• First Name:   
  • Last Name:   
Johannes BOTHA, b5

Johannes BOTHA, b5

Male 1695 -

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes BOTHA, b5 was born in 1695; was christened on 1 May 1695 (son of Friedrich BOTH, progenitor and Maria KICKERS); died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    !Marriage: De Villiers Pama: pg 87

    !SAG vol 1 page 381 b5

    Johannes married Anna VAN DER MERWE, b2c7 on 18 May 1721 in Cape, South Africa. Anna was born on 21 May 1704; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Johannes married Helena (Laina) DU TOIT, a1b4 on 15 Mar 1739 in Paarl, Cape, South Africa. Helena (daughter of Francois DU TOIT, a1 and Suzanne SEUGNET) was born in in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 8 May 1695 in NG Church Drakenstein, Cape, South Africa; died in 1781 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    In Die Drakensteinse Huweliksregister trou Helena DU TOIT Wed Olivier met
    Johannes BOTHA op 15.03.1739
    Ek kon geen kinders vir Du Toit x Botha opspoor nie


Generation: 2

  1. 2.  Friedrich BOTH, progenitor was born on 4 Mar 1653 in Wangenheim near Sachsen-Coburg-Gotha, Thuringen, Germany; was christened on 4 Mar 1653; died on 21 Jun 1717 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Surname is Both. From 1686 was a "bywoner" of Jan Cornelisz. Signed his surname 1692 as Both, in 1699 as Botha. In the "opgafrolle" (census) the spelling Both, Boot and Botha are used. At the Cape it was common for a person to be called as so and so from the place overseas where they came from instead of their actual surname (ref Jan van Eeden, called Jan van Oldenburg, etc). It is possible that "Both" and "Gotha" resulted in "Botha" (refer Heese p. 360).De Wet Info: Son of farmer Michael Both and Susanna Saulus, he is shown since 1685 at Stellenbosch as a burger and farmer "om die kwart" [for a quater] for Jan Cornelitz. From Old-Beyerland near Rotterdam.Du Plooy.paf: He arrived in the Cape from Wangenheim near Gotha, Germany as a soldier in 1678. Five years later he achieved citizens rights. From 1686 was a "bywoner" of Jan Cornelisz (Sedert 168 5 kom hy voor op Stellenbosch as burger en "boer om die kwart" vir Jan Cornelisz van Oud-Beyerland). Signed his surname 1692 as Both, in 1699 as Botha. In the "opgafrolle" (census) the spelling Both, Boot and Botha are used. It appears, when one considers that a person was of then named for the place he came from, Friederich Both from Gotha became Friederich Botha (refer Heese p. 360). He is the ancestor of all the Botha's living in South Africa today. At the Cape it was common for a person to be called as so and so from the place overseas where the y came from instead of their actual surname (ref Jan van Eeden, called Jan van Oldenburg, etc ). It is possible that "Both" and "Gotha" resulted in "Botha" .From Bazett Meyer To: Subject: Re: [GenForum] Weesmeisies (Kickers) Date: 09 December 2000 03:46

    Hallo Johan,Lees gerus weer die webwerf dan sal jy sien hoekom Jan Cornelisz ook gedink het :-( iets is nie reg nie ;-).

    Groete Bazett----- Original Message ----- From: "Johan Niemandt" To: Sent: Saturday, December 09, 2000 1:01 AM Subject: Re: [GenForum] Weesmeisies (Kickers)

    Bazett en Piet,Ek het gou op die webwerf gaan loer, en daar gee hulle wel die troudatum aan as 21 Junie 1717, maar hulle oudste kind is gebore 1686, en die jongste 1702, so iets lyk nie reg vir my nie. Kan enige van die Botha eksperte dalk hier 'n helpende hand bysit asb.BazettEk verwys jou na die Botha-genealogie by die volgende webwerf: http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html PietHallo Johan,Ek dink nie ek kan jou reghelp nie heelwaarskynlik kan jy my reghelp of iemand anders kan ons reghelp! Die inligting wat ek het , het ek gekry in "Die Afrikaner Familienaamboek" saamgestel deur J. H. Redelinghuys in 1954. Die betrokke verwysing is as volg : Die naam van sy eerste vrou is onbekend, maar sy tweede, met wie hy op 21 Junie 1717 in die eg verbind is, was Maria Kickers van Amsterdam, die geskeide vrou van Jan Cornelisz.Arrived as soldier and received burger rights 5 years later. From1686 worked for Jan Cornelisz.

