1. | Izak Jacob GREEFF was born on 11 Apr 1869 in Jansenville, Cape, South Africa; died in 1965 in South Africa. Notes:
Tabel van VoorouersDie vetgedrukte persone dra dieselfde van as jy self. Hulle is belangrik.Gebruik altyd net die nooiensvan van enige vrou. Dit is baie belangrik.
Vul wat jy kan in en los die res oop.Stamboom Nommer Stamboom plek Volle Name en VAN (VAN in HOOFLETTERS) Geboorte datum en plek Huweliks datum en plek Sterfte datum en plek Broers en susters met geboorte datums 1. Ek self Louis Francois GREEFF 22-5-1964 Kirkwood Ongetroud 1. George Smith GREEFF 14-7-1957 2. Michael GREEFF 2-9-1959 3. Johan Cornelius GREEFF 3-7-1961 4. Mariette GREEFF 22-6-1968 2. My pa Cornelius Wilhelmus GREEFF 19-1-1923 Jansenville 20-10-1956 Jansenville 5-1-1984 Port Elizabeth 1. Wilhelmina GREEFF 2. Francois Petrus GREEFF 3. Ernst Frederik GREEFF 4. Izak Jacob GREEFF 5. Maria Gesina GREEFF 6. Nathanael GREEFF 7. Johan Albertus GREEFF 8. My pa 9. Michael GREEFF 3. My ma Mary Elizabeth SMITH 23-10-1931 Jansenville 20-10-1956 Jansenville 1. Hazel SMITH 23-6-1922 2. John Bosch SMITH 11-8-1923 3. My ma 4. George SMITH 17-9-1935 4. My pa se pa 2. Izak Jacob GREEFF 11-4-1869 Jansenville Geen kinders by 1e vrou. Ouma was 2e vrou. 1965 1. Casparus Johannes GREEFF 3. Francois Petrus GREEFF (Tant Cil se man)
5. My pa se ma Cornelia Maria Aletta WEPENER 1935 6. My ma se pa George SMITH 2-3-1899 Jansenville 24-6-1961 Jansenville 7. My ma se ma Maria Elizabeth BOSCH 16-10-1900 Jansenville 7-7-1975 Jansenville
8. Pa van 4 Francois Petrus GREEFF
9. Ma van 4 Maria Gesina LÖTTER
10. Pa van 5
11. Ma van 5
12. Pa van 6 George SMITH 1916 13. Ma van 6 Marthina (Tienie) GREEFF 1947 Nie dieselfde Greeff’s as my oupa nie. 14. Pa van 7 Johannes Carolus BOSCH 11-9-1866 Jansenville 2-1-1944 Jansenville 15. Ma van 7 Andricina Jacomina H. FERREIRA 1876 Jansenville 2-10-1910 Jansenville
16. Pa van 8
17. Ma van 8
18. Pa van 9
19. Ma van 9
20. Pa van 10
21. Ma van10
22. Pa van11
23. Ma van11
24. Pa van12
Vertel my van die res van die familie asseblief. Begin met:
My kinders en kleinkinders is Stamboom plek Volle Name en VAN (VAN in HOOFLETTERS) Geboorte datum en plek Huweliks datum en plek Sterfte datum en plek Broers en susters met geboorte datums My oudste broer George Smith GREEFF 14-7-1957 Jansenville 20-2-1988 Orkney 5-5-1995 Vanderbijlpark
Sy vrou Leona KRUGER 24-12-1961 Orkney 20-2-1988 Orkney
Sy seun Werner Kruger GREEFF 19-1-1989 Vanderbijlpark
Sy dogter Esmarie GREEFF 26-9-1991 Vanderbijlpark My 2e broer Michael GREEFF 2-9-1959 Jansenville 27-11-1987 Skukuza
Sy vrou Maria Magdalena HANSEN 6-7-1965 27-11-1987
Sy seun Nelius GREEFF 19-12-1989 Trichardt
Sy dogter Lezahn GREEFF 6-7-1991 Trichardt
Sy 2e dogter Lize GREEFF 6-3-1996 My 3e broer Johan Cornelius GREEFF 3-7-1961 Jansenville 26-3-1988 Stellenbosch
Sy vrou Adele STEMMET 27-8-1967 26-3-1988
Sy 1e seun Corne GREEFF 20-11-1992 Kaapstad
Sy 2e seun Hanno GREEFF 21-5-1997 Kaapstad
Sy 3e seun Zacko GREEFF 23-4-2001
Sy dogter Elizbe GREEFF 13-12-2002 My Suster Mariette GREEFF 22-6-1968 Kirkwood 27-3-1994 Pretoria
Haar ex-man Jacques STRYDOM 27-5-1969 Geskei Okt. 2005
Haar dogter Karla STRYDOM 3-11-2003 Roodepoort
Wat nog kan jy vertel? (Bv, Wie het meer as een vrou gehad? Wat was hulle beroepe, plase se name, woonplekke, beroemdhede, berugthede en talente?)
Ek is getroud met:
Let daarop dat Maria Gesina LOTTER se pa Casparus Johannes LOTTER was, en van daar kom die naam Casparus Johannes in die Greeff familie. Casparus Johannes verskyn volop in die Greeff familie en een van hulle sit in die tronk. Nog een was professor op Stellenbosch. 'n Ander skryf vir die Sunday Times.
My oupa (Izak Jacob, gebore 11-4-1869) se broer, Casparus Johannes, se seun Casparus Johannes is met Elizabeth Jacobs getroud op Volksrust. Haar suster Cecilia (tant Cil), is weer met my oupa se jongste broer, Francois Petrus, getroud. My oupa se broer en broerskind is dus met twee susters getroud. Tant Cil-hulle het twee seuns gehad. Die oudste seun, Stoffel, se seun, Francois (Petrus?) Greeff, is ‘n bekende chirurg in Pretoria, en hy het ook ‘n dogter, Linda (getroude van Kotze). Die ander seun, Framan (ek neem aan Francois Petrus) het nie kinders gehad nie.
Caspar Greeff wat in die tronk is (vir die moord van sy 2e vrou, Estelle), is my kleinneef. Hy was ‘n bekende tandarts in Kempton Park. Hy is die seun van Willen Gabriël, seun van my oupa se broer Casparus Johannes! Hy het net ‘n suster, Marie.
My pa se broer, Izak Jacob, was in die laat 1960’s tot vroeë 1970’s hoofbestuurder van Volkskas Bank en hy was ook ‘n direkteur van die Landbank. Dit lyk my ek het dit verkeerd dat my oupa die middelste van die 3 seuns was. Hy was eintlik die oudste.
Family/Spouse: Eerste VROU. Eerste and died. [Group Sheet] [Family Chart]
Family/Spouse: Cornelia Maria Aletta WEPENER. Cornelia died in 1935. [Group Sheet] [Family Chart]
|