• First Name:   
  • Last Name:   
Matthys Johannes DE BEER, a2b6c5

Matthys Johannes DE BEER, a2b6c5

Male 1756 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Matthys Johannes DE BEER, a2b6c5 was born in in Cape, South Africa; was christened on 1 Aug 1756 in Tulbagh, Cape, South Africa (son of Matthys DE BEER, a2b6 and Maria VAN E(E)DEN, b4c4); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    Burger Stellenbosch

    Matthys married Catharina Maria SWANEPOEL, b3c9 on 25 May 1777. Catharina was christened on 25 Dec 1762 in Tulbagh, Cape, South Africa; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


Generation: 2

  1. 2.  Matthys DE BEER, a2b6 was christened on 8 Jun 1721 in Stellenbosch, Cape, South Africa (son of Matthys Andries DE BEER, a2 and Hilletje SMIT, a1b3); died on 6 Jul 1784 in De Buffels Vallei, aan die Winterberg.

    Notes:

    sy handtekening verskyn op sy skoonpa se testament

    Matthys married Maria VAN E(E)DEN, b4c4 on 3 Sep 1747 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Maria (daughter of Frederik VAN E(E)DEN, b4 and Hendrina STEVENS, b2) was christened on 20 Nov 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Maria VAN E(E)DEN, b4c4 was christened on 20 Nov 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa (daughter of Frederik VAN E(E)DEN, b4 and Hendrina STEVENS, b2); died in in South Africa.

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Maria van EEDEN b4c4 Date: 3 Sep 1745

    Children:
    1. Helena DE BEER was born on 6 Jan 1710 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1713 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl).
    2. Maria Elizabethh DE BEER was born on 3 May 1716 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in 1757.
    3. Zacharias DE BEER, a2b5 was born in 1719 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 5 Mar 1719 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 6 Feb 1777 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    4. Johanna Adriana DE BEER was born on 2 Jun 1724 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    5. Hilletjie DE BEER was born on 29 Dec 1726 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    6. Johannes Jurgen DE BEER was born on 26 Jun 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    7. Hilletje Magdalena DE BEER, a2b6c1 was born on 1 Oct 1748 in South Africa; was christened on 1 Oct 1748 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 7 Jun 1784 in Cape, South Africa.
    8. Hendrina Johanna DE BEER, a2b6c2 was born on 29 Mar 1750; was christened on 29 Mar 1750 in Tulbagh, Cape, South Africa; died in 1783.
    9. Maria Elizabeth DE BEER, a2b6c3 was christened on 6 Aug 1752 in Tulbagh, Cape, South Africa; died in in Tulbagh, Cape, South Africa.
    10. Maria Elisabeth DE BEER, a2b6c4 was born in in Cape, South Africa; was christened on 29 Aug 1754; died in in Cape, South Africa.
    11. 1. Matthys Johannes DE BEER, a2b6c5 was born in in Cape, South Africa; was christened on 1 Aug 1756 in Tulbagh, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    12. Samuel Jacobus DE BEER, a2b6c6 was born on 18 Feb 1759 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 18 Feb 1759 in Swellendam, Cape, South Africa; died in in South Africa.
    13. Frederik Coenraad DE BEER, a2b6c7 was born in in Cape, South Africa; was christened on 13 Mar 1761 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in South Africa.
    14. Hermina Christina DE BEER, b6c8 was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 27 Mar 1763 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in in Cape, South Africa.
    15. Zacharias Joseph DE BEER, b6c9 was christened on 14 Oct 1764 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in Jan 1830 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa.
    16. Dina Johanna Adriana DE BEER was born about 1767 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 17 May 1767 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    17. Gerhardus Petrus DE BEER, B11551 was christened on 17 May 1767 in Tulbagh, Cape, South Africa; and died.
    18. Dorah Johanna DE BEER was born on 17 May 1767 in Tulbagh, Cape, South Africa; and died.
    19. Jan Dirkse Cornelis DE BEER was christened on 7 Sep 1769 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    20. Jan Dirkse Cornelius DE BEER was christened on 7 Sep 1769 in Tulbagh, Cape, South Africa; and died.
    21. Judith Petronella DE BEER, a2b6c13 was christened on 20 Jan 1771 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.


Generation: 3

  1. 4.  Matthys Andries DE BEER, a2 was born in 1675 in Wase, Germany; died about 1730 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Arrived at the Cape about 1698
    Van Wase. Kom ongeveer 1698 aan in Suid Afrika, aanvanklik soldaat. Hy het 'n voorkind, Geertruy, gedoop Stellenbosch 8.11.1705, by Maria van die Kaap.

    From: d.debeer
    To: Genforum
    Subject: [GenForum] Smit/Tol 3
    Date: 30 September 2001 06:35

    Lysvriende,
    My derde poging om hierdie geskriffie volledig in die kuberruimte te kry!

    Die Smit - Tol konneksie.

    Dis hoe ek en Jaleen dit uitgewerk het.Beginnende by die De Beer stamvader, Matthys Andries en die stammoeder, Hilletje Smit, en dan terugwerkend.

