• First Name:   
  • Last Name:   
Willem BOTHA, b2

Willem BOTHA, b2

Male Abt 1687 - Abt 1728  (~ 41 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Willem BOTHA, b2 was born about 1687 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 2 Nov 1687 (son of Jan CORNELISZ and Maria KICKERS, son of Friedrich BOTH (BOTHA), progenitor and Maria KICKERS); died about 1728 in Cape, South Africa.

    Notes:

    !SAG vo; 1 page 372 b2

    Willem married Catharina PYL, b3 on 14 Jul 1709 in Cape Town, Cape, South Africa. Catharina was born in in Cape, South Africa; was christened on 16 Nov 1692 in Stellenbosch, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Willem BOTHA b2 Date: 14 Jul 1709 Location: Stellenbosch, Cape, South Africa

    Children:
    1. Catharina BOTHA, b2c7 was born on 5 Jul 1690 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 25 Jan 1722; died in 1758 in Cape, South Africa.
    2. Maria Catharina BOTHA, b2c2 was born about 1712 in Cape, South Africa; was christened on 14 Dec 1711; died in in Cape, South Africa.
    3. Cornelia BOTHA, b2c5 was born in in Cape, South Africa; was christened on 10 Jan 1717; died on 9 Apr 1760 in Tulbagh, Cape, South Africa.

Generation: 2

  1. 2.  Jan CORNELISZ was born about 1660 in Oud Beyerland, near Rotterdam, Netherlands; died in 1713 in Cape, South Africa.

    Notes:

    From: Lorna
    To:
    Subject: Re: [GenForum] Jan Cornelisz en Maria KICKERS
    Date: 16 August 2001 09:06

    Andre,
    Jan Cornelisz v Oudbeyerland x 22.5.1672 met Catharina Harmensz van Rhenen.
    Hul het die volgende kinders gehad:-
    1. Catharina =12.5.1675 ( daar was geen getuies nie) x Robert Jansz vanHoorn (H&L, H-I bladsy 470 en H&L, J-K, bladsy 75). Hierdie informasie is
    moontlik te betwyfel
    2. Cornelis = 29.11.1676 (getuies Francois Viljoen en Elsie Jacobs d.w.s.
    Cloete). Het geen ander informasie oor hom nie
    3. Anna = 29.3.1680 (weereens geen getuies nie). Ek vermoed x Jan Jacobsz
    van Dyk; xx 7.11.1706 Johan Berhard Sicher (sien Hoge se German Personalia') xxx c1740 Bernardus van Biljon

    In die Opgaafrolle van 1682 verskyn Jan Bombam en Cathryn Harmens se namemet 1 seun, 1 dogter en 'n kneg. In 1685 verskyn die name van Jan Cornelisz(Bombam) en Maria Kickart (sic) met twee kinders. Dit wil voorkom as of een dogter jonk gesterf het.

    Jan Cornelisz se plaas het later deel geword van Adam Tas se plaas Libertas. Jan Jacobsz van Dyk het op Keerweder, Stellenbosch geboer (J vd Byl seEienaars van erwe in Stellenbosch 1693-1860). Keerweder het in 1706 JohanSicher se eiendom geword omdat (?) hy met Van Dyk se weduwee getrou het. Die enigste probleem is dat Jan van Dyk en Anna Jansz reeds vanaf 1692 in die Opgaafrolle verskyn wat beteken dat sy baie jonk moes gewees het met hul
    troue- Ek kan die datum nie opspoor nie.

    Groete
    Lorna

    From: Stoddart, Ria
    To: GenForum lede (E-mail)
    Subject: [GenForum] Jan Bombam - Jan Cornelis
    Date: 16 November 2001 07:50
    Daar is voorheen op die forum bespiegel oor die naam van Jan Bombam. Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam (ek haal aan) die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706onder 20 Oktober). Blykens grondbriewe het hy van 1683 af geboer op dieplaas waaraan hy, toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl.12)die naam S"Libertas" gegee het (Libertas A, waar vandag "Vredelust" is,dus ten ooste van "oude Libertas"). Sy eerste vrou, Katrina Harmensz, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het ontval; in 1683 is hy hertroud met Maria Kickers, wat hom na twee jaarverlaat het. Die plaas "Libertas" is saam met ander deur Jurgen Grimpverenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam "Libertas". Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is. (sluit aanhaling).