    From: Herman Labuschagne
    To: GenForum@egroups. com
    Subject: [GenForum] Weesmeisies
    Date: 07 March 2001 04:57Ons het vroeër vanjaar oor Maria Kickers gepraat. Hier kom weer iets na vore:"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik."Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SERDaar word ook heelwat familiegeskiedenis in die boek opgeteken oor die vanne Wolmarans, Botha, De Kock, Serfontein, en andere.

    Herman L

    From: Joe Botha
    To:
    Subject: [GenForum] Botha
    Date: 02 July 2001 07:15
    Hi almal,Ons dink almal dat die Bothas wel uit Duitsland afkomstig is.

    Die volgende e-pos gee moontlik 'n ander beskouing:
    Zeer Geachte Heer Botha,Als geinterresseerde in het Geslacht Botha, Both, Bot en Bode, kwam ik op internet uw pagina tegen hier begint u in ongeveer 1600 met een geslacht Both in Duitsland.Via de heer L.van der Meer in Nederland ben ik echter in het bezit gekomen van twee diverse stambomen n.l. die van Geert Moenszoon Bot, deze Geert is geboren in Streefkerk Holland ca. 1340 en de stamboom van Cornelis Both geboren ca. 1500 deze huwt ca. 1525 te Noordeloos ook in Zuid Holland.Ik ben nog op zoek naar een Frederik Bot(H) welke geboren zou zijn omstreeks 1050 in Holland.Het is mij bekend dat er ook in Duitsland veel Bot(h) en en Bode'n wonen, onde andere in Altenahr in Rheinland, deze man heb ik gesproken en die wist dat zijn voorouders uit Holland kwamen, met name uit Zuid Holland dat is rond Rotterdam.Hieruit concludeer ik dat de naam Both oorspronkelijk uit Holland komt met vertakkingen over de hele wereld, waaronder dus ook Duitland maar ook Zuid Afrika (Botha) alsmede wonen zij inmiddels in de U.S.A alsmede in Australie en Brazilie.Alleen al van de tak Cornelis Both, waartoe ik ook behoor zijn al meer dan 5000 nazaten bekend, Mijn verontschuldigingen dat ik in het Nederlands schrijf maar ik ga er vanuit dat het voor u wel te volgen is.Ik wens u dan ook veel succes in het navorsen van uw stamboom
    Jan Both

    "Groetnis", Joe Botha
    Tuisblad - BOTHA in Suidelike Afrika
    http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
    Home Page - BOTHA is Southern Africa
    http://home.mweb.co.za/el/elijo/index.html