    Matthys Andries de Beer +1730x op 24.10.1705 te Stellenbosch met Hilletje Smit, = 01.04.1691, +16.12.1760 Land van Waveren. Na Matthys se oorlye in 1730, trou Hilletje baie jare later (1757) met wew. Johan Georch Zorn. (Dis hoe ons dit het en dis hoe De V/Pama dit het).
    Haar ouers : Jan Smit, van Maastricht x Adriana Tol, van Delft. De V/Pama het dit so, maar sonder troudatum. Maar Jaleen het sowat 'n jaar gelede op haar internet snuffeltog hierdie troudatum ontdek in die registers van Delft, Holland as 20.12.1681. Ek hetook daarna gekyk by Delft se Argief en ons dink dit is die korrekte troudatum Dit lyk korrek volgens die geb. datums van die Smit kinders en ookvolgens die vernoemings van die De Beer kinders - een van die kleindogtersis Johanna Adriana, vermoedelik vernoem na die Ouma, Adriana Tol. Daarna kom
    hierdie naam dikwels voor by die De Beers.
    Ons het nie die Smit of Tol families verder terug nagevors nie, want ons hetnet 'n indirekte belang daarby, dus kan ek nie verder terug kommentaar lewer
    nie. Maar ons is oop vir nuwe gesigspunte.
    Lucas se verwysing na Matthys Andries se konneksie met Maria 'van de Caab'is ook korrek. Hierdie 'konneksietjie' het moontlik reeds in 1704 of begin 1705 plaasgevind en uit hierdie 'konneksietjie' is 'n voorkind, 'n dogter,Geertruy gebore. Sy is gedoop te Stellenbosch 08.11.1705. (Net sowat 15dae nadat Matthys Andries de Beer wettig met Hilletje Smit getroud en gekerk is!) Dit is ook in die De Beer boek so aangedui.
    Hoop dit werp bietjie lig op die saak. Vanaf ons kant gesien, en met die gegewens tot ons beskikking.

    Groete,
    Diwwie.
    VAN DIE DE BEER-FAMILIE IN SUID-AFRIKA. Geb.datum onbekend. Kom ongeveer 1698 aan in S.A. Aanvanklik soldaat. Reeds in 1703 word grond aan hom toegeken. Daar word aangeneem dat hy toe minstens 21 jaar oud was, en dat hy ten tye van die huwelik op 24.10.1705 te Stellenbosch, minstens 24 jaar of ouer was. Hy kon selfs ook 30 jaar of ouer gewees het. Dit plaas sy geb. datum ongeveer tussen 1670 en 1680. Voor sy huwelik met Hilletje Smit, het Matthys Andries ook 'n voorkind, Geertruy, by Maria "van de Caab" gehad. Volgens die Stellenbosch doopregister is hierdie dogter gedoop op 08.11.1705 te Stellenbosch. Vir Matthys Andries is vyf seuns en vier dogters uit die huwelik gebore. Drie van sy kinders is jonk dood, waarvan twee tydens die pokke epidemie van 1713. Van die seuns het net drie bly lewe om die geslag voort te sit. Hulle word die vaders van Hooftak 1, Hooftak 2 en Hooftak 3 onderskeidelik.

    Birth:
    Alternative date: 1680

    Matthys married Hilletje SMIT, a1b3 on 24 Oct 1705 in Stellenbosch, Cape, South Africa. Hilletje (daughter of Jan SMIT, a4 and Adriana TOL) was born in 1691 in South Africa; was christened on 1 Apr 1691 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 16 Dec 1760 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh). [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Hilletje SMIT, a1b3 was born in 1691 in South Africa; was christened on 1 Apr 1691 in Stellenbosch, Cape, South Africa (daughter of Jan SMIT, a4 and Adriana TOL); died on 16 Dec 1760 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).

    Notes:

    From: d.debeer
    To: Genforum
    Subject: [GenForum] Smit/Tol 3
    Date: 30 September 2001 06:35

    Lysvriende,

    My derde poging om hierdie geskriffie volledig in die kuberruimte te kry!

    Die Smit - Tol konneksie.

    Dis hoe ek en Jaleen dit uitgewerk het.
    Beginnende by die De Beer stamvader, Matthys Andries en die stammoeder,
    Hilletje Smit, en dan terugwerkend.

    Matthys Andries de Beer *?, +1730
    x op 24.10.1705 te Stellenbosch met Hilletje Smit, =01.04.1691, +16.12.1760
    Land van Waveren. Na Matthys se oorlye in 1730, trou Hilletje baie jare later (1757) met wew. Johan Georch Zorn. (Dis hoe ons dit het en dis hoe De
    V/Pama dit het).

    Haar ouers : Jan Smit, van Maastricht x Adriana Tol, van Delft. De V/Pama het dit so, maar sonder troudatum.

    Maar Jaleen het sowat 'n jaar gelede op haar internet snuffeltog hierdie troudatum ontdek in die registers van Delft, Holland as 20.12.1681. Ek het ook daarna gekyk by Delft se Argief en ons dink dit is die korrekte troudatum. Dit lyk korrek volgens die geb. datums van die Smit kinders en ook volgens die vernoemings van die De Beer kinders - een van die kleindogters is Johanna Adriana, vermoedelik vernoem na die Ouma, Adriana Tol. Daarna kom hierdie naam dikwels voor by die De Beers.

    Ons het nie die Smit of Tol families verder terug nagevors nie, want ons het net 'n indirekte belang daarby, dus kan ek nie verder terug kommentaar lewer nie. Maar ons is oop vir nuwe gesigspunte.

    Lucas se verwysing na Matthys Andries se konneksie met Maria 'van de Caab' is ook korrek. Hierdie 'konneksietjie' het moontlik reeds in 1704 of begin 1705 plaasgevind en uit hierdie 'konneksietjie' is 'n voorkind, 'n dogter, Geertruy gebore. Sy is gedoop te Stellenbosch 08.11.1705. (Net sowat 15 dae nadat Matthys Andries de Beer wettig met Hilletje Smit getroud en gekerk is!) Dit is ook in die De Beer boek so aangedui.

