geene van myn kinderen nog getrouwt is.

    Andries married Beatrix Aletta LATEGAN on 1 Mar 1801 in Swartland, South Africa.. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Hendrik GREEFF was born in 1742; was christened on 9 Sep 1742 (son of Matthys GREEFF and Susanna VAN DEN HEEVER); died on 23 Feb 1808.

    Notes:

    Slawe, Misdaad en Straf (From the book: Reg en Onreg)
    Moses van Jamby het saam met mede-slawe van hom hul eienaar, Hendrik Greeff, se plaas by Paardeberg na die Kaap gedros omdat hulle na hul mening onskuldig gestraf was. In die Kaap is hulle almal gevang en het die "Caffer" hulle gegèsel voordat hulle na Greeff terug gestuur was.318Moses en sy mede drosters was hierna aangesê om koring te sny. Moses, wat nog nie van sy wonde herstel het nie, het nie kans gesien om die werk te doen nie en het uit vrees vir verdere straf, weer gedros - die keer na Wagenmakersvallei waar hy hom by die die slawe Valentyn en Dam, wat ook van Greeff af gedros het, aangesluit het.Moses se verblyf in die Wagenmakersvallei was van korte duur want hy is deur David en Marthinus, slawe van N.G. Heyns, gevang en na Greeff se skoonpa, Lategan, geneem. Moses het probeer ontvlug en David met 'n mes gesteek. Gelukkig vir Moses het David van sy wonde herstel en het Moses op die aanklag van "quetsing" tereggestaan. Sy straf was om gegèsel te word, gebrandmerk en vyftien jaar op Robbeneiland in kettings te werk.319Die makkers van Moses - Paul van Ternate, Valentyn van die Kaap en Carolus van Malabar - het nog 'n tyd lank in die Wagenmakersvallei rondgeswerf en van vrugte en kwepers gelewe wat hulle uit tuine gesteel het. Hier het Casper van Terra de Natal, die slaaf van die weduwee van Urbanus Sauermann, hom by hulle aangesluit omdat hy nie langer die slanery deur die weduwee se jongste seun kon verduur nie.320Anders as die ander slawe wat te voet na die binneland gedros het, het hulle twee perde by Greeff en Sauermann gesteel. Voorsien van biltong en twee ooie wat hulle aangejaag het, het hulle te perd na die Nuweveld vertrek. Hulle reis het voorspoedig verloop totdat hulle die plaas van Gerrit Putter in die Roggeveld bereik het en die Khoikhoi veewagter, Flink, ontmoet het. Hulle het aan die skaapwagter gesê dat hulle aan Gerrit Boot behoort en dat laasgenoemde hulle met 'n wa volg op pad na sy nuwe plaas verder Noord.321Flink het onraad vermoed en sy werkgewer daarvan gesê. Die nag het hulle die skaapkraal opgepas en die slawe aangekeer wat daar twee hamels wou steel. Van die slawe het weggekom en is eers by Klein Rietrivier gevang voor hulle na die landdros op Stellenbosch gebring is.Die vier slawe was aangekla van "aufugie", "complottery" veediefstal en tuindiefstal en veroordeel om gegèsel en gebrandmerk te word. Verder moes hulle vir vyftien jaar in kettings by hulle meesters werk.322Die besluit om die drosters na hulle eienaars terug te stuur dui daarop dat die regbank die eienaar se belange in ag geneem het. Drie van die vier slawe het aan Hendrik Greeff behoort en sy slaaf Moses van Jamby, was reeds vroeër die betrokke jaar vir 15 jaar dwangarbeid na Robbeneiland gevonnis.323 Boonop was sy slaaf Damon tydens hulle ontvlugting deur 'n kommando doodgeskiet.324 Die jong landbouer Greeff, wat in 1742 gebore en in 1765 getroud was,325 sou deur die verlies van nog drie van sy slawe nie die mas kon opkom nie.Die gevalle van drossery wat tot dusver genoem is, is verteenwoordigend van die algemene verskynsel van drossery in die agtiende eeu en word in die addendum weerspieël. Dit is egter belangrik om daarop te let dat die oorgrote meerderheid van die gevalle wat in die Sentenciën-reeks verskyn, te make het met meer as die enkele klag van drossery. Die rede hiervoor is die feit dat drosters gewoonlik binne 'n dag of twee gevind is en deur hulle eienaars self gestraf was. Daar is dus nie regsdokumente wat hierdie "eenvoudige" drossery beskryf nie en kan daar dan ook nie oor die omvang van hierdie verskynsel bespiegel word nie.

