• First Name:   
  • Last Name:   
Coenraad Jacob SCHEEPERS

Coenraad Jacob SCHEEPERS

Male Abt 1689 - 1729  (~ 40 years)

Generations:      Standard    |    Compact    |    Vertical    |    Text    |    Register    |    PDF

Generation: 1

  1. 1.  Coenraad Jacob SCHEEPERSCoenraad Jacob SCHEEPERS was born about 1689 in Gelderland, Netherlands; died in 1729.

    Notes:

    Coenraad was the progenitor (stamvader) of the Scheepers family in South Africa. He arrived in the Cape in 1699/1700 from Gelderland with his wife Teuntjie and son, Jacob.
    He was a farmer who settled on te farm "De Liefde" at Drakenstein. He farmed on this farm on the banks of the Breede River since 1706. The land was formally given to him by Governor Mauritz Pasques de Chavonne on 16 Feb 1723. After his death the farm went to his son-in-law, Jacobus Burger, because his own 2 sons (Gerrit and Frederik) had moved to the eastern border of the Cape.
    His surname means "shepherd".

    (Research):Die van Scheepers beteken skaapherder.

    Stamvader Coenraad Scheepers (a1) van Gelderland (nie Rotterdam nie, volgens sy testament in 1723 gemaak) arriveer met sy vrou Teuntje Gysberts en sy seun Jacob in die Kaap in 1699 of 1700, want hy word nie gelys in die 1699 sensus nie, terwyl sy tweede seun Gerrit gedoop word aan die Kaap op 5 September 1700. Na Teuntje se dood trou hy met Maria Botha (dogter van Friedrich Both, stamvader van die Bothas).

    (Die ander stamvaders was Izaak Scheepers (a2), gebore in Rotterdam (Nederland) wat in 1712 hier aankom as skeepsoffisier in diens van die V.O.C. aan boord van die Grimmesteyn en wie se nageslag na een geslag uitgesterf het, en Hendrikus Josephus Schepers van Zutphen (a3), wat in 1854 eers in die Vrystaat aangekom het en heelwat nasate gelaat het).

    Sy eerste twee seuns word in ouer bronne foutief aangedui as sy broers, maar J.J. Scheepers het in Familia No.4 1967 gewys daarop dat die doopinskrywing van sy seun Gerrit verwys na die vadersnaam as "Koenrd Jacobsz Scheeper" en die moedersnaam as "Teuntje Gysberts". Verder erf Gerrit saam met sy ouer broer Jacob hulle wetlike deel volgens hul vader se testament, waar hy na hulle verwys as "...aan zijn twee mondige zoonen met namen Jacon en Gerrit Scheepers in zijn vorigh huwelik geteelt..."

    Coenraad was 'n boer in die Drakenstein area so vroeg soos 1702 volgens die opgaafrolle van daardie jaar (wat in die argiewe van die HOIK in Holland bewaar word), en waar na hom verwys word as "Coenraad Jacobse de Schepert" en ook sy vrou Teuntje Gysberts noem. Volgens JJ Scheepers sĂȘ Leibbrandt se Precis of Requesten en Memorien 1715-1806, no. 3 van 1723 dat hy op die plaas "De Liefde" op die oewer van die Breede Rivier in dieselfde distrik boer sedert 1706. Dis ongeveer 8 km vanaf Wolseley in die huidige distrik Tulbach en die grond was amptelik aan hom toegeken deur Goewerneur Mauritz Pasques de Chavonnes op 16 Februarie 1723.

    Na sy dood het die plaas "De Liefde" oorgegaan na Jacobus Burger, man van sy dogter Geertruij - aangesien sy seuns Gerrit en Frederik na die Oosgrens van die Kolonie gegaan het.

    Coenraad married Maria BOTHA on 13 Mar 1712 in Rotterdam, Zuid Holland, Netherlands. Maria (daughter of Friedrich BOTH (BOTHA), progenitor and Maria KICKERS) was born in 1695 in Amsterdam, North Holland, Netherlands; was christened on 1 May 1695 in Drakenstein, Cape, South Africa(Paarl). [Group Sheet] [Family Chart]



Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info