    Hoop dit werp bietjie lig op die saak. Vanaf ons kant gesien, en met die gegewens tot ons beskikking.

    Groete,
    Diwwie.

    Email to Sa-Gen - Richard Ball - 9.9.2004
    Beste Elmien,

    Alternative date: 1.4.1689


    Toe Matthys in 1730 oorlede is het hy sy vrou en sewe kinders tussen die ouderdomme van sestien jaar en een jaar nagelaat. Hy was vermoedelik ongeveer 56 jaar oud. Van toe af moes Hilletje alleen die verantwoordelikhede van die gesin dra. Die kinders se peetouers was hoofsaaklik lede van die Smit-familie en hulle vriende, byvoorbeeld Andreas Krüge1 en Maria Ras wat in die Paarl geboer het en Jürgen Hanekom van Natte-vallei. Mettertyd is die seuns en dogters getroud en het hulle eie huishoudings begin. Die seuns het toesighouers op plase geword. Hilletje het in die jare blykbaar by haar seun Zacharias en sy gesin ingewoon. Toe HiIletje 60 jaar oud was, is die "huis, erf en tuinland" in Ryneveldstraat, Stellenbosch, aan haar toegeken op 12 Oktober 1750. Die kleremaker Johann Zorn het langs haar gewoon tot 1754. Sy vrou is in 1755 oorlede, en twee jaar later is hy met Hilletje getroud. HuIle het in Ryneveldstraat, Stellenbosch, gewoon tot Hilletje se dood op 16 Desember 1759 toe sy 69jaar oud was.

    Christened:
    Alternative date: 1.4.1689

    Children:
    1. Helena DE BEER, a2b1 was christened on 1 Jun 1710 in Paarl, Cape, South Africa; died in 1713 in Cape, South Africa.
    2. Samuel DE BEER, a2b2 was born in in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 1 Nov 1711 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in 1713 in South Africa.
    3. Sameul DE BEER, a2b2 was christened on 1 Nov 1711 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    4. Sameul DE BEER, a2b3 was christened on 20 May 1714 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in Child in South Africa.
    5. Samuel DE BEER, a2b3 was christened on 20 May 1714; and died.
    6. Maria Elizabeth DE BEER, a2b4 was christened on 4 Oct 1716 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in 1757 in Cape, South Africa.
    7. Zacharias DE BEER, a2b5 was born in 1719 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 5 Mar 1719 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 6 Feb 1777 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    8. Zaharias DE BEER was born on 3 May 1719 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    9. 2. Matthys DE BEER, a2b6 was christened on 8 Jun 1721 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 6 Jul 1784 in De Buffels Vallei, aan die Winterberg.
    10. Matthys. DE BEER was born on 6 Aug 1721 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    11. Johanna Adriana DE BEER, a2b7 was christened on 6 Feb 1724 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    12. Hilletje DE BEER, a2b8 was born in in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 29 Dec 1726 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    13. Johannes George DE BEER, a2b9 was born about 1730 in Cape, South Africa; was christened on 26 Jun 1729; died in Jul 1785 in Cape, South Africa.

  3. 6.  Frederik VAN E(E)DEN, b4 was born in 1694 in Cape Town, Cape, South Africa (son of Jan Janse VAN E(E)DEN, progenitor and Lysbeth JANSZ, son of Jan Janse VAN E(E)DEN, progenitor and Maria ROUSSEAU); died on 21 Jul 1752 in Cape, South Africa.

    Notes:

    b4 Frederik. + 1694. x Hendrma Stevens. d.v. Steven Joost. v. Druten. en Pietertjie Gerrits
    c1 Jan Dirk. = 10.10.1723. burger Skvellendam, x 6.5.1759 Maria Booysen
    c2 Pieternella, r22.7.1725, x M. Calitz; xx C. Kock.
    c3 Frederik, ~22.6.1727
    c4Maria. = 20.11.1729, x M. de Beer
    c5 Frederik Jacobus, r 14.9.1732, burger "Vellendam", x 4.3.1755 Corn&a van
    c6 Judith. ~16.1.1735, x H. Swanepoel; xx J. H. Veldman
    c7 Joseph, =6.10.1737, x 25.4.1762 Anna Francina Booysen: xx 26.11.1769 Albert
    c8 Joharmes, x 3.10.1762, Wilhelmina Cotsee
    c9 Herrnina. ~16.10.1740
    c10 Elsje, = 20.1.1743. x J. Fourie
    c11 Cornelis Frans. ~20.7.1745 skaapboer Swellendam distrik op huurpaggrond [5727] X 09.08.1722 datum ook moontlik

    !Birth: De Villiers Pama; pg 189, b4 SAG vol 2 page 166
    SAG vol 2 page 166 b4

    Frederik married Hendrina STEVENS, b2 on 9 Aug 1722 in Cape, South Africa. Hendrina (daughter of Joost STEVENS (VAN DRUTEN), progenitor and Pietertjie GERRITS, daughter of Steven JOOST and Pietertjie GERRITS) was born about 1700 in Cape, South Africa; was christened on 15 Feb 1695-1705; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 7.  Hendrina STEVENS, b2 was born about 1700 in Cape, South Africa; was christened on 15 Feb 1695-1705 (daughter of Joost STEVENS (VAN DRUTEN), progenitor and Pietertjie GERRITS, daughter of Steven JOOST and Pietertjie GERRITS); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    According to Dalene Oertel Hendrina was baptised in 1705, not as suggested by the original - file from I G I