    RIA

    From: jean_leroux
    To:
    Subject: Re: [GenForum] KICKERS en egskeidings
    Date: 10 March 2002 12:27

    Alet, Jan Cornelisse, ook bekend as Jan Bombam, was afkomstig van Oudbeijerland in Nederland. Friedrich Both darenteen was afkomstig van Wangenheim by Gotha in Duitsland. Hulle was dus nie broers nie. Both word in 1685 vryburger en gaan boer om die kwart vir Cornelisse.Teen 1700 was Cornelisse uit sy vrou en uit sy plaas en hoogbejaard. Hy dagvaar Maria kickers vir egskeiding op grond van owerspel. Sy beken dat Both die vader van al haar kinders is. Geen verwysing na Appel of Visser nie. In haar verweer se sy dat Cornelisse haar daartoe aangemoedig het en self 'onbequaam' was. Sedert 1686 laat sy en Both gereeld hul kinders in die openbaar doop. Die feit dat Cornelisse haar eers 14 jaar later vir owerspel dagvaar laat mens wonder of daar nie rede vir haar verweer was nie. Let daarop dat Cornelisse die vader van drie kinders uit sy eerste huwelik was, gebore tussen 1675 en 1780. Sy onbekwaamheid was moontlik te wyte aan ouderdom. Maria se verhoudings met Appel en Visser is myns insiens nie bewys nie.
    Vriendelike Groete,
    Jean le Roux Paarl


    In the Opgaafrolle of 1682 the names of Jan Bombam and Cathryn Harmens with one son, one daughter and a servant. In 1685 the names of Jan Cornelisz (Bombam) and Maria Kickart [sic] appear with two children. It appears that one daughter died young. In the Munster Rolls of 1695 Jan and Maria are listed as having 3 sons and 2 daughters, as well as 1 horse, 33 head of cattle, 100 sheep, 3 pigs and a 1000 vines.
    By 1700 when Jan was already well advanced in years, he requested a divorce from his wife, Maria Kickers. She had a adulterous affair with Friedrich Both and admitted that Both had been the father of her children. In her defense Maria apparently stated that Jan had actually encouraged the affair and even that he was "incompetent".
    From 1683 he farmed on a piece of land which he named S"Libertas" when it was eventually awarded to him in 1689 (Libertas A, where "Vredelust" is today, to the east of "oude Libertas"). Together with other farms it was united by Jurgen Grimp to one large farm of 184 morg and kept the name "Libertas". When Adam Tas married the widow Grimp in 1703 this fell into his possession.

    >>>>>>>>>>>

    Jan CORNELISZ van Oudbeijerland (ook bekend as Jan Bombam), trou op 22 Mei 1672 met Catharina Harmenz van Rhenen. (Kyk ook onder van Biljon).

    Jan Cornelisz word ook as Jan Bombam in die Resolusies van die Politieke Raad, Vol V, p. 302 aangespreek. 'n Mens wonder waar die naam Bombam vandaan gekom het?

    Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706 onder 20 Oktober). Uit grondbriewe blyk dit dat hy van 1683 af op 'n plaas geboer het waaraan hy toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl. 12), die naam Libertas gegee het (Libertas A, waar vandag Vredelust is, dus ten ooste van Oude Libertas). Sy eerste vrou, Katrina HARMENSZ, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het hom ontval. Die plaas Libertas is saam met ander deur Jurgen Grim (ook heemraadslid) verenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam Libertas. Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is.

    KINDERS
    b1 Catharina =12 Mei 1675 ( daar was geen getuies nie) x Robert Jansz van Hoorn (Hees en Lombard H-I bladsy 470; en Heese en Lombard J-K, bladsy 75). Hierdie inligting is moontlik nie korrek nie:
    In Capensis van Junie 2001 (
    The Soetkoek Syndrome op bladsy 27) maak Mansell Upham 'n belangrike regstelling, naamlik dat Dr JA Heese 'n doopinskrywing van ene Catharina op 5 Nov 1684 verkeerd gelees het en dat die ouers nie Louis de Bor en 'n Catharina was nie, maar wel Kees de Boer (Cornelis Claasen) en sy vrou Catharina, 'n swart slavin. Ons vermoed dat hierdie Catharina met Robbert Jansz van Hoorn getroud was. Hierdie inligting is belangrik, want dit beteken dat Jan Cornelisz van Oudbeijerland (Bombam) en sy vrou Catharina Harmensz van Rhenen se kinders geen nasate gehad het nie.

    b2 Cornelis = 29 Nov 1676 (getuies Francois Viljoen en Elsie Jacobs, geboreCloete).
    b3 Anna = 29 Maart 1680 (weereens geen getuies nie). Ek vermoed x Jan Jacobsz van Dyk; XX 7 Nov 1706 Johan Berhard Sicher (sien Hoge se
    German Personalia'), XXX c1740 Bernardus van Biljon. Haar ouers word in die doop inskrywing aangegee as Jan Bombam en Catharina Harmens aangegee.