    Hendrik married Beatrix LATEGAN on 22 Sep 1765. Beatrix (daughter of Johann (Jan) Herman LATEGAN and Beatrix OLIVIER) was born in 1747; was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, South Africa.; died on 20 May 1809 in Paarl. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Beatrix LATEGAN was born in 1747; was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, South Africa. (daughter of Johann (Jan) Herman LATEGAN and Beatrix OLIVIER); died on 20 May 1809 in Paarl.
    Children:
    1. Hendrik GREEFF was born in 1766; was christened on 20 Jul 1766; died on 26 Feb 1855 in Cape Town, South Africa..
    2. Beatrix GREEFF was christened on 3 Jan 1768; and died.
    3. Susanna Anna GREEFF was christened on 25 Dec 1769; and died.
    4. Helena Hester GREEFF was christened on 24 Nov 1773; and died.
    5. Martha Maria GREEFF was christened on 16 Jan 1774; and died.
    6. Johannes Hermanus GREEFF was christened on 15 Jan 1775; and died.
    7. 1. Andries Albertus GREEFF was born in 1777; was christened on 22 Jul 1777 in Stellenbosch, South Africa.; died in Jan 1832.
    8. Matthys Pieter GREEFF was christened on 26 Sep 1779; and died.
    9. Anna GREEFF was christened on 17 Dec 1780; and died.
    10. Willem Hendrik GREEFF was born in in Stellenbosch, South Africa.; was christened on 10 Feb 1782; and died.
    11. Burgert GREEFF was christened on 1 Jan 1786; and died.
    12. Jacoba Beatrix GREEFF was christened on 28 Oct 1787; and died.
    13. Petrus Hendrik GREEFF was christened on 24 Oct 1790; and died.


Generation: 3

  1. 4.  Matthys GREEFF was born in 1711 in Stellenbosch, South Africa.; was christened on 22 Nov 1711 (son of Matthys GREEFF and Sara COETZEE); and died.

    Matthys married Susanna VAN DEN HEEVER on 30 Sep 1736. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Susanna VAN DEN HEEVER (daughter of Jurgen Petersen VAN DEN HEEVER and Maria VAN HOEVEN).

    Notes:

    Maybe van den Hevel or van den Hoeven.

    Children:
    1. Matthys GREEFF was born in 1737; was christened on 11 Aug 1737; and died.
    2. Jurgen Hendrik GREEFF was christened on 29 Mar 1739; and died.
    3. Maria Jacoba GREEFF was born before 4 Dec 1740; was christened on 4 Dec 1740; and died.
    4. 2. Hendrik GREEFF was born in 1742; was christened on 9 Sep 1742; died on 23 Feb 1808.
    5. Adriaan GREEFF was born before 19 Jul 1744; was christened on 19 Jul 1744; and died.
    6. Francois Petrus GREEFF was born before 2 Oct 1746; was christened on 2 Oct 1746; died in 1795.
    7. Sara Elizabeth GREEFF was born before 1 Sep 1748; was christened on 1 Sep 1748; and died.
    8. Elizabeth Margaretha GREEFF was born before 10 May 1750; was christened on 10 May 1750; and died.
    9. Gerrit Jacobus GREEFF was born before 16 Jan 1752; was christened on 16 Jan 1752; and died.
    10. Susanna Maria GREEFF was born in 1755; was christened on 2 Mar 1755; died in 1773.

  3. 6.  Johann (Jan) Herman LATEGAN

    Notes:

    He was Johann Hermaun, of Billerbeck in North-Rhine, Westphalia, Germany. Arrived at the Cape in 1735, adopted the name Jan Herman Lategaan.

    Johann married Beatrix OLIVIER on 15 Jul 1742. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Beatrix OLIVIER (daughter of Jan OLIVIER and Helena BURGER).

    Notes:

    I believe that she was widowed and remarried. See correspondence:
    Ek antwoord op jou brief, wat ek volledig hier aanhaal:In Drakenstein se Doopregister sit ek met die volgende inskrywing:Helena Hester GREEFF = 24.11.1771 te Drakentein dv Hendrik GREEFF en (kyk mooi) Beatrix OLIVIER doopgetuies:Andries GREEFF (c6) en Helena VAN ZYLVolgens De V & P is Helena Hester GREEFF = 24.11.1771 die dogter van Hendrik GREEFF en Beatrix LATEGAN Daar is wel later kinders vir hierdie GREEFF x LATEGAN egpaar gebore so daar was so 'n huwelik
    My Vraag:1: Watter Hendrik GREEFF was Helena Hester se vader2 : Is die Olivier huwelik bekend aan ander navorsers (die beeld is baie duidelik daar kan geen fout wees nie)ns: Daar word nie in die regsiter genoem dat die verbintenis buite egtelik was nie.
    3: Wie was die ouers van hierdie Beatrix OLIVIER
    Byvoorbaat dank
    Ronel Olivier
    Wellington SA
    Navorsing oor Olivier's in SAAntwoorde op jou drie vrae:1. b8c4 Hendrik Greeff, geb 1729. (Hy word in SAG aangegee as nooit getroud nie)2. Hierdie huwelik is tot dusver totaal onbekend aan vorige navorsers, want ek vermoed hy is met die weduwee van Jan Herman Lategan, Beatrix Lategan (geb Olivier) getroud, ongeveer 1763 - 1770. Hulle het blykbaar net een kind gehad, jou Helena Hester Greeff.3. Beatrix Olivier se ouers was Jan Olivier = 7-11-1683 en Helena Burger = 8-7-1701. Klik op die skakel:Klik op name en pyltjies vir meer inligting.Beide ouers van Helena Hester Greeff is verkeerd aangegee op hierdie kwartierstaat. Die vrou wat as haar ouma, Beatrix Olivier, verskyn, was haar moeder. HH Greeff is uit 'n tweede huwelik met Hendrik Greeff (b8c4) gebore, skat ek.Ek vermoed dat hierdie kind verkeerdelik in SAG verskyn as die kind van Hendrik Greeff en Beatrix Lategan. My vermoede word versterk omdat Helena Hester Greeff op 24-11-1773 gedoop is, en die volgende kind van Hendrik Greeff en Beatrix Lategan was Martha Maria Greeff, is gedoop minder as twee maande later, op 15-1-1774. Vir my is dit onwaarskynlik dat een ouerpaar twee kinders binne twee maande sal doop. Kyk mooi na die reeks doopdatums vir die kinders deur op die skakel te klik:Hendrik Greeff (b8c4) was die enigste hubare Hendrik Greeff wat met die weduwee van Johann (Jan) Herman Latagan, Beatrix Olivier, kon trou. Hier is 'n tabel van al die Greeffs in die land, op daardie stadium. Hendrik Greeff (b8c4) is persoon nommer 15, en hy verskyn twee keer in die ahnentafel:__________________________________________Ek sal dit baie hoog op prys stel as jy vir my 'n foto van die doop inskrywing, met volledige besonderhede en verwysings sal epos assblief.Kom kuier asseblief by die Greeff familie webblad, www.Greeff.info Ek vermoed nou dat die eerste kontak tussen die Greeff en Lategan families die huwelik tussen Hendrik Greeff en die weduwee Lategan (Beatrix Olivier) was. Ek heg vir jou iets aan oor die Lategaan Greeff huwelike wat later gevolg het. Ek hoop jy geniet dit!
    Groete vanuit Londen,Francois Greeff_______________________________________________________________Ek het vergeet om te kommentaar op die feit dat die twee getuies by die doop Andries Greeff en HELENA van Zyl was. Andries Greeff word ook in die ahnentafel genoem. Andries is nommer 17 in die ahnentafel, die broer van Hendrik Greeff. Andries is op 20 Mei 1863 met HESTER van Zyl getroud.Ek weet nie wie HELENA van Zyl was nie. Ek vermoed dat sy die moeder van HESTER van Zyl was en dat die kind om een of ander rede na haar vernoem is. Omdat Andries en Beatrix ten tye van hierdie doop beide in hulle veertigs was, kan dit moontlik wees dat al vier die kind se grootouers reeds oorlede is.Kyk weer:Ek raai ook dat Beatrix Olivier se naam by haar tweede huwelik as Beatrix Lategan opgegee word en dit dra by tot die algemene verwarring.Ek sal oor die volgende paar maande die oorspronklike brondokumente raadpleeg en kyk of ek reg is.
    Groete,
    Francois Greeff

    Children:
    1. Helena Geertruy LATEGAN
    2. Jan Hendrik LATEGAN was born in 1745; was christened on 12 Sep 1745; and died.
    3. 3. Beatrix LATEGAN was born in 1747; was christened on 10 Dec 1747 in Stellenbosch, South Africa.; died on 20 May 1809 in Paarl.
    4. Willem LATEGAN was born in 1750; was christened on 16 Aug 1750; and died.
    5. Anna LATEGAN was born in 1752; was christened on 2 Apr 1752; died in 1814.
    6. Willem LATEGAN was born in 1753; was christened on 28 Oct 1753; and died.
    7. Andries LATEGAN was born in 1756; was christened on 28 Feb 1756; and died.
    8. Martha LATEGAN was born in 1758; was christened on 15 Oct 1758; and died.
    9. Pieter Hermanus LATEGAN was born in 1762; was christened on 4 Jul 1762; and died.