    Daughter of Steven Joost van Druten and Pietertjie Gerrits
    !Marriage: De Villiers Pama; pg 189, b4
    !SAG vol 2 page 16 wife of b4

    Children:
    1. Jan Dirk VAN E(E)DEN, b4c1 was christened on 10 Oct 1723 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    2. Petronella (Pieternella) VAN E(E)DEN, b4c2 was born about 1725; was christened on 22 Jul 1725; died in in South Africa.
    3. Pieternella VAN E(E)DEN was christened on 22 Jul 1725 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    4. Frederick VAN E(E)DEN was christened on 22 Jun 1726 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    5. Frederik VAN E(E)DEN, b4c3 was christened on 22 Jun 1727; and died.
    6. 3. Maria VAN E(E)DEN, b4c4 was christened on 20 Nov 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in South Africa.
    7. Frederik Jacobus VAN E(E)DEN, b4c5 was christened on 14 Sep 1732 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    8. Judith VAN E(E)DEN, b4c6 was christened on 16 Jan 1735; died in in Cape, South Africa.
    9. Joseph VAN E(E)DEN, b4c7 was born on 6 Oct 1737; was christened on 6 Oct 1737 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    10. Johannes VAN E(E)DEN, b4c8 was born about 1738; was christened about 1739; died in in Cape, South Africa.
    11. Hermina VAN E(E)DEN, b4c9 was christened on 16 Oct 1740 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    12. Elsie (Elsje) VAN E(E)DEN, b4c10 was born about 1742; was christened on 20 Jan 1743 in Paarl, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    13. Cornelis Frans VAN E(E)DEN, b4c11 was christened on 20 Jul 1745 in Paarl, Cape, South Africa; and died.
    14. Johannes. VAN E(E)DEN was christened on 10 Mar 1762 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.


Generation: 4

  1. 10.  Jan SMIT, a4 was born about 1652 in Maastricht, Delft, Netherlands (son of Hans SMIDT and Anna SCHOUERMANS, son of Hans SMIDT and Anna SCHOUERMANS); died about 6 Oct 1696 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Jan Smit was a soldier stationed in Delft in 1681

    Arrived at the Cape about 1688 from Maastricht, Nethetlands with wife and two children, burger at Stellenbosch. Probably died between 1 and 5/6.10.1696 after a verbal duel and fight with one Jacob Cloete about the manner in which he handled his horse.

    SMIT en SMITH Jan Smlt, v. Maastricht, in Nederland. Burger Stellenbosch. x Adriana Tol, Y. Delft; Sy xx Stellenbosch 11.1.1705 Andreas Kuyper, v. Stettin.


    From: d.debeer
    To: Genforum
    Subject: [GenForum] Smit/Tol 3
    Date: 30 September 2001 06:35

    Lysvriende,
    My derde poging om hierdie geskriffie volledig in die kuberruimte te kry!

    Die Smit - Tol konneksie.

    Dis hoe ek en Jaleen dit uitgewerk het.Beginnende by die De Beer stamvader, Matthys Andries en die stammoeder,
    Hilletje Smit, en dan terugwerkend.

    Matthys Andries de Beer *?, +1730x op 24.10.1705 te Stellenbosch met Hilletje Smit, =01.04.1691, +16.12.1760Land van Waveren. Na Matthys se oorlye in 1730, trou Hilletje baie jarelater (1757) met wew. Johan Georch Zorn. (Dis hoe ons dit het en dis hoe De
    V/Pama dit het).
    Haar ouers : Jan Smit, vam Maastricht x Adriana Tol, van Delft. De V/Pama het dit so, maar sonder troudatum.Maar Jaleen het sowat 'n jaar gelede op haar internet snuffeltog hierdie troudatum ontdek in die registers van Delft, Holland as 20.12.1681. Ek het ook daarna gekyk by Delft se Argief en ons dink dit is die korrekte troudatum Dit lyk korrek volgens die geb. datums van die Smit kinders en ook volgens die vernoemings van die De Beer kinders - een van die kleindogters is Johanna Adriana, vermoedelik vernoem na die Ouma, Adriana Tol. Daarna kom hierdie naam dikwels voor by die De Beers.
    Ons het nie die Smit of Tol families verder terug nagevors nie, want ons het net 'n indirekte belang daarby, dus kan ek nie verder terug kommentaar lewer nie. Maar ons is oop vir nuwe gesigspunte.
    Lucas se verwysing na Matthys Andries se konneksie met Maria 'van de Caab' is ook korrek. Hierdie 'konneksietjie' het moontlik reeds in 1704 of begin 1705 plaasgevind en uit hierdie 'konneksietjie' is 'n voorkind, 'n dogter, Geertruy gebore. Sy is gedoop te Stellenbosch 08.11.1705. (Net sowat 15 dae nadat Matthys Andries de Beer wettig met Hilletje Smit getroud en gekerk
    is!) Dit is ook in die De Beer boek so aangedui.
    Hoop dit werp bietjie lig op die saak. Vanaf ons kant gesien, en met die gegewens tot ons beskikking.

    Groete,
    Diwwie.