    From: jean_leroux jean_leroux@freemail.absa.co.za
    To: GenForum@yahoogroups.com
    Subject: Re: [GenForum] KICKERS en egskeidings
    Date: 10 March 2002 12:27
    Alet,Jan Cornelisse, ook bekend as Jan Bombam, was afkomstig van Oudbeijerland in Nederland. Friedrich Both darenteen was afkomstig van Wangenheim by Gotha in Duitsland. Hulle was dus nie broers nie. Both word in 1685 vryburger en gaan boer om die kwart vir Cornelisse. Teen 1700 was Cornelisse uit sy vrou en uit sy plaas en hoogbejaard. Hy dagvaar Maria Kickers vir egskeiding op grond van owerspel. Sy beken dat Both die vader van al haar kinders is. Geen verwysing na Appel of Visser nie. In haar verweer se sy dat Cornelisse haar daartoe aangemoedig het en self 'onbequaam' was. Sedert 1686 laat sy en Both gereeld hul kinders in die openbaar doop. Die feit dat Cornelisse haar eers 14 jaar later vir owerspel dagvaar laat mens wonder of daar nie rede vir haar verweer was nie. Let daarop dat Cornelisse die vader van drie kinders uit sy eerste huwelik was, gebore tussen 1675 en 1780. Sy onbekwaamheid was moontlik te wyte aan ouderdom. Maria se verhoudings met Appel en Visser is myns insiens nie bewys nie.
    Vriendelike Groete,
    Jean le Roux Paarl
    Erasmus RegisterFriedrich Botha / FRIEDRICH BOTH is gebore op 4 Maart 1653 in Wangenheim, omtrent 8 kilometers (5 myl) noord-wes van Gotha (50.57° Breedtegraad, 10.41° Lengtegraad), in die Provinsie van Thuringia in die graafskap van Saxe-Coburg-GothaVoor 1652 Die betekenis van BOTH(A). Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.Friedrich Both is op 4 Maart 1653 in Wangenheim in die Provinsie van Thuringia in Duitsland gebore. Hy sluit aan by die VOK en arriveer aan die Kaap as soldaat in 1678. In 1683, vyf jaar na sy aankoms, verkry hy burgerregte en beoefen sy oorspronklike beroep uit as 'n landbouer by verskillende boere as 'n bywoner, of soos hy dit gestel het, sy "gedoente" was toe "landbouer bij den een en den ander geweest te sijn". Vanaf 1686 is hy 'n bywoner by Jan Cornelisz waar hy " voor een vierde part met hem te zaaijen en te bouwen". Hierdie is dus die oudste voorbeeld van die Franse "métairie" stelsel wat in Suid-Afrika toegepas is. Hierdie métairie-stelsel is afkomstig van die leen- of pagstelsel wat waarskynlik deur die Romeine in Galilië ingevoer is (Colonus partiarius). Métayer uit medietatarium, van medietate, helfte, beteken oorspronklik: Hy wat om die helfte boer; dan setbaas op 'n plaas, klein boer, wat ons amper in Afrikaans kan vertaal met bywoner; métairie, die plaas self. Per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926.Hy het die plaas Zandberg, wat later die naam Scholtzenhof gekry het, in 1689 uitgelê en dié het oorspronklik 64 morg beslaan. In 1694 is Zandberg van leningsplaas oorgedra op sy naam. Die plaas met sy strooidakhuis en sy wolfentgewels lê aan die regterkant op die pad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes en die ligging word mooi aangetoon op die kaart van die kontrei. Daar word huidiglik wyn op die plaas produseer en die eienaar het ook 'n web werf en staan bekend as "Ken Forrester Vineyards". Die ou opstal is oorspronklik in 'n T-vorm gebou en die voorste mure is vandag nog omtrent 'n meter dik wat waarskynlik deur Botha self gebou is. Die huis het pragtige geelhoutplafonne met 'n brandsolder van klei van 'n voet dik bokant hulle. Later jare is die huis vergroot na 'n H-vorm en onlangs restoureer deur die argitek, G. Osler.In 1692 teken Botha sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die "opgaafrolle" kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friedrich Both van Gotha verander het tot Friedrich Botha.Aan die begin van die 1700's was veeboerdery die algemene bedryf van die meeste boere. Die vader het gewoonlik op 'n besondere plaas geboer en soos sy seuns hubare ouderdom bereik het, het hy vir hulle 'n aantal vee gegee. Waar die vader op die plaas aangebly het kan hy dus as 'n "Veeboer" geklassifiseer word. Die seuns moes nou weiding vir hulle eie vee soek en het dan verder in die "onbekende" ingetrek. Hulle kan dus as "Trekboere" geklassifiseer word. Die rigting van die trek was gewoonlik waar daar genoegsame water en weiding was. Die resultaat was dus 'n trek in 'n oostelike rigting langs die kus van Suid Afrika. Die trekbeweging het tot 'n einde gekom toe die trekboere die inheemse bevolking van die Oos Kaap ontmoet het, die Xhosa. Die tydvak is nie vasgestel nie, maar 'n aanduiding van die trek is ongeveer: 1652-1700 Migrasie beperk tot die omgewing van Kaapstad; 1735 Bereik Mosselbaai; 1744 Bereik Gamtoosrivier 1700 tot 1706Al sy kinders word in die Doopregisters aangegee as kinders van Jan Cornelisz en Maria Kickers. By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:"den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . ""De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)Fred. Botha en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706 f.47) Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706)"The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.Hy was getroud in Stellenbosch op 21 Junie 1717 met Maria KICKERS. Sy was 'n weesmeisie van Nederland en geskeie vrou van Jan Cornelisz.
    KINDERS:b1 Theunis gedoop 15 April 1686, X 15 Des 1710 Maria Magdalena Snymanb2 Willem gedoop 2 Nov 1687, X Kaapstad 14 Jul 1709 Catharina Pylb3 Catharina gedoop 7 Mei 1690, X 31 Aug 1717 Hendrik Frederik Klopperb4 Jacobus gedoop 24 Aug 1692, X 22 Okt 1713 Elsie Snymanb5 Johannes gedoop 1 Mei 1695, X 18 Mei 1721 Anna van der Merweb6 Maria gedoop 1 Mei 1695, X 13 Maart 1712 Coenraad Scheepers, XX 1 Jan 1730 Pieter Gerrit Bezuidenhout, XXX 3 Des 1741 Johan Jacob Breytenbachb7 Cornelia gedoop 6 Jan 1697, X 31 Maart 1720 Hans Jurgen Potgieter
    b8 Anna gedoop Stellenbosch 19 Maart 1702

