• First Name:   
  • Last Name:   
Johann L(O)(

Johann L(O)(

Male 1626 - Yes, date unknown

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Johann L(O)(Johann L(O)( was born on 1 Nov 1626 in Augsburg, Germany; and died.

    Johann married Rosine BECK on 6 May 1653 in Augsburg, Germany. Rosine was born about 1630; and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 2. Matthias L(O)(  Descendancy chart to this point was born on 10 Feb 1661 in Augsburg, Germany; died on 24 Jan 1704.


Generation: 2

  1. 2.  Matthias L(O)(Matthias L(O)( Descendancy chart to this point (1.Johann1) was born on 10 Feb 1661 in Augsburg, Germany; died on 24 Jan 1704.

    Matthias married Anna Maria M( on 5 Jan 1693 in Augsburg, Germany. Anna was born about 1670; and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 3. Matthias L(O)(, progenitor  Descendancy chart to this point was born in 1709 in Augsburg, Germany; died in 1752 in Cape, South Africa.


Generation: 3

  1. 3.  Matthias L(O)(, progenitorMatthias L(O)(, progenitor Descendancy chart to this point (2.Matthias2, 1.Johann1) was born in 1709 in Augsburg, Germany; died in 1752 in Cape, South Africa.

    Notes:

    Volgens SAG 5 arriveer hy in 1734 van Maagdeburg as adelbors op die skip Van Aken. Word burger in 1735, werk later as silwersmid.
    (Sien Personalia of Germans at the Cape oor Lotters as silwersmede in Augsburg en aan die Kaap)

    In Duitsland is hy getroud met Susanna Roge

    Op 16/11/1736 trou hy met Anna Dorothea Meintjes VAN DEN BERG (sy hertrou op 26/11/1752 met Johann Hasse)


    Geboortedatum is 1709, volgens Marie vd Merwe, maar sy gee nie enige bronne aan nie.