    Email to Sa-Gen - Richard Ball - 9.9.2004
    Beste Elmien,
    Hier is 'n eksemplaar van 'n inskrywing in die Delft Ondertrouwboek vir Adriana Tol en Jan Smit, saam met die aantekenings van die
    huwelikshof daaroor:
    http://www.ballfamilyrecords.co.uk/notes/smit_sennen_note.htm

    Groete,

    Richard

    Jan Smit van Maastrich (D & P p886) x Delft 20.12.1681 Adriaantje Tol (xx Andreas Kuyper van Stettin) d/v Jacob Tol en Elisabeth van der Piet.
    Jan Smit soldier in the company of Captain Moor (1681) of the garrison at Delft and, from 1687, Jonkers Hoek in Stellenbosch born Maastricht died October 1696

    Notes: At his marriage he was described as a soldier in the company of Captain Moor, at present garrisoned in the town (of Delft). A child of Johannes Smith was buried at the Oude Kerk, Delft on the 2nd March 1683, described as ' een baarkind' (ie. between one and 12 years old). Could this have been Christoffel, the son of Lucretia van Senne? Or might it have referred to his son, Johannes, baptised just two months previously? In a declarion signed before the Secretary of Stellenbosch on the 11th October 1705 and witnessed by Augustus Meijhuijsen and Jacobus Smit, Johannes Mulder and Dirk Coetsee, both Old Heemraden, stated that it was known to them that a certain farm in Jan de Jonkers Hoek, to the east above the farm of the late Jan de Jonker, had been in the possesion of Jan Smit from 1687 until his death and was still in the possesion of Andries Cuijper as the husband of Jan Smit's widow. A Jan Smit is listed in the Cape muster rolls from 1690 on, (there are no muster rolls between 1686 and 1690) but Jan Smit and Adriana Tol as a couple are first mentioned in the1692 rolls, resident at Stellenbosch with four children. In the 1692 Opgaafrol (tax return) they are listed as having three sons and one daughter, one pistol, one rifle (?- seijd geweer), one flintlock, two horses and six oxen. In 1693 and 1695 they are listed again, on both occasions with five children, Johannes Smit being described as 'from Maastricht' in the 1693 roll. In 1696 we have just 'the widow of Jan Smith' (this muster roll made no note of children) and in 1698 'the widow of Jan Smith with 6 children'. On 1st October 1696 Jan Smit was insulted by Jacob Cloete. Enraged, Smit drew his rapier, but Cloete evaded the blows and clouted Smit with a piece of wood, beat him with his fists and kicked his chest, shouting: 'Lie there, you dog!'. Within a very few days, during which he suffered continual pain in his chest, Jan Smit died. (source: Cape Archives, 1/STB 18/153, Notarial Declarations <../notes/note_JanSmitDeath.htm>)


    Van Maastricht, Nederland, burger Stellenbosch.

    Jan Smit ry te perd en raak op 1 Oktober 1696 in 'n woordewisseling oor die manier waarop hy sy perd behandel, met ene Jacob Cloete betrokke. Die argument ontaard in 'n fisiese bakleiery en die woedende Jan Smit ruk 'n dolk uit. Cloete trek sy swaard, maar dit word van hom weggeneem deur Jan Harmensz Smit, seun van Harmen Jansz Smit. Jan Harmensz beveel toe vir Cloete aan dat hy liewer 'n stuk hout moet gebruik om Jan Smit mee neer te vel.. Daarna maak Jan Harmensz 'n gewraakte stelling wat min of meer lui: "Dit kan nie geduld word dat 'n [gebore] Kaapse kind (Cloete) voor 'n kêrel (Jan Smit) van die vaderland (Holland) swig nie. Hierop slaan Jacob Cloete eers vir Smit met 'n stuk hout plat, slaan hom daarna behoorlik met die vuiste en trap hom ten slotte op sy bors teen die grond vas, terwyl hy skree: "Lê daar, jou hond!"

    Gedurende die volgende paar dae ly Jan Smit aan 'n aanhoudende pyn in sy borskas en hy sterf uiteindelik aan sy beserings. Ons weet nie presies op watter dag hy oorlede is nie, maar op 6 Oktober lewer 'n Lid van die Stellenbosch Heemraad, Mattijs Greef, 'n verslag oor sy bevindings nadat hy die lyk van Jan Smit ondersoek het. (Ons kan dus aanvaar dat hy iewers tussen 1 en 6 Oktober 1696 oorlede is). Greef kon geen sigbare letsels vind nie, en verklaar dat daar geen bewyse is waaraan die dood van Smit toegeskryf kan word nie – nie weens Jan Smit se eie perd of andersins nie.

    Afkomstig van Maastricht. Burger van Stellenbosch.

    Died:
    As the result of a fight over the way he treated his horse, with
    Jabob Cloete

    Jan married Adriana TOL on 20 Dec 1681 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands. Adriana (daughter of Jacob TOL OR THOL and Lijsbet Dircx VAN DER PIET) was born in 1656 in Delft, Netherlands; was christened on 16 Jul 1656 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died on 15 Feb 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in 1652 in Oude Kerk, Delft, Netherlands. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 11.  Adriana TOL was born in 1656 in Delft, Netherlands; was christened on 16 Jul 1656 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands (daughter of Jacob TOL OR THOL and Lijsbet Dircx VAN DER PIET); died on 15 Feb 1729 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was buried in 1652 in Oude Kerk, Delft, Netherlands.