Generation: 4

  1. 8.  Matthys GREEFFMatthys GREEFF was born in 1687 in Probably Cape Town; was christened on 25 May 1687 (son of Matthias GREEFF and Susanna CLAASEN); died in 1713.

    Notes:

    Reference no.: MOOC8/2.88Testator(s): Matthijs Greeff 4 December 1713Inventaris en taxatie van alle de goederen soo roerende als onroerende, naargelaten en met er dood ontruijmt bij wijlen Matthijs Greeff ten voordeele van desselfs huijsvrouw Sara Coetse ter eenre, ensijn naargelate minderjarige kind Matthijs Greeff ter andere zijde
    als
    ƒ
    De hofstede gen:t de 3 Fonteijnen 4000:--:--
    5 stx: slaven a ƒ300 ider 1500:--:--
    1 slavin tot 180:--:--
    80 stx: beesten a 4 rd:s ider 960:--:--
    520 stx: schapen a 1/2 rd:s ider 780:--:--
    8 stx: paarden a 6 rd:s ider 144:--:--
    2 ploegen met haar toebehooren 18:--:--
    2 wagens a 34 rd:s ider 204:--:--
    1 egh 6:--:--
    2 roers 15:--:--
    2 pistoolen 18:--:--
    2 rottings met silvere knoppen 15:--:--
    1 zadel 39:--:--
    1 deegen 6:--:--
    12 tinne schotels 42:--:--
    16 tinne borden 18:--:--
    3 ijsere potten 18:--:--
    2 koekepannen 6:--:--
    1 tang en blaasbalk 3:--:--
    3 ijzere potlepels 3:--:--
    12 tinne lepels 1:10:--
    1 tinne kom 3:--:--
    4 stoelen 9:--:--
    2 tafels 7:10:--
    2 kisten 6:--:-- 2 bedden met sijn toebehooren 60:--:-- 12 lakens, 20 sloopen, 24 servetten en 6 tafellakens, samen 36:--:--
    1 silvere mostertpot en 2 silvere lepels 30:--:--
    2 stell: theegoed en 2 theeketels 12:--:-- 6 graven en 3 pikken 12:--:-- 1 karn, 4 emmers, 2 melkvaten, een schuijmspaan en 1 mout, tesamen 18:--:--
    aan contanten 2167:8:4 Somma ƒ10337:8:4 Aldus getaxeert en overgegeven ter Weescamer aan Cabo de Goede Hoop den 4 Decemb:r 1713 met presentatie van eede niets ter werelt agtergehouden of verswegen te hebben
    Sara Coetse weduwe van Matthijs Greef

    Matthys married Sara COETZEE on 7 Dec 1710 in Stellenbosch, South Africa.. Sara (daughter of Dirk COETZEE and Sara VAN DER SCHULP) was born in 1694 in Stellenbosch, South Africa.; was christened on 28 Oct 1694; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 9.  Sara COETZEE was born in 1694 in Stellenbosch, South Africa.; was christened on 28 Oct 1694 (daughter of Dirk COETZEE and Sara VAN DER SCHULP); and died.
    Children:
    1. 4. Matthys GREEFF was born in 1711 in Stellenbosch, South Africa.; was christened on 22 Nov 1711; and died.

  3. 10.  Jurgen Petersen VAN DEN HEEVER was born before 1720 in Jutland, Germany; died in 1767.

    Notes:

    He was Peter Petersen of Husum in Schleswig-Holstein, Jutland, Germany. He arrived at the Cape about 1693 and assumed the surname Van den Heever.

    Jurgen married Maria VAN HOEVEN. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 11.  Maria VAN HOEVEN
    Children:
    1. 5. Susanna VAN DEN HEEVER
    2. Christiaan Mauritz VAN DEN HEEVER was born in 1735; was christened on 25 Dec 1735; and died.

  5. 14.  Jan OLIVIER was born in 1683; was christened on 7 Nov 1683 (son of Hendrik Corneliszoon OLIVIER and Beatrix Gysberta VERWEY); and died.

    Jan married Helena BURGER on 18 Apr 1717. Helena (daughter of Berndt (Barend) BURCHERDT (BURGER) and Maria (Marietjie) VAN DER MERWE) was born in 1701 in Cape; was christened on 8 Jul 1701; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Helena BURGER was born in 1701 in Cape; was christened on 8 Jul 1701 (daughter of Berndt (Barend) BURCHERDT (BURGER) and Maria (Marietjie) VAN DER MERWE); and died.
    Children:
    1. 7. Beatrix OLIVIER


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info