    In die Opgaafrolle van 1682 verskyn Jan Bombam en Cathryn Harmens se name met 1 seun, 1 dogter en 'n kneg. In 1685 verskyn die name van Jan Cornelisz (Bombam) en Maria Kickart (sic) met twee kinders. Dit wil voorkom of een dogter jonk gesterf het. Jan Cornelisz se plaas het later deel van Adam Tas se plaas, Libertas, geword. Jan Jacobsz van Dyk het op Keerweder, Stellenbosch geboer (Sien J vd Byl, Eienaars van erwe in Stellenbosch 1693-1860). Keerweder het in 1706 Johan Sicher se eiendom geword, aangesien hy waarskynlik met Van Dyk se weduwee getrou het. Die enigste probleem is dat Jan van Dyk en Anna Jansz reeds vanaf 1692 in die Opgaafrolle verskyn, wat beteken dat sy baie jonk moes gewees het met hul troue.

    Jan CORNELISZ trou in 1683 met Maria KICKERS, maar sy verlaat hom na twee jaar. Hulle skei in 1700 weens haar owerspel (Sy het toe alreeds een kind by Ferdinandus Appel gehad en sewe kinders by Frederik Botha met wie sy toe as man en vrou saamgelewe het, Kyk ook onder Botha)

    22 Januarij 1700 - CJ 3, 22). Op daardie geleentheid (voor die hof vir die skeiding) bewaar sy vrou :

    De gedaagdesse antwoordende, segt en bekendt
    all hare kinderen staande huwelijck, niet bij
    den eij[se]r haren man; (vermits desselvs onbequaamheijdt)
    maar bij een ander, te weeten den voorn[oemde] Frederick
    Boot, te hebben geprocrëeert

    >> Sy het geetrou met Jan Cornelis 11.7.1683, en was van hom 22 Jan 1700 geskei - hy kon weer trou maar sy nie (omdat sy skuldig gevind was).

    In 1713 het Jan Cornelisz Outbeijerland gesterf (sonder om weer te trou) en toe kon Maria Kickers, weer trou

    Dit is nie net Pama en De Villiers wat dit verkeerd het nie, ook 'n voetnota in die Resolusies van die Politieke Raad.

    Daar word beide die skei jaar en die trou jaar verkeerd gegee: Jan Cornelissen ook bekend as Jan bombam was met Maria Kickers getroud. Hulle is in 1700 geskei, aangesien sy toe reeds sewe kinders van Fred. Botha gehad het, met wie sy in 1714 wettig getroud is.

    Dit is interesant dat daar soms na haar verwys was as Maria Bombam
    dit het self gebeur nadat sy met Botha getroud was.

    (Research): Jan CORNELISZ van Oudbeijerland (ook bekend as Jan Bombam), trou op 22 Mei 1672 met Catharina Harmenz van Rhenen. (Kyk ook onder van Biljon).

    Jan Cornelisz word ook as Jan Bombam in die Resolusies van die Politieke Raad, Vol V, p. 302 aangespreek. 'n Mens wonder waar die naam Bombam vandaan gekom het?

    Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706 onder 20 Oktober). Uit grondbriewe blyk dit dat hy van 1683 af op 'n plaas geboer het waaraan hy toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl. 12), die naam Libertas gegee het (Libertas A, waar vandag Vredelust is, dus ten ooste van Oude Libertas). Sy eerste vrou, Katrina HARMENSZ, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het hom ontval. Die plaas Libertas is saam met ander deur Jurgen Grim (ook heemraadslid) verenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam Libertas. Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is.