    Notes:

    Alternative date: 29.7.1649

    Sy kom vanaf Delft Nederland

    From: HCV
    To:
    Subject: [GenForum] WINGERDGRIEP
    Date: 29 September 2001 04:48

    Beste Mark

    Dankie vir die verwysing. (Hier kom nou 'n paar geraamtes uit die kas....)
    Volgens Capensis 4/99 is die resolusies die eerste keer in 1825 in Het Nederduitsch Zuid-Afrikaansch Tydschrift gepubliseer. Ek haal aan uit Capensis:

    "Extract van het gepasseerde in die Kerkelyke Vergadering, gehouden aan Stellenbosch den 27 Sept. 1700.
    Geresolveerd om aanstaande Sondag, over veertien dagen, des H.H. Avondmaal te houden.
    In het leren bevonden en geresolveerd, dat Anna Maria Holst, haar dronkenschap zou scherpelyk voorgehouden worden, met bedryging, dat, indien volhard, haar te suspenderen, en 't Avondmaal te ontzeggen.
    Arriaantze Jans, over dronkenschap sou werden berispt. Wemmer Pasman en Cornelia Cempenaar, voor die laatste maal, ernstig zouden werden aangesproken over haar dronkenschap.
    Jan Janse Swart en zyne huisvrouw Grietze Clase Koen, over kwaad huishouden en dronkenschap gesuspendeerd tot beterschap toonen.
    Coenraad Cyffer, Jacobus van Driel en de vrouw van Andries de Noordman, aan te spreken.
    Aldus gedaan gen gepasseerd, dato als boven.

    Resolusie van 28 Maart 1701:

    "Is geresolveerd den 17 April den H.H. Avondmaal te houden.
    Wemmer Pasman en syn huis vrouw in 't suspens gecontinueerd.
    Arriantje Tol, in het suspens gecontinueerd.
    Jan Jansse Swart en Grietje Claasse Koen, in het suspens gecontinueerd.
    Aldus gedaan en gepasseerd in onze ordinaare Kerkelyke Vergaedering, dato als boven."

    Einde aanhaling. Dan volg die handtekeninge van Hercules van Loon, van der Byl TT, Jacob van der Heyde.

    In voetnotas gee die Capensis skrywer meer besonderhede oor die individûe:

    Anna Maria Holtst is waarskynlik die weduwee van Hans Jacob Huben/Huber.
    Arriaantze Jans is die vrou van Jan Smit, later x Andries Kuyper.
    Cornelia Cempenaar was die weduwee van Francois Villion; trou as weduwee met Wemmer Pasman.
    Jan Janse Swart was skynbaar afgedank as scriba (moontlik agv sy drankprobleem)
    Andries de Noordman was ook bekend as Andries Olofssen/Oelofsen.

    Groete
    Christo
    ----------------------
    Sy was Adriaantje Tol. Na haar man se dood het sy as rietkapper 'n inkomste verdien (De Wet se Vryliede en Vryswartes in die Kaapse Nedersetting p.84). Die kerk het haar onder sensuur geplaas oor haar misbruik van drank.
    -----------------
    Adriana Tol
    of Oudenlangendijck, Delft later, of Stellenbosch, Cape of Good Hope born 1656, Delft baptized 16 July 1656, Nieuwe Kerk, Delft died after 1722

    Notes:
    In the marriage entry in the Stellenbosch register for her later marriage to Andries Cuyper, she is described as being from or of Delft 'van Delft'. I have assumed that the Aryaentje Tol who was baptised on 16 July 1656 in the Nieuwe Kerk, Delft, is the same person as the Adriana Tol who, by 1688, was living in the Cape. I have not yet discovered any proof positive of this but for my reasoning see my notes <../notes/note_tol.htm>. On 22nd December 1685, named as Adriana Jacobsz. Tol, the wife of Johannes Smit, soldier, she appeared before the Delft Weeskamer and stated that she was now supported by her husband. She declared that her mother had raised and provided for her properly; she thanked her for her good care and freed her of any further obligation. From 1692 through to 1695 she is listed in the muster rolls as living in Stellenbosch with Jan Smit, but from 1696 she is listed as his widow. On the 29th June 1700, the Stellenbosch Church Meeting suspended her from church services for a year. The reason is not stated other than that she is admonished to live a better life. Unfortunately none of the earlier Stellenbosch Church Meeting minutes, which might have contained a previous warning, appear to have survived. A year later, on the 28th March 1701, her suspension was continued.

    married (1) 4 January 1682 at Schipluiden (this date is not certain)

    ( see notes <../notes/smit_sennen_note.htm> for circumstances surrounding their marriage)

    Johann Ahlers Databasis

    Drie jaar na haar man se dood het sy 'n dogter: Johanna, gedoop te Stellenbosch op 20 Julie 1700. die vader is onbekend. Sy trou op 11 Januarie 1705 met Andreas Kuyper van Nederland. Geen kinders.

    "Daar vind ek die volgende:doop: Adriana Vader Jacob Tol Moeder Lijsbet Dircx Getuige: Pleunis van der Piet, Barbara van der Piet,Engelken Gijsenbiers. Plaats Delft Datum doop 29-07-1649 DTB Delft inv.nr.56 Doopboek Nieuwe Kerk, folio 164 v*** trou:Johannes Smits met Adriana Tol Plaats Delft Datum ondertrouw 25-10-1681 Datum trouwen 20-12-1681 Delft inv. nr.132 Ondertrouwboeken Gerecht Delft inv. nr.75 Trouwboek Nieuwe Kerk



    Na haar man se dood versprei die weduwee, Adriana, die woord dat Jan Cloete haar van haar man ontneem het. (Sy kon waarskynlik nie die feit aanvaar dat Cloete skotvry daarvan afgekom het nie). Die Cloete-ouers het nie met haar gerugte verlief geneem nie, en eindelik het Adriana na ‘n lang ondersoek ‘n dokument moes onderteken waarin sy die opregtheid van die Cloetes aanvaar en ook die onderneming gee om nooit weer sulke kwade gerugte te versprei nie. Sy het volgens die dokument self aanvaar dat Jacob Cloete nie vir haar man se dood verantwoordelik gehou kan word nie. (Of die volle waarheid geseëvier het, sal ons nooit met sekerheid weet nie. Feit is dat Adriana Smit – nou ‘n weduwee met ses kinders -- aanvanklik nie die nodige gemoedsrus aangaande die omstandighede rondom haar man se dood kon kry nie).