    Die Ander Botha StamvaderSamuel Friedrich BOTHA / BODE is in 1730 te Lüneburg in Duitsland gebore. Die familie het in 1766 in Hanover gebly en Samuel het toe na Amsterdam gegaan om by die VOC aan te sluit. Hy kom aan by die Kaap in Maart 1767.Hy trou op 21 Januarie 1776 met Anna Elisabeth DELPORT. Sy was die wed van Johann Friedrich Stackman.

    Die betekenis van BOTH(A)Die naam Both is afgelei van die Friesiese naam "Botho" (of Bote) wat leier of bevelgewer beteken. Die "a" wat volg beteken ook seun van. Die volle van beteken dan ook dat Botha die seun is van Both, die leier of bevelgewer.

    Verwysings:



    Saamgestel deur:
    Joe Botha elijo@mweb.co.za

    BOTHABLAD http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.htmlSedert 1685 kom hy voor op Stellenbosch as burger en boer om die kwart vir Jan Cornelisz c6Friedrich Both (later Botha) * Duitsland 4.3.1653 S.V. Michael Both en Susanna Saulus arriveer aan die Kaap vanaf Wangenheim naby Gotha, as soldaat in 1678. Vyf jaar later verkry hy burgerregte en vanaf 1686 is hy bywoner by Jan Cornelist. In 1692 teken hy sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die opgaafrolle kom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die plek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg was eers Nicolaas Jansz. Die feit dat Friedrich Both van Gocha kom, kon moontlik daartoe bygedta het dat Friedrich Both van Gorha verander her tot Friedrich Botha.(Sien verder oar die Stamvader: Hoge se Personaha en J.L.M.Franken se Hugenote aan die Kaap, p. 53) x Stellenbosch 21.6.1717 Maria KICKERS, weesmeisie uit Nederland en geskeie
    vrou van Jan Cornelisz.Arriveer aan die Kaap vanaf Wangenheim naby Gotha, as soldaat in 1678. Vyf jaar later verkry hy burgerregte en vanaf 1686 is hy bywoner by Jan Cornelisz. In 1692 teken hy sy van nog as Both, maar in 1699 teken hy as Botha. In die opgaafrollekom die spelling Both, Boot en Botha voor. Aan die Kaap het dit soms voorgekom dat 'n persoon vernoem word na die pek vanwaar hy kom. So was Jan van Eeden eers Jan van Oldenburg, Nicolaas Janse van Rensburg eers Nicolaas Jansz. Die feit datFriedrich Both van Gotha kom, kon moontlik daartoe bygedra het dat Friederich Both van Gotha verander het tot Friederich Botha. BOTHA, FRIEDRICH (S Both in 1692, Botha in 1699) . -Wangenhcimnear Gotha . * 4.3 .1653 son of Michael Both and Susann aSaulus (W. Schmidt, p . 68). Since 1685 burgher at Stellenbosch
    boer om die kwart " for Jan Cornelisz of Oud-Beyerland .
    ti 21 .6.1717 Maria Kickers of Amsterdam, divorced wife o fJan Cornelisz of Oud-Beyerland . 8 children: Theunis(15 .4.1686), Willem (2 .11 .1687), Catharina (7 .5 .1690), Jacobu s(24.8.1692), Johannes, Maria (1 .5 .1695), Cornelia (6.1 .1697) , Anna, bapt. 1702 . (Baptismal Reg. 1696-1732, behind the date 19 .3 .1702.) (MR. Vryc Lieden of 1685 ; CJ 1121 under3 .12 .1692 ; Test. CJ 1067, p . 351 ff. ; CJ 1598 under 22 .1 .1700 ;CJ 1599, p. 47 ; CJ 972 nr. 68-70 ; Attestations of 13.5 .168 9and 14.8.1690 in Stellenbosch Arch ., vol . 620 ; Attestatio nof 24.8 .1706 in Stellenbosch Arch ., vol . 624 ; see further an article about Botha by J. L. M. Franken in Die Huisgenoot
    of 16 .7 .1926, pp . 35 ff. ; G.R. nr . 50. )