    KINDERS
    b1 Catharina =12 Mei 1675 ( daar was geen getuies nie) x Robert Jansz van Hoorn (Hees en Lombard H-I bladsy 470; en Heese en Lombard J-K, bladsy 75). Hierdie inligting is moontlik nie korrek nie:
    In Capensis van Junie 2001 (
    The Soetkoek Syndrome op bladsy 27) maak Mansell Upham 'n belangrike regstelling, naamlik dat Dr JA Heese 'n doopinskrywing van ene Catharina op 5 Nov 1684 verkeerd gelees het en dat die ouers nie Louis de Bor en 'n Catharina was nie, maar wel Kees de Boer (Cornelis Claasen) en sy vrou Catharina, 'n swart slavin. Ons vermoed dat hierdie Catharina met Robbert Jansz van Hoorn getroud was. Hierdie inligting is belangrik, want dit beteken dat Jan Cornelisz van Oudbeijerland (Bombam) en sy vrou Catharina Harmensz van Rhenen se kinders geen nasate gehad het nie.

    b2 Cornelis = 29 Nov 1676 (getuies Francois Viljoen en Elsie Jacobs, geboreCloete).
    b3 Anna = 29 Maart 1680 (weereens geen getuies nie). Ek vermoed x Jan Jacobsz van Dyk; XX 7 Nov 1706 Johan Berhard Sicher (sien Hoge se
    German Personalia'), XXX c1740 Bernardus van Biljon. Haar ouers word in die doop inskrywing aangegee as Jan Bombam en Catharina Harmens aangegee.

    In die Opgaafrolle van 1682 verskyn Jan Bombam en Cathryn Harmens se name met 1 seun, 1 dogter en 'n kneg. In 1685 verskyn die name van Jan Cornelisz (Bombam) en Maria Kickart (sic) met twee kinders. Dit wil voorkom of een dogter jonk gesterf het. Jan Cornelisz se plaas het later deel van Adam Tas se plaas, Libertas, geword. Jan Jacobsz van Dyk het op Keerweder, Stellenbosch geboer (Sien J vd Byl, Eienaars van erwe in Stellenbosch 1693-1860). Keerweder het in 1706 Johan Sicher se eiendom geword, aangesien hy waarskynlik met Van Dyk se weduwee getrou het. Die enigste probleem is dat Jan van Dyk en Anna Jansz reeds vanaf 1692 in die Opgaafrolle verskyn, wat beteken dat sy baie jonk moes gewees het met hul troue.

    Jan CORNELISZ trou in 1683 met Maria KICKERS, maar sy verlaat hom na twee jaar. Hulle skei in 1700 weens haar owerspel (Sy het toe alreeds een kind by Ferdinandus Appel gehad en sewe kinders by Frederik Botha met wie sy toe as man en vrou saamgelewe het, Kyk ook onder Botha)

    Jan married Maria KICKERS on 11 Jul 1683 in Holland [Divorced], and was divorced. Maria (daughter of Jan Corneliusz KIEKERS and PN NN) was born between 1650 and 1660 in Oude Beyerland, Amsterdam, North Holland, Netherland; died on 2 Dec 1723 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Maria KICKERS was born between 1650 and 1660 in Oude Beyerland, Amsterdam, North Holland, Netherland (daughter of Jan Corneliusz KIEKERS and PN NN); died on 2 Dec 1723 in Cape, South Africa.

    Notes:

    An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360).
    !NAME: 1. South African Genealogies - J. A. Heese, Vol 1 page 361. 2. Family records. BIRTH: 1. Date estimated from husband's birth date.

    She was previously married to Jan Cornelisz and had divorced him most of her children have the father as Jan Corneliszoon

    "Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik. "Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SER.

    Erasmus Register: Sy was 'n weesmeisie uit Amsterdam gewees. Adriana Jacobs, die weesmeisie-vrou van Gerrit Jansz VAN DEVENTER het op 4 Augustus 1688 in die Kaapse hawe aangekom.As Maria Kickers deel van dieselfde groep weesmeisies was, was sy die draer van Botha se kinders voordat en tydens die tyd wat sy met Jan Cornelisz getroud was.
    By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):
    Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:
    "den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . "
    "De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)
    Both en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706):
    "The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."
    In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.
    Friedrich Both en Maria Kickers is getroud 21.06.1717. Van hul kleinkinders was by die troue teenwoordig! Maria is reeds in 1700 van Jan Cornelisse geskei, maar nie toegelaat om weer te trou nie so lank Cornelisse nog geleef het.
    Daar is voorheen op die forum bespiegel oor die naam van Jan Bombam. Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam (ek haal aan) die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706 onder 20 Oktober). Blykens grondbriewe het hy van 1683 af geboer op die plaas waaraan hy, toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl. 12)die naam S "Libertas" gegee het (Libertas A, waar vandag "Vredelust" is, dus ten ooste van "oude Libertas").

