• First Name:   
  • Last Name:   
Maria KICKERS

Maria KICKERS

Female 1660 -

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Maria KICKERSMaria KICKERS was born between 1650 and 1660 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360). divorced from Jan Cornelisz 1700.
    Most of her children have the father as Jan Cornelis"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik. "Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SER.
    Erasmus RegisterSy was 'n weesmeisie uit Amsterdam gewees. Adriana Jacobs, die weesmeisie-vrou van Gerrit Jansz VAN DEVENTER het op 4 Augustus 1688 in die Kaapse hawe aangekom.As Maria Kickers deel van dieselfde groep weesmeisies was, was sy die draer van Botha se kinders voordat en tydens die tyd wat sy met Jan Cornelisz getroud was.By die egskeiding van Jan Cornelisz en Maria Kickers word die volgende aangegee (per JLM Franken - "Die Franse Vlugtelinge, Huisgenoot" 16 Julie 1926, voetnota):Jan Cornelisz van Oudbeijerland in cas van divortie contra Maria Kickers:"den eijscher, doende eijsch bij monde alsoo de gedaagdese haar niet en schaamd hem eijr niet alleen met slaan en stooten ende verdere onbetaemelijckheeden gestadig te bejeegenen, maar oock bovendien haren echt met de persoon van frederick Boot in overspel te buitjen te gaan . . . . ""De gedaagdese antwoordende, segt en bekendt alle hare kinderen, staande huwelijk niet bij den eijr haren man (vermits desselvs onbequaamheijdt) maar bij een ander; te weeten den voorn. fred. Boot, te hebben geprocrëeert; en dat haren man haar daar toe selfs aanleijding soude hebben gegeeven." (Crim. en Civ. 1689-1701, 22 Jan. 1700, p. 77)Both en Maria Kickers word vir oorspel, aanhouding en verberging van vee, geweld aan persoon van Claas Das, tien jaar verban na Mauritius. Hul moet "separatelijk" gebanne bly en word verder veroordeel tot 100 Rds. boete en restitusie van aangehoue goedere (Crim. en Civ. 1701-'08, 16 Nov. 1706. f.47). Die periode van verbanning mag dalk verskil aangesien daar ook die volgende aangegee word (per HCV Leibbrandt - "Precis of the Archives, Journal of VD Stel" 16 November 1706):"The Court of Justice sentences a freeman and a woman in a criminal case to banishment to Mauritius for two years and fines each Rds. 100, the half for the Landdrost and the half for the Court."In 1706 het FB "aan't Moddergat" gebly saam met Maria Kickers wat toe by Matthys Greef op Stellenbosch gewerk het. Terwyl Maria Kickers getroud was met Jan Cornelisz het sy met beide Botha en Ferdinand Appel 'n verhouding gehad, gedurende die tydperk het sy sewe kinders by Botha gehad en een kind by Appel. Sy het ook 'n kind met Jan Coenraad Visser gehad.Friedrich Both en Maria Kickers is getroud 21.06.1717. Van hul kleinkinders was by die troue teenwoordig! Maria is reeds in 1700 van Jan Cornelisse geskei, maar nie toegelaat om weer te trou nie so lank Cornelisse nog geleef het.Daar is voorheen op die forum bespiegel oor die naam van Jan Bombam.Volgens die dagboek van Adam Tas was Jan Bombam (ek haal aan) die bynaam vir Jan Cornelis van Oud-Beyerland (vgl Minuten Justitiële Attestatiën, 1706 onder 20 Oktober). Blykens grondbriewe het hy van 1683 af geboer op die plaas waaraan hy, toe dit eindelik in 1689 aan hom toegeken is (OSF I, bl. 12)die naam S"Libertas" gegee het (Libertas A, waar vandag "Vredelust" is, dus ten ooste van "oude Libertas"). Sy eerste vrou, Katrina Harmensz, met wie hy in 1672 getroud is en by wie hy drie kinders gehad het, het om ontval; in 1683 is hy hertroud met Maria Kickers, wat hom na twee jaar verlaat het. Die plaas "Libertas" is saam met ander deur Jurgen Grimp verenig tot een groot geheel van 184 morg met behoud van die naam "Libertas". Dit was hierdie skone erfenis wat Adam Tas ten deel geval het toe hy in 1703 met die weduwee Grimp getroud is.(sluit aanhaling).Ek lees in Karel Schoeman se nuwe boek "Armosyn van die Kaap" op bl 468 :"In 1770 het Jan Cornelisz, afkomstig van Oud-Beijerland naby Rotterdam en bekend as Jan Bombam','n egskeiding aangevra van sy vrou, Maria Kickers, wat saamleef met sy voormalige bywoner, die Duitse oudsoldaat Frederik Botha (Friedrich Both) , en sy het self erken dat sy sewe kinders by Botha gehad het, naas een by die vryburger Ferdinand Appel. In 1706 is hulle skuldig bevind ann 'oorspel, aanhouding en verberging van vee, [en] geweld aan persoon van Claas Das', en vir tienjaar 'separatelijk' na Mauritius verban, dog hulle het skynbaar teruggekeer na die Kaap en is in 1717 getroud. Hullewas die stamouers van die uitgebreide familie Botha in Suid-Afrika."