    Charlie Els.gedArrived from Wangenheim, near Gotha (20 km south of Leibzig) as a soldier in 1678. Becomes Burgher in 1683. From 1686 he is sub-farmer with Jan Cornelisz. He signs as Both in 1692, but as Botha for her husband, Jan Cornelisz. All her children were fathered by Friedrich and

    Died:
    Op die ouderdom van 64

    Friedrich married Maria KICKERS on 21 Jun 1717 in NG Church Stellenbosch, Cape, South Africa. Maria was born between 1650 and 1660 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Maria KICKERS was born between 1650 and 1660 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360). divorced from Jan Cornelisz 1700.
    Most of her children have the father as Jan Cornelis"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik. "Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SER.
    Erasmus RegisterSy was 'n weesmeisie uit Amsterdam gewees. Adriana Jacobs, die weesmeisie-vrou van Gerrit Jansz VAN DEVENTER het op 4 Augustus 1688 in die Kaapse hawe aangekom.As Maria Kickers deel van dieselfde groep weesmeisies was, was sy die draer van Botha se kinders voordat en tydens die tyd wat sy met Jan Cornelisz getroud was.By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:"den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . ""De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)Both en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706):"The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.Friedrich Both en Maria Kickers is getroud 21.06.1717. Van hul kleinkinders was by die troue teenwoordig! Maria is reeds in 1700 van Jan Cornelisse geskei, maar nie toegelaat om weer te trou nie so lank Cornelisse nog geleef het.Daar is voorheen op die forum bespiegel oor die naam van Jan Bombam.Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam (ek haal aan) die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706 onder 20 Oktober). Blykens grondbriewe het hy van 1683 af geboer op die plaas waaraan hy, toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl. 12)die naam S"Libertas" gegee het (Libertas A, waar vandag "Vredelust" is, dus ten ooste van "oude Libertas"). Sy eerste vrou, Katrina Harmensz, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het om ontval; in 1683 is hy hertroud met Maria Kickers, wat hom na twee jaar verlaat het. Die plaas "Libertas" is saam met ander deur Jurgen Grimp verenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam "Libertas". Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is.(sluit aanhaling).Ek lees in Karel Schoeman se nuwe boek "Armosyn van die Kaap" op bl 468 :"In 1770 het Jan Cornelisz, afkomstig van Oud-Beijerland naby Rotterdam en bekend as Jan Bombam','n egskeiding aangevra van sy vrou, Maria Kickers, wat saamleef met sy voormalige bywoner, die Duitse oudsoldaat Frederik Botha (Friedrich Both) , en sy het self erken dat sy sewe kinders by Botha gehad het, naas een by die vryburger Ferdinand Appel. In 1706 is hulle skuldig bevind ann 'oorspel, aanhouding en verberging van vee, [en] geweld aan persoon van Claas Das', en vir tienjaar 'separatelijk' na Mauritius verban, dog hulle het skynbaar teruggekeer na die Kaap en is in 1717 getroud. Hullewas die stamouers van die uitgebreide familie Botha in Suid-Afrika."

    Weesmeisie uit Nederland.Was orphan from Netherlands. First married to Jan Cornelisz butdivorced him. In court case she testified that Friedrich Botha wasthe father of all the children conceived during her marriage toCornelisz.Jan CORNELISZ trou in 1683 met Maria KICKERS, maar sy verlaat hom na twee jaar. Hulle skei in 1700 weens haar owerspel (Sy het toe alreeds een kind by Ferdinandus Appel gehad en sewe kinders by Frederik Botha met wie sy toe as man en vrou saamgelewe het, Kyk ook onder Botha)An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360). divorced from Jan Cornelisz 1700.
    Most of her children have the father as Jan Cornelis"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik. "Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SER.

    (Research):Weeskind

    Birth:
    Orphan

    Notes:

    Married:
    Alt Marriage: Friedrich BOTH progenitor Date: 21 Jun 1714 Location: Stellenbosch, Cape, South Africa

    Children:
    1. 1. Johannes BOTHA, b5 was born in 1695; was christened on 1 May 1695; died in in Cape, South Africa.


Generation: 3

    Children:
    1. 3. Maria KICKERS was born between 1650 and 1660 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; died in in Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info