    Sy eerste vrou, Katrina Harmensz, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het hom ontval; in 1683 is hy hertroud met Maria Kickers, wat hom na twee jaar verlaat het. Die plaas "Libertas" is saam met ander deur Jurgen Grimp verenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam "Libertas". Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is.(sluit aanhaling).

    Ek lees in Karel Schoeman se nuwe boek "Armosyn van die Kaap" op bl 468 :"In 1770 het Jan Cornelisz, afkomstig van Oud-Beijerland naby Rotterdam en bekend as "Jan Bombam", 'n egskeiding aangevra van sy vrou, Maria Kickers, wat saamleef met sy voormalige bywoner, die Duitse oudsoldaat Frederik Botha (Friedrich Both), en sy het self erken dat sy sewe kinders by Botha gehad het, naas een by die vryburger Ferdinand Appel. In 1706 is hulle skuldig bevind aan 'oorspel, aanhouding en verberging van vee, [en] geweld aan persoon van Claas Das', en vir tienjaar 'separatelijk' na Mauritius verban, dog hulle het skynbaar teruggekeer na die Kaap en is in 1717 getroud. Hulle was die stamouers van die uitgebreide familie Botha in Suid-Afrika."

    Weesmeisie uit Nederland.
    Was orphan from Netherlands. First married to Jan Cornelisz but divorced him. In court case she testified that Friedrich Botha was the father of all the children conceived during her marriage to Cornelisz.

    Jan CORNELISZ trou in 1683 met Maria KICKERS, maar sy verlaat hom na twee jaar. Hulle skei in 1700 weens haar owerspel (Sy het toe alreeds een kind by Ferdinandus Appel gehad en sewe kinders by Frederik Botha met wie sy toe as man en vrou saamgelewe het, Kyk ook onder Botha) An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360). divorced from Jan Cornelisz 1700.

    An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360).
    !NAME: 1. South African Genealogies - J. A. Heese, Vol 1 page 361. 2. Family records. BIRTH: 1. Date estimated from husband's birth date.

    She was previously married to Jan Cornelisz and had divorced him most of her children have the father as Jan Corneliszoon


    Pama en De Villiers wat dit verkeerd het nie, ook 'n voetnota in die Resolusies van die Politieke Raad.

    Daar word beide die skei jaar en die trou jaar verkeerd gegee: Jan Cornelissen ook bekend as Jan bombam was met Maria Kickers getroud. Hulle is in 1700 geskei, aangesien sy toe reeds sewe kinders van Fred. Botha gehad het, met wie sy in 1717 wettig getroud is.

    Dit is interesant dat daar soms na haar verwys was as Maria Bombam dit het self gebeur nadat sy met Botha getroud was.

    By die doop van Anna, 1702, was Maria Kickers en Jan Cornelisz van Outbeijerland al geskei (22 Januarij 1700 - CJ 2, 22).

    En Maria Kickers het voor die hof 'beweer'

    De gedaagdesse antwoordende, segt en bekendt all hare kinderen staande huwelijck, niet bij den eij[se]r haren man; (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander, te weeten den voorn[oemde] Frederick
    Boot, te hebben geprocrëeert

    My Afrikaans is maar swak!

    Wat kan jy my van Jan Cornelis vertel, was hy wel Jan Cornelis of Jan Cornelis Botha?

    Ek weet nie waar jy die Jan Cornelis 'Botha' vandaan kry nie.
    Die doop van Willem lees:

    Kaapstadse doopregister, bladsy 32, 1687:
    Den 2 9ber is gedoopt aen [t'Stellenbos] en genaamt [Willem] waar van vader was Jan Cornelisz van Outbeijerland de moeder Marij Kickers, de getuijge Willem van Emmerhorst

    en die van Cornelia:

    Stellenbose doopregister, bladsy 11:
    Cornelija dogter van Jan Corenelisz d'moeder
    Marij Kickers js gedoopt den 6en Janu[ ] 1697 als getuijge Jan jacobs: Cornelia Helmes

    Jan Cornelisz van Outbeijerland en Maria Kickers was wel in 1700 geskei: CJ 3, 22 - 22' Januarij 1700.