    Betekenis: Ou mansvoornaam. Kan ook deugniet beteken.
    Stamvader: Matthias Lotter, van Augsburg (Duitsland). Kom in 1734 hier aan as adelbors. Burger in 1735; silwersmid. Oorlede 1712. Hy het uit 'n familie van goud- en silwersmede gestam. Hy is in Duitsland getroud met Susanna Roge; hertrou 16.11.1736 met Anna Dorothea Meintjies (6 kinders).
    Matthias Lötter is in 1709 in die stad Augsburg, in die hertogdom Swabe gebore. Net soos sy voorvaders het hy ‘n silwersmit geword. Die Lötters van Augsburg was alombekend vir hul silwer en goudkunswerke. Verskeie stukke is vandag nog bekend en kom in museums voor en is gesog onder antiekhandelaars. Hy was geletterd en moes tydens sy ambagskap wat hy in sy vader se werkswinkel afgelê het ook geleer skryf en lees het. Matthias sou die Swabiese dialek verwant aan Oudhoëduits gepraat het. Matthias trou met Susanna Roge en hulle het drie kinders, Anna Sabina, Georg Andreas en Susanna, gehad. Voor sy tog na die Kaap was Matthias en sy familie moontlik woonagtig in Nederland. In Nederland was daar ‘n groter aanvraag na silwerwerk. In die 1700s sukkel Duitsland ekonomies as gevolg van die 30-Jarige Oorlog van die vorige eeu en werk is skaars. Nederland aan die anderkant, met kolonies regoor oor die wêreld, was ‘n baie ryk en florerende land. Die V.O.I.K. - Verenigde Oos Indiese Kompanie was die grootste werkgewer in die tyd en het mense indiens geneem om die nedersettings en verversingsposte in die uithoeke van die nuwe wêreld te dien. Teen 1733 was die Kaap, wat oorspronklik net as ‘n verversingspos bestem was, ‘n koloniale nedersetting. Onder die vryburgers wat oor die algemeen boere was wat hul produkte aan die V.O.I.K. verkoop het was daar ook verskeie vakmanne. Matthias word in 1733 deur die V.O.I.K. indiens geneem om as silwersmit in die kolonie te werk. Susanna bly egter agter met die drie kinders. Daar kon verskeie redes gewees het waarom Susanna nie wou saamgaan nie, Matthias sou dalk weer teruggekeer het na sy kontrak of Susanna het dalk gesterf. In 1733 met die rang van adelbors verlaat Matthias Nederland aanboord die 650 ton spieëlskip die Van Alsem. ‘n Spieëlskip (Hollands- Spiegelschip) was ‘n groot handelsskip met 3 tot 4 maste met ‘n kenmerkende plat spieël (Engels -stern). Die skip vaar vanuit Amsterdam op 6 Julie 1733 op ‘n jaar lange vaart na Batavia. Op 29 Desember 1733 vaar die skip Tafelbaai in en gooi anker vir 8 dae. Die Van Alsem is in 1732 gebou en was op sy eerste vaart na Batavia. Die skip het egter in 1739 op ‘n vaart tussen Batavia en die Kaap vermis geraak. 'n Adelbors was 'n rang tussen die van matroos en offisier wat oor ‘n ambag beskik het. Alhoewel ‘n seevaart vanaf Europa na die Kaap opwindend moes gewees het, was dit ook ‘n moeisame en langsame tog. Seevaarders het uiterste weerstoestande beleef, erge humiditeit en hitte naby die ewenaar, onstuimige sees en onder ‘n swelterende son het hulle dikwels erg verbrand. Die kos was laag in voedingswaarde; gepekelde vis en gesoute vleis was die stapelvoedsel aanboord. Teen die einde van die tog was die mense dikwels uitgehonger, gevalle van Skeerbuik het dikwels voorgekom. In 1733 word die Europese bevolking in die Kaap geraam op minder as 3000. Die bevolking was ‘n mengsel van Europese nasies oorwegend Franse Hugeonote, godsdienstige vlugtelinge wat ‘n nuwe lewe in die Kaap begin het. Daar was ook ‘n groot aantal vruburgers van Hollandse en Duitse afkoms. Daar was wingerdplase wat die brouers met die beste oeste verskaf het. ‘n Ontploffing in veeboerdery het burgers genoodsaak om al verder en verder die binneland in te trek opsoek na weiding. Boere het in die tyd al tot die Groot Brakrivier rondgetrek agter weiding en dit is as die oosgrens in 1734 geproklameer. Matthias was die eerste silwersmit aan die Kaap en van sy werke is vandag nog te sien in die Groote Kerk in Kaapstad. Binne ‘n jaar na sy aankoms word hy ‘n vryburger. Op 4 Oktober 1735 begin hy sy eie besigheid. Sy werkswinkel was in die Land van Waveren later genoem Tulbach. Op 16 November 1736 trou hy met Anna Dorothea Meintjes van den Berg. Anna is op 5 Julie 1711 in Tulbach gebore. Haar vader was Johann Heinrich Meintjes van den Berg wat as huursoldaat na die Kaap gekom het, en is in 1675 in Munsterland, Duitsland gebore. Sy vrou Christina Bastiaansz kom van Frankryk en is in 1687 gebore. Christina was die dogter van die Franse Hugonote Francois Bastiaansz en Anna Maria de Leeuw wat na die Kaap gevlug het.
    Matthias en Anna het ses kinders gehad:
    Johannes Casparus gedoop op 25 Augustus 1737
    Anna Maria gedoop op 16 Augustus 1739
    Matthias gedoop op 26 11 1741
    Christoffel gedoop op 26 April 1744
    Anna Dorothea gedoop 17 Julie 1746
    Willem Godfried gedoop 29 September 1748 en sterf in 1810.

    1743 Nederduits Gereformeerde-gemeentes gestig in Tulbagh ( Land van Waveren). Alhoewel hy baie stukke moes gemaak het, is nege nog vandag bekend waarvan sewe in die Groote Kerk in Kaapstad bewaar word. Hy het sy werk met die letters ML gemerk, dit is aan die onderkant van elke stuk gegraveer. Hy moes ook silwer eetgerei gemaak het en met ander edelmetale gewerk het. Sy werkswinkel moes suksesvol gewees het want hy het twee vakleerlinge gehad. Georg Andreas Lötter ook genoem George Andries het in 1745 'n kontrak met die V.O.I.K geteken en, was moontlik sy seun by Susanna Roge, wat hom by sy vader Pa in die Kaap aangesluit het. Volgens sy kontrak met die V.O.I.K. was hy afkomstig van Amsterdam in Nederland. Hy was ‘n hooploper indiens van die Kompagnie. Niks is bekend oor sy ander twee dogters nie.
    Matthias is op ‘n vroeë ouderdom in 1751 oorlede. Anna trou op 26 November 1752 met Johann Hasse. Hy was ‘n silwersmit vanaf Braunchweig, Duitsland. Matthias se seuns, Johannes Casparus en Willem Godfried word silwersmede en so ook Matthias se kleinseun Gerhardus (1764-1824) - seun van Johannes Casparus.