    Die droefheid van die familie eindig nie hier nie, want ongeveer drie jaar later raak die weduwee, Adriana, as ‘n ongehude vrou swanger. ‘n Dogtertjie, Johanna, word op 20 Junie 1700 in die kerk op Stellenbosch ten doop gebring. Die naam van die vader word nie in die doopregister ingevul nie. (Dit kan blote nalatigheid aan die kant van die persoon wat die doopregister ingevul het wees, maar moontlik was Adriana onwillig om die naam van die vader bekend te maak. Of sy toe reeds met Adriaan Kuiper -- haar latere tweede man -- ‘n verhouding gehad het, sal ons maar net kan raai).

    Voorts is die name van die twee getuies, ene Joggum sa sachs en Martha le Febre, in die doopregister ingeskryf. Die hele inskrywing is in die onderste regterhoek van die bladsy ingedruk. Waarskynlik as gevolg hiervan, word die moontlike tweede naam van Joggum slegs as sa geskryf. (‘n Ander moontlikheid is dat dit slegs ‘n eerste poging was om die van sachs te skryf). Joggum [Joachim] kon dus moontlik die tweede naam Salomon, Sacharias, Sarel of enige ander derglike tweede naam wat met die letters sa [Sa] begin het, gehad het. Die kombinasie Joachim Salomon kom redelik dikwels in Duitsland en ander lande voor, en hoewel daar nie ‘n Joachim Salomon Sachs onder die vroeë Duitse immigrante na die Kaap was nie, was daar wel ‘n Joachim Sachs wat in 1705 gedeporteer is. Was hierdie Joachim Sachs miskien die getuie?

    Dit is nie bekend of Johanna haar moeder (Adriana) se nooiensvan, Tol, of wel haar vader se van, Smit, gedra het nie. Voorts is daar onsekerheid, maar ook sterk twyfel of Johanna wel lank gelewe het, want tot en met Adriana se hertroue, en daarna, word daar geen verdere melding van Johanna in enige ander ou dokumente aan die Kaap gemaak nie.
    Adriana se probleme het nie met die geboorte en doop van haar kind, Johanna, tot ‘n einde gekom nie. Nege dae na die kind se doop op 29 Junie 1700, word sy ná ‘n vergadering van die Kerk in Stellenbosch onder kerklike tug geplaas. Sy word van haar regte ontneem om vir ‘n jaar lank enige kerkdienste by te woon. Die Kerk het haar ernstig versoek om ‘n “beter lewe” te lei (wat dit ook al mag beteken het). Bewyse bestaan dat haar tug op 28 Maart 1701 nog nie uitgedien of herroep was nie, maar ongelukkig het alle kerkdokumente wat verdere lig op die saak kon werp, verlore geraak.
    (Of dit ‘n vroeëre “toesmeer” van gebeure, of bloot net gebrekkige navorsing was, weet ons nie. Maar navorsing van die verlede beweer dat Jan Smit eers in 1704 oorlede is en dat die weduwee, Adriana, op 11.01.1705 met Andries Cuyper (Cuijper/ Kuyper/Kuiper) -- ‘n skeepsskrynwerker van Stettin, in Nederland -- op Stellenbosch getrou het. Hulle het geen kinders gehad nie en het gedurende Junie van 1705 in die omgewing van die huidige Jonkershoek gewoon. Volgens alle aanduidings is Andries Cuyper waarskynlik reeds voor die jaar 1722 oorlede.

    Die vroeëre bewese gebeure rondom die dood van Jan Smit, die kerklike tug van Adriana, en die geboorte van Johanna, weerlê natuurlik geheel en al hierdie ander en meer “sagte” weergawe van die weduwee Adriana Smit se lewe na Jan Smit se tragiese en ontydige dood tussen 1 en 6 Oktober 1696).

    Die weduwee, Adriana Kuyper, sterf waarskynlik ‘n geruime tyd later as 1722, maar geen presiese datum kon tot dusver aan haar dood gekoppel word nie.

    Afkomstig van Delft. Trou op 11.1.1705 te Stellenbosch met Andreas KUYPER van Stettin.

    Christened:
    Alternative date: 29.7.1649

    Notes:

    Married:
    1687 in ander bronne?

    Children:
    1. Joannis(Johannes) SMIT, a4b1 was born in in Delft, Netherlands; was christened on 10 Jan 1683 in Nieuwe Kerk, Delft, Netherlands; died on 19 Jul 1714 in Cape Town, Cape, South Africa.
    2. Christoffel SMIT, a4b2 was born about 1688; was christened on 9 May 1688 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 11 Aug 1770 in Overberg, Cape, South Africa.
    3. Jacobus SMIT, a4b3 was born about 1689; was christened on 16 Oct 1689 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died about 1752 in Swartland, Cape, South Africa.
    4. 5. Hilletje SMIT, a1b3 was born in 1691 in South Africa; was christened on 1 Apr 1691 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died on 16 Dec 1760 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    5. Alewijn (Alewyn) SMIT, a1b4 was born in 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 28 Sep 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died about 1774 in Land van Waveren, Cape, South Africa (Tulbagh).
    6. Johanna SMIT, a1b5 was born in 1700; was christened on 20 Jun 1700 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa.
    7. Francois SMIT was born about 1705 in Cape, South Africa; died about 1758 in Cape, South Africa.

