• First Name:   
  • Last Name:   
Roelof Cornelius DU PLESSIS

Roelof Cornelius DU PLESSIS

Male

 

Loading...



Roelof Cornelius du Plessis

Ek vang al so 7 jaar van my kayak af vis. Geniet die sport baie - gebruik ligte hengelgerei, en die dag as ek nie visvang nie, dan troos ek myself dat ek darem goeie oefening ingekry het!!
Die vis in die foto het so 20lb geweeg - ek het dit nie geweeg nie, maar mooi teruggesit in die water na so 15 min se gespook. 'n Snapper van daardie grootte is so ongeveer 50 jaar oud, en is wat ons noem "breeding stock." Ek kan dit nie oor my hart kry om so mooi groot vis dood te maak nie. Hul smaak in elk geval nie so lekker soos die jonger visse van so 3 to 8 lb nie.
Ek probeer so 2 x per maand visvang... ons bly op n eiland, dus is ons nooit ver van die water af nie.


Owner of originalRoelof du Plessis
Date2014
PlaceAuckland, New Zealand
File nameRoelof Cornelius du Plessis.jpg
File Size180.46k
Dimensions1024 x 768
Linked toRoelof Cornelius DU PLESSIS




Webmaster Message

  • We strive to document all of our sources in this family tree. It will be very greatly appreciated if you volunteer to help with family history research, typing, data input, or by uploading your own family tree and photos. To do so you MUST email your phone number, and a time that I can phone you to Greeff@Greeff.info