• First Name:   
  • Last Name:   
Johannes (Jan) BOT(H)MA, b5

Johannes (Jan) BOT(H)MA, b5

Male 1670 - 1719  (48 years)

Generations:      Standard    |    Vertical    |    Compact    |    Box    |    Text    |    Ahnentafel    |    Fan Chart    |    Media    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johannes (Jan) BOT(H)MA, b5 was born on 23 Jul 1670 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 23 Jul 1670 (son of Steven Jansz BOT(H)MA, progenitor and Hendrika HENDRIKS); died in Jul 1719.

    Notes:

    Source LDS

    Johannes married Christina STEENTS on 22 Feb 1692 in Cape, South Africa. Christina was born about 1675 in Giesendam, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Notes:

    Married:
    Source LDS


Generation: 2

  1. 2.  Steven Jansz BOT(H)MA, progenitor was born about 1625 in Wageningen, Gelderland, Netherlands (son of Jan BOT(H)MA and Mrs Jan BOT(H)MA); died on 18 Jan 1700 in Stellenbosch, Cape, South Africa.

    Notes:

    Granted the farm Vredenburg in 1692, now part of the De Helderberg Co-op.
    Came to the Cape shortly after van Riebeec. He is from Wagening, Netherlands. When van Riebeeck assigned the first Free Burgers, he was one of them. He obtained a small farm on the Liesbeeck River. The name of his first wife is unknown, b1-b3 coming from this first marriage

    Du Plooy.paf:Van Wageningen in Nederland. Was een van die oudste koloniste en het gelyktydig met van Riebe eck of kort daarna hier aangekom. Op 21 Februarie 1657 word aan hom grond langs die Liesbee k toegeken by Robebosjen, tans Rondebosch, hy was een van die eerste vryburgers. Die naam va n sy eerste vrou is onbekend.


    STAMVADER
    Steven Jansz BOTMA
    Volgens gegewens deur Tine Lyfbaart-Botma verskaf, kan ek die volgende enkele verkorte inform asie verstrek: Daar is alreeds voor die vyftiende eeu Botma in Friesland woonagtig, op klei n plasies wat aan elke eienaar 'n sekere status verleen het wat gelyk staan met half-adel ges talte, beter bekend as die landlike adel waarvan die halwe adelaar wat onder links op die fam iliewapen van die Frieslandse Botmas voorkom, getuig. Die drie vissies weet ek nie wat dit ei ntlik voorstaan nie, behalwe dat die woord "BOT" 'n vis is, en die vanne wat met "MA" eindi g eie aan die Friese is. Die klawers op die wapen (wat hierdie skrywe vergesel) is 'n "teke n van oprechtheid door de hart vorm - tevens simbool van de Hoop. In de Christelike simbolie k vertolkende de goddelike Drie-eenheid". (oorspronklike beskrywing).
    In 'n klein dorpie in Friesland met die naam van Morra staan 'n kerkie met 'n orrel wat in di e yaar 1740 deur 84-jarige Jantje Nannes Botma geskenk is. Die familiebank in die kerk dra oo k die naam Botma. Die naam Botma is vir vier eeue aan Morra verbonde. Volgens Tine Lyfbaart-B otma (in haar eie woorde): "Een van u voorvaders is inderdaad via Wageningen (ons vroeger Ind ie) naar Zuid Afrika gegaan. Hy staat inderdaad van Friese land-adel". Op die huidige tydsti p kan ek nie met sekerheid vasstel wanneer die voorouers van Steven Janz Botma na Wageninge n in Holland verhuis het nie, maar uit die "Stamregister van die Suid-Afrikaanse volk" deur d r D P du Toit Malherbe, Emerentius-Professor van Pretoria se Universeteit, vind die volgende : "BOTMA, Steven Jansz, arriveer voor 1657 van Wageningen Nederland in Suid-Afrika. Dien naa m van sy eerste vrou is onbekend, en hulle het 3 kinders gehad. Sy tweede vrou was Hendrika H endriks van Ij in Gelderland. Hulle het twee seuns: Cornelis en Jan. Stamvader Steven Jansz B otma was die eerste vryburger op 21 Februarie 1657 en een van die grondleggers van die Afrika anse volk.
    'n Ander genealoog, C C de Villiers, volgens die "Star" skryf die volgende: "Is your name Bot ma?" "If the genealogist de Villiers is right, the Botmas have a very proud distinction amon g Afrikaans families - their progenitor was the first man in South Africa to be granted burgh er rights - the first burgher rights in the Cape Colony. He was Steven Botma of Wageningen, w ho - naturally - came to the Cape in the service of the Dutch East India Company. He must hav e landed with or soon after Van Riebeeck, in 1652, for the letters of freedom granting him bu rgher rights bears the date 21/2/1657."

    Bronne:
    D P du Toit Malherbe, Stamregister van die Suid-Afrikaanse volk

    Arrived in South Africa 21 December 1657 and bought land.
    Hy was (volgens Pama I) van Wageningen in Nederland afkomstige, en het saam met Jan van Riebeeck of baie kort daarna aan die Kaap aangekom. Op 21 Februarie 1657 word grond langs die Liesbeekrivier aan hom toegeken, "by’t Rondebosjen".

    Hy was ook een van die eerste vryburgers.

    Steven married Hendrika HENDRIKS about 1649 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands. Hendrika was born about 1628 in Ij, Gilderland, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 3.  Hendrika HENDRIKS was born about 1628 in Ij, Gilderland, Netherlands; and died.

    Notes:

    Hendrika was of Gelderland Netherlands.

    Children:
    1. Cornelis BOT(H)MA, b4 was born about 1650 in Wageningen, Gelderland, Netherlands; and died.
    2. 1. Johannes (Jan) BOT(H)MA, b5 was born on 23 Jul 1670 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); was christened on 23 Jul 1670; died in Jul 1719.


Generation: 3

  1. 4.  Jan BOT(H)MA was born about 1598 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands; and died.

    Jan married Mrs Jan BOT(H)MA about 1622 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands. Mrs was born about 1603 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands; and died. [Group Sheet] [Family Chart]


  2. 5.  Mrs Jan BOT(H)MA was born about 1603 in Vollenhove, Overijsel, Netherlands; and died.
    Children:
    1. 2. Steven Jansz BOT(H)MA, progenitor was born about 1625 in Wageningen, Gelderland, Netherlands; died on 18 Jan 1700 in Stellenbosch, Cape, South Africa.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info