  3. 12.  Jan Janse VAN E(E)DEN, progenitor was born about 1637 in Oldenburg, Germany; was christened in 1637 in Oldenburg, Germany; died about 1704 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Also known as Jan van Oldenburg

    Arrived in S.A. in 1662. Marriage date also shown as 13 Jul 1688.

    Heese en Lombaard

    Van Eeden, Jan Janse *1637 Aankoms 1662 as onderscheepskorporaal''. In 1682 vestig hy hom op Krommerivier'' by Stellenbosch as smid en boer; Vryburger van Stellenbosch 1688; hy word amptelik eerste eienaar van Krommerivier in 1692 na die aankoms van die eerste landmeter, ene Mostert. Maak 'n gesamentlike testament as Jan Jantz; Sy boedel gedateer 26 Mei 1702 dui aan dat hy 'n suksesvolle boer was ±DU1662 [972] 13.07.1688 Kaapstad

    De Villiers en Pama : van EEDEN Jan Janse van Eeden. v. Oldenburg (ook we1 Jan van Oldenburg genoem),* 1637. Aank. 1662 ,,onderscheepskorporaal". x Oktober 1671 Lysbetb Jansz, v. Amsterdam; xx 13.6.1688 Maria Russaar, v. Blois. in Frankryk. + I7I I.
    bl Johannes.= 19.1.1676
    b2 Ary, = 16.4.1690, x 29.3.1711 Judith du Plessis
    b3 Jacobus, = 13.2.1692, x Regina Christina Deetlof xx Regina Jonkers v d K MOOC13/1:62
    b4 Frederik.* 1694. x Hendrina Stevens. d.v. Steven Joost. v. Druten. en Pietertjie Gerrits
    b5 Maria Catharina, = 31.1.1696, x J. H. Potgieter; xx T. Botha
    b6 Dirk. = 3.11.1697

    Volgens SAG 2 was hy van Oldenburg afkomstig en is ook soms na verwys as Jan van Oldenburg. Hy arriveer in 1662 in die Kaap as “onderscheepskorporaal”. Word burger van Stellenbosch in 1688.

    Arriveer aan die Kaap in 1662 van Oldenburg. Burger van Stellenbosch in 1688. Was voorheen getroud met Lysbeth Jansz van Amsterdam.

    Jan married Maria ROUSSEAU on 13 Jul 1688 in Cape Town, Cape, South Africa. Maria (daughter of Daniel ROUSSEAU and Marie RETIF) was born on 19 Oct 1666 in Blois, Orl; died after 1711 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  4. 13.  Maria ROUSSEAU was born on 19 Oct 1666 in Blois, Orl (daughter of Daniel ROUSSEAU and Marie RETIF); died after 1711 in Cape, South Africa.

    Notes:

    14 Russaar(Rousseau),Maria *1659 V na 1711 : van ook gespel Rossar'' op testament; van Blois, Frankryk, waarskynlik verwant aan stamvader Pierre Rousseau; Maria en 14 ander Hugenote (Totaal 6 mans, 6 vrouens en 3 kinders) gaan aan boord van Die Kamer van Amsterdam se seilskip die Brossenburg (lengte 36 meter). In beheer was Kaptein Jan Claasje Valcquit. Hulle verlaat Textell op 6 Januarie 1688 en arriveer op 12 Mei 1688 in Tafelbaai. Op 13 Julie 1688 tree sy in die huwelik met die Duitser Johan van Ede.

    Sy trou later met Cornelis Joost van Dale.


    SAG 2 spel haar van as Russaar.
    !SAG vol 2 page 166 wife of A

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Jan Janse van EEDEN progenitor Date: 13 Jul 1688 Location: France, Suid Afrika

    Children:
    1. Johannes VAN E(E)DEN, b1 was christened on 19 Jan 1676; and died.
    2. Jacobus VAN E(E)DEN, b3 was born est 1690 in Cape, South Africa; was christened on 13 Feb 1692 in Tulbagh, Cape, South Africa; died in 1713 in Cape, South Africa.
    3. Ary VAN E(E)DEN, b2 was born on 16 Apr 1690 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands; was christened on 16 Apr 1690; died in in Cape, South Africa.
    4. 6. Frederik VAN E(E)DEN, b4 was born in 1694 in Cape Town, Cape, South Africa; died on 21 Jul 1752 in Cape, South Africa.
    5. Maria Catharina VAN E(E)DEN, b5 was born about 1696 in France; was christened on 31 Jan 1696; died in in Cape, South Africa.
    6. Dirk VAN E(E)DEN was christened on 11 Mar 1697 in Stellenbosch, Cape, South Africa; and died.
    7. Dirk VAN E(E)DEN, b6 was christened on 3 Nov 1697; and died.

  5. 14.  Steven JOOST and died.

    Steven married Pietertjie GERRITS. Pietertjie was born in 1683 in Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  6. 15.  Pietertjie GERRITS was born in 1683 in Netherlands; and died.
    Children:
    1. 7. Hendrina STEVENS, b2 was born about 1700 in Cape, South Africa; was christened on 15 Feb 1695-1705; died in in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info