    17 Nov 1706 was Maria Kickers en Fredrik Boot weer voor die hof omdat hulle by mekaar gewoon het. Hulle was vir 10 jaar na Mauritius verban om daar apart te bly, maar of dit ooit gebeur het week ek nie.

    Op daardie geleentheid het Maria Kickers beweer:

    Sij persisteerde bij haare gedane confessie en sustineerde dat se met beloften en trouw die se mal-
    kanderen onder vier oogen geswooren hebben, so wel alsof se met den anderen in huwelijk waren getreeden
    kunnen volstaan, en dat se dierhalven als man en vrouw eenige jaren met den anderen hebben geleefd, en vleeschelijk geconverseert hebbende tesamen in deese boelasie agt kinderen geprocreeert,

    Net om 'n bietjie meer die prentjie in te kleur.

    In 1699 was daar 'n rusie tussen Maria Kickers en Bombam oor 'n erf wat bewerk moes word deur Bombam, maar hy was blykbaar 'n bietjie lui. Sy skel hom uit:

    Jeij sult doen wat eck hebben wil, ieij zulkt voor mijn door een vuur gaan, en jeij zult mijn de voeten kussen als ek het heben wil"
    Bombam se reaksie was dat hy dit nie sal doen nie.

    Maria skel hom toe verder uit:
    Jeij zult nagt en dach voor mijn loopen als eck het hebben wil, want ick hou jou minder als een knegt, ja minder als een Hottentot, ja minder als een hont". Iemand anders het haar gehoor sê "dat hij [Oud-
    Beijerland] onbequaam was om een man voor haar te wesen, en dat haare kinderen di sijne niet en waaren, en dat zij hem minder agte als een slaaf, of als een hont" Biewenga, p. 268.

    Volgens Schoeman, Armosyn van die Kaap, p. 468 in 1706 is Botha en Maria Kickers skuldig bevind aan "oorspel, aanhouding en verberging van vee, [en] geweld aan persoon van Claas Das, en vir tien jaar 'separatelijk' na Mauritius verban.

    Nou almal aanvaar dat hulle toe na Mauritius verban was en toe weer later terug gekom het na die Kaap.

    Ek wonder of hulle ooit die Kaap verlaat het want die 23 Julie 1706 het die VOC besluit om Mauritius prys te gee. Hierdie besluit het die Kaap in Februarie 1707 bereik, en die ontruiming van Mauritius het begin.

    As hulle wel na Mauritius gestuur was het hulle seker al by 1710 saam met al die ander verhuiser weer terug na die Kaap gekom.

    Wanneer 'n ou die gesprek lees, wonder 'n mens oor die beweering dat die Kaap 'n patriagiese gemeenskap was. Aan die ander kant wat ons hier hoor is een van daardie pynlike egskeidings.

    Wat dit die Jan Cornelis wat Frederich Botha voor geboer het?

    (Research):Sy was 'n weesmeisie uit Amsterdam gewees. Adriana Jacobs, die weesmeisie-vrou van Gerrit Jansz VAN DEVENTER het op 4 Augustus 1688 in die Kaapse hawe aangekom.
    As Maria Kickers deel van dieselfde groep weesmeisies was, was sy die draer van Botha se kinders voordat en tydens die tyd wat sy met Jan Cornelisz getroud was.

    By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):

    Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:

    "den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . "

    "De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)

    Both en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706):

    "The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."

    In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.

    Friedrich Both en Maria Kickers is getroud 21.06.1717. Van hul kleinkinders was by die troue teenwoordig! Maria is reeds in 1700 van Jan Cornelisse geskei, maar nie toegelaat om weer te trou so lank Cornelisse nog geleef het

    Birth:
    Orphan

    Children:
    1. 1. Willem BOTHA, b2 was born about 1687 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 2 Nov 1687; died about 1728 in Cape, South Africa.
    2. Johannes BOTHA, b5 was born in 1695; was christened on 1 May 1695; died in in Cape, South Africa.
    3. Maria BOTHA, b6 was born on 5 Jan 1695 in Stellenbosch, Cape, South Africa; was christened on 1 May 1695; died before 5 Oct 1749 in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 6.  Jan Corneliusz KIEKERS was born in in Oud Beyerland, near Rotterdam, Netherlands; and died.

    Jan married PN NN. PN and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 7.  PN NN and died.
    Children:
    1. 3. Maria KICKERS was born between 1650 and 1660 in Oude Beyerland, Amsterdam, North Holland, Netherland; died on 2 Dec 1723 in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info