    Matthias married Susanna ROGE before 1736 in Cologne, North Rhine Westphalia, Germany. Susanna and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 4. Anna Sabina L(O)(  Descendancy chart to this point and died.
    2. 5. George Andreas L(O)(  Descendancy chart to this point was born in in Germany; and died.
    3. 6. Susanna L(O)(  Descendancy chart to this point was born in in Germany; and died.
    4. 7. Christoffel L(O)(, b7  Descendancy chart to this point was born about 1744 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 26 Apr 1744 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; and died.

    Matthias married Anna Dorothea ME(I)(Y)NTJ(I)ES, b1 on 16 Nov 1736 in Cape Town, Cape, South Africa. Anna was born in 1711 in Cape, South Africa; was christened on 5 Jul 1711 in Cape Town, Cape, South Africa; died in in Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 7. Christoffel L(O)(, b7  Descendancy chart to this point was born about 1744 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 26 Apr 1744 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; and died.

    Matthias married Anna Dorethea Meintjies VAN DE(N)(R) BERG on 16 Nov 1736 in Cape Town, Cape, South Africa. Anna was born on 5 Jul 1711; and died. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 7. Christoffel L(O)(, b7  Descendancy chart to this point was born about 1744 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 26 Apr 1744 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; and died.


Generation: 4

  1. 4.  Anna Sabina L(O)(Anna Sabina L(O)( Descendancy chart to this point (3.Matthias3, 2.Matthias2, 1.Johann1) and died.

    Notes:

    Remains in Germany when her father moves to South Africa


  2. 5.  George Andreas L(O)(George Andreas L(O)( Descendancy chart to this point (3.Matthias3, 2.Matthias2, 1.Johann1) was born in in Germany; and died.

    Notes:

    Born in Germany. Arrives in the Cape in 1745, where he starts working for his father, and later enters into the service of the HOIC


  3. 6.  Susanna L(O)(Susanna L(O)( Descendancy chart to this point (3.Matthias3, 2.Matthias2, 1.Johann1) was born in in Germany; and died.

    Notes:

    Remains in Germany when her father moves to South Africa


  4. 7.  Christoffel L(O)(, b7Christoffel L(O)(, b7 Descendancy chart to this point (3.Matthias3, 2.Matthias2, 1.Johann1) was born about 1744 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 26 Apr 1744 in NG Church Cape Town, Cape, South Africa; and died.

    Notes:

    Boer distr Graaff-Reinetbesit een slavon, een ryperd, 20 beeste, 600 skape en die volgende wapens - snaphaan, pistool en degen. In 1788 vermeerder sy getal skape na 1000. In 1789 skaf hy 'n slaaf aan en besit 50 beeste en 'n 1000 skape.

    Christoffel married Susanna Sophia JACOBS, a15b5c3d5 on 28 Dec 1761 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). Susanna (daughter of Daniel JACOBS, a15b5c3 and Maria NORTJ(, a1b3c3) was born in 1748 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 25 Dec 1748 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); died in 1835 in Graaff-Reinet, Cape, South Africa. [Group Sheet] [Family Chart]

    Children:
    1. 8. Matthias Johannes L(O)(, b7c1  Descendancy chart to this point was christened on 6 Mar 1768 in Roodezand (Tulbagh), Cape, South Africa; died on 20 Jun 1835 in Vogelsrivier, Somerset-East, Cape Province, south Africa.
    2. 9. Maria Louisa L(O)(, b7c2  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 27 May 1770; and died.
    3. 10. Daniel L(O)(  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 4 Jul 1773; and died.
    4. 11. Christoffel Johannes L(O)(  Descendancy chart to this point was born in in Graaff-Reinet, Cape, South Africa; was christened on 26 Feb 1775 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl); and died.
    5. 12. Anna Dorothea L(O)(, b7c5  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 5 Jan 1777; died in in Cape, South Africa.
    6. 13. Willem Godfried L(O)(, b7c6  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 26 Jul 1778; died about 1841.
    7. 14. Susanna Wilhelmina L(O)(, b7c7  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 30 Jul 1780; and died.
    8. 15. Johanna Catharina L(O)(, b7c8  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 23 Feb 1783; and died.
    9. 16. Martha Sophia L(O)(, b7c9  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 9 Nov 1787; and died.
    10. 17. Daniel Jacobus L(O)(, b7c10  Descendancy chart to this point was born in 1790 in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 12 Nov 1790 in Tulbagh, Cape, South Africa; and died.
    11. 18. Wilhelmina Margaretha L(O)(, b7c11  Descendancy chart to this point was born in in Tulbagh, Cape, South Africa; was christened on 25 Nov 1792; died before 16 Dec 1814.


Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info