    Weesmeisie uit Nederland.Was orphan from Netherlands. First married to Jan Cornelisz butdivorced him. In court case she testified that Friedrich Botha wasthe father of all the children conceived during her marriage toCornelisz.Jan CORNELISZ trou in 1683 met Maria KICKERS, maar sy verlaat hom na twee jaar. Hulle skei in 1700 weens haar owerspel (Sy het toe alreeds een kind by Ferdinandus Appel gehad en sewe kinders by Frederik Botha met wie sy toe as man en vrou saamgelewe het, Kyk ook onder Botha)An orphan from Netherlands (Heese Vol 1, p. 360). divorced from Jan Cornelisz 1700.
    Most of her children have the father as Jan Cornelis"Saam met die weesmeisies wat Simon van der Stel na die Kaap gebring het, was ene Maria Kickers, wat later getroud is met ene Jan-Cornelis Bot (later Botha) van Stellenbosch. Maar -- so vertel my groottantes uit die Kaap -- Jan-Cornelis Bot was manlik nie reg geskape nie. Gelukkig vir ons Botha-nasate het sy broer Frederick Bot as bywoner by hom op die plaas gebly, doodgewillig en baie reg geskape. Uit die verhouding van Maria en Frederick is al die Botha-nakomelinge gebore. En hoewel hulle later tog getroud is en onafhanklik geword en die plaas Zanberg, die later Scholtzhof, in die Helderburgse wyk gekoop het, was die kinders dus almal buite-egtelik. "Systap onder die Juk., Dot Serfontein., Human & Rousseau, Kaapstad., 1969., bl 81 838.368SER.

    (Research):Weeskind

    Birth:
    Orphan

    Maria married Friedrich BOTH, progenitor on 21 Jun 1717 in NG Church Stellenbosch, Cape, South Africa. Friedrich was born on 4 Mar 1653 in Wangenheim near Sachsen-Coburg-Gotha, Thuringen, Germany; was christened on 4 Mar 1653; died on 21 Jun 1717 in Stellenbosch, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 2. Johannes BOTHA, b5  Descendancy chart to this point was born in 1695; was christened on 1 May 1695; died in in Cape, South Africa.


Generation: 2

  1. 2.  Johannes BOTHA, b5Johannes BOTHA, b5 Descendancy chart to this point (1.Maria1) was born in 1695; was christened on 1 May 1695; died in in Cape, South Africa.

    Notes:

    !Marriage: De Villiers Pama: pg 87

    !SAG vol 1 page 381 b5

    Johannes married Anna VAN DER MERWE, b2c7 on 18 May 1721 in Cape, South Africa. Anna was born on 21 May 1704; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Johannes married Helena (Laina) DU TOIT, a1b4 on 15 Mar 1739 in Paarl, Cape, South Africa. Helena (daughter of Francois DU TOIT, a1 and Suzanne SEUGNET) was born in in Paarl, Cape, South Africa; was christened on 8 May 1695 in NG Church Drakenstein, Cape, South Africa; died in 1781 in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]



Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info